ARTIKELS OOR dirk prinsloo

Visser vra hulp van Dirk se ‘seksslaaf’

2010-02-08 08:06

Cézanne Visser wil ’n eedsverklaring van Dirk Prinsloo se voormalige “seksslaaf” by die hof indien as versagtende omstandighede.

Cézanne ‘verlig’ oor Dirk se vonnis

2010-02-03 12:36

Cézanne Visser, voormalige minnares van die bankrower Dirk Prinsloo, is verheug oor sy vonnis van 13 jaar tronkstraf in Belarus.

Dirk Prinsloo kry 13 jaar tronkstraf

2010-02-02 08:26

Dirk Prinsloo is 13 jaar tronkstraf in die Baranowitsji-distrikshof opgelê op aanklag van diefstal, aanranding en poging tot bankroof.

Barbie en Dirk se slagoffers praat

2009-10-11 12:13

Hulle was onderskeidelik net elf en veertien toe hulle in die kloue van “Adv. Barbie”, Cézanne Visser, en Dirk Prinsloo beland het.

Nóg seksklagtes teen Prinsloo

2009-09-08 09:21

Dirk Prinsloo, wat in SA aangekla is vir seksuele misdade, word nou ook in Belo-Rusland van soortgelyke klagtes vervolg.

Dirk is 'eksotiese tronkvoël'

2009-08-09 16:34

Dirk Prinsloo sal eers ná 10 September weer in die hof in Belo-Rusland verskyn op aanklagte wat verband hou met ’n mislukte bankroof.

 

Ek was Dirk se seksslaaf

2010-02-05 08:46

Haar “nege maande van hel” saam met Dirk Prinsloo “het meer soos nege jaar gevoel”, sê een van sy Russiese minnaresse.

Prinsloo nie uitgelewer aan SA

2010-02-03 10:18

Dirk Prinsloo, die Suid-Afrikaanse voortvlugtige, sal eers sy tronkstraf in in Belarus moet uitdien voordat hy na Suid-Afrika terugkeer.

Dirk Prinsloo kan vandag hoor of hy gaan sit

2010-02-01 08:52

Dirk Prinsloo sal vandag weet of hy skuldig bevind is en of hy agter tralies in ’n maksimumsekuriteitstronk in Belarus sal moet sit.

Regter begin Barbie-saak opsom

2009-10-06 20:20

Adv. Cezanne Visser se hofsaak nader ’n eindpunt met die opsomming van getuienis teen haar en Dirk Prinsloo.

'Mal' Dirk dreig vyande in SA

2009-08-30 14:30

Die beweerde seks-misdadiger Dirk Prinsloo dreig sy “vyande” in Suid-Afrika vanuit sy tronksel in Belo-Rusland.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 180i GSX MY04
2007
R 195,995.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 172,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.