ARTIKELS OOR brandstof

Petrolprys daal 'aansienlik' volgende maand

2012-05-18 09:30

Dipuo Peters, minister van energie, het bevestig daar sal volgende maand ‘n “aansienlike afname” in die prys van brandstof wees.

Petrolprys hoër as verwag

2012-03-02 12:45

Die petrolprys sal volgende week met 28c per liter styg, nadat ekonome verwag het 'n styging van 23c sal in werking tree.

Petrolprys sal rekordvlak bereik

2012-03-01 15:00

Ekonome sê petrol gaan aanstaande week met 23 c 'n liter styg, wat sal beteken dat petrol in Gauteng R11,8 'n liter sal kos.

VN-sanksies beïnvloed SA se petrolprys

2012-01-26 12:02

Ekonome het gewaarsku dat brandstofpryse skerp kan styg indien SA besluit om nie langer olie van Iran te koop weens VN-sanksies nie.

Petrolprys daal

2012-01-03 12:34

Volgens die Suid-Afrikaanse Petroleum-kleinhandelaarsvereniging sal die prys van petrol tussen 5 en 6 c per liter daal.

Engen dreig om raffinadery in Durban te sluit

2011-11-04 12:09

Die Engen Petroleum-groep het gedreig om hom uit sy raffinadery in Durban te onttrek ná druk van die regering rakende besoedeling.

Kunsmatige blaar dalk antwoord vir energiekrisis

2011-09-30 11:31

Amerikaanse wetenskaplikes het 'n "kunsmatige blaar" ontwikkel wat sonlig in 'n chemiese brandstof omskakel wat geberg kan word.

Thaise petrolplan sleg vir die omgewing

2011-09-01 09:10

Thailand se nuwe brandstofplan – om sy pryse te verlaag om armes te help – gaan die omgewing skaad en klimaatsverandering aanhelp.

Die groot vraag: Petrol of diesel?

2011-08-01 15:27

Die debat oor petrol en diesel het die potensiaal om dieselfde argumente te ontketen as die Land Rover-Toyota-kwessie.

Petrolstaking verby

2011-07-28 14:23

Die petrolstaking wat meeste van die land tot stilstand geruk het, is verby nadat werkgewers en vakbonde ‘n ooreenkoms bereik het.

Genoeg petrol op sekere roetes

2011-07-16 11:00

Terwyl baie vulstasies in groot stede opdroog, word spesiale voorkeur gegee aan vulstasies langs die roetes waarop vakansiegangers terugkeer huis toe.

Brandstoftekort het Tripoli in wurggreep

2011-07-14 08:18

Inwoners van Tripoli, Libië se hoofstad, is in ’n desperate wurggreep weens tekorte aan brandstof, elektrisiteit en kos.

'Geen paniek nodig oor brandstoftekort'

2011-07-11 13:21

Die brandstof-kleinhandelaarsvereniging het motoriste gevra om nie paniekerig te raak oor 'n moontlike tekort aan brandstof nie.

Sewe tenkwaens in vlamme ná bomaamval

2011-06-13 22:59

Ten minste sewe tenkwaens wat olie na Navo-troepe in Afganistan vervoer, het in vlamme opgegaan ná een deur ‘n bom opgeblaas is.

VN waarsku oor brandstofverbruik

2011-05-13 11:39

‘n Verslag van die Verenigde Nasies se omgewingsprogram het skokkende inligting oor die wêreld se brandstofverbruik bekendgemaak.

Nuwe petrolskok kom

2011-03-30 07:02

’n Lelike dwarsklap deur die gesig is vir Suid-Afrikaanse verbruikers op pad met ’n volgende styging in die brandstofprys.

Video: Man ry brandende tenker na veiligheid

2011-03-17 09:07

'n Vragmotor in Turkye wat besig was om brandstof by 'n petrolstasie af te laai het aan die brand geslaan. Kyk na die video om dié heldedaad te sien.

Skoner brandstof teen 2013

2011-03-09 12:43

Die regering hoop om skoner brandstof teen 2013 aan die publiek beskikbaar te stel met volledige implimentering daarvan teen 2017.

Brandstofpryse kan dalk skerp styg

2011-02-22 15:02

Weens die styging in die ru-olieprys en die stelselmatige verswakking van die rand kan brandstofpryse aanstaande week skerp styg.

Vakbond, RFEA soek oplossing vir trokstaking

2011-02-15 08:57

Vakbonde en die Padvragwerkgewersvereniging (RFEA) gaan vergader om 'n oplossing te probeer vind vir die loongeskil in die sektor.

31% minder brandstof

2011-01-27 10:34

Die Noord-Amerikaanse Motorskou in Detroit was ook die plek waar die nuwegenerasie-C-klas van Mercedes-Benz bekend gestel is.

Petrolkrisis dreig oor staking

2010-05-20 06:46

Die SA Petroleumbedryfsvereniging gewaarsku as die Transnet-staking langer uitgerek word, sal brandstofvoorsiening aan die binneland ontwrig word.

BP-brandstofwa slaan aan die brand

2009-10-24 08:03

’n BP-brandstof-tenkwa het vroegoggend op die R115 in Dainfern aan die brand geslaan en ernstige skade veroorsaak.

 

Hoë petrolprys 'n wêreldwye probleem

2012-03-02 14:45

Ontwrigtings aan olievoorraad in Jemen, Sirië en Soedan en toenemende spanning tussen Iran en die Weste het 'n groot impak op oliepryse.

Petroltekort dreig

2012-03-02 09:00

Motoriste in Gauteng kan weer ’n tekort aan brandstof en neweprodukte verwag as infrastruktuurpro­bleme nie dringend aandag kry nie.

SA sit dalk gou sonder brandstof

2012-02-22 09:04

’n Landwye tekort aan brandstofprodukte weens verouderde infrastruktuur is ’n moontlikheid as die staat nie gou die probleem takel nie.

Petrol gaan beursies ruk

2012-01-24 09:00

‘n Ekonoom van KADD Capital sê die prys van petrol kan na verwagting met tot soveel as 34 c per liter in Februarie styg.

Brandstoftekort tref Kaapstad, Gauteng

2011-12-08 15:14

Kaapstad en Gauteng ondervind 'n tekort aan sekere brandstowwe, het die Brandstofkleinhandelaarsvereniging (FRA) gesê.

Gee ons skoner brandstof, vra hoof van Merc SA

2011-10-07 10:19

Die uitvoerende hoof van Mercedes Benz het gevra dat skoner brandstof vroeër as die teikendatum in SA beskikbaar moet wees.

Petrolprys gaan styg, sê ekonome

2011-09-26 12:31

Ekonome sê motoriste gaan volgende maand meer vir petrol betaal ondanks die skerp daling in die prys van Brent-ruolie.

Olietenkvragmotors in Pakistan aangeval

2011-08-22 22:09

Negentien olietenkvragmotors wat onderweg was na Afganistan is deur gewapende mans in die suidweste van Pakistan aan die brand gesteek.

Petrolprys styg wéér

2011-07-29 13:29

Die handelprys van brandstof sal volgende week met 17c per liter verhoog word, het die departement van energie gesê.

Krisis met brandstof dalk erger

2011-07-18 07:01

Die brandstoftekort kan dié week “chaoties” raak met skole wat heropen én addisionele werkers wat ook nou tot die staking toetree.

Brandstof steeds genoeg vir die Vrystaat

2011-07-15 09:01

Terwyl petrolpompe landwyd vinnig leeg raak weens die vakbond Ceppwawu wat staak, het die Vrystaat nog oorgenoeg brandstof.

Vulstasies in Gauteng besig om leeg te loop

2011-07-13 16:00

Engen sê sy vulstasies in Gauteng is besig om leeg te loop, omdat die bestuurders van petroltenkwaens by sommige depots staak of geïntimideer word.

Kaapse amptenare nou ‘groen’ bestuurders

2011-06-24 10:22

Amptenare van Stad Kaapstad gaan motoriste begin aanmoedig om ‘groener’ te bestuur en sodoende brandstof te bespaar.

Wat as álles brandstof-aangedrewe was?

2011-05-31 14:31

Hoe sou ons geleef as alle elektriese toestelle met brandstof moes werk? Nissan gee 'n idee van 'n petrol-aangedrewe wêreld.

2 wildtuinkampe sonder brandstof

2011-05-01 10:00

Verskeie motoriste moes in die Krugerwildtuin noodplanne beraam om brandstof in die hande te kry nadat petrol in minstens twee ruskampe opgeraak het.

Wenke om jou tenk te rek

2011-03-24 09:34

Met brandstofpryse aan die toeneem het GEM Motoring Assist 'n paar wenke vir motoriste saamgestel om hul tenk so bietjie te rek.

Duitsers weier om bio-brandstof te koop

2011-03-09 15:54

Eko-vriendelike Duitsers sorteer hul vullis in vier aparte herwinningsdromme, maar hulle weier om brandstof met hoër vlakke etanol te koop.

Ooste van Libië sit dalk sonder petrol

2011-03-08 10:56

Die ooste van Libië, wat deur rebelle beheer word, loop die risiko om binne ‘n week sonder petrol te wees, het 'n Doebaise koerant berig.

RFEA se loononderhandelinge gaan steeds voort

2011-02-16 09:06

Die Padvragwerkgewersvereniging gaan loononderhandelinge, wat daarop gemik is om 'n staking in die vragvervoersektor te beëindig, hervat.

Goedkoop brandstof dalk op pad

2011-01-31 09:07

Britse wetenskaplikes het 'n kunsmatige brandstof ontwerp wat minder as R2 kan kos en boonop geen koolstof in die atmosfeer vrystel nie.

Franse vulstasies loop leeg

2010-10-18 13:52

Ongeveer 1 500 Franse vulstasies se brandstof het op geraak terwyl nasionale stakings oor pensioen-hervorming die land ruk.

Sasol kyk na Asië

2009-12-03 23:07

Sasol en Indonesië het ’n memorandum van verstandhouding oor die lewensvatbaarheid van ’n steenkool-na-vloeistof projek onderteken.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 180i GSX MY04
2007
R 195,995.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 172,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.