ARTIKELS OOR cape cobras

Paul Adams brei dalk Cobras

2012-05-11 09:30

Die voormalige draaibouler van die Proteas Paul "Gogga" Adams, kan dalk as die nuwe afrigter van die Cape Cobras-krieketspan aangestel word.

Titans bult spiere

2012-03-05 10:01

Die Cape Cobras lyk nie na ’n skadu van die span wat vroeër die seisoen alle teenstand uit sy pad gevee het in die Eendagbeker-reeks nie.

Cobras klop Warriors

2012-02-15 22:55

Stiaan van Zyl en Andrew Puttick het albei vyftigtalle aangeteken voordat die Cape Cobras se draaiboulers die Warriors ingeperk het.

Groot kanonne brul

2011-11-25 09:29

Die Cape Cobras én die Warriors gaan op Nuweland internasionale versterkings inspan in die Eendagbeker-krieketreeks.

Shah jag boerpot saam met Cobras

2011-09-23 07:30

Die Cobras hoop dat een van hul beste spelers betyds in Indië sal aanland om saam met sy spanmaats die aanslag in die Indiese Kampioeneliga te begin.

Cobras is kampioene

2011-04-03 19:37

Die Cape Cobras het hul Supersportreeks-titel in ware kampioen-styl behou toe hulle die Warriors met sewe paaltjies geklop het.

Jongeling kelder Cape Cobras

2011-02-12 07:03

Die Cape Cobras het hulle op Kingsmead in die brëe kolf van ’n 19-jarige aanvangskolwer van die Dolphins in hul Pro20-wedstryd vasgeloop.

Kan Cobras Lions ook tem?

2009-12-15 07:27

Dié Cobras gaan nou op die Wanderers moet wys dat hy teenstanders op die Hoëveld ook kan tem, nadat hulle die Kaap uitgeboul het.

Titans moet in spoor trap

2009-12-10 09:57

Die wedstryd tussen die Cape Cobras en die Titans kan ’n lippelek-stryd wees, maar dan sal die blad sy kant moet bring.

Gibbs lei Cobras na oorwinning

2009-11-08 03:38

Herschelle Gibbs was die held van die aand toe hy die Cape Cobras met ses paaltjies teen die Dolphins laat wen het.

Miljoene op spel in Indië

2009-10-22 08:55

Die Cape Cobras sal die twee gevaarlikste spanne in die Indiese Kampioeneliga moet klop om die yslike boerpot te vat.

 

Cobras-breier bedank skielik

2012-03-23 15:26

Westelike Provinsie-krieket het bevestig dat die afrigter van die Cape Cobras-krieketspan, Richard Pybus, sy bedanking ingehandig het.

Cobras-duo en Levi ‘lekker probleem’

2012-02-22 09:25

Die Cape Cobras se twee aanvangskolwers kry nog ’n kans om te wys watter een van hulle verdien om die beurt saam met Richard Levi te begin.

Kommer heers oor Morkel-besering

2012-01-26 14:21

Albie Morkel is na die hospitaal gestuur vir toetse, nadat 'n krieketbal hom op sy gewrig getref het tydens 'n Supersport-wedstryd in die Paarl.

Smith, Boucher terug vir Cobras

2011-11-24 23:01

Die Cape Cobras en die Warrior sê mekaar Vrydag op Nuweland die stryd aan vir die topposisie in die nasionale Eendag-krieketreeks.

Só lyk spanne vir Kampioeneliga

2011-06-30 12:06

Die tien krieketspanne wat aan vanjaar se Kampioeneliga op die Indiese subkontinent gaan deelneem, is pas bekendgemaak.

Shah, Ntini hou sleutel

2011-03-18 08:35

Die gang van die Pro20-eindstryd op Nuweland kan deur ’n verstote Engelse speler en ’n Suid-Afrikaanse grote in die skemer van sy loopbaan bepaal word.

Claude-visier op Benoni

2010-10-06 09:17

Claude Henderson het al amper alles gesien en beleef in Suid-Afrikaanse eersterangse krieket sedert hy sy debuut amper 20 jaar gelede gemaak het.

Cobras goed op pad na 1ste titel

2009-12-14 08:48

Die Cape Cobras loop met ’n derde agtereenvolgende oorwinning voor en kan vir die 1ste keer die SuperSport-krieketreeks te wen.

Cobras spoeg meer gif met Langes

2009-12-09 13:12

Die Cape Cobras se boulaanval vir hul SuperSport-krieketstryd gaan versterk word met die terugkeer van Charl Langeveldt.

Bottervingers kos Cobras

2009-10-23 08:12

Die SA-aanslag op die eerste Kampioeneligatoernooi is gisteraand beëindig, toe die Cobras hul halfeindstryd teen Trinidad & Tobago verloor het.

'Plofstowwe' vertraag Twintig20

2009-10-17 14:27

Die wedstryd tussen die Cape Cobras en die Victorian Bushrangers is uitgestel weens ‘n verdagte wat glo plofstowwe by hom gedra het.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 180i GSX MY04
2007
R 195,995.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 172,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.