ARTIKELS OOR diamante

Seldsame diamant van SA verkoop vir R90 m

2011-11-16 14:58

Die wêreld se grootste geel diamant is by ‘n veiling in Genève, Switserland, vir meer as £6,8 miljoen (bykans R90 miljoen) verkoop.

VN vra vir vrede in SAR

2011-09-21 16:35

Die VN het ‘n beroep op opposisiegroepe in die Sentraal-Afrikaanse Republiek gedoen vir ‘n vredesooreenkoms in ‘n geveg om die land se myne.

Diamante in Moembaai-puin gevind

2011-07-18 14:42

Talle diamante is in die verlate strate van Moembaai, Indië, gevind ná verlede week se bomontploffings wat die stad geruk het.

Vermeende diamant-dief in Sandton vasgetrek

2011-03-03 23:00

‘n Man is in hegtenis geneem in verband met die diefstal van ‘n diamant ter waarde van R56 miljoen, het die polisie bekend gemaak.

Mugabe se vrou eis R105 m. van koerant

2010-12-17 11:48

Robert Mugabe se vrou eis sowat R105 miljoen van ’n koe­rant oor ’n WikiLeaks-berig dat sy geld uit onwettige diamante gemaak het.

Strafregtelike klagte kom teen Ractliffe

2010-10-27 19:22

Die NVG gaan strafregtelike aanklagte teen Jeremy Ractliffe aanhangig maak in verband met die besit van ongeslypte diamante.

Pretoria-mans ‘wou motor koop met diamante’

2010-09-14 00:54

Twee mans is Maandag in hegtenis geneem toe hulle diamante en goud wou gebruik om ‘n motor in Sunnyside, Pretoria, te koop.

Handel in Zimbabwiese diamante verbied

2010-08-16 18:27

'n Amerikaanse diamant-handelsgroep het die handel in Zimbabwiese diamante verbied, selfs al word dit deur die Kimberley Proses goedgekeur.

Vergeet van die steentjies, maak toe daai beentjies!

2010-08-07 04:35

Liberiese wetgewers is boos vir ‘n koerant wat 'n Naomi Campbell-kaalfoto by 'n berig oor oudpres. Charles Taylor se verhoor geplaas het.

Man met R600K se diamante betrap

2010-07-29 15:06

Volgens die polisie is ‘n man by ‘n vultstasie in Nigel in hegtenis geneem nadat R600 000 se ongeslypte diamante in sy besit gevind is.

Zim-diamante wek steeds kommer

2010-06-28 14:50

Zimbabwe se diamantindustrie wek steeds kommer, maar die Kimberley Process-reguleerder kon nog nie besluit op optrede teen die land nie.

Zim verkoop weer binnekort diamante

2010-05-29 07:18

Zimbabwe word binnekort weer toegelaat om hul omstrede diamante op die internasionale mark te verkoop nadat hulle hul uitvoer verban het.

Bloeddiamante kan verkoop word, sê Zim

2010-04-28 10:00

Die hooggeregshof in Zimbabwe het die verkoop van diamante afkomstig uit ’n gebied bekend vir menseregtevergrype goedgekeur.

Cullinan-diamant haal R48 milj.

2009-11-27 10:22

‘n 168 karaat wit Cullinan-diamant is vir sowat R48 miljoen verkoop, het die diamantverskaffer, Petra Diamonds, gesê.

 

Diamanthandel in twee Zim-myne mag voortgaan

2011-11-02 16:05

Kimberley Process, die internasionale reguleerder van diamanthandel, het toestemming gegee dat diamanthandel by twee Zim-myne mag voortgaan.

Rowers kom weg met miljoene in diamante

2011-08-19 21:05

‘n Groep gemaskerde mans het ‘n juwelier-handelaar se voertuig gestop, hom aangerand en $2 miljoen (sowat R14 miljoen) se diamante gesteel.

Zim daag VSA en die weste uit oor diamantverkope

2011-06-21 13:26

Zimbabwe het onderneem om besluite oor die internasionale monitering van diamantverkope uit die land se Marange-velde uit te daag.

Zim kry groen lig vir diamantverkope

2011-01-05 15:58

Zimbabwe het toestemming ontvang om voort te gaan met die verkope van diamante wat ontgin is by die omstrede Marange-velde in dié land.

Bekendes boikot Botswana

2010-11-04 05:00

‘n Groep bekendes boikot diamante van Botswana in ‘n betoging teen die regering se behandeling van die Kalahari Boesmans.

Ractliffe-saak uitgestel

2010-10-27 11:08

Die saak teen Jeremy Ractliffe, 'n voormalige trustee van die Nelson Mandela-kinderfonds, is tot 2 Maart 2011 uitgestel.

Miljoene dollar se diamante skoonveld

2010-09-08 12:16

Die diefstal van meer as N$19 miljoen se diamante uit die Namgem diamantslypaanleg op Okahandja is in geheimsinnigheid gehul.

Zim verdien R518 miljoen uit diamantveiling

2010-08-13 14:11

Die Zimbabwiese regering het nagenoeg R518 miljoen uit die verkoop van ongeslypte diamante van sy Chiadzwa-diamantmynveld gemaak.

Mandela-kinderfonds het nie diamante ontvang

2010-08-05 19:13

Die Nelson Mandela-kinderfonds sê hulle het nie die diamante ontvang wat Naomi Campbell glo aan die voormalige hoof gegee het nie.

Mugabe wil Zim-diamante verkoop

2010-07-14 02:51

President Robert Mugabe het gesê dat Zimbabwe hul diamantreserwes sal verkoop, ten spyte daarvan dat hulle nie goedkeuring het nie.

Diamant-waghond kan nie besluit oor Zim

2010-06-24 14:23

Lede van die Kimberley-proses het deurnag gesit en probeer bepaal of Zimbabwe weer diamante sal mag uitvoer, maar sonder suskes.

Zim verban uitvoer van diamante

2010-05-27 16:19

Zimbabwe het alle uitvoer van diamante verban totdat ‘n monitor van die Kimberley-proses die land se verkope van edelstene goedgekeur het.

Rekordprys vir SA diamant betaal

2010-02-27 07:28

'n Rekordprys vir ’n ongeslypte diamant is betaal toe Petra Diamonds ’n 507 kar.-vonds vir R270 miljoen aan ’n Hongkongse juweliersfirma verkoop het.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Showers early. More sun than clouds. Warm.
Jhb: 17-26°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 19-29°C Strong thunderstorms. Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 23-29°C Showers late. More clouds than sun. Warm. PE: 20-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

X-Trail 2.0 4x2 MY06
2006
R 169,995.00

RENAULT

Fluence 1.6 Dynamique
2011
R 199,990.00

TOYOTA

Yaris ZEN3 1.3 5-dr
2011
R 117,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.