ARTIKELS OOR dronkbestuur

Star Trek-man vas vir dronkbestuur

2012-02-02 21:56

‘n Akteur van die televisiereeks Star Trek: Deep Space Nine word daarvan aangekla dat hy onder die invloed van alkohol bestuur het.

Polisieman vas vir dronkbestuur

2012-01-12 16:57

‘n Polisiebeampte is in hegtenis geneem ná hy in die Oos-Kaap onder die invloed van alkohol bestuur het, het die polisie gesê.

Staat laat vaar saak teen Zuma-woordvoerder

2011-12-22 17:35

Die staat het die dronkbestuur-saak van Zizi Kodwa, presidensiële woordvoerder, in die Hillbrow-landdroshof teruggetrek.

Zuma-woordvoerder was nié dronk

2011-12-20 17:00

Die bloedmonsters van Zizi Kodwa, presidensiële woordvoerder, toon dat hy nie gedrink het toe hy in hegtenis geneem is nie.

Amptenaar vas vir dronkbestuur, omkopery

2011-12-16 17:11

'n Amptenaar van die departement van onderwys in Noordwes is op aanklag van dronkbestuur in hegtenis geneem, sê die polisie.

Motata wil weer as regter dien

2011-11-24 14:11

Nkola Motata, wat op spesiale verlof geplaas is nadat hy op aanklag van dronkbestuur skuldig bevind is, wil weer as regter optree.

Zuma se woordvoerder ontken hy bestuur dronk

2011-11-14 10:14

Zizi Kodwa het gesê sy prokureur sal dokumente by die Rosebank-polisiekantoor indien gepoog word om sy bloedmonster privaat te laat toets.

Kaal bestuurder saai chaos 'op vlerke van liefde'

2011-10-30 23:09

‘n Motorbestuurder het teen 17 motors in die Russiese hoofstad gebots in ‘n dronk jaagtog terwyl hy kaal agter die stuur gesit het.

Asemtoetser ná verbeterings weer ingespan

2011-10-17 09:42

Na 'n toets om sy betroubaarheid te bepaal sal die omstrede Dräger-asemtoetser weer gebruik word om dronkbestuurders vas te trek.

Owerhede bestudeer uitspraak oor asemtoetser

2011-09-12 16:06

Verkeerswoerhede landswyd bestudeer verlede week se uitspraak in die Wes-Kaap oor die betroubaarheid van die Dräger-asemtoetser.

Duisende dronkbestuursake van rol geskrap

2011-09-09 14:27

Duisende dronkbestuursake wat staatgemaak het op asemtoetse van die Dräger-toestel as bewyse, sal van die hofrol geskrap word.

Hof sê gou oor asemtoetser

2011-09-09 11:41

Regter Nathan Erasmus sal Vrydag in die Wes-Kaapse Hooggeregshof uitspraak lewer oor die geldigheid van die Dräger-asemtoetser.

McBride: Vonnisverrigtinge hervat

2011-09-08 10:45

Vonnisverrigtinge in die dronkbestuurverhoor van Robert McBride, voormalige hoof van die Ekurhuleni-metropolisie, word voortgesit.

Obama se oom vas vir dronkbestuur

2011-08-30 12:26

Pres. Barack Obama se oom is van dronkbestuur in Massachusetts aangekla en word deur immigrasiebeamptes aangehou.

Polisie soek bestuurder van skoolbus

2011-07-26 17:03

Die polisie in Gauteng is op soek na die bestuurder van 'n mikrobus wat vermoedelik dronk bestuur het terwyl hy kinders vervoer het.

Dronkbestuurder se makkers steek polisiebeampte

2011-07-19 18:28

‘n Polisiebeampte is in Lady Frere in die Oos-Kaap gesteek toe hy ‘n man in hegtenis wou neem wat na bewering gedrink en bestuur het.

Polisieman vas vir dronkbestuur ná ongeluk

2011-07-09 16:00

'n Polisieman van Mitchells Plain is ná 'n motorongeluk in hegtenis geneem vir dronkbestuur, het die Wes-Kaapse polisie gesê.

Seun vas vir dronkbestuur ná rit op grassnyer

2011-07-08 12:20

‘n Britse tiener is verbied om te bestuur nadat hy onder die invloed van alkohol agter die stuur van sy pa se grassnyer ingeklim het.

RDK sê dié week oor Motata

2011-06-29 10:26

Regter Nkola Motata sal later vandeesweek hoor of die RDK 'n rassistiese opmerking gaan ondersoek wat hy glo ná 'n motorongeluk gemaak het.

Prince boete opgelê ná hy dronk bestuur

2011-06-22 08:59

Truman Prince, die ANC se nuwe burgemeester in Beaufort-Wes, is in die Laingsburg-landdroshof skuldig bevind op ’n aanklag van dronkbestuur.

Motoriste gewaarsku oor dronkbestuur

2011-06-14 12:35

Versekeringmaatskappye het motoriste gewaarsku om nie kanse te vat noudat owerhede besluit het om nie meer die Drager-asemtoets te gebruik nie.

Dronkbestuur-sake oor asemtoetser uitgestel

2011-06-12 19:06

Alle hofsake waar bewyse deur die Dräger-asemtoetser bekom is, is tydelik teruggetrek, het die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) gesê.

Sentrum ‘hou nie behoorlik boek’ van asemtoetsers

2011-06-01 09:06

Die munisipale alkoholsentrum in Athlone het nie behoorlik boek gehou van Dräger-asemtoetsers wat gebruik is nie, het dié sentrum se eertydse hoof erken.

Asemtoetser-saak: Bestuurder pleit onskuldig

2011-05-24 08:23

Die beskuldigde in die eerste toetssaak om die betroubaarheid van die Dräger-asemtoetser te bepaal, het skuld ontken op aanklag van dronkbestuur.

Desperate Housewives-akteur gearresteer

2011-05-04 21:49

Die Desperate Housewives-akteur Ricardo Chavira, wat die rol van Eva Longoria se man in die televisiereeks vertolk, is in hegtenis geneem.

Wes-Kaap: 21 vas vir dronkbestuur

2011-04-17 15:44

Altesaam 21 mense is die afgelope week by padblokkades in die Wes-Kaap vir dronkbestuur in hegtenis geneem.

Bafana-ster vas oor dronkbestuur

2011-03-29 08:58

Die Bafana Bafana-doelskieter Katlego Mphela is in Sandton in hegtenis geneem op aanklag van dronkbestuur, het die polisie gesê.

Christina Aguilera slaap in die tronk

2011-03-01 21:00

Christina Aguilera het 'n aand in die tronk geslaap nadat sy en haar kêrel deur die polisie van die pad afgetrek is vir dronkbestuur.

Dronkbestuurder trek haarself af

2011-02-09 23:00

Die polisie in Ohio kan nie te veel krediet kry vir 'n dronkbestuurder wat van die pad getrek is nie – sy het haarself van die pad getrek.

Western Force-speler vas vir dronkry

2011-01-13 14:52

Cameron Shepherd, veelsydige agterspeler van die Western Force, is vasgetrek vir dronkbestuur terwyl sy rybewys opgeskort was.

Gesondheidshoof vas nadat hy glo dronk ry

2010-12-30 10:00

Dr. Aggrey Morake, hoof van die departement van gesondheid in Limpopo, is weens beweerde dronkbestuur in die stad in hegtenis geneem.

Motoris 32 keer oor alkohollimiet

2010-12-23 18:30

‘n Motoris is naby Queenstown in die Oos-Kaap in hegtenis geneem nadat hy 32 keer oor die toegelate alkohollimiet was.

Man vry nadat alkohol glo ná ongeluk drink

2010-12-01 04:56

‘n Man is vrygespreek van ‘n dronkbestuur-klag nadat hy beweer het hy het die alkohol gedrink ná hy beheer oor sy motor verloor het.

Noodwerker aangerand want regeringsman wil nie asem toets

2010-11-11 12:37

Namibiese nooddienswerkers is aangerand om te verhoed dat 'n regeringbeampte, Andrew Ndishishi, se bloedalkoholvlakke getoets word.

16 weermaglede in hof oor dronkbestuur

2010-10-18 09:42

Minstens 16 weermaglede sal na verwagting op aanklag van dronkbestuur in die hof verskyn, het die Padverkeersbestuurskorporasie gesê.

Meisie (13) vas vir dronkbestuur

2010-10-06 20:38

‘n 13-jarige meisie is in hegtenis geneem oor sy na bewering onder die invloed bestuur en die polisie ontwyk het ná ‘n hoëspoed-jaagtog.

Vrou vas wat in onderklere bestuur

2010-09-29 13:08

‘n 50-jarige vrou van Kaapstad is in hegtenis geneem toe sy gevang is waar sy onder die invloed en net in haar onderklere bestuur het.

Dronkbestuur neem toe met meer as 10%

2010-09-12 07:31

Loui Fish se inhegtenisneming weens beweerde dronkbestuur het die vervolging van beweerde dronkbestuurders in die kollig geplaas.

Bloedtoets-uitslae ‘sal sanger se dronkrysaak laat sloer’

2010-08-17 07:19

Die sanger van die groep Just Jinger kan sowat twee maande wag voordat die dronkbestuursaak teen hom voorkom.

Just Jinjer-hoofsanger vir dronkbestuur gevang

2010-08-15 10:23

Ard Matthews, hoofsanger van die rockgroep Just Jinjer, het agter tralies beland nadat hy vir dronkbestuur in hegtenis geneem is.

President se broer beboet vir dronkbestuur

2010-08-03 04:33

Die Chileense president Sebastian Pinera se broer is beboet nadat hy met sy Hummer in ‘n Mini Cooper vasgery het terwyl hy dronk was.

Truman Prince aangekla van dronkbestuur

2010-08-01 14:16

Die omstrede burgemeester, Truman Prince, is in Laingsburg in hegtenis geneem op aanklag van dronkbestuur, het die Wes-Kaapse polisie gesê.

Dronk man maak bier oop ná ongeluk

2010-06-23 10:34

'n Dronk bestuurder wat in sy motor vasgekeer was ná dit omgeslaan het, het 'n bier oopgemaak terwyl hy op paramedici gewag het.

Beweerde dronk bestuurder eis twee lewens

2010-05-29 04:10

Twee vrouens is dood nadat die voertuig waarin hulle gery het deur die bestuurder van ‘n mobiele kliniek in Queenstown getref is.

Polisie se nalatigheid kan Jub Jub help

2010-05-12 10:44

Die polisie kon geen alkohol in die Survivor SA-deelnemer, Jub Jub se bloed vind in 'n toets wat eers ses ure ná die ongeluk gedoen is nie.

McBride se kollegas ook ondersoek

2010-04-29 14:34

Daar is geen konneksie tussen die ondersoek na Robert McBride se dronkbestuursaak en die ondersoek na die drie getuies in sy saak nie.

McBride-saak duur voort

2010-04-26 11:33

Die dronkbestuursaak van die voormalige Ekurhuleni-metropolisiehoof, Robert McBride, sal na verwagting in die streekhof voortduur.

Bestuurder vier keer oor limiet

2010-03-30 01:42

‘n Man wat vier keer oor die wettige limiet was, is onder 88 dronbestuurders wat die naweek by padblokkades in hegtenis geneem was.

'Dronk' motoris op 252km/h betrap

2010-03-25 13:47

'n Motoris wat glo dronk was, het sy trots en vreugde tot die uiterste beproef toe hy teen 252km/h in sy Audi A5 op die N2 betrap is.

Dronkbestuur: ANC-segsman pleit skuldig

2010-03-24 14:16

Jackson Mthembu, ANC-woordvoerder, het skuldig gepleit op aanklag van dronkbestuur in die Wynberg-landdroshof in Kaapstad.

 

Arno Carstens se dronk-saak nié geskrap

2012-01-28 11:35

Die dronkbestuursaak van Arno Carstens, voorsanger van die Springbok Nude Girls, sal verhoor word, het die landdros gesê.

Polisie oral om dronkes te vang

2011-12-31 08:21

Die Johannesburgse metropolisie sal in groot getalle in die stad ontplooi wees om vinnig af te reken met motoriste wat dronk bestuur of jaag

Zuma-raadgewer dagvaar polisie vir R5 milj.

2011-12-21 13:00

Die presidensiële raadgewer Zizi Kodwa het bevestig dat hy die polisie vir R5 miljoen rand gaan dagvaar vir onregmatige inhegtenisneming.

Polisieman vas vir dronkbestuur

2011-12-17 23:00

'n Polisiebeampte van Noordwes is in hegtenis geneem vir dronkbestuur nadat hy 'n voetganger raakgery het, het die provinsiale polisie gesê.

Voormalige F1-jaer kry tronkstraf vir vriend se dood

2011-12-14 20:11

'n Hof in Finland het die voormalige F1-jaer Jyrki Jarvilehto tronk toe gestuur vir 'n bootongeluk wat sy vriend se dood veroorsaak het.

Zuma se woordvoerder dagvaar polisie

2011-11-14 14:32

Zizi Kodwa, presidensiële woordvoerder, se prokureur het gesê hy sal die polisie twee dae kans gee om sy kliënt se bloedmonsters vry te stel.

Zuma-woordvoerder vas vir dronkbestuur

2011-11-11 19:17

Zizi Kodwa, president Jacob Zuma se woordvoerder, het in die Hillbrow landroshof op ‘n aanklag van dronkbestuur verskyn.

Omkoper vas ná verkeersbeampte weier

2011-10-26 23:01

‘n Man van Durbanville wou sy vriend, wat vas was vir dronkbestuur, uit die tronk uit help deur die verkeersbeampte om te koop.

Sokkerspeler vas vir dronkbestuur

2011-09-15 15:59

'n 25-jarige sokkerspeler van Mamelodi Sundowns is op aanklag van dronkbestuur in hegtenis geneem, het die polisie gesê.

Asemtoetser onbetroubaar, sê hof

2011-09-09 20:07

'n Dronkbestuurder is vrygespreek ná die Dräger-toestel wat gebruik is om sy asem-alkoholvlakke te toets, in twyfel getrek is.

McBride kos belastingbetaler R12 milj.

2011-09-09 13:17

Die Demokratiese Alliansie in Ekurhuleni oorweeg hoe om die R12 miljoen wat op Robert McBride se regskostes spandeer het, terug te kry.

Vyf jaar tronkstraf vir McBride

2011-09-08 14:48
91 menings

Robert McBride, voormalige hoof van die Ekurhuleni-metropolisie, is in die Pretoria-streekhof tot effektief vyf jaar tronkstraf gevonnis.

Bejaarde geniet dronk plesierrit in rolstoel

2011-09-06 14:52

‘n Bejaarde man onder die invloed van drank is vas ná hy in die verkeerde rigting op ‘n hoofweg in sy elektriese rolstoel gery het.

Dronkbestuur: 16 in Wes-Kaap vas

2011-08-01 16:25

Altesaam 16 mense is die naweek in die Wes-Kaap in hegtenis geneem vir dronkbestuur en 605 spoedoortredings is aangeteken.

Seun (13) vas vir dronkbestuur

2011-07-24 16:59

‘n Dertienjarige seun is van dronkbestuur aangekla nadat polisiebeamptes hom van die pad afgetrek het, het die Australiese owerhede gesê.

McBride eers in September gevonnis

2011-07-15 11:09

Robert McBride, voormalige hoof van die Ekurhuleni-metropolisie, se vonnisoplegging is in die Pretoria-landdroshof tot September uitgestel.

30% SA'ners bestuur onder invloed

2011-07-08 23:01

Meer as 30% van Suid-Afrikaners het erken dat hulle bestuur wanneer hulle onder die invloed van alkohol is, het 'n studie bevind.

Polisiebeampte bestuur glo dronk aan diens

2011-06-30 19:57

‘n Polisiebeampte van Pretoria is in hegtenis geneem nadat hy na bewering dronkbestuur het terwyl hy aan diens was, het die polisie gesê.

Simelane se adjunk gevang vir dronkbestuur

2011-06-28 09:48

'n Adjunk van die direkteur van openbare vervolging, Menzi Simelane, sal in die hof verskyn nadat hy onder die invloed van drank bestuur het.

Ma sterf, kind beseer ná 'dronk' man hul tref

2011-06-19 12:31

'n Vrou is dood en haar kind beseer nadat 'n motor hulle in Port Elizabeth in die Oos-Kaap raakgery is.

Wes-Kaap: 20 motoriste gearresteer

2011-06-13 15:21

Twintig motoriste is die naweek in die Wes-Kaap gearresteer met ongeveer 2800 motors wat by padblokkades regdeur die provinsie voorgekeer is.

Beskuldigde vry ná saak oor asemtoetser

2011-06-12 11:11

'n Man is onskuldig bevind op 'n dronkbestuurklag ná sy prokureur die gebruik van die omstrede Dräger-asemtoetser suksesvol bevraagteken het.

Wes-Kaap het meer dronkbestuurders, hoor hof

2011-05-27 07:12

Dronkbestuur kom meer in die Wes-Kaap voor as in enige ander deel van die land, sê ’n adjunkdirekteur van die Wes-Kaapse departement van vervoer.

Saak oor asemtoetser draai in hof

2011-05-23 14:33

Die Wes-Kaapse hooggeregshof hoor 'n saak aan oor die gebruik van die Dräger-asemtoetser om motoriste vir dronkbestuur te toets.

26 vasgetrek vir dronkbestuur

2011-04-25 13:32

Ses en twintig motoriste is in Butterworth in die Oos-Kaap vasgetrek vir dronkbestuur oor die Paasnaweek, het die polisie gesê.

McBride skuldig aan dronkbestuur

2011-04-08 14:45

Robert McBride, voormalige hoof van die Ekurhuleni-metropolisie, is skuldig bevind aan dronkbestuur, berig Eyewitness News.

Christina Aguilera nie aangekla

2011-03-02 13:00

Christina Aguilera, wat vier ure by 'n polisiestasie moes deurbring om nugter te word, sal nie vir dronkbestuur aangekla word nie.

'Maak dronkryers skaam'

2011-02-24 08:55

Motoriste is meer bekommerd dat hulle uitgevang sal word as hulle dronkbestuur of jaag as oor die mense wat hulle daardeur kan doodmaak.

Melkbos-kommissaris in sop weens dronkbestuur

2011-01-14 20:00

Die kommissaris van die polisiestasie in Melkbosstrand is uit sy pos verwyder nadat hy glo onder die invloed van alkohol bestuur het.

Aktrise vas vir dronkbestuur

2011-01-06 19:19

Die My Name is Earl-ster Jaime Pressly is in hegtenis geneem vir beweerde dronkbestuur en borgtog van sowat R100 000 toegestaan.

Steeds te veel dronkbestuurders

2010-12-29 08:46

Verkeersowerhede sê te veel motoriste bestuur steeds onder die invloed en ry te vinnig al is hulle ten volle bewus van die gevare.

Advertensie oor dronkry maak opslae

2010-12-19 11:12

Menseregtegroepe is ontsteld oor ’n advertensieveldtog teen dronkbestuur want hulle sê alle gevangenes word daarin as verkragters uitgebeeld.

McBride was nie dronk nie, hoor hof

2010-11-24 19:00

Robert McBride, voormalige hoof van die Ekurhuleni-metropolisie, het gesê hy was nie dronk was toe hy sy motor in 2006 gestamp het nie.

David Cassidy vas vir dronkbestuur

2010-11-06 04:29

Die voormalige “Partridge Family”-hartebreker David Cassidy word in Florida aangekla van dronkbestuur nadat hy op die snelweg afgetrek is.

Taxi-bestuurder agt keer oor limiet

2010-10-08 19:49

‘n Taxi-bestuurder wat skoolkinders vervoer het, is in hegtenis geneem nadat hy agt keer oor die wettige alkohol-limiet was.

Dronk rolstoelbestuurder 'spring' tronk vry

2010-10-06 10:23

Die dronk bestuurder van 'n elektriese rolstoel het tronkstraf vrygespring nadat hy in 'n polisiemotor vasgery het.

Sanger van dronkbestuur aangekla

2010-09-26 20:20

Amelle Berrabah, die 26-jarige sanger van die groep Sugababes, is aangekla van dronkbestuur en sal binnekort in die hof verskyn.

Faith Evans vas vir dronkbestuur

2010-08-23 00:13

Die welbekende R&B sanger, Faith Evans, is glo in Washington in hegtenis geneem vir dronkbestuur, het die polisie gesê.

Sanger 'skaam' oor inhegtenisname

2010-08-16 10:15

“Ek is uiters skaam oor die swak voorbeeld wat ek gestel het,” het Ard Matthews, hoofsanger van Just Jinjer, gesê ná hy vir dronkbestuur vasgetrek is.

Duitse pensionaris bestuur al 51 jaar sonder lisensie

2010-08-12 02:58

‘n 79-jarige man is in Duitsland afgetrek, net vir die polisie om uit te vind sy lisensie is al vir meer as ‘n halfeeu nie meer geldig nie.

Dronk delwer dood 11

2010-08-02 12:43

‘n Besope delwer het sowat 11 mense doodgery en 30 beseer toe hy met ‘n laaigraaf deur die strate van Beijing gejaag het.

Khumalo se dronkbestuur-klag laat vaar

2010-07-22 09:22

Die Roodepoort-landdroshof het die aanklag van dronkbestuur teen die voormalige Bafana Bafana-ster, Doctor Khumalo, laat vaar.

McBride-dokter se saak uitgestel

2010-06-09 23:13

Die saak teen die dokter wat glo ‘n vervalste mediese sertifikaat uitgereik het na die ongeluk van Robert McBride is uitgestel.

Drankmisbruik kos staat baie

2010-05-19 07:23

Drankmisbruik het die belastingbetaler in die 2009-’10-boekjaar sowat R17 miljard gekos luidens ’n artikel van die Instituut vir Sekerheidstudie.

Bejaarde vrou rand glo metropolisielid aan

2010-05-01 21:18

'n Sestigjarige vrou is in Rosebank in hegtenis geneem nadat sy glo 'n metro-polisiebeampte geklap het, het die Johannesburgse metropolisie gesê.

Dokter: ‘McBride was nie sober’

2010-04-28 13:35

Die dokter wat Robert McBride na afloop van die ongeluk ondersoek het, meen die voormalige Ekurhuleni-metropolisiehoof was nie sober nie.

Polisieman gewond ná wilde skietery

2010-04-05 23:28

'n Polisieman is in Mthatha in die Oos-Kaap gewond ná 'n wilde skietery met 'n verdagte wat skielik op hom losgebrand het.

Motoris kry R70 k boete na 252 km/h-jaagtog

2010-03-25 22:41

'n Motoris wat op die N2 in Durban op 252 km/h betrap is, is 'n boete van R70 000 opgelê en sy rybewys is vir ses maande opgeskort.

McBride se oud-kollega in getuiebank

2010-03-25 00:48

Een van die staat se hoofgetuies in die dronkbestuurverhoor van Robert McBride, het die getuiebank ingeneem.

McBride-saak wéér uitgestel

2010-03-23 14:25

Die dronkbestuurverhoor van die voormalige Ekurhuleni-metropolisiehoof Robert McBride is wéér in die Pretoria-landdroshof uitgestel.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Showers early. More sun than clouds. Warm.
Jhb: 17-26°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 19-29°C Strong thunderstorms. Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 23-29°C Showers late. More clouds than sun. Warm. PE: 20-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

OPEL

Astra 1.4T Enjoy Plus 5-dr MY10
2011
R 219,995.00

CITROEN

Berlingo 1.6 HDi 90 L2 Dsl P-Van
2011
R 157,990.00

FORD

Bantam 1.3i PU MY09
2009
R 70,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.