ARTIKELS OOR dienslewering

Toilette in nedersetting 'nog nooit' skoongemaak

2012-05-14 11:00

Inwoners van ‘n informele nedersetting in Soweto sê die toilette wat daar geïnstalleer is, is nog nooit deur die munisipaliteit skoongemaak nie.

Polisie hou oog op NW-betogings

2012-05-08 18:01

Die polisie het by monde van 'n woordvoerder gesê hulle monitor betogings teen swak dienslewering in Southey en Molopo in Noordwes.

Nege vas ná Bushbuckridge-betoging

2012-05-07 23:00

Nege mense is Maandag in hegtenis geneem tydens ‘n betoging teen swak dienslewering in Lilydale in die Bushbuckridge-munisipaliteit.

Inwoners in hof wat gebou aan die brand steek

2012-05-01 19:11

Altesaam 53 mense sal in die Reddersburg-landdroshof verskyn ná 'n gewelddadige betoging deur inwoners van die Matoporong-township.

Zuma: Dienslewering veel beter ná 1994

2012-04-27 17:57

Suid-Afrika het sedert 1994 aansienlike vordering gemaak in terme van toegang tot basiese dienste, het pres. Jacob Zuma in Pretoria gesê.

Vier vas ná 'korrupte' raadslid se huis brand

2012-04-17 09:31

Die openbare uitsaaier berig 'n groep het na bewering 'n plaaslike winkel en die wonings van 'n politikus en 'n raadslid aan die brand gesteek.

Betoger gooi petrolbom na ANC-lid

2012-03-26 11:05

'n Petrolbom is tydens 'n diensleweringsbetoging op Loraine buite Tzaneen in Limpopo na 'n senior lid van die plaaslike ANC-tak gegooi.

Geweldenaars boet vir rassegeweld in Grabouw

2012-03-20 10:00

Altesaam 21 mense sal in die Grabouw-landdroshof verskyn ná 'n dag van chaos en geweldpleging in dié dorp.

Skole, ondernemings deur betogings ontwrig

2012-02-15 15:13

Bykomende polisie is in die Masoyi-gebied tussen Witrivier en Hazyview in Mpumalanga ontplooi weens betogings oor dienslewering.

Petrusburg word 'n slagveld

2011-12-09 08:00

'n Woonbuurt in Petrusburg het soos ’n slagveld gelyk nadat onrus oor swak dienslewering uitgebreek en die polisie op betogers geskiet het.

Nege vas ná betoging in Vrystaat

2011-11-28 16:07

Nege mense is Maandag tydens 'n betoging oor dienslewering in Petrusburg naby Bloemfontein in hegtenis geneem, het die polisie gesê.

Hou op apartheid blameer – minister

2011-11-24 13:09
98 menings

Munisipale leiers en beamptes moet ophou om apartheid te blameer vir swak dienslewering, sê die minister van samewerkende regering.

Talle betogers in Tembisa vasgetrek

2011-09-30 11:27

Altesaam 52 mense is in hegtenis geneem tydens ‘n diensleweringsbetoging in Tembisa, het die Gautengse polisie gesê.

'Los luukses, lewer beter dienste' – Gordhan

2011-09-15 07:02

Nuwe raadslede moet van "tierlantyntjies soos splinternuwe Mercedes-Benze vergeet," meen Pravin Gordhan, minister van finansies.

Kabinet veroordeel gewelddadige betogings

2011-09-08 14:29

Die kabinet het die onlangse gewelddadige betogings in verskeie dele van die land veroordeel, het Jimmy Manyi, kabinetswoordvoerder, gesê.

Polisie monitor Thembelihle

2011-09-07 10:06

'n Sterk polisieteenwoordigheid word in Thembelihle handhaaf nadat gewelddadige betogings oor dienslewering dié gebied geteister het.

Dienslewering: 20 betogers vasgetrek

2011-09-05 16:57

Twintig mense is in hegtenis geneem nadat hulle teen swak dienslewering in Thembelihle, naby Lenasia, betoog het.

Vyf betogers in hegtenis geneem

2011-08-14 20:59

Vyf mense is in hegtenis geneem tydens betogings teen swak dienslewering naby Makapanstad, het die polisie in Noordwes gesê.

Betogers in Noordwes versper pad oor dienslewering

2011-07-15 13:14

Inwoners van Maruping in die Noord-Wes het die hoofweg tussen Mafikeng en Zeerust versper om beter dienste te eis.

Betogers versper N2 in Kaapstad

2011-07-14 07:35

Talle inwoners van Nyanga in Kaapstad is in hegtenis geneem nadat hulle die N2 in Kaapstad met brandende motorbande versper het.

Buitebande brand op snelweg in Wes-Rand

2011-07-07 08:56

Betogers wat teen swak dienslewering betoog, brand buitebande langs die N14-snelweg in Muldersdrif, het die polisie gesê.

Leë beloftes lei tot dienste-betoging

2011-07-01 07:58

Skote het by die Zandspruit-plakkerskamp geklap soos die polisie probeer het om ’n onwettige betoging teen swak dienslewering stop te sit.

Beyers Naudé-rylaan heropen ná betogings

2011-06-30 14:10

Beyers Naudé-rylaan is kort ná 09:00 Donderdagoggend heropen nadat inwoners van Zandspruit verbygaande motors met klippe bestook het.

Manyi wil TV-lugtyd koop vir ministers

2011-06-14 11:52

Jimmy Manyi, hoof van die regering se kommunikasiediens, het gesê hy beplan om TV-lugtyd vir nasionale ministers te koop.

Waarskuwing oor 'groot opstand' naby Soweto

2011-06-10 08:47

Ontevrede inwoners van Noordgesig, naby Soweto, drom langs die hoofstraat van dié buurt saam vir 'n tweede dag van protesoptogte.

'Amptenare wat nie presteer, moet jammer sê'

2011-06-07 17:57

Staatsamptenare wat nie na wense presteer nie, moet in die openbaar om verskoning vra, het Richard Baloyi in Sandton gesê.

Ster van advertensie 'verkoop leuens' – ANC

2011-05-14 19:22

Die ster van 'n DA-televisie-advertensie vir volgende week se plaaslike verkiesings is betaal "om leuens te verkoop," het die ANC beweer.

ANC in VS erken hul wis van oop toilette

2011-05-12 07:07

Die ANC hét geweet van die oop toilette in die Viljoenskroonse woongebied Rammulotsi, het die ANC in die Vrystaat se sekretaris erken.

Betogers versper pad in PE

2011-05-05 09:09

Inwoners in Algoa Park wat betoog oor swak dienslewering het Uitenhageweg met brandende motorbande versper en die polisie met klippe bestook.

Borgtog geweier vir Ficksburg-polisiebeamptes

2011-04-29 14:09

Die agt polisiebeamptes wat daarvan beskuldig word dat hulle die betoger Andries Tatane in Ficksburg doodgeslaan het, is borgtog geweier.

Tatane-aanval was 'aaklig en pynlik' – Cele

2011-04-28 07:59

Bheki Cele, nasionale polisiehoof, sê polisiebeamptes se aanranding op Andries Tatane op Ficksburg was "aaklig en pynlik om te aanskou."

Heilbronners huil oor dienste

2011-04-26 08:54

Geen instandhouding van strate, buitensporige hoë kragtariewe vir arm inwoners en voortdurende rioollekkasies het Heilbronners die josie in.

SAUK-man sê hy hoor opdrag om te skiet

2011-04-25 07:01

Die kameraman wat die videomateriaal afgeneem het van polisie-geweld wat tot Andries Tatane se dood gelei het, sê iemand het geskreeu “skiet hom”.

Nóg twee vas ná Ficksburg-betoger sterf

2011-04-21 07:34

Die OKD het bevestig dat nóg twee polisiebeamptes in hegtenis geneem is in verband met die dood van 'n Ficksburg-betoger.

Ficksburg: OKD swyg oor rubberkoeëls-berig

2011-04-18 13:48

Die OKD wou nie sê of Andries Tatane weens 'n rubberkoeëlwond gesterf het nie, maar het bevestig dat hy doodgeskiet is.

Ficksburg-inwoners ruk op na hof

2011-04-18 10:56

Inwoners van die Meqheleng-township in Ficksburg ruk in groot getalle na die plaaslike landdroshof op, waar ses polisiemanne verskyn.

Twee koeëls in Ficksburg-betoger se lyk

2011-04-18 07:06

Twee rubberkoeëls is in ’n lykskouing uit die bors gehaal van Andries Tatane wat in ’n massabetoging teen swak dienslewering doodgeskiet is.

Ficksburg steeds gespanne

2011-04-15 13:23

Die situasie op Ficksburg is steeds gespanne, met die polisie wat deur die nag die dorp se strate en dié in die Meqheleng-township gepatrolleer het.

Minister vra kalmte in Ficksburg

2011-04-14 18:00

Dit is "onvanpas" om gevolgtrekkings te maak oor wat presies die dood veroorsaak het van 'n betoger in Ficksburg, sê Nathi Mthethwa.

Geboue in Ficksburg aan die brand gesteek

2011-04-14 14:17

Betogers het twee munisipale geboue in Ficksburg aan die brand gesteek nadat 'n betoger glo aan die hande van die polisie gesterf het.

Ficksburg-betogingslagoffer se naam bekend

2011-04-14 09:17

Die man wat dood is toe ’n vreedsame optog oor swak dienslewering na Ficksburg se munisipale kantore in geweld ontaard het, was Andries Tatane.

Rubberkoeëls vlieg in Rietfontein

2011-04-06 11:03

Die polisie het met rubberkoeëls losgebrand op betogers in die Rietfontein informele nedersetting in die noordweste van Johannesburg.

Boos oor dienslewering? Kla by die VF+

2011-03-31 13:15

Die Vryheidsfront Plus gaan 'n webwerf skep waar inwoners hul munisipale klagtes vanaf 1 April kan registreer, het die party gesê.

'Nog geweld oor dienslewering gaan kom'

2011-03-13 06:56

Een uit elke twee Suid-Afrikaanse ­stedelinge is ontevrede oor die gehalte van munisipale dienslewering wat na gewelddadige betogings lei.

Wesselton-betogings afgelas

2011-02-17 12:19

Ontstoke inwoners van Wesselton in Mpumalanga het hul protesoptogte vir eers afgelas, het 'n verteenwoordiger gesê.

Cele dra betogers se eise oor aan ANC

2011-02-16 23:00

Bheki Cele, sê hy het die eise van die betogers op Ermelo om met 'n lid van die ANC se nasionale uitvoerende raad te praat, oorgedra.

Bheki Cele besoek Ermelo

2011-02-16 10:01

Die nasionale polisiekommissaris, Bheki Cele sal na verwagting die Wesselton informele nedersetting naby Ermelo besoek.

Petrolbomme vlieg oor dienslewering

2011-02-15 10:31

Betogings oor dienslewering in Wesselton buite Ermelo het handuit geruk toe betogers die polisie met petrolbomme bestook het.

Munisipale bestuurder afgedank

2010-12-09 15:04

Die munisipale bestuurder van die Madibeng-munisipaliteit in Noordwes, Phillemon Mapulane, is afgedank oor korrupsie en omkopery.

‘Nie veel vordering’ in dorp van onluste

2010-10-02 18:15

Nie veel vordering is gemaak tot beter dienslewering in die betoging-geteisterde Sinethemba–township in Mpumalanga nie, het die SAKP gesê.

 

Sir Lowry-betogers in hof

2012-05-12 07:08

Die sewe mense wat in hegtenis geneem is tydens betogings by die Sir Lowry's-pas Village in die Wes-Kaap het in die hof verskyn.

Betogers brand buitebande, versper paaie buite hof

2012-05-08 11:56

Betogings het buite die Musina-landdroshof plaasgevind nadat nege mense in hegtenis geneem is ná betogings teen swak dienslewering.

Betogers versper pad in Kaapstad

2012-05-07 11:16

Inwoners van Delft in die Moederstad het ‘n pad met brandende buitebande versper, het die Wes-Kaapse polisie gesê.

Betogers steek gebou aan die brand

2012-04-30 18:09

Inwoners van die Matoporong-township naby Reddersburg het dié dorp se munisipale gebou aan die brand gesteek.

Tatane-saak: Skokvideos werp lig op struweling

2012-04-26 07:07

Meer videos van die protesoptog waarin Andries Tatane na bewering deur polisielede vermoor is, sal in die Ficksburg-streekshof vertoon word.

Limpopo-betoging raak gewelddadig

2012-03-26 13:10

Twee mense is tydens ‘n diensleweringsbetoging in Loraine in Ga-Sekororo naby Tzaneen, Limpopo, geskiet, het die SABC berig.

Protesaksies los nie probleme op, sê OB

2012-03-23 15:00

Landsburgers moet ophou om te betoog en liefs hul probleme onder die regte mense se aandag bring, het adv. Thuli Madonsela gesê.

Vyf vas in Heidelberg-betoging

2012-03-19 17:05

Vyf mense is in hegtenis geneem nadat twee huise en ‘n munisipale kantoor aan die brand gesteek is tydens ‘n betoging naby Heidelberg.

Drie beseer tydens betoging oor dienslewering

2012-01-31 16:23

Drie mense is beseer en 10 is in hegtenis geneem tydens ‘n betoging oor dienslewering in Ngcobo, het die polisie in die Oos-Kaap gesê.

Petrusburg-inwoners ruk op oor dienslewering

2011-12-08 10:04

Sowat 200 ontstoke inwoners het strate in Petrusburg versper en motorbande gebrand in 'n betoging oor dienslewering.

Petrusburg betoog oor dienslewering

2011-11-28 11:00

Sowat 300 inwoners van Petrusburg naby Bloemfontein in die Vrystaat het oor dienslewering in die gebied betoog, het die polisie gesê.

Vier vas vir geweld by myn

2011-10-07 21:01

Vier mans is op aanklag van openbare geweld by die Dilokong Chroom-myn in Mecklenburg naby Sekhukhune in Limpopo in hegtenis geneem.

Rubberkoeëls vlieg in Tembisa

2011-09-19 13:10

Die polisie het rubberkoeëls op oproerige betogers in Tembisa, Ekurhuleni, gevuur, het 'n polisiewoordvoerder gesê.

Thembelihle-inwoners versper paaie

2011-09-09 12:10

Die polisie het rubberkoeëls op betogende inwoners in Thembalihle in Lenasia, suid van Johannesburg, gevuur, het 'n woordvoerder gesê.

Skade in Thembalihle beloop R1,5 miljoen

2011-09-07 13:25

Skade van R1,5 miljoen is aangerig tydens die betogings oor dienslewering in Thembelihle, suid van Johannesburg, sê beamptes.

Minister gryp in by Thembelihle-betogings

2011-09-06 13:29

Die Gautengse LUR vir plaaslike behuising en regering sal 'n besoek bring aan Thembelihle ná gewelddadige betogings oor dienslewering.

Inwoners wil ANC 'dwing' om te luister

2011-09-01 09:11

Ontstoke inwoners van Lerato-park in Kimberley het gedreig om paaie te versper om die ANC “te dwing” om na hul griewe te luister.

Stryd in Warden nou stryd teen polisie

2011-07-22 09:07

Hul stryd teen swak dienste en korrupte amptenare het nou omgeswaai in ’n stryd teen die polisie, sê 'n gemeenskap buite Warden.

N2 oop vir verkeer ná betoging

2011-07-14 10:44

'n Gedeelte van die N2 in die rigting van Kaapstad wat vir verkeer gesluit was weens protesoptrede en twee motorongelukke, is oopgestel.

'Politici moet betogers uitmekaarjaag'

2011-07-07 15:27

‘n Oud-kabinetsminister sê politici – eerder as die polisie – moet gestuur word om mense by diensleweringsbetogings uitmekaar te jaag.

Zandspruit: Klaskamer by skool afgebrand

2011-07-01 10:14

Inwoners van Zandspruit in die noorde van Johannesburg het oornag 'n petrolbom in 'n klaskamer gegooi, het die polisie gesê.

Zandspruit-betogers dreig Zuma

2011-06-30 17:00

Betogende inwoners van Zandspruit naby Honeydew dreig om president Jacob Zuma seer te maak waar dit die seerste sal wees.

Zandspruit-inwoners betoog oor dienslewering

2011-06-30 09:47

Beyers Naudé-rylaan is gesluit nadat betogers in Zandspruit verbygaande motors met klippe bestook het, sê die Johannesburgse metropolisie.

Polisie skiet glo op Noordgesig-betogers

2011-06-10 11:14

Die polisie het met rubberkoeëls op betogers in Noordgesig, naby Soweto, begin skiet ná 'n protesoptog handuit geruk het.

Jhb-inwoners betoog oor dienslewering

2011-06-09 16:26

Inwoners van Thembalihle in Lenasia-Suid het verbygaande motors met klippe bestook en motorbande op die K43-pad aan die brand gesteek.

Qwaqwa steeds in oproer

2011-06-02 09:16

Gister was die derde agtereenvolgende dag van betogings in Qwaqwa nadat die woedende gemeenskap Maandag in oproer gekom het.

Stank van rou riool hou inwoners uit slaap

2011-05-12 09:06

Inwoners van Odendaalrus en Kutlwanong leef al jare met die onhigiëniese omstandighede van rou riool in hul strate en op hul voorstoepe.

Samwu wil dienslewering tot stilstand bring

2011-05-10 07:00

Die munisipale vakbond Samwu gaan wel Vrydag staak en beplan om plaaslike dienslewering oor die land heen tot stilstand te bring.

Oop toilette 'onwettig, onmenslik en vernederend'

2011-04-30 08:00

Luide applous en ’n gejuig het in die hof opgeklink toe 'n regter bevind het oop toilette is ongrondwetlik, onmenslik en vernederend.

ANC bekommerd oor polisiebrutaliteit

2011-04-28 14:57

Die ANC is bekommerd oor polisiebrutaliteit in Suid-Afrika, het pres. Jacob Zuma aan verslaggewers by Luthuli-huis gesê.

16 vas ná Zandspruit-betogings

2011-04-26 19:00

Sestien mense is in hegtenis geneem en rubberkoeëls is afgevuur in Zandspruit noord van Johannesburg, het die polisie in Gauteng gesê.

Agt voor oor Tatane se dood

2011-04-26 08:54

Agt polisiemanne wat daarvan beskuldig word dat hulle die betoger Andries Tatane aangerand en doodgemaak het, verskyn in die hof op Ficksburg.

Tatane 'het gesterf vir waarin hy glo'

2011-04-23 13:00

Duisende roubeklaers, insluitende regeringsamptenare, sal na verwagting die begrafnisdiens van Andries Tatane bywoon.

Roudiens vir Andries Tatane gehou

2011-04-20 13:20

'n Gedenkdiens is vir Andries Tatane, wat verlede week tydens gewelddadige betogings op Ficksburg in die Vrystaat gesterf het, gehou.

Ficksburg: Polisiemanne bly in aanhouding

2011-04-18 12:51

Die ses polisiemanne wat daarvan beskuldig word dat hulle die betoger Andries Tatane doodgemaak het, bly tot volgende Dinsdag in aanhouding.

Zille veroordeel polisiegeweld

2011-04-18 08:55

Helen Zille, DA-leier, het die Ficksburg-betoger Andries Tatane se dood as een van die tragiesste gebeure ooit beskryf.

Stank van vrot dienslewering in Oos-Londen

2011-04-17 13:00

Die munisipaliteit in die Oos-Kaap roem hom daarop dat hy ná die plaas­like verkiesings SA se nuutste metropolitaanse gebied gaan word.

45 Ficksburg-betogers vrygelaat

2011-04-14 22:00

Sowat 45 betogers wat in hegtenis geneem is vir publieke geweld is weer vrygelaat, het die polisie gesê.

Ondersoekers na Ficksburg gestuur

2011-04-14 15:06

Die OKD het 'n span ondersoekers na Ficksburg in die oostelike Vrystaat gestuur waar 'n man vermoedelik deur die polisie doodgemaak is.

Spanning loop hoog in Ficksburg

2011-04-14 11:35

Die spanning loop hoog in Ficksburg, nadat die polisie na bewering 'n inwoner tydens 'n gewelddadige betoging doodgeskiet het.

Man dood in betoging oor dienslewering op Ficksburg

2011-04-13 14:03

'n Man is dood nadat die polisie op betogers geskiet het tydens protesoptrede rondom dienslewering op Ficksburg.

1 uit 10 in SA tevrede met dienste

2011-04-01 07:54

Slegs een uit elke tien Suid-Afrikaners is tevrede met die gehalte van dienslewering deur distriks- en munisipale owerhede.

Skote klap by Honeydew-betogings

2011-03-30 10:34

Die polisie het rubberkoeëls gevuur op 'n groep betogers wat Beyers Naudé-rylaan naby Honeydew versper het, het 'n woordvoerder gesê.

Jhb-inwoners betoog oor rekeningprobleme

2011-02-18 13:01

Johannesburgse inwoners wat keelvol is vir die munisipaliteit se rekeningprobleme het by Thuso Huis in die middestad betoog.

'SA nooit ’n 2de Tunisië'

2011-02-17 09:11

Suid-Afrika sal nooit in ’n tweede Tunisië ontplof nie, het pres. Jacob Zuma gesê te midde van gewelddadige protesoptogte oor swak dienslewering.

Nóg skote klap in Ermelo

2011-02-16 13:12

Die polisie het glo rubberkoeëls op betogers gevuur by Wesselton waar inwoners reeds vir 'n derde dag oor swak dienslewering betoog.

Ermelo: TV-span aangeval, polisie vuur regte koeëls

2011-02-15 11:34

'n eNews-kameraspan is deur betogers in Ermelo aangeval, en die polisie gebruik nou lewendige ammunisie, het die kanaal berig.

SA'ners brom steeds oor dienslewering

2011-01-10 14:24

Met slegs ‘n paar maande voor die plaaslike regeringverkiesing afskop, is baie Suid-Afrikaners steeds ontevrede oor dienslewering.

Ontstoke inwoners val polisie aan

2010-11-11 11:18

Sowat 80 woedende inwoners in Oos-Londen het polisiebeamptes aangeval tydens ‘n betoging teen swak dienslewering en 'n "behuisingskrisis."

Korruptes: Nuwe eenheid beplan

2010-09-29 07:41

’n Nuwe eenheid wat op korrupte amptenare in die staatsdiens gaan toeslaan, is op pad, het Richard Baloyi gister gewaarsku.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

C# Developer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R180000 - R300000

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R30000 - R40000

SAP Analyst – Automotive Industry

South Africa. Port Elizabeth
Hire Resolve
R300000 - R420000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 180i GSX MY04
2007
R 195,995.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 172,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.