ARTIKELS OOR dieet

Eet vleis, word maer, sê prof

2012-04-30 08:11

‘n Revolusie in die mens se dieet gaan binne tien jaar posvat en dit sal in veeboere se guns wees, meen ‘n plaaslike professor.

Koffie hou vroue se depressie weg

2011-09-27 12:37

Vroue wat twee of meer koppies koffie per dag drink, is merkbaar minder geneig om depressie te ontwikkel, het navorsers bevind.

Water pleks van koeldrank voorkom diabetes

2011-09-16 10:01

Om ‘n glas water bo ‘n gaskoeldrankie te verkies kan jou kans op diabetes en hartsiektes merkwaardig verminder, het kenners gesê.

Lae-vet-dieet nie die beste vir cholesterol

2011-08-24 09:59

‘n Dieet van meestal neute en graan kan “slegte” cholesterol meer as ‘n dieet laag in versadigde vette verlaag, het navorsers bevind.

Baie drink, eet 'in Westerlinge se gene'

2011-07-15 11:12

Westerlinge is dalk geneties geprogrammeer om vetterige kos te eet en meer alkohol te drink as mense in die ooste, het navorsers gesê.

Mark Zuckerberg eet net vleis wat hy self jag

2011-05-27 22:59

Zuckerberg se vreemde dieet is een van vele “persoonlike uitdagings” wat hy gereeld aanpak om homself dissipline te leer.

Vroue ruil maklik lewensjare vir vietse lyf

2011-04-04 22:26

‘n Aansienlike hoeveelheid Britse vroue wat deelgeneem het aan ‘n onlangse studie sal hul lewens verkort in ruil vir ‘n slanke figuur.

Eet jouself gelukkig

2011-03-23 22:39

Kapokaartappels, macaroni en kaas of melkkos is dalk nie so goed vir jou gesondheid nie, maar is blykbaar wel goed vir hart en siel.

Dieetkoeldranke veroorsaak hartaanvalle

2011-02-09 22:00

Dieetkoeldranke is miskien nie so 'n beter alternatief vir 'n mens se gesondheid nie en te veel sout kan tot 'n beroerte lei.

'n Gogga-dieet is die antwoord

2011-01-18 22:00

Wil jy die reënwoud red, jou gesondheid verbeter, minder lugbesoedeling veroorsaak én jou kosbegroting rek? Eet goggas.

Depardieu verloor 20kg op water-dieet

2010-12-01 11:51

Die bekende Franse akteur Gerard Depardieu sê hy het 20kg verloor deur vir 10 dae op ‘n water-dieet te gaan.

Waarskuwing oor ‘natuurlike’ verslankmiddels

2010-10-16 23:41

Dokters behoort pasiënte met vreemde simptome uit te vra oor hul gebruik van verslankingsmiddels wat oor die toonbank gekoop word.

Die Pizza Burger: 'n 2500 kilojoel-bom

2010-08-27 16:33

‘n Gewilde kitskos-restaurant in New York stel binnekort ‘n dis bekendstel wat die kilojoel-skaal swaarder as ooit trek.

Meditereense kos goed vir die brein

2010-02-09 20:38

‘n Meditereense dieet mag dalk help met breinskade wat lei tot probleme met denke en geheue, het ‘n Amerikaanse studie bevind.

"The Simpsons" gaan op dieet

2009-10-06 05:50

Vergeet van pizzas en oliebolle – die Britse regering wil hê “The Simpsons” aanhangers moet leer om meer gesond te eet.

 

Verslankingsmiddel in VSA verbied

2011-12-09 08:00

Verslankingsmiddels met die sogenaamde HCG-hormoon wat oor die toonbank gekoop kan word, moet in Amerika van die mark af.

Jogurt tydens swangerskap gee baba asma

2011-09-19 12:10

Vroue wat lae-vet-jogurt tydens hul swangerskap eet vergroot hul kinders se kanse om aan asma en hooikoors te ly, het ‘n studie bevind.

Swaar tye maak dalk vet

2011-08-25 14:02

Navorsers het bevind slegte nuus oor die ekonomie en werkloosheid kan die mens se oorlewingsinstink laat inskop en maak dat ons ooreet.

Spek by ontbyt verhoog kans op diabetes met 50%

2011-08-11 13:12

‘n Stukkie spek saam met jou eier soggens kan jou kans op diabetes met meer as 50% vergroot, het ‘n onlangse studie bevind.

Vrugtesap het 'te veel suiker'

2011-06-09 18:50

Vrugtesap bevat te veel suiker en moet nie in die vyf-per-dag-kernspreuk vir gesondheid ingesluit word nie, dui navorsing aan.

Elizabeth Hurley se dieet-geheime

2011-04-12 22:19

Op 45 het Hurley ‘n lyf wat meeste jongmense jaloers maak. Sy sê sy hou dit so deur ‘n streng dieet te volg, al kroek sy so nou en dan.

'Candice Swanepoel 'n slegte voorbeeld'

2011-03-31 23:00

Onlangse foto’s van ‘n brandmaer Candice Swanepoel maak kenners bekommerd oor die boodskap wat sy aan jong meisies oordra.

Lily Allen erken eetversteuring

2011-03-08 20:00

Lily Allen, wat besluit het om op te hou musiek maak, het erken dat sy op ‘n stadium haar vinger in haar keel gedruk het ná maaltye.

Mens eet glo destyds sy beste vriend op

2011-01-19 15:00

Navorsers het die oorblyfsels van die oudste huishond nog in Texas gevind, saam met die res van oerman se aandete.

Sadie Frost onthul sappige gesondheidsgeheim

2010-12-07 01:00

Die 45-jarige aktrise sê dis te danke aan die ‘n ‘groen sappie’ wat sy elke oggend drink dat sy so fiks en gesond bly.

Kelly Osbourne pronk in swemklere

2010-11-18 11:04

Sy was op ‘n tyd bekend as Ozzy Osbourne se mollerige, vuilbek dogter, maar jy sal dit nooit sê as jy vandag na Kelly Osbourne kyk nie.

Lady Gaga al 6 keer hospitaal toe oor dieet

2010-09-06 23:58

Lady Gaga, bekend vir haar unieke optredes, is nes meeste ander sterre as dit by kos kom: haar gesondheid ly onder die druk om maer te wees.

Gene bepaal jou dieet

2010-03-05 01:41

‘n Studie het gevind dat mens se dieet gekoppel word aan jou gene en dat jou gewigsverlies deur genetiese toetse bepaal moet word.

Hoekom enkellopende vroue slaai eet

2010-02-03 04:23

‘n Sielkundige se navorsing toon dat wanneer vroue in die geselskap van mans is, hulle kos met minder kalorieë eet.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 180i GSX MY04
2007
R 195,995.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 172,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.