ARTIKELS OOR dierebeskerming

Komediant dalk aangekla ná hy kat se kop afkap

2012-05-10 18:01

Die Kaapse komediant Mark Sampson sal vermoedelik aangekla word van wreedheid teenoor diere nadat hy na bewering ‘n kat se kop afgekap het.

Vrou vind 789 kobras op strand

2012-02-21 08:02

Honderde kobras moes doodgemaak word nadat ’n vrou en haar honde op ’n strand in Hongkong op hulle afgekom het.

Honde in toe sleepwa na Angola gesmokkel

2011-11-24 09:02

Die polisie het op ‘n toe Venter-sleepwaentjie propvol honde afgekom toe hulle ’n motor by die Vioolsdrif-grenspos deursoek het.

Brakkie leef ná ’n week in gat

2011-11-15 09:28

Tendai, wie se naam “dankbaar vir God” beteken, is van die ergste gevalle wat die dierewelsynsorganisasie Wetnose in ’n lang tyd gesien het.

Man wat bobbejaan skiet aangekla

2011-11-12 21:46

‘n Bejaarde man van Vishoek is aangekla van onwettig jag omdat hy ‘n bobbejaan geskiet het wat hom en sy vrou na bewering aangeval het.

Video: Hond leer loop danksy akupunktuur

2011-11-10 09:07

Die die uitgeteerde basterbrakkie Warrior, wat lewend in Khayelitsha begrawe is, leer nou weer loop – met die hulp van akupunktuur.

Duisende honde glo in Oekraïne 'geslag'

2011-10-24 14:11

Dierebeskermingsgroepe het die Oekraïne daarvan beskuldig dat onwettige metodes gebruik word om rondloperhonde van kant te maak.

Kruger-wildtuin se oudste olifant is dood

2011-10-07 14:37

Die Kruger Nasionale Park se oudste olifant, Duke, wat ouer as 55 jaar was, is dood langs die Makambeni-spruit gevind, het bewaarders gesê.

Reservaat verwelkom twee nuwe jagluiperds

2011-09-27 08:02

Twee jagluiperdmannetjies wat in die Gondwana-wildreservaat naby Mosselbaai vrygelaat is, pas goed aan in hul nuwe omgewing.

Sjimpansees omhels mekaar ná vrylating

2011-09-09 10:06

Die sjimpansees wat mekaar vasdruk en omhels nadat hulle die eerste keer in 30 jaar in die natuur vrygelaat is, het die wêreld aan die gons.

Yvonne die koei weer veilig

2011-09-01 20:58

Gelukkig vir Yvonne die koei was dit 'n dierebeskermingsorganisasie wat haar gevind het en nié die Bavariese verkeersdepartement nie.

Peta kry eie pornoblad

2011-08-24 11:29

Die diereregte-organisasie People for the Ethical Treatment of Animals (Peta) beplan om sy eie pornografiese webtuiste aanlyn te bring.

Welsyn van Kaapse diere onder oog

2011-07-26 09:07

Die Wes-Kaapse Dieresorgforum sal voortaan nouer saam met Kaapstadse wetstoepassers werk om probleme rondom dierewelsyn op te los.

Verdwaalde pikkewyn ondersoek

2011-06-30 08:45

Die keiserpikkewyn wat meer as 3 000 km van Antarktika na Nieu-Seeland geswem het, sal moontlik aan die suidkus van dié land vrygelaat word.

Beseerde beeste lewend gesleep vir vleisbraai

2011-06-07 09:14

’n Polisie-hoë het glo opdrag gegee dat twee beseerde beeste, wat deur ’n motor getref is, na 'n polisiekantoor gesleep word vir ’n vleisbraaiery.

Pikkewyn-getalle val

2011-04-11 21:51

Die pikkewyne by Boulders-strand is sekerlik Simonstad se grootste trekpleister, maar blykbaar is hul getalle besig om te daal.

Koeie raak 'heilig' in Nederland

2011-04-08 20:12

Nederland, een van die eerste Europese lande wat Jode toegelaat het om hul geloof uit te leef, wil nou 'n omstrede nuwe wet maak.

Geliefde ysbeer dood weens breinsiekte

2011-03-22 23:00

'n Nadoodse ondersoek is dringend gedoen om te bepaal waaraan Duitsland se geliefde ysbeer Knut Saterdag onverwags dood is.

Peta verwyder spinnekoppe in ruil vir Mazdas

2011-03-08 11:01

Die diereregte-organisasie Peta het aangebied om die spinnekoppe wat in Mazda 6-sportmodelle voorkom te verwyder, in ruil vir die motor.

Tier kry nuwe heup

2011-01-27 23:42

‘n Tierwyfie in Duitsland het geskiedenis gemaak as die eerste tier in die wêreld om ‘n heupvervangingsoperasie te ondergaan.

Wees-renoster verloor die stryd

2010-12-20 07:50

Vusi, die wees-renosterbulletjie van die Renoster-en-leeupark in Kromdraai buite Krugersdorp, het sy oorlewingstryd verloor.

Tiere oor 12 jaar uitgewis

2010-10-23 01:03

Die wêreld se tier bevolking word deur algehele uitwissing bedreig deur stropery, krimpende habitat en die gebruik van tiere in medisyne.

Dorp wil seemeeue skiet wat slaap versteur

2010-08-20 18:31

‘n Dorp in Engeland oorweeg ‘n omstrede plan om seemeeue te skiet weens klagtes oor die voëls wat inwoners wakker hou.

Leeu byt vrou dood

2010-06-03 07:07

’n Suid-Afrikaanse vrou is by Chipangali Wildlife Orphanage, ’n rehabilitasiesentrum vir wilde diere in Zimbabwe, deur ’n leeu doodgebyt.

Seekoei in woonstelblok doodgeskiet

2010-05-18 11:52

’n Verdwaalde seekoei, wat ‘n dam by ‘n woonstelgebou sy tuiste gemaak het, is geskiet omdat Omgewingsake nie mannekrag had om hom te skuif nie.

Krimpvarkies te vet vir die natuur

2010-04-09 04:19

‘n Dierereddingsentrum in Skotland het ‘n klomp krimpvarkies op ‘n streng dieet gesit omdat hulle te vet geword het om in ‘n balletjie op te rol.

Kinders sien hoe troeteldiere geskiet word

2010-01-13 06:30

Kinders op ’n hoewe buite Pretoria het glo huilend toegekyk hoe hul troetelkatte en ’n hond met .22-gewere afgemaai word.

 

DBV-vrou vasgetrek oor 'haglike' blyplek

2012-04-20 15:02

‘n Werknemer by die DBV kan strafregtelik aangekla word nadat sy 125 katte in “haglike omstandighede”aangehou het.

Wees kalf uit sy lyding verlos

2011-12-07 09:33

Die Shamwari-natuurreservaat in die Oos-Kaap se wees 18 maande oue renosterkalfie, Tanner 2, moes uit sy lyding verlos word.

Mense vies ná jagluiperd gejag is

2011-11-23 09:02

Namibiërs is ongelukkig oor die jag van ’n tamaai jagluiperd, volgens die Internasionale Safariklub die grootste wat nog ooit gejag is.

22 spermwalvisse spoel uit, vrek

2011-11-14 12:18

Reddingswerkers het gespook om twee groot dwerg-potvisse, wat op die Tasmaniese sandbank uitgespoel is, te red nadat 22 ander gevrek het.

Westelike swartrenoster het 'uitgesterf'

2011-11-10 15:06

Daar is geen meer westelike swartrenosters in Wes-Afrika nie en die Wêreldbewaringsunie het dié renostersubspesie nou uitgestorwe verklaar.

Renosters word al swewend hervestig

2011-11-03 10:17

’n Voël wat deur die lug vlieg is niks ongewoons nie, maar om ’n renoster hoog in die lug onderstebo te sien rondswaai is ’n ander storie.

Bedreigde arend doodgeskiet

2011-10-07 21:58

‘n Bedreigde Filippynse Arend, een van slegs honderde in die wêreld, is doodgeskiet, het ‘n bewaringsgroep wat die voëls red gesê.

Ietermagog kry eers katmelk

2011-09-28 08:11

Die ietermagog wat vermoedelik in die Tzaneen-omgewing gevang, in ’n sak gestop en in dié dorp te koop aangebied is, sterk mooi aan.

Tier kou stertpunt af weens trauma

2011-09-14 08:06

’n Tier in die dieretuin in Tripoli, Libië, het sy stert se bopunt afgekou, blykbaar omdat hy so getraumatiseer was weens die bomaanvalle.

Video: Sjimpansees sien die eerste keer sonlig

2011-09-06 16:56

Roerende beeldmateriaal wys hoe sjimpansees wat 30 jaar lank in ‘n laboratorium toetse moes deurmaak die eerste keer sonlig sien.

Man in hof wat grysbeer skiet

2011-08-24 21:35

‘n Man wat daarvan aangekla word dat hy ‘n grysbeer onwettiglik geskiet het ná die dier by sy erf ingewandel het, het onskuldig gepleit.

Noem ’n voël na dié mense

2011-08-22 08:34

Vereer jou sekretaresse of persoonlike assistent op Sekretaressedag (7 September) deur ’n sekretarisvoël na hom of haar te noem.

Walvisjag: ‘Hulle huil soos mense’

2011-07-11 08:06

Walvisse het gevoelens en kan soos mense trauma ervaar en treur, het die wêreldvereniging vir diere se beskerming (WSPA) gesê.

‘Beskerm die hamsters beter,’ sê hof

2011-06-10 12:38

Frankryk kan dalk beboet word ná die kontinent se hoogste hof beslis het die regering het nie genoeg gedoen om seldsame hamsters te beskerm nie.

Hond kry nuwe snoet

2011-05-17 17:58

Maximus, ‘n vierjarige rondloper-wolfhond, wat in Phillip Nel Park in Pretoria opgetel is, gaan ‘n nuwe snoet kry.

Sirkusman probeer beer deur doeane smokkel

2011-04-08 23:00

'n Afgetrede sirkusman is deur Russiese beamptes vasgetrek ná hy probeer het om sy bejaarde beer oor die grens te smokkel.

Paddas se gevaarlike pad na liefde

2011-04-05 20:43

'n Groep in Philadelphia gaan elke jaar uit hul pad uit om migrerende paddas op hitte teen karre te beskerm.

Kapenaars moet stop wanneer paddas hop

2011-03-21 08:04

Kaapstadse owerhede het padtekens op paaie aangebring wat motoriste van westelike luiperdpaddas in die omgewing bewus maak.

Egipte: Uitgehongerde diere kry hulp

2011-03-04 14:51

Kamele, perde en donkies wat in Egipte se toerismebedryf gebruik word, vrek van die honger weens die politieke onstabiliteit in die land.

Spanje: Bulgevegte op nasionale TV verby

2011-01-08 22:52

Spanje se nasionale TV-kanaal, RTVE, sal nie meer bulgevegte uitsaai nie om kinders van geweld op televisie te beskerm.

Groep die hoenders in oor kuikens

2010-11-21 11:14

’n Groep wat hom be­ywer vir die regte van plaasdiere is die hoenders in oor hoe kuikens wat vir spitbraai bestem is in SA behandel word.

Buidelrot-gooi-kompetisie veroordeel

2010-09-22 12:19

Diereregtegroepe in Nieu-Seeland het ‘n skool wat ‘n buidelrot-gooi-kompetisie gereël het, fel gekritiseer.

Spanje se Katalonië wil bulgevegte verban

2010-07-28 02:08

Die plaaslike parlement in Katalonië sal Woensdag stem oor die verbanning van bulgevegte in dié noord-oostelike streek van Spanje.

DSV: Meer diere word in winter weggegooi

2010-05-29 18:59

’n Toename in die getal weggooi-troeteldiere word weer dié winter in die Boland verwag, sê die Dieresorgvereniging (DSV).

Perdfris Elsa mal oor haar nuwe blyplek

2010-04-12 09:14

Elsa die leeu wat verlede maand ’n groot operasie moes ondergaan ná ’n ernstige nekbesering, het ’n nuwe huis.

Druk op EU om ivoorhandel te verban

2010-01-26 12:03

Afrika-state is besig om druk op Europese Unie-lande te plaas in die hoop om ivoorhandel te staak, en so ook bedreigde olifante te beskerm.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 180i GSX MY04
2007
R 195,995.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 172,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.