ARTIKELS OOR duitsland

Duitse pensionaris bestuur al 51 jaar sonder lisensie

2010-08-12 02:58

‘n 79-jarige man is in Duitsland afgetrek, net vir die polisie om uit te vind sy lisensie is al vir meer as ‘n halfeeu nie meer geldig nie.

Lyk van bankier se vermiste vrou gevind

2010-06-04 21:01

‘n Bankier van Duitsland se vrou se lyk is gevind nadat sy sowat drie weke gelede ontvoer is, het die polisie gesê.

Gure weer in Duitsland eis drie

2010-01-31 15:49

Drie mense is dood en talle beseer toe swaar sneeu en sterk winde chaos op Duitsland se paaie veroorsaak het.

Merkel verslaan teenstander

2009-09-27 20:52

Angela Merkel se teenstander in die Duitse parlementêre verkiesing, Frank-Walter Steinmeier het die stryd gewonne gegee.

Miljoen elektrise motors teen 2020

2009-08-19 11:04

Duitse owerhede gaan koppe bymekaar sit om die vervaardiging van een miljoen elektrisie motors teen 2020 te beplan.

VW, Porsche bespreek samesmelting

2009-08-13 14:36

Amptenare van die Duitse motorvervaardigers Volkswagen en Porsche het in Wolfsburg vir samesprekings oor samesmelting vergader.

 

Koue ontvangs vir Duitse spelers

2010-07-12 13:00

Duitsland se Wêreldbeker-sokkerspan het ongesiens hulle terugkeer na hul tuisland gemaak nadat hulle met ‘n derde plek tevrede moes wees.

Duitsland se WB-verblyf ongeldig

2010-04-28 08:11

Die hotel wat vir Duitsland se nasionale sokkerspan gedurende die Wêreldbeker bespreek is, se nodige dokumentasie is ongeldig.

Minderheid soek Berlynse muur terug

2009-11-09 09:57

Ondanks probleme met die eenwording van Duitsland wil slegs ’n klein minderheid die Berlynse Muur terug hê, toon peiling.

Kruger 'uitgeknip' vir film

2009-08-19 13:52

Die Duitste aktrise Diane Kruger dink sy is uitgeknip vir Quentin Tarantino se nuwe rolprent wat in Frankryk geskiet word.

Nazi-spreuke 'mag nie Duits'

2009-08-13 15:06

‘n Appèlhof het beslis dat mense in Duitsland slegs aangekla kan word as hulle Nazi slagspreuke in Duits ten toon stel.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 180i GSX MY04
2007
R 195,995.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 172,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.