ARTIKELS OOR britse ope

Ope-sege voltooi Clarke-sprokie

2011-07-18 09:49

Die trane het vlak gelê toe die Noord-Ier Darren Clarke die Britse Ope gewen en sodoende op 42-jarige ouderdom sy eerste major-titel verower het.

Goosen uit Britse Ope

2011-07-15 15:28

Die Suid-Afrikaanse gholfspeler Retief Goosen het uit die Britse Ope onttrek nadat hy sy rug by die Royal St. Georges-baan in Kent beseer het.

Zuma wens Oosthuizen geluk

2010-07-19 13:16

President Jacob Zuma het sy gelukwensing aan Louis Oosthuizen, die wenner van die Britse Ope, uitgespreek.

Tiger jag twee wêreldrekords by Britse Ope

2009-07-16 15:15

Tiger Woods wil met dié jaar se Britse Ope twee wêreldrekords breek – Jack Nicklaus se 18 Ope-oorwinnings, asook die meeste geld wat ‘n sportspeler nog ooit ingepalm het.

 

Charl veg terug ... dog Els wéér vroeg huis toe

2011-07-16 07:53

Die Amerikaanse Meesterskampioen, Charl Schwartzel, kon sonder enige kopseer gaan slaap nadat hy sy aanspraak op ’n tweede major-titel verstewig het.

Britse Ope: Trevor beste van SA

2011-07-15 09:59

Die Deen Thomas Bjorn het sy eie "spoke" op stylvolle wyse probeer verdryf toe hy in die Britse Ope met ’n uitmuntende rondte van 65 geopen het.

Matthew, Giulia voor in Britse Ope vir Vroue

2009-07-31 20:58

Catriona Matthew en Giulia Sergas is saam aan die voortou van die Britse Ope.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 180i GSX MY04
2007
R 195,995.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 172,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.