ARTIKELS OOR brittanje

Cameron in pekel ná besnoeiings aan leër

2010-11-19 09:00

’n Vernietigende verslag het die “amateuragtige” wyse oopgevlek waarop die Britse regering die onlangse weermagbesnoeiings hanteer het.

Kitsvloede tref Britse dorpies

2010-11-18 01:57

Verskeie mense is in hul huise en motors vasgekeer na afloop van kitsvloede wat deur die loop van die aand in Cornwall plaasgevind het.

Man stuur glo bom aan spioenagentskap

2010-08-02 15:26

‘n 21-jarige man in hegtenis geneem nadat hy glo ‘n bom in pakkie na die hoofkantoor van Brittanje se MI6-spioenagentskap gestuur het.

Brittanje perk dronkbestuur in

2010-03-14 14:47

‘n Nuwe voorgestelde wet in Brittanje sal die wettige bloed-alkohol-vlak verlaag. Bestuurders sal minder as ‘n glas wyn of pint bier moet inneem.

China swyg oor Brit se dood

2009-12-29 11:29

China het sy besluit verdedig om ‘n Britse man die doodstraf toe te dien nadat hy glo dwelms die land ingesmokkel het.

Koningin waarsku teen foto’s

2009-12-07 02:25

Koningin Elizabeth het koerante gewaarsku om nie paparazzi-foto’s van lede van die koninklike familie te publiseer nie.

Mussolini tóé agent vir Britte

2009-10-17 09:22

Benito Mussolini het minstens ’n jaar lank midde-in die Eerste Wêreldoorlog as geheime agent vir Brittanje gewerk.

Brown besweer gesondheidsvrese

2009-09-27 13:24

Die Britse premier, Gordon Brown, het gereageer op gerugte oor sy gesondheid, en ontken dat hy voorgeskrewe pynstillers neem.

Parys bid vir Amerikaners

2009-08-27 15:58

Parys maak staat op Amerikaanse toeriste, asook die wet wat meer winkels gaan toelaat om sódoende meer inkomste te genereer.

 

Sterwende Britse man in voertuig gevind

2010-11-18 12:39

‘n Sterwende man is agter in ‘n afleweringsvoertuig gevind nadat die Britse polisie ‘n wenk opgevolg het, het SkyNews berig.

Juweelrower gaan lank sit

2010-08-07 09:49

Die vermomde gewapende man wat by ’n juwelierswinkel ingebars en een van Brittanje se grootste rooftogte ooit uitgevoer het, is gevonnis.

Brown se vlammetjie brand al hoe flouer

2010-05-03 07:13

Die Britse premier, Gordon Brown, het misluk in sy poging om kiesers te betower en dit lyk of sy dae in Downing Street getel is.

Britte nog kwaad vir Blair

2010-01-18 10:26

Byna ’n kwart van Britte glo hul oudpremier, Tony Blair, moet by die internasionale strafhof in Den Haag vervolg word.

Britse man in China tereggestel

2009-12-29 08:26

China het te midde van wêreldwye afkeer ‘n Britse man tereggestel nadat hy daarvan aangekla is dat hy dwelms gesmokkel het.

Polisie en betogers slaags in Brittanje

2009-10-17 17:22

Tien mense is in hegtenis geneem nadat hulle glo tydens 'n betoging oor klimaatsverandering by 'n kragstasie wou inbreek.

Poniekoerante om die bos gelei

2009-10-15 18:51

'n Britse regisseur het valse stories oor beroemde mense aan van die land se gewildste poniekoerante vertel wat wel geplaas is.

Hingis se eerste wals was haar laaste

2009-09-20 14:16

Martina Hingis se was die eerste bekende om Saterdag deur die Britse publiek uit BBC se nuwe seisoen van "Strictly Come Dancing" uitgestem te word.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Showers early. More sun than clouds. Warm.
Jhb: 17-26°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 19-29°C Strong thunderstorms. Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 23-29°C Showers late. More clouds than sun. Warm. PE: 20-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Data Manager

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
Market Related

PL/SQL Oracle Developer

Midrand
Nu Beginnings Recruitment Specialists
Market Related

Server Management Engineer

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
R12500 - R15000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

X-Trail 2.0 4x2 MY06
2006
R 169,995.00

RENAULT

Fluence 1.6 Dynamique
2011
R 199,990.00

TOYOTA

Yaris ZEN3 1.3 5-dr
2011
R 117,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.