ARTIKELS OOR drk

Rebelle moor honderde

2010-03-29 02:11

Die rebellegroep Lord's Resistance Army het in Desember 2009 honderde mense in die DRK vermoor. ‘n Aanval waarvan die VN tot nou onbewus was.

VN ontrek dalk aan DRK

2009-12-09 11:26

Die Verenigde Nasies (VN) se sending in die DRK (Monuc) kan moontlik oor ses maande uit dié land onttrek, sê sy veiligheidsraad.

Ali se dogter besoek DRK

2009-10-27 12:32

Khaliah Ali, ‘n dogter van Muhammad Ali, het op ‘n humanitêre besoek in die Kongo aangekom om hulde te bring aan haar pa.

13 rebelle in DRK gedood

2009-09-21 23:50

Die DRK se weermag het 13 lede van die Rwandese rebellemag doodgemaak en beheer geneem oor drie van hulle basisse in dié land.

 

Priester en non vermoor

2009-12-10 10:35

‘n Priester en 'n non is in die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) vermoor in aanvalle wat glo op die kerk se vredesveldtog gemik was.

Hul wou ontsnap, toe val muur hul dood

2009-12-01 09:05

Vier mense het gesterf nadat ’n muur van ’n tronksel op hulle geval het gedurende ’n mislukte ontsnappingspoging in die Kongo.

Minister van DRK sterf

2009-10-01 14:20

Andre-Philippe Futa, die minister van ekonomie en buitelandse handel in die DRK, het op die ouderdom van 63 in Parys gesterf.

DRK: Rebelle en weermag skuldig

2009-09-09 13:13

‘n Verslag deur die Verenigde Nasies beskuldig rebellegroepe en die Kongolese weermag van verskeie misdade teen die mensdom.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 180i GSX MY04
2007
R 195,995.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 172,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.