ARTIKELS OOR burka

Polisie in Aus-staat mag burkas verwyder

2011-07-05 15:02

Die polisie in die Australiese staat Nieu-Suid-Wallis mag nou gesigsluiers verwyder sodat misdaadverdagtes geïdentifiseer kan word.

Vroue met burkas in hegtenis geneem

2011-04-11 17:00

Twee vroue, wat gesigsluiers gedra het, en talle ander mense is in Parys, Frankryk, tydens ‘n betoging in hegtenis geneem.

Burka-verbod binnekort wet in Frankryk

2010-09-14 20:44

Die senaat in Frankryk het met 'n oorweldigende meerderheid ten gunste van ‘n verbod op die dra van burkas gestem.

Spanje wil burka verban

2010-07-19 00:38

Spanje oorweeg dit om ook burkas te verban, na die kledingstuk reeds in ander Europese lande as onwelkom verklaar is

Man sal burka-boetes betaal

2010-07-13 01:55

‘n Franse besigheidsman het aangebied om Moslemvroue se boetes te betaal wat hulle dalk mag kry indien hulle die burka dra.

Barcelona verban óók burka

2010-06-14 19:14

Barcelona sal die derde munisipaliteit in Spanje wees om die dra van die Islamitiese burka in openbare geboue te verbied.

Vrou word beboet oor burka

2010-05-05 05:49

Italiaanse polisie het ‘n vrou met £50 (byna R500) beboet omdat sy ‘n volle Islamitiese burka gedra het en dit nou teen die wet is.

Burka verban uit Bangladesj-hospitaal

2010-03-22 22:44

Bangladesj se grootse staatshospitaal het werkers verban om burkas wat die hele gesig bedek te dra nadat diefstal toegeneem het.

 

Burkas ook in België verban

2011-05-26 10:05

België sal die tweede Europese land word om die volle Moslem-kopstuk, die burka, te verbied na die parlement ‘n wet ingesweer het.

Franse vrou dra burka ten spyte van nuwe wet

2011-04-11 14:25

‘n Jong vrou het ‘n burka gedra om ‘n verbod, wat vandag in werking tree, op dié Islamitiese gesigsluiers in die openbaar uit te daag.

Burka mag nog in Spanje gedra word

2010-07-21 20:51

Spanje se parlement het ‘n voorstel van die opposisie party om vroue te verban om die burka in publieke plekke te dra verwerp.

Burka in Frankryk verban

2010-07-14 12:13

Volgens ‘n nuwe wetsontwerp wat Dinsdag goedgekeur is kan Moslem-vroue beboet word as hulle vollengte gesigsluiers in die Franse publiek dra.

Frankryk op punt om burka te verban

2010-07-12 15:40

Terwyl Frankryk se parlement debateer oor die verbanning van die burka, het een prokureur dié gesigsluiers met muilbande en "lopende kiste" vergelyk.

Vrou ruk Moslem se burka af

2010-05-18 13:24
89 menings

‘n Franse vrou het glo ‘n Moslem-vrou se burka afgeruk terwyl rassespanning in die land oor die verbod op die kledingstuk verhoog.

België wil die burka verban

2010-04-30 10:04

Die Belgiese parlement se laer huis het gestem vir 'n wet wat vroue sal verbied om 'n burka (Islamitiese gesigsluier) in die publiek te dra.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 180i GSX MY04
2007
R 195,995.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 172,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.