ARTIKELS OOR departement onderwys

Fokus op wiskunde, onderwys, sê Manuel

2010-12-18 12:42

As Suid-Afrika internasionaal wil meeding moet die verbetering van die gehalte van onderwys en wiskunde-uitkomste aandag kry.

29 geskors oor bedrog met vervoer van kinders

2010-12-16 07:24

29 amptenare van Mpumalanga se departement van onderwys is gister weens grootskaalse, jare lange bedrog met die skoolbusvervoerskema geskors.

Direksie steun skoolhoof 100%

2010-10-17 07:13

Die kaalfoto’s van die hoof van ’n private spoghoërskool in Johannesburg wat leerlinge onder mekaar versprei het, is glo nie onwelvoeglik nie.

In 19 SA skole dop al die matrieks

2010-09-25 11:19

Altesame 506 skole het verlede jaar ’n matriekslaagsyfer van tussen 0% en 20% gehad en 19 het 0% gekry, het departement van basiese onderwys bekendgemaak.

Leerders: Bring ons onnies terug

2010-08-25 16:00

Sowat 100 skoliere het voor die onderwysdepartement in Kaapstad betoog om stakende onderwysers terug te kry by hul skole.

Vraestelle kos R8 m. om te vervang

2010-06-07 10:11

Dit het die belastingbetaler meer as R8 miljoen gekos om matriekvraestelle te vervang nadat dit verlede jaar in Mpumalanga uitgelek het.

Skolier se saak ‘te haastig’

2010-02-04 11:52

Die saak van die skolier wat die departement van onderwys dwing om hom na gr. 12 te bevorder, het op ‘n gespanne noot begin.

Matriek: Inskrywings oop vir aanvullende eksamen

2010-01-11 14:23

Matrikulante het tot 22 Januarie tyd om te registreer vir die aanvullende eksamen, het die departement van basiese onderwys gesê.

Uitlek van vraestelle ondersoek

2009-10-22 14:04

KwaZulu Natal se onderwysdepartement en die polisie ondersoek tans beweringe van matriekvraestelle wat uitgelek het.

Regering wil matriek makliker maak

2009-09-13 11:38

Die departement onderwys se plan om matriek makliker vir skoolkinders te maak, het groot woede in akademiese kringe ontlok.

Hof stel skoolhoof aan

2009-08-07 12:55

‘n Hoërskool in die Vrystaat kan na agt maande eindelik die hoof wat deur hulle beheerliggaam gekies is, aanstel.

 

Matrieks: Nasienproses suksesvol

2010-12-16 09:25

Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, het in ’n verklaring gesê die nasienproses het in al die provinsies sonder probleme verloop.

Afrikaanse skole as Engels gelys

2010-12-01 07:43

Die hoërskole Uitsig en Silverton het kapsie gemaak omdat hulle onlangs op ’n lys as 'Engelse' skole in die Pretoria-omgewing ingedeel het.

Onnie geskors oor kaalfoto’s van spogskool se hoof

2010-10-10 08:34

’n Jong onderwyser van ’n private spoghoërskool in Johannesburg, is op die oorlogspad nadat hy geskors is oor kaal-vakansiefoto’s van die skoolhoof.

September-eksamens sál voortgaan ondanks stakings

2010-09-04 10:44

Die Wes-Kaapse onderwysdepartement (WKOD) hou voet by stuk – die September-eksamens sál voortgaan ondanks stakings.

Wes-Kaapse kenners verwelkom nuwe onderwysplanne

2010-07-07 09:12

Inhoud en kennis is van kardinale belang. Daarom is die klemverskuiwing in die skoolkurrikulum om na dié beginsels terug te keer, verwelkom.

Waterkloof se hoof skuldig, afgedank

2010-05-07 08:26

Dr. Christo Becker, hoof van die Hoërskool Waterkloof, is afgedank nadat hy skuldig bevind is tydens ’n tugverhoor.

Onderwysers had glo seks met leerders

2010-02-03 21:24

Die Wes-Kaapse provinsiale onderwysdepartement het ‘n ondersoekspan na ‘n Suid-Kaapse skool gestuur nadat onderwysers glo leerders swanger maak.

DA onsteld oor verhogings

2009-12-19 01:41

Die DA het daarop aangedring dat regeringsbeamptes teruggeroep word, om teenstrydighede met onderwysers se salarisverhogings uit te klaar.

Zuma kap skoolvakbond

2009-09-22 09:08

Jacob Zuma het op Cosatu se na­sio­nale kongres reguit gepraat oor gebreke in die onderwys en vakbonde se aandeel daarin.

Nzimande: Ek blý ‘n kommunis

2009-09-11 16:47

Blade Nzimande dring daarop aan dat hy ‘n kommunis is en dat hy hom vir die werkers beywer, ten spyte van sy luukse motor.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 180i GSX MY04
2007
R 195,995.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 172,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.