ARTIKELS OOR depressie

Depressie kos byna rugby-held se lewe

2012-02-05 07:57

Die eertydse rugbyheld Clyde Rathbone (30) vertel van die innerlike demone wat hom soveel jare lank geteister het.

Depressie teister Suid-Afrikaners in feestyd

2011-12-07 08:01

Vakansies is ’n tyd vir familie, rus en ontspan, maar vir 80% van Suid-Afrikaners is dit ’n spanningsvolle tyd. Die grootste oorsaak is geld.

Toestel laat depressie wegsmelt – met lig

2011-11-11 10:13

‘n Maatskappy in Finland het met ‘n toestel vorendag gekom wat glo seisoenale depressie kan laat verdwyn met behulp van lig.

Selfmoord het selde net een rede, sê kenner

2011-09-30 08:00

Ná jare in die sielkunde, weet prof. Dap Louw dat dit wat mense vir die wêreld wys, nie noodwendig is wat in hul binneste aangaan nie.

Ouers wat kinders verloor, sterf vroeër

2011-09-08 17:52

Ouers wat ‘n baba tydens die eerste lewensjaar aan die dood afstaan is meer geneig om vroeër te sterf, het navorsers onlangs bevind.

Tsjeggiese ma vermoor haar vier kinders

2011-09-02 20:58

Die Tsjeggiese polisie het op vier vermoorde kinders in ‘n huis in Siroky Dul, ‘n dorp sowat 150 km oos van Praag, afgekom.

‘Superma’s’ ly meeste aan depressie

2011-08-22 13:28

Navorsers het bevind werkende ma's wat steeds hul huishoudings soos ‘n geoliede masjien laat loop, doen hul geestestoestand skade aan.

Litium in drinkwater verminder selfmoordpogings

2011-06-01 23:03

Klein hoeveelhede natuurlike litium in drinkwater het ‘n beduidende invloed op selfmoordsyfers, het Oostenrykse wetenskaplikes bevind.

Depressie veroorsaak breinskade

2011-05-09 18:55

Dokters in Taiwan het gevind dat depressie tot breinskade kan lei, wat dit noodsaaklik maak vir dié pasiënte om hul medikasie te neem.

Pasop vir kougoed, waarsku kenners

2011-02-14 21:00

Mense wat ‘kougoed’ gebruik, moet dit liefs nie oordoen nie, het navorsers van die Universiteit van Stellenbosch gewaarsku.

Hatton het glo drankprobleem en depressie

2010-09-14 10:50

Die voormalige wêreldbokskampioen Ricky Hatton het met rehabilitasie begin nadat hy met depressie sowel as 'n drankprobleem gediagnoseer is.

Pinkie Pelser wou al voorheen selfmoord pleeg

2010-06-03 07:00

Die bekende Pinkie Pelser (38), wat haarself in ’n motor vergas het, was die laaste tyd glo erg depressief en het deur ’n “slegte tyd” gegaan.

Polisie kort berading

2009-09-30 11:01

SA se Depressie-en-angsstoornisgroep waarsku dat polisielede berading moet ontvang om hulle sielkundige gesondheid te verseker.

 

Wag op uitslae laat leerlinge depressief raak

2011-12-31 10:04

Kort voordat die matriekuitslae aangekondig word, word beradingsdienste oorval met oproepe van depressiewe matrieks en bekommerde ouers.

Te min oefening, te veel TV lei tot depressie

2011-11-14 10:15

Ouer vroue wat meer oefening kry en minder televisie kyk is minder geneig om met depressie te sukkel, het ‘n nuwe studie bevind.

Meer beroertes vir depressielyers

2011-11-03 13:08

Mense wat aan depressie ly het ‘n groter kans om later in hul lewens ‘n beroerte te kry as mense wat nie aan dié geestestoestand ly nie.

Antidepressante dalk agter beroertes

2011-09-22 10:07

‘n Nuwe studie het bevind mense met depressie is meer geneig om beroertes te kry, wat kommer oor die rol van antidepressante laat ontstaan.

38% van Europeërs ly aan depressie

2011-09-05 10:34

‘n Nuwe studie het bevind sowat 165 miljoen Europeërs ly aan geestesversteurings soos depressie, angs, slapeloosheid en demensie.

Nuwe middel teen depressie in SA

2011-08-29 07:52

Servier Laboratories het ’n nuwe antidepressant wat die liggaam se sirkadiese ritme sinchroniseer, pas in Suid-Afrika bekendgestel.

Mishandelde kinders meer geneig tot depressie

2011-08-15 12:32

Mense wat as kinders mishandel is, is twee keer meer geneig om later in hul lewens langtermyn depressie te ontwikkel, het navorsers bevind.

Depressie oor seun lei dalk tot dubbele moord

2011-05-29 08:00

“Hy weet net nie hoe hy dit gedoen het nie,” sê die broer van 'n man wat glo sy gestremde seun en vrou met ’n serp verwurg het.

Musiek maak tieners glo depressief

2011-04-05 14:03

Tieners wat daarvan hou om dae lank na musiek te luister, is meer vatbaar vir depressie, volgens 'n nuwe studie, terwyl dié wat lees nie onder die donker wolk ly nie.

Asemhalingsoefeninge wat jou meer energie gee

2010-11-30 15:14

Studies in Brittanje wys dat een in elke tien mense aan asemhalingsprobleme ly. Daily Mail deel asemhalingstegnieke vir algemene probleme.

‘Depressiewe’ man steek hom aan die brand

2010-06-14 08:45

’n Bejaarde man van Roodepoort aan die Wes-Rand het die naweek 80% brandwonde opgedoen toe hy vermoedelik selfmoord wou pleeg.

'Internetgebruik kan jou depressief maak'

2010-02-03 12:51

'n Groep Britse wetenskaplikes sê dit is moontlik dat depressie aan gereelde en obsessiewe gebruik van die internet gekoppel kan word.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 180i GSX MY04
2007
R 195,995.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 172,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.