ARTIKELS OOR departement van onderwys

Onderwyshoë kry trekpas ná 3 maande

2012-05-24 11:00

Anis Karodia, hoof van die nasionale ingrypingspan in die departement van onderwys in Limpopo, is ná slegs drie maande afgedank.

Miljarde benodig om onderwys hupstoot te gee

2012-04-11 13:00

‘n Ontleder sê dit sal miljarde rande kos om SA se onderwysstandaarde te verbeter aangesien talle kwessies bydra tot die lae standaarde.

Sadou ruk vandag op oor poste vir onnies

2012-04-04 09:01

Ondanks die heraanstelling van tydelike onderwysers is die onderwysvakbond Sadou nog ver van tevrede oor die vordering in die Oos-Kaap.

Dronk skoolhoof geskors

2012-02-25 13:00

Die hoof van ’n laerskool in die suide van Johannesburg is geskors omdat hy na bewering dronk by die werk opgedaag het.

Meisie 'verneder' toe sy verkeerde uniform dra

2012-02-22 12:10

‘n Tienjarige meisie wat ‘n broek in plaas van ‘n romp na haar skool gedra het, moes na bewering uittrek en in haar broekie skoolgaan.

Nzimande: Virtuele kampusse kan werk

2012-01-15 14:45

Virtuele kampusse kan die druk om plek by die land se 23 universiteite verlig, het Blade Nzimande, minister van hoër onderwys en opleiding, gesê.

Oos-Kaap kort R15 milj. om onnies te betaal

2012-01-05 11:47

Die Oos-Kaap se departement van onderwys het die provinsiale tesourie genader vir R15 miljoen om agterstallige salarisse te betaal.

Seuns eksamen belet oor hul hare

2011-11-23 09:01

’n Ouer se hare het van woede gerys oor ’n skoolhoof in die noordelike voorstede wat kwansuis hare wil kloof oor die skool se haarbeleid.

Spogskool skors seuns oor beweerde seksdade

2011-10-27 09:06

Drie leerders van die Hoërskool Oudtshoorn is Dinsdagaand in ’n interne tugverhoor deur die beheerliggaam van dié skool geskors.

Leerders van spogskool vas oor 'seksvideo'

2011-10-18 14:14

Drie tienerseuns is in hegtenis geneem nadat 'n seksvideo van 'n voorval by die Hoërskool Oudtshoorn die ronde gedoen het.

Studente kry geld terug oor rente te hoog is

2011-10-11 08:11

R78 miljoen gaan terugbetaal word aan 34 000 voormalige studente wat te veel rente op lenings betaal het, het dr. Blade Nzimande gesê.

Miljoene vir onderwystoelae droog op

2011-09-20 10:21

'n Regeringsprogram wat meer as 'n halfmiljardrand werd is en onderwysers in openbare skole van skootrekenaars sou voorsien, se geld is op.

Seun geskors ná hy klasmaat met skêr steek

2011-09-13 14:01

'n Leerder (15) is geskors nadat hy verlede week 'n medeleerder met 'n skêr gesteek het, het die departement van onderwys gesê.

'SA se skole kán beter'

2011-09-08 07:07

Daar ís hoop vir die Suid-Afrikaanse skoolstelsel, maar sterk leierskap is nodig en vakbonde mag die land nie langer terughou nie.

Desember-skoolvakansie raak langer

2011-08-30 07:00

Inwoners in die binneland sal hul vakansie einde vanjaar aan die kus kan verleng, want skole in die binneland sal volgende jaar later heropen.

5 000 buitelandse onnies in SA skole

2011-07-26 12:33

Meer as 5 400 buitelandse onderwysers werk in publieke skole in Suid-Afrika, waarvan 'n totaal van 3 796 Zimbabwiërs is, het The Times berig.

56 miljoen kinders nie op skoolbanke

2011-07-22 09:07

Die Moederstad speel die naweek gasheer vir ’n wêreldkongres oor onderwys wat deur die organisasie Education International aangebied word.

Wes-Kaap het die meeste skoolverlaters

2011-07-14 09:07

Die Wes-Kaap het die hoogste uitval­koers van skoolkinders in die land, het Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, gesê.

'Onderwysers het meer ondersteuning nodig'

2011-06-29 12:39

Mary Metcalfe het gesê onderwysers het meer ondersteuning nodig. Dít nadat die uitslae van die nasionale assesseringstoetse bekend gemaak is.

R680 miljoen vir nuwe skole in Wes-Kaap

2011-06-08 13:51

Die provinsiale departement van onderwys in die Wes-Kaap het gesê meer as R680 miljoen is opsygesit vir die bou van nuwe skole.

Gr. 6-seun geskors ná hy glo klasmaat betas

2011-06-02 09:41

'n Laerskoolleerder is geskors nadat hy glo 'n klasmaat seksueel mishandel het. Die departement van onderwys ondersoek die voorval.

Geld 'nie oorsaak van onderwysprobleme in SA'

2011-04-15 09:30

Geld is nie noodwendig die oorsaak van die probleme in die onderwysstelsel nie. Die swak resultate kan aan ander redes toegeskryf word.

'SA skolestelsel 'n mors van geld'

2011-04-08 11:45

Die politieke ontleder en broer van oudpres. Thabo Mbeki, Moeletsi Mbeki, sê die openbare skolestelsel is 'n mors van geld.

Onnies sukkel met basiese wiskunde

2011-04-05 15:23

Sommige wiskunde-onderwysers sukkel met basiese kwessies soos om persentasies te bereken, het 'n onlangse studie getoon.

Skole in Noord-Kaap gesluit oor veiligheid

2011-03-02 15:51

Twee skole in Kuruman in die Noord-Kaap is gesluit, omdat hulle beroepsveiligheidswetgewing oortree het, het 'n woordvoerder gesê.

Meer slaag glo oor maklike vraestelle

2011-02-11 09:10

Te maklike vraestelle en memorandums is van die moontlike redes vir die onrealistiese styging in verlede jaar se matriekslaagsyfer.

'Walgliteratuur' in vraestelle kwel VF+

2011-02-09 13:17

Die VF+ het uitgevaar teen die "swak standaarde" van assesseringstoetse wat landwyd deur meer as ses miljoen leerders geskryf moet word.

Seun (6) by skool verkrag

2011-02-03 12:46

'n Woedende ma van Orange Farm soek antwoorde nadat haar sesjarige seun deur 'n ouer seun by die skool verkrag is.

Oos-Kaap kort R200 milj. vir onderwys

2011-01-27 10:41

Die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga, sê meer as R200 miljoen is nodig om probleme by Oos-Kaap-skole op te los.

'Noord-Kaap het matrieksyfers gekook'

2011-01-24 12:54

Opposisiepartye in die Noord-Kaap het die departement van onderwys daarvan beskuldig dat hy verlede jaar se matriekuitslae aangepas het.

Vandale slaan toe op Kaapse skool

2011-01-17 14:05

Vandale het toegeslaan by die Andile Laerskool in New Crossroads op die Kaapse Vlakte en die wasbakke in die badkamers gesteel.

Zille: Stelsel moet matrieks help slaag

2011-01-12 15:45

Die premier van die Wes-Kaap, Helen Zille, sê die onderwysstelsel moet daarop fokus om meer leerders te help om matriek te slaag.

Onnie wen lastersaak ná seksgerugte

2010-11-10 12:26

'n Oos-Kaapse onderwyser het ‘n R100 000-lastersaak gewen nadat gerugte die ronde gedoen het dat hy seks met ‘n gr.8 leerling gehad het.

Minister hoop vir hoër matriekslaagsyfer

2010-10-27 13:02

Die nasionale minister van onderwys, Angie Motshekga, het gewaarsku dat 'n laer matriekslaagsyfer rampspoedig sal wees.

Departement slaggereed vir matriekeksamen

2010-10-18 00:03

Die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga sê haar departement is gereed vir die matriekeindeksamen, wat oor 'n week begin.

Woede oor eksamens ontwrig word

2010-09-17 08:30

Die ontwrigting van die matriek-rekordeksamens is onaanvaarbaar, het die kabinet gesê, en Cosas eis dat die eksamens landwyd opgeskort word.

Los buitemuurs by skole, vra minister

2010-09-10 07:33

Angie Motshekga het ’n beroep op provinsiale LUR’e gedoen om alle buitemuurse aktiwiteite by skole tot die einde van die jaar op te skort.

‘Nuwe’ matriek in SA kry regmerkie

2010-05-25 08:25

Suid-Afrika se nuwe Nasionale Senior Sertifikaat (NSS) voldoen aan internasionale standaarde, het 'n Britse nasionale agentskap bevind.

Duisende onnies moet terug 'skool' toe

2010-03-04 15:47

Meer as 2000 onderwysers in die Oos-Kaap gaan terug universiteit toe omdat hulle of ongekwalifiseerd of ondergekwalifiseerd is.

Skoolhoof, onnies vas oor verkragting

2010-02-25 09:19

'n Vrystaatse onderwyser, skoolhoof en adjunkhoof is in hegtenis geneem ná die beweerde verkragting van 'n 16-jarige leerder.

Dept: Onnie het nie leerder geslaan

2010-02-16 05:25

Die leerder wat 'n kakebeenoperasie moes kry is nie deur 'n onderwyser geslaan nie, maar het seergekry in 'n geveg, meen die onderwysdepartement.

Onderwys het ’n plan vir beter uitslae

2010-02-03 10:54

Die Wes-Kaapse minister van onderwys is oortuig daarvan dat die departement alles moontlik gaan doen om matriekuitslae te beredder.

Kenner: Opvoeding loop groot risiko

2009-12-21 15:24

Die voorsitter van die Molteno Instituut vir Taal en Letterkunde sê die kwalitiet van die onderwysers in SA het dringend aandag nodig.

Min vertroue in publieke skole

2009-11-23 22:22

Deesdae woon baie meer leerders private skole by as in die verlede weens min vertroue in Suid-Afrika se onderwyssisteem.

HS Ermelo stem in tot Engels

2009-11-19 10:20

Hoërskool Ermelo het ingestem om sy taalbeleid aan te pas en op seker voorwaardes Engelssprekende leerlinge toe te laat.

Molesmakers ontwrig eksamen

2009-11-14 10:15

Hulle het soos swerms bye op die skool toegesak en was soos wolwe op soek na hul prooi. Jy kon die boosaardigheid in hul oë sien.

Premier besoek skool, toe is niemand daar

2009-10-28 15:24

Die Oos-Kaapse premier, Noxolo Kiviet, het tydens 'n besoek aan 'n skool geen matriekleerders by 'n skool gevind nie.

Skool mag self taal besluit

2009-10-14 11:33

Die departement van onderwys kan nie Hoërskool Ermelo dwing om sy taalbeleid te verander nie, sê die konstitusionele hof.

Skoolhoof geskors oor molestering

2009-10-01 20:28

'n Gautengse skoolhoof is geskors nadat hy skuldig bevind is op aanklagte dat hy twee matriekmeisies molesteer het.

Twee leerders by Kaapse skool gesteek

2009-09-15 21:06

Twee gr.8 leerders is in hegtenis geneem nadat hulle twee mede-leerders by 'n skool op die Kaapse Vlakte gesteek het.

 

Reusetransformasie wag op SA skole

2012-05-22 07:30
85 menings

Die departement van basiese onderwys sê skole sal oor drie jaar onherkenbaar wees met hul program van versnelde infrastruktuurlewering.

Miljoene kan nou matrieksertifikaat verwerf

2012-04-08 13:30

Miljoene Suid-Afrikaners wat nie 'n matriekkwalifikasie het nie, sal nou 'n tweede kans kry om dit te verwerf, berig die Sunday Times.

Honderde fietse aan skoliere in Mpumalanga geskenk

2012-03-29 23:03

ltesaam 769 fietse is aan skole in die Thembisile Hani munisipaliteit geskenk vir skoliere om te gebruik sodat hulle betyds vir skool kan wees.

Skoolhoof geskors ná uniform-debakel

2012-02-23 14:06
75 menings

Die skoolhoof van die Cosmo City-laerskool naby Fourways, waar ‘n meisie gedwing is om in haar broekie skool te gaan, is geskors.

Onaangepaste uitslae skokkend

2012-01-28 07:06
111 menings

Een uit elke ses matrieks wat verlede jaar wiskunde geskryf het, het minder as 10% behaal, het onaangepaste syfers getoon.

G’n plek vir duisende wat wil leer

2012-01-15 10:00

Universiteite het nie plek vir die duisende eerstejaars wat vir ’n graad- of diplomakursus kwalifiseer nie.

Ouers snak oor gelde

2011-11-30 09:05

Selfs ouers wat ’n gesamentlike bruto-inkomste van tot soveel as R630 000 per jaar verdien, kom in aanmerking vir afslag op skoolgeld.

Eksamenvraag laat jonges 'rusteloos'

2011-11-22 09:18

Die departement van basiese onderwys ondersoek 'n vraag oor sepiekarakters wat in 'n gr. 9-vraestel verskyn het, berig The Star.

Onnie geskors ná hy glo leerder verkrag

2011-10-19 15:28

'n Onderwyser is aangekla van verkragting en geskors by 'n hoërskool in KwaThema in Springs, het die departement van onderwys gesê.

Matriekeksamen skop af

2011-10-17 13:31

Die 2011 matriekeksamen begin regoor die land. Leerders se eerste vraestel sluit in rekenaartoepassingstegnologie en Inligtingstegnologie (IT).

Leerder verkrag glo meisie (7) by skool

2011-10-06 14:44
78 menings

Die departement van onderwys in Gauteng ondersoek bewerings dat 'n sewejarige meisie deur medeleerders in 'n klaskamer verkrag is.

Selfmoordsyfer in Oos-Kaapse skole skok

2011-09-19 12:01

'n Totaal van 96 skoolleerders in die Oos-Kaap het sedert die begin van die jaar selfmoord gepleeg – 'n gemiddeld van 16 elke maand.

Meisies by laerskool kry voorbehoed-inspuitings

2011-09-13 11:01

Meisies tussen die ouderdomme van 10 en 13 is voorbehoedmiddels ingespuit by hul laerskool in Zwide, Port Elizabeth.

Swak antwoordstelle skok minister

2011-09-06 07:00

Angie Motshe­kga, minister van basiese onderwys, het haar skok uitgespreek oor leerders se gebrekkige lees- en skryfvaardighede.

Kind wat aanrand uit skool geskors

2011-08-28 11:00

’n Gr. 8-leerling wat in ’n selfoon­video gesien kan word waar hy ’n medeleerling teen die kop skop, is die afgelope week uit sy skool geskors.

Skoolhoof geskors ná video op selfoon

2011-07-25 08:03

’n Skoolhoof wat ’n leerling na bewering met ’n stuk tuinslang geslaan het omdat dié laat vir skool was, is geskors hangende ’n ondersoek.

Gr. 12’s het g’n tyd vir niksdoen

2011-07-19 09:08

Met net 90 dae oor voor die matriekeksamen begin, sal geen matrikulant kans kry om in ’n “suurstofdief” te ontaard nie.

Minister beheer VOO-kolleges dalk self

2011-07-05 09:44

’n Wetsontwerp wat die Grondwet sal wysig om aan dr. Blade Nzimande totale beheer oor VOO-kolleges te gee, kan binnekort deurgevoer word.

Dept. spandeer miljoene op geskorste beamptes

2011-06-09 13:23

Die Oos-Kaapse departement van onderwys het meer as R7 miljoen in salarisse aan geskorste beamptes betaal, het The Times berig.

Leerlinge kry nóg 2 vakansiedae by

2011-06-07 08:31

’n Week voordat die skole vir die wintervakansie sluit, gaan skoliere met nóg twee vakansiedae bederf word, het 'n woordvoerder gesê.

'Here sal voorsien,' hoor onnies sonder geld

2011-05-06 09:29

Tydelike onderwysers in Noordwes wat nie betaal word nie, wil nie meer hoor nie dat hulle “moet ophou om hulle te bekommer” nie.

Skole se langnaweek verleng

2011-04-14 07:20

Die departement van basiese onderwys het twee vakansiedae aan die einde van die Paasnaweek goedgekeur, sê 'n woordvoerder.

Minister nie geskok oor onnies se wiskunde

2011-04-06 12:50

Die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga, sê dit is nie 'n verrassing dat onderwysers swak kennis het van die vakke wat hulle gee nie.

Cosas: G'n verband tussen uitlating, messteek

2011-03-18 13:56

Cosas sê daar is geen verband tussen ‘n leerling wat ‘n onderwyser met 'n mes gesteek het en hul raad dat kinders onderwysers kan slaan nie.

Hof sê 6 000 onnies moet heraangestel word

2011-02-23 11:28

Meer as 6 000 onderwysers in die Oos-Kaap is heraangestel nadat die Bhisho-hooggeregshof 'n tydelike bevel in hul guns toegestaan het.

Asseseringseksamen glo chaoties

2011-02-10 15:14

Die Nasionale Beroepsonderwysersvereniging sê die aflê van die jaarlikse nasionale evalueringseksamen verloop in sommige provinsies chaoties.

Kyk al die voute in die fraestelle!

2011-02-08 09:09

Die gehalte van die regering se nasionale assesseringstoetse wat landwyd deur meer as ses miljoen leerders geskryf moet word, is pateties.

WKOD bekyk hoë weer ná hy 'in CV lieg'

2011-02-02 09:47

’n Senior amptenaar van die Wes-Kaapse onderwysdepartement (WKOD) word vir die derde keer deur die WKOD vir beweerde ongerymdhede ­ondersoek.

Miljarde benodig vir sukkelende studente

2011-01-26 12:00

Die departement van onderwys het gesê miljarde rande word benodig om die nodige finansiële bystand aan sukkelende studente te verleen.

Kaapse skole sukkel met laat registrasies

2011-01-19 10:49

Die Wes-Kaapse minister van onderwys sê die departement sukkel met 'n groot aantal laat registrasies by skole naby Kaapstad.

Matrieks gestraf oor kullery en kru taal

2011-01-14 07:30

Twee jaar – dít is hoe lank sewe matrieks sal moet wag om weer die matriekeksamen te skryf na hulle aan oneerlikheid skuldig bevind is.

Verbeterde skoolstelsel aangekondig

2011-01-12 13:21

Die minister van basiese onderwys het op die eerste skooldag van die nuwe jaar die implementering van 'n verbeterde skoolstelsel aangekondig.

Skoolhoof in sop oor vraestel in sy kantoor

2010-10-30 09:30

’n Skoolhoof is van sy pligte as eksamentoesighouer onthef toe ’n geskiedenisvraestel waarop die antwoord neergeskryf is, in sy kantoor gekry is.

Hoof beboet ná slae met kolf

2010-10-21 08:02

'n Skoolhoof van Mpumalanga moes 'n skulderkenningsboete van R1 000 betaal nadag hy 'n leerder met 'n krieketkolf geslaan het.

Wes-Kaapse skole kry dalk super-langnaweek

2010-10-05 09:06

Wes-Kaapse leerders kan solank hul lippe aflek vir ’n “mini-vakansie” wat volgende jaar in die eerste kwartaal beplan word.

Rassisme: Span bekyk skool

2010-09-16 06:50

’n Onafhanklike span gaan op die been gebring word om bewerings oor rassisme by die Hoër Volkskool Heidelberg te ondersoek.

Soektog na “spook-onnies” begin

2010-07-14 12:46

Die KwaZulu-Natalse departement van onderwys sal begin om sy werkers te tel sodat al die “spook-werknemers” geïdentifiseer kan word.

Meisie (14) by skool met mes gesteek

2010-04-30 09:20

'n Tienerseun is uit sy skool geskors ná hy 'n meisie by 'n laerskool in Oos-Londen met 'n mes gesteek het, berig Dispatch Online.

Onnie in hof ná hy glo kind met plank slaan

2010-03-04 13:32

'n Onderwyser moet voor die landdroshof verskyn ná hy glo 'n gr.9-leerder herhaaldelik met 'n plank op sy bors geslaan het.

'Wes-Kaap kinders kan nie tel'

2010-02-19 05:53

Slegs 17.4% van die Wes-Kaap se gr.6-leerders het die vereiste syfervaardighede en 48.6% lees en skryf op die vereiste vlak.

Skolier se saak uitgestel

2010-02-04 01:18

Die saak van 'n 18-jarige skoolseun wat die department van onderwys in Gauteng wil dwing om hom na gr. 12 te bevorder is uitgestel.

Skolier pak departement in hof

2010-02-03 07:07

’n Hoërskoolseun wat die Gautengse onderwysdepartement wil dwing om hom tot gr. 12 te bevorder, gaan hom nou tot die hof wend.

Daar is 80 skole te min in Wes-Kaap

2009-12-09 07:21

Die nuwe jaar is om die draai en die Wes-Kaapse onderwysdepartement (WKOD) het 80 skole te min in die provinsie.

"Ongerymdhede" in matriekeksamen aangemeld

2009-11-20 20:55

12 "ongerymdhede" is vandeesweek tydens die matriekeksamen aangemeld, maar niks wat die integriteit van dié eksamen bedreig nie.

WKOD kry interdik teen molesmakers

2009-11-14 15:25

Die WKOD het 'n interdik teen Cosas gekry ná dié groep 'n eksamen by die Sekondêre Skool Thembelihle in Khayelitsha ontwrig het.

Openbare skole kan baie geld verloor

2009-11-14 07:34

’n Oorlewingstryd wag op openbare skole wat voorheen skoolgeld gehef het, maar verlede week tot geen-skoolgeld-skole verklaar is.

Partye verwelkom Ermelo-uitspraak

2009-10-14 20:17

Opposisiepartye het die hof se beslissing teen die departement van onderwys se optrede teenoor die Hoërskool Ermelo, verwelkom.

Skoolhoof geskors ná hy glo verkrag

2009-10-05 10:17

'n Skoolhoof is geskors nadat hy vroeër in hegtenis geneem is vir die verkragting van sy 15-jarige niggie, 'n leerder aan die skool.

Minister: Bendes hoort nie in skole

2009-09-16 19:23

Donald Grant het die jongste voorval van geweld in skole ten sterkste veroordeel en sê bendes hoort nie in die land se skole nie.

Minister blaas R1,1 milj op spogmotor

2009-09-02 07:29

Dr. Blade Nzimande het soos baie van sy ampsgenote ook ’n spoggerige vuurwa van meer as R1,1 miljoen aangeskaf.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 180i GSX MY04
2007
R 195,995.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 172,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.