ARTIKELS OOR buitelandse politiek

Iran en die Weste grom vir mekaar

2011-12-03 07:25

Die betrekkinge tussen Iran en die Weste is op ’n laagtepunt. Die laaste Iranse diplomate het Londen op bevel van die Britse regering verlaat.

Betogings nou ook in Mauritanië

2011-02-26 23:16

Die polisie in Mauritanië het sowat 300 jong betogers uiteengejaag wat vir 'n teen-regeringsbetoging saamgetrek het.

Zim-oproer: Partye blameer jeug

2011-02-06 11:59

Zimbabwe se politieke partye het die vlaag van gewelddadige botsings tussen ondersteuners van die verskillende partye veroordeel.

Gbagbo beveel om uit te tree

2010-12-25 18:40

Die Ekonomiese Gemeenskapsmark van Wes-Afrika state - ECOWAS - gaan 'n spesiale gesant na die Ivoorkus stuur om Laurent Gbagbo te beveel om uit te tree.

SA asiel aantreklik vir Ivoorkus-president

2010-12-24 07:08

Asiel in SA kan ’n aantreklike moontlikheid vir pres. Laurent Gbagbo van die Ivoorkus wees. Gbagbo weier om te aanvaar hy het die verkiesing daar verloor.

‘Anti-imperialistiese hof’ hoor skokverhale oor Israel

2010-12-21 12:10

Foto’s van verminkte kinderlykies was op groot skerms by die Wêreldfees vir Jeug en Studente by die Tshwane Events Centre vertoon.

Korea se millitêre spanning neem toe

2010-12-20 22:44

Die Veiligheidsraad van die VN kon nie daarin slaag om eenstemmigheid te kry oor die Koreaanse militêre krisis nie, het RSG berig.

Aus: Nog twee lyke van asielsoekers gekry

2010-12-18 07:33

Polisieduikers het nog twee lyke uitgehaal by die wrak van ’n boot wat met asielsoekers aan boord op pad na Australië teen rotse gebots het.

VIDEO: Politici slaan mekaar dat die bloed loop

2010-12-17 16:00

Lede van die parlement in Oekraïne het hul vuiste - eerder as hul woorde - gebruik om hulle 'punt van orde' oor te dra.

'Kommuniste se misdade moenie vergeet word'

2010-12-14 18:08

Ses voormalige kommunistiese lande het die EU genader om 'n verbod te plaas op die verwerping van vorige regerings se misdade.

‘Jy’s ’n pedofiel!’ – Sarkozy aan joernalis

2010-11-25 07:55

Die wêreld is opnuut verstom deur ’n uitbarsting van Nicolas Sarkozy wat ’n kritiese joernalis daarvan beskuldig het dat hy ’n pedofiel is.

Verkiesing in Afganistan was suksesvol

2010-09-20 01:52

Die parlementêre verkiesing in Afganistan was “suksesvol” ondanks Taliban-aanvalle wat daarop gemik was om die stemmery te ontwrig.

Minister ondervra in Sarkozy-skandaal

2010-07-29 12:12

Die Franse minister van arbeid word ondervra oor sy verbintenis met 'n L'Oreal-erfgenaam, in 'n skandaal wat die Franse regering geruk het.

Clinton in S-Korea om ondersteuning te toon

2010-07-21 05:31

Hillary Clinton, Die Amerikaanse minister van buitelandse sake, is in Suid-Korea vir ‘n besoek wat beoog om ondersteuning aan hierdie land te toon.

Emigrasie na Brittanje dalk nóg moeiliker

2010-06-30 11:32

Die Konserwatiewe Party het in die verkiesingsveldtog beloof om immigrasie na Brittanje, ’n erg omstrede saak, in te kort.

Israel is nie soos apartheid-SA, sê skrywer

2010-06-29 09:42

’n Doelbewuste internasionale veldtog probeer om Israel tot ’n onwettige en uiteindelik muishondstaat af te takel, meen 'n Kaapse skrywer.

Nóg sanksies kom teen Iran

2010-06-17 13:41

Leiers van die Europese Unie gaan nuwe sanksies teen Iran instel in 'n poging om sy betwiste kernprogram te vertraag.

Withuis-veteraan kry die trekpas

2010-06-09 09:10

Helen Thomas, die 89-jarige Withuis-korres­pondent wat vir die Hearst News Service ge­werk het, se giftong het haar haar werk gekos.

Duits-Russiese verdrag bring deurbraak

2010-06-08 08:48

Rusland en Duitsland het ’n deurbraak behaal deur ’n ooreenkoms oor nouer internasionale veiligheidsamewerking te bereik.

Israel-VSA verhouding op 'n laagtepunt

2010-03-15 14:39

Die verhouding tussen Israel en Amerika het tot ‘n 35 jaar laagtepunt gedaal, het Israel se ambassadeur in Washington gesê.

Neo-Nazi's neem toe in Rusland

2010-02-02 13:25

Die erns van Rusland se stryd teen neo-Nazi’s het opnuut aandag geniet in ‘n verslag wat die omvang van die groep se dade uiteenlê.

Mugabe: Sanksies moet eers opgehef word

2010-01-28 11:50

Zimbabwe se Zanu-PF het gesê geen toegewings sal in onderhandelinge oor regeringsposte gemaak word alvorens sanksies nie opgehef word nie.

Nguema voorspel oorwinning

2009-11-24 04:17

Ekwatoriaal-Guinee se huidige president het belowe dat hy die presidentsverkiesing sal wen en aan drie dekades se mag sal vashou.

‘Taliban het plek in Afghaanse staat’

2009-11-19 09:00

Daar is plek vir die Taliban in Afganistan se regering, meen David Miliband, die Britse minister van buitelandse sake.

Tunisië gevra om joernalis vry te laat

2009-11-10 11:58

Bernard Kouchner, Franse minister van Buitelandse Sake, het versoek dat Tunisië ‘n joernalis vrylaat sodat hy mediese sorg kan kry.

VSA en Mianmar vergader

2009-08-13 11:22

‘n Amerikaanse senator beplan om die eerste amptenaar van die VSA te word om met die militêre junta van Mianmar te vergader.

Spanning verhoog

2009-08-01 16:54

Spanninge tussen Rusland en Georgië het nou nuwe hoogtes bereik na berigte van skietery.

 

Berlusconi slaag eerste parlementêre toets

2011-06-22 08:44

Die Italiaanse premier, Silvio Berlusconi, het ’n mosie van vertroue gewen en hiermee sy eerste parlementêre toets geslaag.

Amerikaners in Iran verhoor

2011-02-06 19:28

Twee Amerikaners wat die afgelope 18 maande in 'n tronk in Iran in verband met aanklagte van spioenasie aangehou word, gaan uiteindelik verhoor word.

Soedan: Eerste uitslag bekend

2011-01-16 11:12

Die eerste amptelike uitslag van die referendum oor onafhanklikheid aan Suid-Soedan is bekendgemaak, berig RSG.

Pakkies ontplof by ambassades in Italië

2010-12-24 08:18

Twee mense is gewond in afsonderlike ontploffings van pakketbomme by die Switserse en Chileense ambassades in Rome, Italië.

'Sowat 200 mense reeds dood in Ivoorkus-geweld'

2010-12-23 22:20

Amerika het gesê dat byna 200 mense dood is in die geweld wat op verlede maand se omstrede presidentsverkiesing in die Ivoorkus gevolg het.

VN-troepe begin skiet in Ivoorkus

2010-12-20 22:45

VN-troepe moes begin skiet om hul mandaat, wat die beskerming van burgerlikes insluit, in die Ivoorkus te verdedig, het 'n beampte gesê.

Wikileaks: VN het Mugabe uitkoms gebied

2010-12-19 22:46

'n Dokument wat deur die Wikileaks-klikwerf gepubliseer is, wys dat die VN 'n aanbod aan Robert Mugabe gemaak het om as leier van Zimbabwe uit te tree.

Mugabe dreig met nasionalisasie

2010-12-17 22:51

President Robert Mugabe het gesê Britse en Amerikaanse maatskappye sal genasionaliseer word, indien sanksies teen Zimbabwe nie opgehef word nie.

Koeweit gekap na hul Al-Jazeera sluit

2010-12-14 20:05

Internasionale mediawaghonde het die Koeweitse regering gekap ná daar besluit is om Al-Jazeera se satellietkantoor in hierdie stad te sluit.

Berlusconi waarsku oor 'krisis'

2010-12-13 22:42

Silvio Berlusconi wil 'n ooreenkoms met sy regse opponente aangaan op die vooraand van 'n belangrike stem binne die parlement.

Noord-Korea se aanval skerp veroordeel

2010-11-24 08:45

Die spanning tussen Noord- en Suid-Korea het gister opgevlam toe eersgenoemde twee soldate in ’n bombardement doodgemaak het.

VSA het geen planne vir oorlog teen Islam

2010-09-11 21:07

President Barack Obama het op die herdenking van die 9/11-aanvalle gesê die VSA sal nie nou, of ooit in die toekoms, oorlog teen Islam voer nie.

Obama: Irak moet regering vorm

2010-07-23 04:48

President Barack Obama het gesê dit is tyd vir Irak se leiers om hul grondwetlike verantwoordelikheid toe te pas en ‘n regering te vorm.

Blair wen toekenning

2010-07-01 10:11

Die voormalige Britse premier, Tony Blair, het ‘n toekenning gewen vir sy volgehoue werk aan konflikoplossing.

Gay eerste minister vir Ysland

2010-06-30 08:31

Ysland se eerste minister het met haar lewensmaat getrou, wat haar die wêreld se eerste nasionale leier in 'n gay-huwelik maak.

Stalin-beeld in Georgië afgebreek

2010-06-25 18:13

Georgië het oornag stilletjies die historiese bronsstandbeeld van Joseph Stalin in die Sowjet-diktator se tuisdorp, Gori, afgebreek.

VN bring nuwe sanksies teen Iran

2010-06-09 13:28

Die Verenigde Nasies (VN) beplan om sy vierde ronde sanksies teen Iran in te stel vanweë dié land se omstrede kernprogram.

Japan onthul nuwe kabinet

2010-06-09 00:38

Naoto Kan, Japan se nuwe eerste minister het sy nuwe kabinet aangewys en hoop om die Demokratiese Party van Japan (DPJ) te red.

Afrika gesels oor ekonomie

2010-05-07 15:47

Leiers en sakelui het in Dar es Salaam by die Wêreld Ekonomiese Forum byeengekom om nuwe ontwikkelingstrategieë vir Afrika te stel.

Generaal Haig van VSA sterf op 85

2010-02-22 10:11

Genl. Alexander Haig (85), voormalige Amerikaanse minister van buitelandse sake, is weens komplikasies aan ’n infeksie oorlede.

Joernalis verloor appèl

2010-01-31 05:28

’n Joernalis wat dit gewaag het om kritiek uit te spreek teen die president van Tunisië het sy appèl teen ’n kontroversiële tronkstraf verloor.

Politikus aangekla van massamoord

2009-11-27 15:02

'n Filippynse burgemeester is van sewe aanklagte van moord beskuldig omdat hy glo die meesterbrein agter 'n massamoord was.

EU-leiers glo lig in die broek

2009-11-20 12:32

Die Britse pers het die Europese Unie aangeval deur te sê die twee nuut verkose leiers is lig in die broek en dat hulle gaan sukkel.

Israel hou aan bou in Wesoewer

2009-11-18 09:26

Israel het onenigheid met Amerika veroorsaak deur die oprigting van 900 huise vir Jode in die Wesoewer goed te keur.

Israel verwerp VN resolusie

2009-11-06 13:17

Israel het ‘n voorstel van die Verenigde Nasies om beweerde oorloggeweld tydens die Gaza-oorlog te ondersoek, van die hand gewys

Clinton in Nigerië

2009-08-11 22:55

Hillary Clinton, die VSA se minister van buitelandse sake, het in Nigerië, die vyfde been van haar sewe-nasie besoek aan Afrika, aangekom.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 180i GSX MY04
2007
R 195,995.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 172,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.