ARTIKELS OOR departement gesondheid

Stakende verpleegsters terug by die werk

2012-03-11 07:56

Stakende verpleegsters by die Nelson Mandela- akademiese hospitaal het teruggekeer na hul werk, het die Oos-Kaapse gesondheidsdepartement gesê.

8 000 babas sterf in vyf maande in SA

2010-12-20 12:00

Sowat 8 000 babas is in die eerste vyf maande van die jaar in Suid-Afrikaanse hospitale dood, het die minster van gesondheid gesê.

Drankreklame in spervuur

2010-12-16 07:20

Advertensies vir drank gaan verbied word en ’n moratorium gaan op die uitreiking van verdere dranklisensies geplaas word.

Brand breek in hospitaal uit

2009-09-21 12:27

‘n Brand het by die Jose Pearson Santa hospitaal in Port-Elizabeth uitgebreek en medisyne ter waarde van R800 000 vernietig.

Duisende wag vir operasies

2009-08-24 13:27

‘n Totaal van 1567 pasiënte wag vir operasies by die Johannesburgse Charlotte Maxeke Akademiese Hospitaal, het die DA gesê.

KZN se nuwe gesondheidshoof

2009-08-04 14:59

'n Ervare dokter wat voorheen in Gauteng en Mpumalanga gewerk het, is aangestel as die nuwe hoof van die departement van gesondheid in Kwazulu-Natal.

 

Drankverbod: ‘Sport gaan ly’

2010-12-23 08:49

’n Verbod op drank­reklame sal nie drankmisbruik verminder nie, maar sal gevolge hê vir sport wat op borgskappe staatmaak.

Bestuurders doen glo inkopies met ambulans

2010-12-18 12:04

Twee ambulansbestuurders is geskors nadat hulle glo hul ambulans vir persoonlike doeleindes gebruik het, sê die departement van Gesondheid.

Sluk wurms en word maer?

2010-02-09 12:52

Dieëtkundiges in Hong Kong is deur regeringsdokters gewaarsku teen die nuwe gier om parasiet wurms in te sluk, as ‘n manier om gewig te verloor.

Koppe rol by hospitaal

2009-09-10 16:17

Twee hospitaalbestuurders is geskors na aantygings van nepotisme en swak sorg van pasiënte, sê die departement gesondheid.

Zille soek debat oor mediese sorg

2009-08-21 16:25

Helen Zille, premier van die Wes-Kaap, sê ‘n debat oor diegene wat afhanklik is van die staat vir mediese sorg is nodig.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

330i E90 AT
2007
R 329,000.00

AUDI

A4 1.8 Turbo
2007
R 199,995.00

TOYOTA

Avanza 1.5 SX MPV
2007
R 109,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.