ARTIKELS OOR diskriminasie

'Mejuffrou' amptelik in Frankryk verban

2012-02-22 17:50

Die kantoor van die Franse eerste minister, Francois Fillon, het gesê die term "mejuffrou" sal van amptelike dokumente verwyder word.

Namibië se eerste Mnr Gay-wenner aangerand

2011-12-09 14:31

‘n Regtegroep het die aanval op die wenner van Namibië se eerste Mnr Gay-kompetisie veroordeel en sê dit kan polities gemotiveerd wees.

Nigerië wil verbod op gay huwelike plaas

2011-11-22 14:27

Wetgewers in Nigerië wil ‘n verbod op gay huwelike plaas, wat aktiviste bekommerd maak dat diskriminasie aansienlik erger in dié land sal word.

Sokkeraanbieder bedank oor seksisme-skandaal

2011-01-26 23:00

Die aanbieder Richard Keys het, net ‘n dag nadat sy kollega Andy Gray afgedank is, bedank oor die seksisme-skandaal waarby hulle betrek is.

Dubai: Blinde man verbied om te vlieg

2010-10-06 04:11

'n Blinde Amerikaanse reisiger beweer hy is verbied om op 'n vlug te klim weens sy gestremdheid, maar die lugredery hou vol dit was 'n fout.

Hy word sy: Hof sê sy kry werk terug

2010-08-14 07:57

Christine Ehlers, voorheen Chris, glo sy het haar werk gister danksy oudpres. Nelson Mandela en die Geelbladsye teruggekry.

Mej. SA staan sterk teen kritiek

2009-12-15 09:11

Mej. Suid-Afrika 2009, Nicole Flint is “reeds bewus van kritiek” teen haar, maar gaan nie toelaat dat dit haar onderkry nie.

 

Bemagtiging: Wit vroue, gestremdes ‘gaan nie meer tel’

2011-12-21 09:01
91 menings

Die aanstelling van wit vroue en gestremdes gaan ingevolge voorgestelde wetswysigings nie meer maatskappye se bemagtigingsgradering verhoog nie.

Swart lesbiërs 'leef in vrees'

2011-12-05 16:52

Swart lesbiërs en transgender-mans in townships en landelike gebiede word deur ‘n klimaat van diskriminasie en geweld in die gesig gestaar.

Tronkstraf vir mans wat vrou se broek aftrek

2011-05-14 13:49

Twee mans wat daarvan beskuldig word dat hulle ‘n vrou se broek uitgetrek, haar geslaan en haar huis afgebrand het, het tronkstraf gekry.

Man 'té gestremd' om te vlieg

2010-10-17 02:55

‘n Motiveringspreker war serebraal gestremd is, is glo van ‘n vlug afgeskop nadat daar aan hom gesê is dat hy te gestremd is om te vlieg.

Blinde wil NWU dagvaar oor ‘diskriminasie’

2010-09-12 11:38

’n Blinde teoloog van Potchefstroom oorweeg regstappe teen die Noordwes-Universiteit (NWU) ná beweerde diskriminasie teen hom as gestremde.

Hospitaal weier om vrou met MIV te behandel

2010-07-16 10:27

‘n Chinese hospitaal het geweier om ‘n erg beseerde vrou te behandel nadat dokters uitgevind het sy is MIV-positief.

Boelies teister vroulike wag

2009-11-25 19:54

Twee seremoniële wagte by die historiese Toring van Londen, is afgedank nadat hulle ’n vroulike kollega geteister het.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 180i GSX MY04
2007
R 195,995.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 172,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.