ARTIKELS OOR dinosourusse

Oudste dinosourus-neste in Vrystaat ontdek

2012-01-25 12:20

Wetenskaplikes het neste met gefossileerde dinosouruseiers in 'n broeiplek in die Golden Gate Nasionale Park in die Vrystaat gevind.

Horing bevestig dalk meteoor dood dino's

2011-07-13 10:00

‘n Horing van een van die laaste oorlewende dinosourusse kan bewys ‘n meteoor het die aarde getref en dié reptiele skielik laat uitsterf.

Ruik hoe ruik T-Rex in Londen-museum

2011-04-20 21:00

Enigiemand wat al ooit gewonder het hoe ‘n dinosourus ruik, hoef bloot ‘n besoek aan Londen se Natuurgeskiedenis Museum af te lê.

Dinosourusse het luise gehad

2011-04-07 11:54

Vlieënde dinosourusse was dalk die eerstes om in ‘n manie jeukerige koppe vol luise te krap, want hul vere was ‘n snoesige tuiste vir dié pes.

Nuwe dinosourus-spesie in Angola gevind

2011-03-17 11:02

Volgens wetenskaplikes het hulle die eerste fossiel van ‘n dinosourus in Angola gevind en is dit boonop ‘n nuwe spesie.

Dooie dinosourusse laat diere rek

2010-11-26 12:37

Die uitsterwing van dinosourusse het soogdiere se groottes laat styg – met sommiges wat groter as heelwat olifante geword het.

Twee nuwe dinosourusspesies ontdek

2010-09-23 13:38

Wetenskaplikes in Amerika sê hulle het die fossiele van twee dinosourusspesies ontdek wat nog nie van te vore gesien is nie.

Die vere maak die dinosourus

2010-04-30 16:32

Dinosourusse se vere het glo merkwaardig verander van geboorte tot volwassenheid; ‘n bevinding wat kennis oor die evolusie van vere uitgebrei het.

Wie was eerste: die voël of die dinosourus?

2010-02-11 12:35

Die dekade oue toerieë wat argumenteer dat die voël van dinosourusse afstam, word vandag meer en meer op die proef gestel.

Dinosourusse wys hul ware kleure

2010-01-28 12:49

Dinosourusse het nog altyd die mens se verbeelding aangegryp, maar nuwe inligting kan dalk uiteindelik onthul hoe hulle werklik gelyk het.

 

Dinosourus in sy eie spore dood

2011-09-14 18:53

‘n Fossiel wat vyftig jaar gelede opgegrawe is, is die eerste dinosourusfossiel wat in sy eie voetspoor gefossileer het, sê wetenskaplikes.

Tande help bepaal hoe koel dinosourusse was

2011-06-28 08:20

Wetenskaplikes het vir die eerste keer ’n manier ontdek om dinosourusse se liggaamstemperatuur te bepaal – ontleed hul gefossileerde tande.

Grootste spinnekopfossiel ontdek

2011-04-20 17:17

Die agtpoot spinagtige is in fossielryke klippe naby Daohugou in die noordooste van China gevind en word so oud as 165 miljoen jaar geskat.

Fossiele van 'T-Rex se nefie' opgegrawe

2011-04-01 13:51

'n Dinosourus wat opgebou is uit 'n reeks fossiele word deur Chinese wetenskaplikes beskryf as "T-Rex se nefie".

Dino's maak evolusie-deur vir soogdiere oop

2010-11-30 03:36

'n Nuwe studie dui daarop dat die uitsterf van dinosourusse 'n groot impak gehad het op die evolusionêre ontwikkeling van soogdiere.

Eerste dinosourusse was kleiner as huiskatte

2010-10-07 04:19

Klein voetspore wat in Poland gevind is het bewys dat die eerste dinosourusse vierpotige diertjies kleiner as gewone huiskatte was.

Dinosourusse in New York te koop

2010-05-27 03:55

‘n Veiling van meer as 400 dinosourus-dele, sowel as ander artefakte uit die Ystydperk, word tans in New York gehou.

Nuwe dinosourus ontdek

2010-03-24 11:00

‘n Nuwe spesies van dinosourusse is in die Amerikaanse staat van Utah ontdek wat moontlik oor die 185 miljoen jaar oud is.

Dinosourus dalk oudste voël-voorsaat

2010-01-29 12:17

Wetenskaplikes het die fossiel van 'n voorheen onbekende dinosourus-spesie onthul, moontlik die oudste voorsaat van hedendaagse voëlspesies.

Nuwe dino-spesie dalk ondek

2009-10-14 15:20

Paleontoloë in China het oorblyfsels wat dalk ’n nuwe dinosourus-spesie kan wees ondek, het die plaaslike media berig.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 180i GSX MY04
2007
R 195,995.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 172,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.