Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR bulls

Chiliboy pak tasse vir Frankryk

2013-06-07 09:45

Die Bulls het aangekondig dat hulle Springbokhaker, Chiliboy Ralepelle, ‘n kontrak met die Franse klub Toulouse gaan sluit.

Bulls klop Cheetahs in Bloem

2013-06-01 21:09

'n Drie deur Trevor Nyakane in die laaste minute van die wedstryd was nie genoeg vir die Cheetahs om die wa deur die drif te trek nie.

Bulls se Basson vrygespreek

2013-05-27 12:53

Bjorn Basson het 'n skorsing vrygespring nadat hy uitgewys is vir 'n beweerde boorvat op Patrick Lambie en voor 'n tugkomitee moes verskyn.

Steyn se skopskoen sink Sharks

2013-05-25 21:08

Die Springbok-losskakel Morné Steyn het al die Bulls se punte aangeteken om sy span teen die Sharks op Kingspark te laat seëvier.

Beast sak teen Bulls op Kingspark

2013-05-23 13:20

Die Bok-stut Tendai "Beast" Mtwarira is terug vir die Sharks se Super-stryd teen die Bulls, nadat hy lank op die kantlyn was weens 'n besering.

Bulls se Olivier terug vir Sharks-stryd

2013-05-22 13:03

Die afrigter van die Bulls, Frans Ludeke, het vier veranderings gemaak aan die span wat teen die Sharks op Kingspark in Durban uitdraf.

Bulls steeds onseker oor Kirchner

2013-05-20 15:31

Dis steeds onduidelik wanneer die Springbok-heelagter Zane Kirchner tot die speelveld vir die Bulls sal kan terugkeer.

Statistiek bring Ludeke nie van stryk

2013-05-17 11:18

Frans Ludeke, afrigter van die Bulls, steur hom nie te veel aan statistiek nie en sê sy span is gereed om die Highlanders te takel.

Hougaard, Serfontein terug vir Bulls

2013-05-15 13:52

Die Bulls het vyf veranderings aangekondig vir die span wat teen die Highlanders by Loftus Versfeld in Pretoria sal uitdraf.

Kirchner kry groenlig

2013-05-06 14:16

Zane Kirchner, wat tans van 'n besering herstel, sal beskikbaar wees om gekies te word vir die Bulls se wedstryd teen die Highlanders op Loftus.

Bulls-mankes fiks vir stryd teen 'Canes

2013-05-02 08:24

Die Bulls het drie veranderings gemaak aan die beginspan wat die Hurricanes in die Super-stryd op Loftus Versfeld in Pretoria sal pak.

Waratahs kap Loftus-blaser

2013-04-29 10:43

Die Waratahs se breier het die vertoning van wedstrydbeamptes as een van die beslissende faktore in sy span se nederlaag teen die Bulls uitgesonder.

Dean Greyling terug vir Bulls

2013-04-24 13:42

Dean Greyling sal in sy eerste Super-wedstryd van die seisoen uitdraf wanneer die Bulls die Waratahs op Loftus Versfeld in Pretoria pak.

Bulls-slot lank op krukke

2013-04-22 15:15

Die Bulls-slot Paul Willemse sal minstens drie maande op die krukkelys wees weens 'n kniebesering wat hy in Port Elizabeth opgedoen het.

Bulls leer Kings 'n rugbyles

2013-04-20 21:10
167 menings

Die Bulls het die Southern Kings oortuigend geklop in die Super-kragmeting op die Nelson Mandelabaai-stadion in Port Elizabeth.

Bulls onveranderd vir Kings-stryd

2013-04-17 13:10

Bulls-afrigter Frans Ludeke het dieselfde beginspan wat die Cheetahs op Loftus geklop het, gekies om teen die Kings in PE uit te draf.

Hougaard, Basson gereed vir Kings

2013-04-15 14:15

Die Springbokke Francois Hougaard en Bjorn Basson sal heel moontlik betyds fiks wees om die naweek teen die Southern Kings te speel.

Drotské torring nie vir stryd op Loftus

2013-04-11 11:02

Die afrigter van die Cheetahs, Naka Drotské, het 'n onveranderde beginspan vir die Super-stryd teen die Bulls op Loftus Versfeld aangekondig.

Fikse Bokke terug vir Bulls

2013-04-10 14:25

Frans Ludeke het tydens die Bulls se spanaankondiging gesê sy spelers moet gereed wees vir 'n moeilike taak wanneer hulle die Cheetahs op Loftus pak.

Bulls ses weke sonder Zane

2013-04-03 09:35

Zane Kirchner gaan minstens ses weke op die krukkelys wees na hy sy vinger tydens die Bulls se nederlaag teen die Brumbies ontwrig het.

Tukkies-ster maak skuif na Engeland

2013-03-28 14:00

Tuks se losvoorspeler Mike Wiliams, wat deur die Bulls gekontrakteer is, het 'n tweejaar-kontrak met die Engelse klub Worcester Warriors onderteken.

Bulls kry versterkings uit SA

2013-03-26 10:15

Die Bulls het twee plaasvervangers vir die laaste kragmeting van hul toer in Australasië teen die Brumbies in Canberra nadergetrek.

Reds bo teen Bulls

2013-03-23 12:37

Louis Fouché en Morné Steyn se indrukwekkende skopskoene was nie genoeg om die Bulls 'n oorwinning in Brisbane te besorg nie.

Bulls stuur SOS aan jong slot

2013-03-18 15:24

Die slot Paul Willemse sal by die Bulls in Brisbane aansluit weens onsekerheid oor Flip van der Merwe se beskikbaarheid vir die stryd teen die Reds.

Crusaders trap Bulls

2013-03-16 10:37
97 menings

Die Crusaders het in ‘n klinkende oorwinning oor die voorheen onoorwonne Bulls gewys waarvan hulle gemaak is.

 

Bulls veelsydige Mapoe kwyt

2013-06-04 09:27

Die Bulls het bevestig dat die veelsydige agterspeler Lionel Mapoe die res van vanjaar se Super-reeks weens 'n skouerbesering sal misloop.

Serfontein, Botha draf uit teen Cheetahs

2013-05-29 12:34

Die Bulls se afrigter, Frans Ludeke, het vier veranderings gemaak aan die span wat teen die Cheetahs in Bloemfontein sal uitdraf.

Bjorn Basson moet voor tugverhoor

2013-05-27 08:06

Die Springbok-vleuel Bjorn Basson is vir beweerde vuilspel tydens die Super-kragmeting tussen die Bulls en die Sharks in Durban uitgewys.

Serfontein fiks vir stryd in Durban

2013-05-25 09:13

Jan Serfontein sal op die reserwebank begin vir die Bulls in hulle Superrugbywedstryd teen die Sharks in Durban.

Nóg 'n Bulls-speler in Franse klub se visier

2013-05-23 12:12

Jano Vermaak sal eers met die Bok-breier, Heyneke Meyer, gesels voor hy oor aanbiedinge van die Bulls en Franse klub Toulouse besluit.

Jacques Potgieter klaar met Bulls

2013-05-22 09:54

Die Springbok-flank Jacques Potgieter is van sy kontrak met die Bulls vrygestel en sal binnekort vir 'n groot klub in Brittanje uitdraf.

Bulls reken met Highlanders af

2013-05-18 19:00

Die Bulls het voor hulle tuisskare op Loftus Versfeld met die Highlanders afgereken, en is in die algehele tweede plek op die punteleer.

Ludeke gelukkig met diepte

2013-05-16 14:30

Frans Ludeke is gelukkig met die diepte wat tot sy span se beskikking is nou dat hul Superrugby-veldtog ‘n kritieke stadium bereik het.

Bulls steeds sonder Kirchner

2013-05-13 14:25

Die Springbok-heelagter Zane Kirchner gaan nie die naweek in die Bulls se wedstryd teen die Highlanders by Loftus uitdraf nie.

Bulls stoomroller Hurricanes op Loftus

2013-05-04 21:17

Die Bulls se Super-veldtog is goed op dreef nadat hulle gemaklik met die Hurricanes op Loftus Versfeld in Pretoria afgereken het.

Bulls se beseringslys raak korter

2013-04-29 14:03

Die beseringslys van die Bulls word al korter met vier voorspelers wat fiks verklaar is en vir die stryd teen die Hurricanes oorweeg kan word.

Bulls weer bo

2013-04-27 19:15

Die Bulls se Morne Steyn het 25 van sy span se punte aangeteken in hulle oorwinning van 30-19 oor die Waratahs in Pretoria.

Sakke vol geld vir Kirchner in Ierland

2013-04-23 08:41

Die Springbok-heelagter Zane Kirchner gaan glo €300 000 (sowat R3,6 miljoen) per jaar betaal word om vir Leinster te speel.

Zane Kirchner klaar met Bulls

2013-04-22 11:36

Die Springbok-heelagter Zane Kirchner is vir die Bulls verlore, nadat hy 'n kontrak met die Ierse klubspan Leinster onderteken het.

Bulls se Potgieter onttrek ná besering

2013-04-18 11:45

Die Bulls-flank Dewald Potgieter sal nie teen die Kings in Port Elizabeth uitdraf nie nadat hy sy knie tydens 'n spanoefening beseer het.

Bulls: 'Arno Botha gaan nêrens'

2013-04-16 08:27

Die Bulls het berigte ontken dat die losvoorspeler Arno Botha die Pretoria-franchise moontlik aan die einde van die Super-seisoen gaan verlaat.

Bulls hou Cheetahs in toom

2013-04-13 21:07

Die Cheetahs het verbete teruggeveg, maar kon nie genoeg doen om die Bulls voor hulle tuisskare op Loftus Versfeld te klop nie.

Bulls werk hard aan skrums

2013-04-11 07:11

Die Bulls sal hard werk om 'n paar tegniese aspekte reg te stel wat hulle skrumwerk kan verbeter, het Frans Ludeke gesê.

Bulls wag vir Hougaard, Basson

2013-04-08 14:31

Francois Hougaard en Bjorn Basson sal fiksheidstoetse ondergaan om te bepaal of hulle vir die Super-stryd teen die Cheetahs oorweeg kan word.

Brumbies wen rillerstryd teen Bulls

2013-03-30 12:34

Die Brumbies-binnesenter Christian Lealiifano het 'n strafskop in ekstratyd oor die pale gestuur vir die span se sege oor die Bulls in Canberra.

Jan Serfontein kry sy kans

2013-03-27 10:58

Die senter Jan Serfontein sal sy debuut in die Bulls se beginspan maak in die Super-rugbystryd teen die Brumbies in Canberra.

Bulls se baljagter op krukke

2013-03-25 10:30

Die Bulls sal sonder hul baljagter Deon Stegmann, wat sy enkel beseer het, teen die Brumbies in Canberra moet uitdraf.

Bulls se Fouché in nr.10-trui teen Reds

2013-03-20 11:37

Die losskakel Louis Fouché sal in die Bulls se nr.10-trui vir die Super-rugbywedstryd teen die Reds in Brisbane uitdraf.

Bulls-trio se toer kortgeknip

2013-03-18 07:12

Wynand Olivier, Francois Hougaard en Akona Ndungane sal vroeg terugkeer van die Bulls se toer van Australasië, is bekend gemaak.

Ludeke lugtig vir Crusaders

2013-03-15 09:45

Frans Ludeke, afrigter van die Bulls, het praatjies dat die Crusaders verby hul beste is tydens 'n mediakonferensie verwerp.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Booysens - 06:59 AM
    Road name: Booysens Road Northbound
    ACCIDENT in the Booysens area - delays
  • Wednesday Midrand - 06:53 AM
    Road name: N1 Northbound
    STATIONARY VEHICLE in the right lane just north of the New Road exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.