ARTIKELS OOR departement van maatskaplike ontwikkeling

R238m. se maatskaplike toelaes is verduister

2012-03-21 08:02

Nagenoeg 80% van die amptenare wat die uitbetaling van maatskaplike toelaes moet bestuur, het nie sekerheidsklaring nie.

Toelaes 'wurg ons land dood'

2012-01-30 08:00

Maatskaplike toelaes in Suid-Afrika gaan in ’n ramp ontaard indien die regering dit nie drasties en vinnig verminder nie, waarsku kenners.

Sassa-hoë afgedank oor vet bonusse

2011-07-21 14:32

Mpho Mofokeng, hoof- finansiële beampte van Sassa, is afgedank, het die ministerie van maatskaplike ontwikkelling gesê.

Minister vra SAners om kinders aan te neem

2011-02-01 12:24

Bathabile Dlamini, minister van maatskaplike ontwikkeling, het 'n beroep op Suid-Afrikaners gedoen om meer verwaarloosde kinders aan te neem.

'SA se toelaagstelsel is onvolhoubaar'

2010-02-23 18:08

Edna Molewa verdedig die regering welsynstelsel verdedig te midde berigte dat SA die "grootste welsynstaat" ter wêreld is.

 

Toelaes ruk SA se sak met R10 mjd.

2012-02-15 09:02

Belastingbetalers gaan nagenoeg R10 miljard opdok aan ’n diensverskaffer wat die uitbetalings van maatskaplike toelaes sal bestuur.

Weeskinders in Oos-Kaap verdubbel

2011-09-29 14:25

Die aantal kinders in die Oos-Kaap wat sonder ouers grootword, het oor die laaste vyf jaar van 352 000 tot 701 000 gestyg.

Bedrog met welsyngeld kos Sassa miljoene

2011-05-31 06:56

Welsyntoelaes van sowat R240 miljoen het die afgelope ses jaar weens korrupsie en bedrog verlore gegaan. KwaZulu-Natal toon die grootste verlies.

Kindertoelaag dalk weer verhoog

2010-02-24 16:24

Die regering oorweeg om in Oktober die kindertoelaag weer met R10 te verhoog om dit in lyn met die inflasiekoers te bring.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 180i GSX MY04
2007
R 195,995.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 172,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.