ARTIKELS OOR crusaders

Crusaders stoomroller sukkelende Blues

2012-05-19 11:30

Die Crusaders het die Blues gestoomroller in die spanne se Super-rugbywedstryd in die AMI-stadion in Christchurch.

Rebels skok Crusaders in Melbourne

2012-05-12 13:33

Die span van die Rebels het 'n skok-oorwinning oor die sewemalige Super-rugbykampioene, die Crusaders, in Melbourne behaal.

Crusaders klop Reds

2012-05-06 08:10

Die Canterbury Crusaders het die Queensland Reds in hul Super-rugby-kragmeting in Christchurch, Nieu-Seeland, met 15-11 geklop.

Crusaders klop Waratahs

2012-04-29 11:14

Die manne van Canterbury, Nieu-Seeland, het die Waratahs van Nieu-Suid-Wallis met 37-33 in hul Super-rugby-kragmeting geklop.

Carter bereik mylpaal teen 'Canes

2012-04-19 11:00

Die afrigter Todd Blackadder het slegs een verandering gemaak vir die Crusaders se Super-rugbykragmeting met die Hurricanes in Wellington.

Crusaders klop Stormers in Christchurch

2012-04-14 11:31
92 menings

Die Crusaders-losskakel Tom Taylor het al sy span se punte aangeteken vir die span se 31-24 oorwinning teenoor die Stormers in Christchurch.

Brok draf uit teen Crusaders

2012-04-11 11:01

Die breier van die Stormers, Allister Coetzee, het sy span aangekondig wat in die Super-stryd teen die Crusaders in Christchurch uitdraf.

Bulls weier om jammer te sê

2012-04-09 19:01

Die Bulls sal nie instem tot ‘n eis dat hulle om verskoning moet vra nadat geen bewyse van oogkrappery gevind is deur Sanzar se strafstelsel nie.

Bulls bo ná naelbyt-stryd

2012-04-07 18:52

Die Bulls het as wenners uit die stryd getree in hulle kragmeting teen die Crusaders ná die Pretorianers teen halftyd agter was.

McCaw dalk gou terug

2012-04-04 07:00

Die All Black-kaptein, Richie McCaw, sal moontlik reeds volgende week tot Super-rugby terugkeer wanneer die Cru­sa­ders teen die Stormers speel.

Jantjies, Mapoe terug vir Crusaders-stryd

2012-03-30 13:01

Die Lions se breier, John Mitchell, het een verandering gemaak aan sy beginspan vir die Super-rugbykragmeting met die Crusaders in Johannesburg.

Lions se Doppies lank beseer

2012-03-27 09:43

Wat veronderstel was om vanjaar die Lions se groot ommeswaai in Super-rugby te wees, is besig om onder ’n ongekende beseringsvloek te steier.

Drotské sê hý het Goose laat uitskop

2012-03-26 09:59

Die Cheetah-losskakel Johan Goosen was nie die kluts kwyt toe hy die bal in die doodsnikke van sy span se Crusaders-nederlaag uitgeskop het nie.

Coenie op bank teen Crusaders

2012-03-20 14:30

Die afrigter van die Cheetahs, Naka Drotské, het sy span aangekondig wat die Crusaders in die Super-rugbystryd in Christchurch pak.

Chiefs te sterk vir Crusaders

2012-03-09 10:33

Die Chiefs was te sterk vir die Crusaders in dié twee spanne se Superrugby-kragmeting by MacLean-park in Napier.

Highlanders skok Crusaders

2012-03-03 12:32

Die vleuel Hosea Gear het sy wendrie 10 minute voor die eindfluitjie gedruk om die Highlanders oor die Crusaders in Dunedin te laat seëvier.

Guildford op bank vir Crusaders

2012-03-01 14:00

Die All Black-vleuel Zac Guildford sal straks in sy eerste wedstryd speel sedert hy verlede jaar geskors is vir alkoholmisbruik.

Read terug vir Crusaders

2012-02-16 15:27

Die All Blacks se agsteman, Kieran Read, sal die Crusaders in die laaste vriendskaplike wedstryd voor die Super-rugbyreeks teen die Melbourne Rebels lei.

Conrad Smith terug vir stryd teen Crusaders

2012-02-06 12:01

Die Hurricanes se nuwe kaptein, Conrad Smith, het by sy spanmaats aangesluit vir die voorseisoense kragmeting met die Crusaders in Mangatainoka.

Rebels teen Crusaders in Singapoer

2011-11-07 12:04

Die Australiese franchise die Melbourne Rebels gaan voorseisoense wedstryde, vir die Super Rugby-reeks, teen die Crusaders in Singapoer speel.

Sonny Bill word dalk 'n Chief

2011-07-11 14:20

Die Crusaders se Sonny Bill Williams gaan glo by die Waikato Chiefs aansluit sodra hy sy kontrak met die Nieu-Seelandse rugbyunie hernu het.

Rooiwarm Reds 2011 se Super-kampioene

2011-07-09 13:41

Die jong span van die Queensland Reds het die gedugte Crusaders in Brisbane getroef om as Super Rugby-kampioene van 2011 gekroon te word.

Reds, Crusaders onveranderd vir Super-eindstryd

2011-07-07 11:02

Die Reds en die Crusaders het albei 'n onveranderde 15-tal vir die Super Rugby-eindstryd by die Suncorp-stadion in Brisbane aangekondig.

Media-lofsange oor Crusaders

2011-07-05 08:48

Nieu-Seeland se media het die Canterbury Crusaders geprys nadat hulle die eindstryd van die Super Rugby-reeks gehaal het.

Blues-breier voorspel riller-eindstryd

2011-07-04 13:51

Die afrigter van die Blues, Pat Lam, sê dit is te moeilik om te voorspel wie die Super Rugby-eindstryd tussen die Reds en Crusaders gaan wen.

Troos vir Stormers

2011-07-04 08:19
95 menings

’n Stukkie wysheid deur Bryan Habana in die Stormers se borrelbad het ’n bietjie perspektief aan die hartseer-einde tot hul Super Rugby-veldtog verleen.

Stormers vou voor tuisskare

2011-07-02 18:43
217 menings

Stormers-ondersteuners op Nuweland is druipstert huis toe gestuur ná die Crusaders met die manne in wit en blou afgereken het.

Crusaders lig wenkbroue oor Brits

2011-07-01 07:42

Die Crusaders het die etiek bevraagteken van die Stormers se besluit om Schalk Brits vir die Super Rugby-halfeindstryd op Nuweland te betrek.

Stormers skrik nie vir Richie óf onweerswolke

2011-06-30 08:14

Nóg die All Black-kaptein, Richie McCaw, nóg die onweerswolke intimideer die Stormers voor die Super Rugby-halfeindstryd teen die Crusaders op Nuweland.

Coetzee kies konserwatief vir Crusaders-stryd

2011-06-29 13:10

Die Stormers-breier, Allister Coetzee, het sy span aangekondig wat in die Super Rugby-halfeindstryd teen die Crusaders op Nuweland uitdraf.

Watson kap Nieu-Seelander

2011-06-28 07:20

Die aard van die skrum-oortreding is iets wat blasers reeds lank polisieer, maar die uitvoering daarvan deur Bryce Law­rence was ’n “breinfloute”.

Stormers se tameletjie

2011-06-27 08:19

Dewaldt Duvenage is seker van sy plek as skrumskakel, maar ’n Springbok-senter kan hom moontlik weer op die Stormers se plaasvervangersbank bevind.

Beker toe!

2011-06-26 07:00

Die Stormers gaan al die pad na die beker, sê die Stormers-afrigter, Allister Coetzee, oor hul ingesteldheid oor die Superrugby-halfeindstryd teen die Crusaders.

Sharks in Slag van Trafalgar

2011-06-25 07:15

Het die Sharks dít wat nodig is om tot die halfeindronde van die Super Rugbyreeks deur te dring? Dié vraag word Saterdagoggend beantwoord.

Crusaders kies groot kanonne

2011-06-23 14:16

Richie McCaw is steeds beseer maar die Crusaders is versterk met die terugkeer van twee van hul staatmakers vir die stryd teen die Sharks.

'Sharks, onthou 1995 en Lomu'

2011-06-23 09:03

As die Sharks die Cru­saders-senter Sonny Bill Williams wil neutraliseer, sal hulle ’n blaadjie uit die seëvierende Bokke van 1995 se boekie moet skeur.

Só lyk Sharks se toergroep

2011-06-22 10:05

Goeie skrumwerk gaan ’n sleutel tot sukses vir die Sharks wees in die Super Rugby-kwarteindstryd teen die Crusaders, glo die afrigter, John Plumtree.

Crusaders klop Blues in rillerstryd

2011-06-11 12:19

Die Canterbury Crusaders het hul aartsvyande die Blues in 'n Super Rugby-rillerwedstryd in Timaru, Nieu-Seeland geklop.

Reds oorwin Crusaders net-net

2011-05-29 10:30

Die Wallaby-losskakel Quade Cooper het in die 80ste minuut ‘n strafskop deur die pale gejaag om te verseker dat die Reds die Crusaders klop.

Crusaders klop Chiefs in Napier

2011-05-21 11:26

Die All Black-losskakel Daniel Carter het 20 van die Crusaders se 25 wenpunte in die Super Rugby-kragmeting teen die Chiefs in Napier aangeteken.

Brendan Venter se doepa werk

2011-05-16 10:01

’n Fyn uitgewerkte meesterplan en die raad van die oud-Bok Brendan Venter het die Cheetahs in staat gestel om Sonny Bill Williams hok te slaan.

Sonny Bill lus vir Cheetahs!

2011-05-14 08:15

Sonny Bill Williams lek sy lippe af vir die wedstryd waarin hy en sy ewe gevreesde Crusader-rugbymakkers vanaand die Cheetahs aanvat.

Brüssow nie ál wat McCaw gaan pak

2011-05-12 09:55

Dit sal nie net die Cheetahs-flank Heinrich Brüssow se taak wees om die Cru­saders-kaptein, Richie McCaw, in die los te troef nie.

'Hou by resep, Cheetahs'

2011-05-09 09:53

Die Cheetahs moet met hul suksesvolle aanvalsresep teen die Crusaders volhard en nie skroom om hul teenstanders van hul voete af te probeer hardloop nie.

Vier nuwe gesigte vir Crusaders

2011-05-08 16:26

Die Crusaders, wat eerskomende Saterdag in Bloemfontein teen die Cheetahs te staan kom, het vier spelers na Suid-Afrika gevlieg.

Stormers het toetskoors

2011-05-07 07:44

Die haka en die All Black-kaptein, Richie McCaw, sal nie op Nuweland gesien word nie, maar andersins gaan dit soos ’n volbloed-toetswedstryd wees.

Stormers pak Kiwi’s se beste van bestes

2011-05-06 07:03

Sonny Bill Williams is net “een van 15 baie goeie Crusaders-spelers” teen wie die Stormers in hul Super Rugbywedstryd te staan gaan kom.

McCaw wil nie weer Kaap toe

2011-05-05 07:01
82 menings

Die Crusaders geniet hulself altyd hier in die Moederstad, maar wil Saterdag seker maak dat hulle nie later dié seisoen hoef terug te keer nie.

Carter speel nie, maar ...

2011-05-04 07:05

Die Stormers sal Dan Carter gespaar word, maar Kieran Read gaan straks weer in die Crusaders se beginspan wees vir die wedstryd op Nuweland.

Crusaders oorheers in riller teen Force

2011-04-30 16:46

Die Crusaders het met 'n telling van 42-10 geseëvier in 'n skouspelagtige Super Rugby-kragmeting teen die Western Force.

 

Braid teen McCaw in Christchurch

2012-05-17 08:33

Die Blues se kaptein, Luke Braid, is vir die soveelste keer vanjaar geskuif om op agsteman teen die Crusaders in Christchurch uit te draf.

McCaw in Crusaders se beginspan

2012-05-09 07:15

Die All Blacks-kaptein Richie McCaw sal vir die eerste keer sedert verlede jaar se Wêreldbeker-rugbytoernooi weer 'n rugbywedstryd speel.

'Saders hou asem op oor seer Maitland

2012-05-04 11:00

Die Crusaders hou asem op dat die vleuel Sean Maitland 'n fiksheidstoets slaag sodat hy teen die Reds in Christchurch kan uitdraf.

Crusaders trap Hurricanes

2012-04-21 12:09

Die All Black-ster Dan Carter het sy 100ste Super-wedstryd met 'n drie gevier in die Crusaders se oorwinning oor die Hurricanes in Wellington.

'Canes hou asem op oor skrumskakel

2012-04-16 08:16

Die skrumskakel van die Hurricanes, TJ Perenara, het sy enkel in 'n basketbalwedstryd beseer en kan straks die Super-stryd teen die Crusaders misloop.

Carter op binnesenter teen Stormers

2012-04-12 11:05

Die All Black-losskakel Dan Carter sal op binnesenter vir die Crusaders uitdraf in die Super-rugbykragmeting met die Stormers in Christchurch.

Crusader-stut gróót gevaar

2012-04-11 10:00

As daar ’n Cru­sa­der is waaroor die Stormers hul vandeesweek selfs méér as Dan Carter sal bekommer, is dit Wyatt Crockett.

Bulls kla oor oogkrappery

2012-04-08 13:30

Todd Blackadder, afrigter van die Crusaders, het gesê hy is bekommerd dat die nuwe witkaart-stelsel gemanipuleer kan word.

Bulls onveranderd vir stryd teen Crusaders

2012-04-04 13:00

Die Bulls-breier Frans Ludeke het die derde agtereenvolgende week sy beginspan onveranderd gelaat vir die Super-stryd teen die Crusaders.

Crusaders klop begeesterde Lions

2012-03-31 19:10

Die Crusaders het die Lions in hul Superrugby-wedstryd op Coca-Colapark in Johannesburg 23-13 geklop nadat die tuisspan rustyd voorgeloop het.

Carter draf uit teen Lions

2012-03-29 12:03

Dan Carter sal vir die eerste keer hierdie seisoen op losskakel vir die Crusaders uitdraf wanneer die span die Lions in Johannesburg pak.

McCaw bly by die huis

2012-03-26 16:25

Die Crusaders het met 26 spelers na Suid-Afrika vertrek vir hul Super-rugbywedstryde teen die Lions in Johannesburg en die Bulls op Loftus.

Crusaders troef moedige Cheetahs

2012-03-24 10:35

Die magtige Crusaders het 'n moedige Cheetahs-span in hul Superrugby-stryd in Christchurch 28-21 geklop, berig Sport24.

Carter wéér terug teen Cheetahs...

2012-03-20 07:03

Die All Black-losskakel Dan Carter sal straks Saterdag, nes in 2011, die eerste keer ná ’n besering teen die Cheetahs uitdraf.

Chiefs reg vir gekweste Crusaders

2012-03-07 12:16

Die afrigter van die Chiefs, Dave Rennie, het sy 15-tal onveranderd gelaat vir die Super-rugbykragmeting teen die Crusaders in Napier.

Cowan skuif na bank vir stryd teen Crusaders

2012-03-02 14:45

Die All Black-skrumskakel Jimmy Cowan is na die plaasvervangerbank geskuif vir die Highlanders se Super-rugbykragmeting met die Crusaders.

Crusaders skop af met 'n wen

2012-02-24 10:41

Die Crusaders het die openingswedstryd van die Super-rugbyreeks op Eden Park in Auckland met 'n enkele punt in 'n rillerstryd teen die Blues gewen.

McCaw se voet lol steeds

2012-02-15 08:35

Die All Black- en Crusaders-kaptein, Richie McCaw, kan straks eers oor sowat twee maande in die Super-rugbyreeks in aksie wees.

Carter dalk in Maart terug by Crusaders

2012-01-12 12:45

Dan Carter sal in Maart weer begin speel hy tydens verlede jaar se Wêreldbeker-toernooi 'n liesbesering opgedoen het.

Kiwi's noem Super Rugby-spanne

2011-11-02 14:17

Nieu-Seeland se vyf rugby-franchises het hul spelers vir aanstaande jaar se Super Rugby-seisoen bekendgemaak.

Rooi gety te sterk

2011-07-10 10:00

Die Crusaders se segetog het tot ’n einde gekom toe die Reds hulle in die tweede helfte van die veld gespeel het om met 18-13 te wen.

Vonke sal spat in stryd om Super-kroon

2011-07-09 10:05

'n Merkwaardige einde tot ’n merkwaardige seisoen. Dié slagspreuk gaan beslis in die Crusaders se kleedkamer opgeplak wees as hulle in Brisbane uitdraf

Eindstryd tussen geteisterdes ‘gepas’

2011-07-06 09:11

Die Queensland Reds se span sal so te sê op volle sterkte vir die Super Rugby-eindstryd teen die Crusaders in Brisbane wees.

Goue dubbel wink vir Crusaders-breier

2011-07-05 07:00

Todd Blackadder, afrigter van die Crusaders, kan dié naweek ’n unieke dubbelprestasie behaal as sy span die Reds in Brisbane klop.

Blackadder se pluimpie

2011-07-04 09:59

Selfs die Crusaders se afrigter kan nie oor sy span se skrumwerk in die Super Rugby-halfeindstryd teen die Stormers uitgepraat raak nie.

Vergeefs

2011-07-03 08:54

Die Crusaders het Saterdag hier in hul tiende agtereenvolgende halfeindstryd in Super-rugby gespeel en die Stormers 29-10 geklop.

Die oomblik van waarheid

2011-07-02 09:25

Met al die Crusaders-voorspelers in die begin-agttal wat al die All Blacks verteenwoordig het, gaan die Stormers alles moet uithaal in hul Super Rugby-halfeindstryd.

Brits beste speler wat hy al afgerig het – Brendan

2011-06-30 10:06

Brendan Venter is doodernstig wanneer hy sê dat die Stormers die beste speler wat hy ooit afgerig het, op hul bank gaan hê vir die Crusaders.

Duvenage-raaisel verdiep

2011-06-30 07:30

Verwikkelinge agter die skerms dui daarop dat die Stormers-span wat in Bellville aangekondig is nie noodwendig teen die Crusaders gaan uitdraf nie.

Crusaders-voorry kán getem word, sê Os

2011-06-28 10:10

Dit is nie ’n onbegonne taak om die Cru­saders se gevreesde voorry te tem nie, meen die legendariese voormalige Springbok-stut Os du Randt.

Crusaders se mankes fiks vir Nuweland

2011-06-27 15:33

'n Sterker Crusaders-span as die een wat die Stormers in Mei vanjaar getroef het sal in die Super Rugby-halfeindstryd op Nuweland uitdraf.

Plumtree steeds ‘trots’

2011-06-27 07:18

‘Dit help nie eens om enige verskonings te probeer soek nie," het John Plumtree sy span se nederlaag teen die Crusaders in Nelson opgesom.

Crusaders pak tasse vir Kaapstad

2011-06-25 11:25

Die Crusaders het hul plek in die halfeindstryd van die Super Rugby-reeks bespreek nadat hulle die Sharks 36-8 op Trafalgar Park geklop het.

Bring maar Crusaders, sê Fleck

2011-06-24 10:08

Die Stormers het geen voorkeur vir ’n teenstander in die Super Rugby-halfeindstryd nie, maar sal beslis nie omgee as dit die Crusaders is nie.

Alberts terug vir Sharks

2011-06-23 13:02

Die Sharks het een verandering gemaak aan die span wat in Nelson teen die Crusaders uitdraf vir 'n plek in die Super Rugby-halfeindrondes.

Mark Andrews: 'Loftus het sy tol geëis'

2011-06-22 14:29
89 menings

Die oud-Springbok Mark Andrews meen die fisiese vereistes van die derby op Loftus kan die Sharks se stryd in Nelson, in die Crusaders se guns swaai.

Crusaders deur na uitspeelrondes

2011-06-18 12:52

Die All Black-skrumskakel Andy Ellis het met 'n reuse 45 m-skepskop geslaag om 'n oorwinning vir die Crusaders teen die Hurricanes te verseker.

McCaw wéér op krukkelys

2011-06-06 15:18

Die Crusaders sal sonder Richie McCaw in die Super Rugby-kragmeting teen die Blues moet uitdraf nadat die All Black-kaptein weer seergekry het.

Reds teen Crusaders geweeg

2011-05-27 09:08

Die Reds sal ’n goeie aanduiding kry van hul kanse om as Super Rugby-kampioene gekroon te word wanneer hulle op hul tuisveld teen die Crusaders te staan.

Crusaders-trio onder mes

2011-05-17 12:05

Die Crusaders se Israel Dagg, Adam Whitelock en Sean Maitland sal waarskynlik weens beserings nie verder aan vanjaar se Super Rugby-reeks deelneem nie.

Moedige Cheetahs verras Crusaders

2011-05-14 20:49
82 menings

Die Cheetahs het voor hul tuisskare oor die Crusaders geseëvier in dié twee spanne se Super Rugby-kragmeting op Bloemfontein.

Sonny Bill: 'Div vlei my'

2011-05-12 15:00

Die Crusaders se Sonny Bill Williams het gesê hy voel gevlei dat die Bok-afrigter, Peter de Villiers, soveel moeite doen om sy spel te ontleed.

Oud-Bok gee Sias skop

2011-05-10 09:51

Ondanks verskeie geleenthede om sy rugbyloopbaan elders voort te sit, het die Cheetahs se Sias Ebersohn geduldig sy kans as losskakel afgewag.

Schalk bieg oor besluit

2011-05-09 07:30
144 menings

Schalk Burger het erken dit was ’n “swak besluit” om rolmaalbewegings te doen toe skoppe die praatwerk kon doen teen die Crusaders.

Crusaders blus Stormers se vuur

2011-05-07 23:00
100 menings

Die Crusaders het die onverskrokke Stormers in 'n taai Super Rugby-kragmeting op Nuweland in Kaapstad geklop.

Kopseer vir Crusaders na McCaw onttrek

2011-05-06 10:56

Die Crusaders-kaptein, Richie McCaw, moes hom op die vooraand van die Super Rugby-stryd teen die Stormers weens nog 'n besering onttrek.

McCaw op flank teen Stormers

2011-05-05 11:01

Die All Black-kaptein Richie McCaw sal op flank uitdraf in die Crusaders se Super Rugby-wedstryd teen die Stormers op Nuweland in Kaapstad.

Stormers beraam Jack-plan

2011-05-04 08:53

Die Stormers het ’n plan beraam om seker te maak dat Chris Jack se eerstehandse kennis van hul lynstaanspel nie hul ondergang help bewerkstellig nie.

Jean teen Sonny

2011-05-03 08:07

Die rugbywêreld hou asem op vir die tweestryd tussen Jean de Villiers en Sonny Bill Williams wanneer die Stormers die Crusaders op Nuweland pak.

McCaw terug as agsteman

2011-04-28 12:02

Richie McCaw is vir die eerste keer in vanjaar se Super Rugby-seisoen in die Crusaders se beginspan nadat hy vir twee maande op die krukkelys was.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 180i GSX MY04
2007
R 195,995.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 172,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.