ARTIKELS OOR chiefs

Chiefs bo in stryd van die voorspelers

2012-05-25 11:27
106 menings

Die Chiefs het in die hoogste rat oorgeskakel om die Bulls in Hamilton te klop. Die Kiwi-span beklee nou die top-posisie op die Super-punteleer.

Steenkamp draf uit teen Chiefs

2012-05-22 12:00

Wilhelm Steenkamp sal in die beginspan uitdraf vir die Bulls se Super-rugbywedstryd teen die Waikato Chiefs in Hamilton.

Chiefs weer koning

2012-05-05 12:12

Die Chiefs is terug op die boonste plek van die Super-rugbypunteleer nadat hulle die Lions met 'n kliniese vertoning in Pukekohe geklop het.

Lions verander vyf vir stryd teen Chiefs

2012-05-02 13:30

Die Lions se breier, John Mitchell, het sy span aangekondig wat teen die Chiefs in hul eerste oorsese Super-wedstryd van die seisoen uitdraf.

Sharks nie sterk genoeg vir Chiefs

2012-04-21 19:07

Die Sharks kon nie die mas opkom in hulle Superrugby-kragmeting teen die Chiefs op Kingspark in Durban nie.

Ebersohn wil staal wys teen Chiefs

2012-04-14 14:55

Sias Ebersohn sal Saterdag gebruik maak van die geleentheid om die bestuur van die Cheetahs te wys waartoe hy in staat is.

Cheetahs wil minder waag

2012-04-12 07:59

Dit klink dalk vreemd, maar as die Cheetahs hul grootste toets tot nog toe wil slaag, sal hulle uit hul puik eerste sege in Nieu-Seeland moet leer.

Andries Strauss sal sy keer moet ken teen Chiefs

2012-04-10 09:00

Die Cheetahs-speler Andries Strauss word as die grootste plettervatter van die Suid-Afrikaanse binnesenters beskou.

Chiefs klop Brumbies in wipplank-stryd

2012-03-16 11:07

Jackson Willison het 'n drie in die laaste minuut van die Super-rugbykragmeting in Tauranga gedruk om die Chiefs oor die Brumbies te laat seëvier.

Chiefs skok futlose Blues

2012-03-02 10:35

Die Waikato Chiefs het 'n oorblufte Blues-span van hul voete gehardloop om hul Super-rugbykragmeting in Hamilton te wen.

Kiwi's noem Super Rugby-spanne

2011-11-02 14:17

Nieu-Seeland se vyf rugby-franchises het hul spelers vir aanstaande jaar se Super Rugby-seisoen bekendgemaak.

Sonny Bill word dalk 'n Chief

2011-07-11 14:20

Die Crusaders se Sonny Bill Williams gaan glo by die Waikato Chiefs aansluit sodra hy sy kontrak met die Nieu-Seelandse rugbyunie hernu het.

Reds nou eerste op punteleer

2011-06-18 11:35

Die Queensland Reds is verseker van tuisveldvoordeel in die Super Rugby-uitspeelrondes nadat hulle die Chiefs op 'n nat veld in Hamilton geklop het.

Blues kry reuse-terugslag

2011-06-04 12:11

Die voormalige All Black-kaptein Tana Umaga het ‘n briljante drie in die eerste helfte gedruk om die Chiefs te help om die Blues in hul Vodacom Super Rugby-wedstryd te klop.

Stormers moenie Blues kry

2011-05-16 07:31

Die Stormers se afrigter, Allister Coetzee, hoop sy span kan die kanniedoodgees van verlede seisoen openbaar deur die Blues in Auckland te klop.

Grant moet spel dikteer

2011-05-14 07:00

Met die Sharks wat in hul nekke in die Suid-Afrikaanse groep van die Super Rugbyreeks blaas, kon Peter Grant se terugkeer nie op ’n beter tyd vir die Stormers gekom het nie.

Grant, Ricky draf uit teen Chiefs

2011-05-11 11:03

Die breier van die Stormers, Allister Coetzee, het sy span aangekondig wat in die Super Rugby-kragmeting teen die Chiefs in Hamilton uitdraf.

Bulls veg terug, verras Chiefs

2011-04-30 18:48

Die Bulls het met 'n telling van 43-27 oor die Chiefs geseëvier ná die tuisspan in die tweede helfte met nuwe durf ingeklim het.

Gary Botha op haker teen Chiefs

2011-04-28 14:12

Die Bulls-breier Frans Ludeke het twee veranderinge gemaak aan die span wat in die Super Rugby-kragmeting teen die Chiefs op Loftus Versfeld speel.

Drieë op spyskaart in dié kragmeting

2011-04-20 08:31

Die Lions se kragmeting teen die Chiefs is een van hul heel beste kanse vanjaar om nog ’n oorwinning op hul kerfstok te kry.

McCaw gou terug vir Crusaders

2011-04-12 13:56

Richie McCaw het van sy besering herstel en behoort binnekort vir die Crusaders ingespan te word terwyl ander All Blacks in die span 'n ruskans sal kry.

Blues troef Chiefs

2011-03-26 10:57

Die Blues het uit moeilike omstandighede gekom en die Chiefs 16 – 13 in Hamilton in hul Super Rugby-wedstryd geklop.

Sharks wil klokke stil speel

2011-03-18 07:40

Daar word gesê die derde week van ’n oorsese Super Rugby-toer is altyd die moeilikste.

Chiefs wil frustrasies op Sharks uithaal

2011-03-14 07:19

Tien uit tien vir die Sharks. John Plumtree se span het die eerste deel van sy Australasiese Super Rugby-toer voltooi, maar nou begin die moeilike deel.

Chiefs-kaptein uit met rugbesering

2011-03-08 11:33

Die Chiefs sal sonder die dienste van hul kaptein Mils Muliaina moet klaarkom nadat X-strale 'n fraktuur teen die kant van sy rugwerwel getoon het.

Highlanders bo teen Chiefs

2011-02-25 10:58

Die Highlanders spog met hul tweede agtereenvolgende Super Rugby-oorwinning nadat hulle die Chiefs in Dunedin, Nieu-Seeland, geklop het.

Blues wen derby teen Chiefs

2010-05-15 11:29

Die Blues het hul laaste Super14-wedstryd van die seisoen op 'n hoë noot afgesluit toe hulle die Chiefs in Auckland geklop het.

Cheetahs wys staal teen Chiefs

2010-04-23 11:28

Met hul kaptein terug het die Cheetahs hul ware kleure gewys om met 25-25 gelykop te speel in hul Super14-kragmeting teen die Chiefs in Hamilton.

Stormers verpletter Chiefs

2010-04-16 11:32

Die Vodacom Stormers het gewys wie is baas nadat hulle die Chiefs in Hamilton met ’n telling van 49-15 geklop het.

Nanai-Williams in vir beseerde Muliaina

2010-04-08 08:23

Die Chiefs se Super14 nuweling Tim Nanai-Williams sal sy speelkans kry wanneer hy instaan as heelagter vir die beseerde Mils Muliaina.

Brumbies byt vas vir wen teen Chiefs

2010-03-26 13:52

Die Brumbies het 'n drie in die tweede laaste minuut van hul Super14-kragmeting teen die Chiefs gedruk om met 30-23 in Canberra te seëvier.

Crusaders terug op wenpad

2010-03-12 10:42

’n Doelgerigte Crusaders-span het hul kanse beter benut om die Chiefs met 26-19 in Hamilton, Nieu-Seeland te klop.

Chiefs-kaptein weer in moeilikheid

2010-03-05 11:31

’n Voorval van die veld af, waar die kaptein van die Chiefs-rugbyspan Sione Lauaki betrokke was, word deur die polisie in Nieu-Seeland ondersoek

Chiefs kan by Bulls oorneem in eerste plek

2010-03-05 08:35

Die onoorwonne Chiefs-rugbyspan kan bo-aan die Super14-puntelys wees as hy die Reds in Hamilton ore aansit.

Lions gaan volhard met hardlooprugby

2010-02-24 09:59

Hou maar nog vas aan die sitplekke, die Lions gaan die aangepaste reëls tot hul beste voordeel gebruik en aanhou om die bal te hardloop.

Selfs Lions se nege drieë nie goed genoeg

2010-02-19 23:17

Geen kalk is meer op die doellyne van Coca Cola-park te sien nie nadat ’n reuse aantal drieë in die stryd tussen die Lions en die Chiefs gedruk is

Spencer gou weer op dreef, glo Muir

2010-02-18 10:42

As Carlos Spencer toeskouers weer soos vroeër jare wil betower, sal hy eers die roes moet afskud wat hy in vyf seisoene op nat Europese rugbyvelde opgedoen het.

Sharks gly teen Chiefs

2010-02-13 21:14

Die laaste wedstryd van die eerste Super14-naweek is in nat toestande gespeel met die Chiefs wat in die laaste minuut hul kragmeting teen die Sharks in Durban gewen het.

 

Mylpaal vir Messam in Bulls-stryd

2012-05-23 10:00

Die Waikato Chiefs het ses veranderings gemaak aan die span wat in die Super-rugbystryd teen die Bulls in Hamilton uitdraf.

Reds troef Chiefs

2012-05-13 10:15

Die Reds het die Chiefs, wat ná nege Super-rugbywedstryde onoorwonne was, stert tussen die bene kleedkamer toe gestuur.

Chiefs-reserwes kry speelkans teen Lions

2012-05-04 09:05

Die Waikato Chiefs het hul span aangekondig wat in die Super-rugbywedstryd teen die Lions in Pukekohe, Nieu-Seeland uitdraf.

Chiefs weer bo ná wen teen 'Canes

2012-04-28 11:34

Die Chiefs is weer bo-aan die Superrugby-punteleer ná hulle die Hurricanes in Hamilton, Nieu-Seeland, geklop het. Die eindtelling was 33-14.

Cheetahs gly teen Chiefs

2012-04-14 23:00

Die Waikato Chiefs het hul oorsese toer met 'n oorwinning afgeskop toe hulle die Cheetahs in 'n taai Super-stryd in Bloemfontein geklop het.

Chiefs verander 3 vir stryd teen Cheetahs

2012-04-13 07:08

Die Waikato Chiefs het drie veranderings aan hul beginspan gemaak vir die Super-rugbykragmeting met die Cheetahs in Bloemfontein.

Sias dra 10-trui teen Chiefs

2012-04-11 09:40

Die 40 min waarin Sias Ebersohn teen die Lions vir Johan Goosen moes instaan was dalk net die regte doepa vir die Cheetahs voor hul stryd teen die Chiefs.

Chiefs te sterk vir Waratahs

2012-03-31 10:28

Die Chiefs het koning gekraai in hulle Superrugby-kragmeting teen die Waratahs by die Waikoto-stadion in Hamilton.

Chiefs te sterk vir Crusaders

2012-03-09 10:33

Die Chiefs was te sterk vir die Crusaders in dié twee spanne se Superrugby-kragmeting by MacLean-park in Napier.

Highlanders klop Chiefs in Hamilton

2012-02-25 11:30

Die Highlanders het die Chiefs Saterdag in hul eerste Super-rugby-wedstryd 23-19 in Hamilton geklop, het Sport24 berig.

Sonny Bill speel vir Chiefs

2011-10-31 11:10

Die All Black-senter Sonny Bill Williams het bespiegelings oor sy toekoms beëindig toe hy 'n Super Rugby-kontrak met die Chiefs gesluit het.

All Black-hulpbreier gaan Chiefs help

2011-06-27 12:33

Die Chiefs het aangekondig dat die All Blacks se hulpafrigter, Wayne Smith, aanstaande jaar by dié Super Rugby-franchise sal aansluit.

Chiefs en Hurricanes eindig gelyk

2011-06-10 11:51

Die Chiefs en Hurricanes het gelykop gespeel in hul Super Rugby-kragmeting by die Waikato-stadion in Hamilton, Nieu-Seeland.

Crusaders klop Chiefs in Napier

2011-05-21 11:26

Die All Black-losskakel Daniel Carter het 20 van die Crusaders se 25 wenpunte in die Super Rugby-kragmeting teen die Chiefs in Napier aangeteken.

Chiefs verstom die Stormers

2011-05-14 12:01
82 menings

Die Stormers het in die eerste helfte van hul wedstryd teen die Chiefs met 17 punte voorgeloop, maar moes teen die einde tevrede wees met slegs ‘n bonuspunt.

Ricky geweeg

2011-05-12 08:21

Hou maar gerus vir Ricky Januarie in die Super Rugby-stryd in Hamilton dop, want as die Chiefs dit nie ook doen nie, kan dit hulle duur te staan kom.

Chiefs baas teen Highlanders

2011-05-07 11:33

Die Chiefs het die Highlanders Saterdagoggend met 20-7 gewen tydens hul Superrugby-wedstryd by die Waikato-stadion in Hamilton.

Terugslag vir Chiefs voor Bulls-stryd

2011-04-29 15:16

Die Waikato Chiefs is die dienste van die All Black-vleuel Sitiveni Sivivatu kwyt vir die Super Rugby-kragmeting teen die Bulls op Loftus Versfeld.

Bulls-breier bêre snoeiskêr

2011-04-27 06:55

Beserings, eerder as spelpeil, gaan die maatstaf wees wanneer die Bulls-afrigter sy laaste skaafwerk doen met die oog op die wedstryd teen die Chiefs.

Crusaders opmars duur voort

2011-04-15 11:52

Die Crusaders moes harder werk as gewoonlik om die begeesterde Chiefs in hul Super Rugby-kragmeting in Mount Manganui te klop.

Waratahs keer Chiefs-aanslag

2011-04-01 13:55

Die Waratahs moes hard veg om 'n Kiwi-aanslag te keer in die tweede helfte en die Chiefs in hul Super Rugby-kragmeting in Sydney te klop.

Sharks gly teen Chiefs

2011-03-18 11:02

Die Sharks se onoorwonne rekord in vanjaar se Super Rugby-reeks het tot 'n einde gekom nadat die Chiefs die Durbaniete in Hamilton geklop het.

Yster-senter terug vir Chiefs

2011-03-16 11:48

Die All Black-senter Richard Kahui maak sy eerste verskyning in vanjaar se Super Rugby-reeks wanneer hy vir die Chiefs teen die Sharks uitdraf.

Hurricanes kry oorhand oor Chiefs

2011-03-12 10:49

Die Hurricanes het in hulle Super Rugby-kragmeting teen die Chiefs in Wellington as wenners uit die stryd getree.

Oud-All Black draf uit vir Chiefs

2011-03-03 11:39

Die afrigter van die Chiefs, Ian Foster, het vyf veranderinge gemaak aan die span wat in die Super Rugby-stryd teen die Melbourne Rebels gaan uitdraf.

Chiefs vou onder Brumbies-druk

2011-02-19 12:30

Die Brumbies het in Canberra voor ietwat meer as 13 000 toeskouers met 'n telling van 28-20 met die Chiefs afgereken.

Chiefs-speler skuldig

2010-05-11 15:25

Die omstrede agsteman van die Chiefs-rugbyspan, Sione Lauaki, is op 'n aanklag van roekelose bestuur skuldig bevind.

Pieterse op 5-slot teen Chiefs

2010-04-23 08:07

Dié 31-jarige Springbok-slot sal in Hamilton die kringloop voltooi wanneer hy die eerste keer sedert sy uittrede in 2008 in sy gunsteling-posisie speel.

Bulls weer koning na Chiefs-stryd

2010-04-09 11:35

Die Bulls het die boonste posisie op die punteleer behou in die Super14-reeks nadat hulle die Chiefs 33 -19 in Hamilton geklop het.

Chiefs baas teen Highlanders

2010-04-03 10:39

In 'n taai Nieu-Seelandse derby in Mt. Maunganuia het die Chiefs hul Super14-kragmeting teen die Highlanders met 27-21 gewen.

Chiefs-speler pleit skuldig

2010-03-23 11:44

Die voormalige All Black-rugbypeler Sione Lauaki is op borgtog vrygelaat nadat hy op 'n klag van aanranding skuldig gepleit het.

Chiefs mik na nr. 1

2010-03-12 09:56

As hulle ’n bonuspunt-sege oor die Crusaders kan behaal, sal die Chiefs die vyfde ronde van die Super14-rugbyreeks as die voorlopers afsluit.

Reds skok met oorwinning

2010-03-05 11:09

Die Reds het die Chiefs, wat tot dusver onoorwonne in die Super14-reeks was, geskok met ‘n oorwinning.

Chiefs stamp die Force

2010-02-27 16:54

Die Chiefs het hul goeie spelpeil weg van die huis af volgehou toe hulle die western Force in die doodsnikke van hul stryd gewen het.

Chiefs- en Lions-spelers geskors

2010-02-21 01:40

Die Chiefs se agsteman Sione Lauaki is vir twee weke geskors en Willem Stoltz, die slot van die Lions, vir 'n week nadat hulle vir vuilspel uitgewys is

Selfs Lions se nege drieë nie goed genoeg

2010-02-19 23:17

Geen kalk is meer op die doellyne van Coca Cola-park te sien nie nadat ’n reuse aantal drieë in die stryd tussen die Lions en die Chiefs gedruk is

Skeidsregter moes vlug vir sy lewe

2010-02-15 12:04

Die Nieu-Seelandse skeidsregter Keith Brown sal nie sy eerste Super14-rugbywedstryd sommer maklik kan vergeet nie.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 180i GSX MY04
2007
R 195,995.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 172,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.