ARTIKELS OOR brein

Verliefdheid aktiveer dieselfde deel in brein as dwelms

2012-02-13 18:54

Verliefdheid doen snaakse dinge aan die liggaam. Jou hart klop vinniger, jou maag trek op ‘n knop en jou emosies is soos 'n wipplank.

Die oog bedraad om naaktheid te waardeer

2011-11-23 10:04

Die mens se brein is bedraad om tot naaktheid aangetrokke te wees en navorsers glo dit is om die mens te help om maats uit te soek.

Musiek en lees in die brein verbind

2011-10-17 13:21

Die mens se musikale vermoëns hou biologies met die vermoë tot geletterdheid verband en musikale onderrig kan leesvermoëns verbeter.

Brein-verbindings uitgelê

2011-04-11 21:51

Wetenskaplikes het dit vir die eerste keer reggekry om beide die verbindings en die funksies van senuweeselle tegelyk uit te lê.

Bakterieë beïnvloed brein, sê wetenskaplikes

2011-02-02 09:59

'n Span wetenskaplikes het vasgestel dat maagbakterieë 'n invloed kan hê op die breinontwikkeling van soogdiere.

 

Dís waarom jy gaap

2011-11-28 13:42

Amerikaanse navorsers het uiteindelik met 'n wetenskaplike verduideliking vir die mense se nood om te gaap vorendag gekom.

Só vermy houtkappers breinbeserings

2011-10-27 13:23

Stadige beeldmateriaal, X-strale en rekenaarsimulasies toon hoe houtkappers breinbeserings vermy terwyl hulle kap.

Skaamkry vir ander se blaps is natuurlik

2011-04-14 20:03

Wetenskaplikes het ‘n biologiese basis gevind vir die gevoel van verleentheid wat mens ervaar as iemand anders iets simpels doen.

Skok jou brein aan die gang

2011-02-10 23:31

Ontwyk inspirasie jou? Sukkel jy om te dink? Binnekort sal jy 'n spesiale mus op jou kop kan sit om jou brein weer aan die gang te kry.

Familie soek antwoorde oor koma, breinskade

2010-07-03 07:30

’n Familie is verpletter nadat hul seun, wat hospitaal toe is weens 'n gebreekte been, in ’n koma verval en nou breinskade opgedoen het.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 180i GSX MY04
2007
R 195,995.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 172,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.