ARTIKELS OOR brt

BRT-bomaanvaller deur polisie geskiet

2010-09-02 19:12

‘n Man wat glo ‘n petrolbom in ‘n snelbus (BRT) in Johannesburg gegooi het, is deur die polisie geskiet en gewond, het die stad gesê.

BRT-staking duur voort

2010-05-10 23:42

Die Rea Vaya-snelbusdienste se werkers sal aanhou met hul staking in Johannesburg totdat die stad aan die bestuurders se vereistes voldoen.

Taxiraad adjunk-hoof vermoor

2009-09-05 13:20

Die adjunk-hoof van die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad is Vrydag naby sy huis in Johannesburg deur ‘n gewapende man doodgeskiet.

BRT - Groepe vergader

2009-09-03 10:54

Verskeie groepe en vakbonde sal vergader in die hoop om verdere gewelddadige aanvalle op die nuwe snelbusdiens te voorkom.

Taxiraad: Ons het níé geskiet

2009-09-02 12:41

Die nasionale taxiraad, Santaco, het hom gedistansieër van die skietery op ’n snelbus in Soweto waarin twee mense gewond is.

Snelbus gaan voort ná skietery

2009-09-02 08:27

Die snelbusdiens wat Sondag in Johannesburg bekendgestel is, gaan voort ten spyte van ’n wilde skietery waarin twee mense gewond is.

Taxi-staking ontwrig tot hof

2009-08-31 12:25

Die snelbusdiens (BRT) is onder swaar druk geplaas nadat duisende pendelaars gestrand is weens die taxi-sloerstakings.

Snelbusdiens op dreef

2009-08-30 14:28

As ’n bus ’n bekende kon wees, sou die Rea Vaya-busse van die nuwe snelbusdiens sekerlik die bekoorlike kategorie haal.

Regering kap terug teen taxi's

2009-08-27 12:09

Die regering het gesê dat die snelvervoerdiensstelsel gaan voort en dat hulle nie gewelddadige teenstand sal duld nie.

 

Jhb: Beplan jou WB-roetes goed

2010-06-03 16:07

Die stad van Johannesburg het sokkertoeskouers aangeraai om hul draaie haarfyn te beplan tydens die Wêreldbeker-toernooi aangesien daar nie aflaaipunte naby die stadions gaan wees nie.

BRT: Geen tekens van bedrog

2009-10-27 15:43

Kaapstad munisipaliteit sê ‘n ondersoek na die stygende kostes van die snelbusdiens (BRT) het geen tekens van bedrog opgelewer nie.

'Geen genade' vir wetlose taximense

2009-09-04 07:19

Taxi-operateurs wat wette oortree omdat hulle nie met die instelling van snelvervoerdienste tevrede is nie, moet geen genade verwag nie.

BRT: Taxi-base sal moet betaal

2009-09-02 20:26

Taxi-bestuurders sal verantwoordelik gehou word vir enige skade wat aan die snelbusdiens aangerig word tydens aanvalle.

Regering: Snelbus-skietery lafhartig

2009-09-02 10:18

Die Gautengse regering het die skietery op ’n snelbus waarin twee mense gewond is, sterk veroordeel en as "lafhartig" bestempel.

Taxibedryf terug na normaal

2009-09-01 09:23

Die taxibedryf is glo weer terug na normaal na ‘n taxi-sloerstaking in protes teen die regering se nuwe snelbusdiens.

Taxi-sloerstaking ontwrig

2009-08-31 08:47

'n Sloerstaking deur taxi's in Gauteng het pendelaars erg ontwrig, terwyl Santaco planne maak om die BRT te bespreek.

LUR waarsku teen taxi-geweld

2009-08-28 15:36

Khabisi Mosunkutu het taxi-operateurs gewaarsku om nie geweldadig te raak wanneer die snelbusdienste Maandag intree nie.

Taxis sleep staat hof toe

2009-08-27 10:35

Die United Taxi Association Forum is hooggeregshof toe om die instelling van die snelbusdiens (BRT) te probeer uitstel.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 180i GSX MY04
2007
R 195,995.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 172,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.