ARTIKELS OOR drank

Dronk skaatsplankryer dink hy is 'Hulk'

2012-01-12 11:50

‘n Professionele skaatsplankryer het die skilderye van die mure van ‘n hotel in New York afgeruk terwyl hy onder die invloed van alkohol was.

Verbod laat wildtuin-dagbesoekers droëbek

2011-03-21 08:02

Dié Krugerwildtuin se omstrede drankverbod op dagbesoekers wat onlangs in werking getree het, het gemengde welslae behaal.

Britse popsanger urineer teen kitsbank

2011-02-07 22:00

Antony Costa, lid van die popgroep, Blues, kon dit seker nie meer hou nie en móés maar net sy blaas teen ‘n kitsbank leegmaak.

Uil raak dronk op schnapps

2011-01-19 17:00

'n Vrou in Duitsland het die polisie gebel toe sy 'n dronk uil langs die kant van die pad vind, gevaarlik naby aan die verkeer.

Krugerpark stel verbod in op drank

2011-01-15 08:30

Dagbesoekers aan die Krugerwildtuin gaan verbied word om drank by die park in te bring nadat SANParke meer as 130 klagtes gekry het.

Reinig jouself in rooiwyn

2010-12-01 12:19

Mont Destin-wynlandgoed naby Stellenbosch het met ‘n Cleopatra-tipe ondervinding na vore gekom. Vervang net die melk met rooiwyn.

Korter partytjies vir Kaapstad

2010-11-10 13:44

Kaapstad se partytjiegangers sal volgende jaar minder tyd hê om alkohol by drankwinkels te koop of tyd in kroeë deur te bring.

Man vermoor oor sigaret

2010-10-24 19:18

‘n 47-jarige man is die naweek met ‘n stukkende bierbottel vermoor ná ‘n beweerde argument oor ‘n sigaret, het die polisie gesê.

5 wat brandewyn afsluk, sterf

2010-09-23 14:14

Vyf mans wat glo gekyk het wie eerste vyf bottels brandewyn kan afsluk, is in Mosambiek weens alkoholvergiftiging dood.

Oudste bier ooit in skeepswrak ontdek

2010-09-07 12:22

'n Span duikers het moontlik die wêreld se oudste drinkbare bier in ‘n 200 jaar oue skeepswrak ontdek tydens 'n herwinningsoperasie.

Met eish ja!

2010-08-27 10:00

Uitgekuier op die Kaap se wynroetes? Gaan ontdek dan die omgewing opnuut op die 330 jaar oue brandewyn-industrie se Brandewynroete.

Dodetal weens onwettige alkohol styg

2010-07-28 01:11

Die aantal mense wat dood is ná hul onwettige alkohol in ‘n agterbuurt in Kenia gedrink het, het Dinsdag na 19 gestyg.

Drankverkope se doppie geklink

2010-06-02 09:00

Nog strenger maatreëls om die handelsure vir drankverkope te beperk gaan eersdaags in Kaapstad ingestel word.

Nuwe drankwette vir Brittanje oppad

2010-01-19 16:12

Goedkoop alkohol en promosies wat mense aanmoedig om hulself aan drank te vergryp, sal voortaan verban word in Brittanje.

Wyndampe dood drie

2009-09-28 22:48

Skadelike gasse wat deur gissende druiwe vrygestel word het die dood van drie mense wat besig om wyn te maak, veroorsaak.

SA wyn wen top-toekenning

2009-09-05 05:53

Die Kaapzicht Steytler Pinotage 2006 is tussen meer as 10 000 wyne uitgewys as die wêreld se beste wyn bo R120.

Nutine nie een vir drink nie

2009-08-24 14:03

Paolo Nutine, sanger van 'Coming Up Easy' sê hy “moeg en siek” raak as hy alkohol drink en hy word glad nie aggressief nie.

 

Bier, bier en nog bier in Londen

2011-04-11 14:33

Daar is niks so Engels soos ‘n goeie pint bier nie en met die Great British Beer Festival sal daar honderde tipes wees om van te kies.

Staat wil drinkperk lig

2011-03-11 07:00

Die regering oorweeg dit om die ouderdomsperk op mense wat drank mag koop of daarmee handel dryf, tot 21 jaar te verhoog.

Metropolisielede se drank-saak uitgestel

2011-01-21 23:00

Die saak teen die agt metropolisiebeamptes wat uitgevang is nadat hulle glo alkohol gesteel het, is uitgestel tot 17 Februarie.

VK se nuwe drankplan gelóói

2011-01-18 19:00

Die Britse regering het nuwe minimumpryse vir drank bekend gestel, maar gesondheidsaktiviste het die bepalings as onvoldoende beskryf.

Skoolkinders met drank betrap op eerste dag

2011-01-13 20:00

Die departement van onderwys in Gauteng is “gewalg” deur foto’s van skoolkinders wat alkohol in die publiek drink.

VSA wil drankies met kafeïen verbied

2010-11-17 15:00

Amerikaanse reguleerders beplan om toe te slaan op maatskappye wat alkoholiese drankies verkoop wat kafeïen bevat.

Helen Zille maan dronk bestuurders

2010-11-03 12:07

Die premier van die Wes-Kaap, Helen Zille, het drinkers gewaarsku teen alkoholmisbruik oor die feesseisoen.

PJ Powers bieg oor drankprobleem

2010-10-22 10:00

Min mense het geweet dat as PJ Powers van die verhoog gestap het, sy huis toe gegaan en die een glas wodka ná die ander afgesluk het.

Hatton het glo drankprobleem en depressie

2010-09-14 10:50

Die voormalige wêreldbokskampioen Ricky Hatton het met rehabilitasie begin nadat hy met depressie sowel as 'n drankprobleem gediagnoseer is.

Russies minister moedig rokers, drinkers aan

2010-09-02 15:08

Die Russiese minister van finansies, Alexei Kudrin, moedig Russiese burgers aan om meer sigarette te rook en alkohol te drink.

Pa beboet oor partytjie waar skoliere drank koop

2010-08-23 07:45

’n Pa wat ’n partytjie vir hoërskoolleerlinge gereël het, moes ’n skulderkenningsboete betaal nadat hy glo drank aan hulle verkoop het.

Bloemfontein verslap drankwet

2010-06-26 22:20

Die regering in Vrystaat het aangekondig dat hulle die provinsie se drankwette sal verslap vir die wedstryd tussen Engeland en Duitsland.

Drankmisbruik kos staat baie

2010-05-19 07:23

Drankmisbruik het die belastingbetaler in die 2009-’10-boekjaar sowat R17 miljard gekos luidens ’n artikel van die Instituut vir Sekerheidstudie.

Kroeg moet toe oor seks

2009-11-25 18:36

Die Wes-Kaapse Drankraad het die eienaar van ’n restaurant in Stilbaai se dranklisensie opgeskort nadat talle klagtes ontvang is.

Dronk soldaat skiet makkers

2009-09-14 09:10

’n Soldaat het twee makkers gedood en ’n derde gewond toe hy aangevat word omdat hy dronk by die werk opgedaag het.

Man sterf ná 2de trein hom tref

2009-09-05 03:05

‘n Man wat oorleef het toe hy sowat twee jaar gelede deur ‘n trein raakgery is, het gesterf nadat ‘n tweede trein hom getref het.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 180i GSX MY04
2007
R 195,995.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 172,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.