ARTIKELS OOR brande

Seun sterf in Kuilsrivier-brand

2012-05-23 17:01

‘n Kleuter het gesterf en agt mense is dakloos gelaat weens ‘n brand in Kuilsrivier, het die Kaapse rampbestuursentrum gesê.

Twee sterf in Kaapstad-brande

2012-05-19 15:31

Twee mans is dood en ses mense is dakloos gelaat ná brande in Kaapstad die naweek, het die stad Kaapstad gesê.

Een dood, 67 dakloos ná brande in Kaapstad

2012-05-18 22:00

Een man is dood en 67 mense is dakloos gelaat in vier brande in die Kaapstad-omgewing die afgelope week, het die stad gesê.

Een sterf in Potch-brand

2012-05-16 08:30

Een persoon is dood in ‘n brand wat in ‘n woonstelblok in Potchefstroom in die Noordwes uitgebreek het, het paramedici gesê.

Sewe dood ná brand by hotel

2012-05-13 07:31

Sewe mense is dood nadat 'n brand Sondagoggend by 'n hotel in Japan uitgebreek het, het die plaaslike polisie en brandweer gesê.

Britse vrou vas ná kinders in huisbrand sterf

2012-05-11 15:58

Die Britse polisie het ‘n vrou in hegtenis geneem nadat vyf kinders in ‘n huis in Derby, Engeland doodgebrand het.

Bloem: Brand breek in stadsaal uit

2012-05-10 14:22

'n Brand het in die voorportaal van die Bloemfonteinse stadsaal uitgebreek. Die oorsaak van die brand is steeds onbekend.

Filippyne: 16 werkers dood ná winkel brand

2012-05-09 07:15

Minstens 16 mense is dood nadat 'n brand by 'n drieverdieping-klerewinkel in suidelike Filippyne uitgebreek het, het die polisie gesê.

Talle families dakloos ná brand

2012-05-06 15:56

Sowat 20 families is dakloos nadat hul hutte in die vroeë oggendure in ‘n brand in die Distening- informele nedersetting afgebrand het.

Vrou uit brandende huis gered

2012-04-28 16:57

'n Vrou wat in 'n brandende huis in Randburg, Gauteng vasgekeer was, is deur 'n paramedikus gered.

Ses Dene brand dood in huis

2012-04-09 11:24

Vier volwassenes en twee kinders is dood toe ‘n vakansiehuis in die suide van Swede afgebrand het, het die polisie gesê.

Een dood, een beseer in Jhb-brande

2012-04-08 16:00

Een persoon is dood en een beseer in twee afsonderlike brande in Johannesburg, het 'n woordvoerder van die Johannesburgse nooddienste gesê.

Man sterf in brand

2012-04-06 13:27

Een persoon is dood en 25 ander mense is haweloos gelaat nadat 'n brand in Wallacedene buite Kaapstad uitgebreek het.

Honderde inwoners dakloos ná Durban-brand

2012-04-03 23:09

‘n Brand in die Kennedy Road-informele nedersetting in Durban het 300 huise verwoes en honderde inwoners dakloos gelaat, het paramedici gesê.

Ses sterf in brand in nagklub

2012-04-01 14:31

Ses mense is in Novi Sad in die noorde van Serwië in ‘n brand by ‘n nagklub dood, het Serwiese polisie gesê.

Vyf dood, talle beseer ná hotel brand

2012-03-31 18:00

Vyf mense is dood en talle mense beseer nadat 'n brand Saterdag by 'n hotel in Hat Yai, die grootste stad in suidelike Thailand, uitgebreek het.

Vrou sterf in brand naby Vereeniging

2012-03-28 12:00

‘n Vrou het gesterf toe ‘n brand in ‘n huis in Sonlandpark, naby Vereeniging, uitgebreek het, het paramedici gesê.

Ma brand dood in huis

2012-03-24 16:01

'n Vrou van Retreat, Kaapstad, is dood nadat 'n brand by haar wendyhuis uitgebreek het, het die stad Kaapstad se rampbestuursentrum gesê.

'Stropers het moontlik brande op Berg Kenia gestig'

2012-03-20 18:58

‘n Beampte sê veldbrande wat op Berg Kenia woed en talle diere se lewens in gevaar stel, is moontlik deur stropers gestig.

150 dakloos ná brand

2012-03-19 12:00

Altesaam 150 mense is sonder wonings gelaat nadat ‘n brand naby Philippi in Kaapstad uitgebreek het, het die stad se rampbestuur gesê.

Swanger vrou behandel ná treine brand

2012-03-15 16:00

‘n Swanger werknemer van Metrorail is vir rookinaseming behandel nadat drie treinwaens in Khayelitsha aan die brand gesteek is.

Turkye: 14 werkers sterf in brand

2012-03-12 14:06

Veertien konstruksiewerkers is dood nadat 'n brand in die tent waar hulle geslaap het uitgebreek het, het 'n beampte in Istanboel gesê.

Vier veldbrande woed in Spanje

2012-03-09 14:44

Brandbestryders in die droogtegeteisterde Spanje het vier veldbrande in die noordoostelike streek van Katalonië probeer bestry.

Toeris sterf in brand by gewilde Bangkok-hotel

2012-03-09 11:27

Een toeris is dood en sowat 20 ander is beseer ná ‘n brand by ‘n groot hotel in Bangkok uitgebreek het.

Veerboot slaan aan die brand in Filippyne

2012-03-07 20:00

'n Veerboot wat op pad was na die Filippyne se top toeriste-eilande het aan die brand geslaan kort nadat dit die hawe verlaat het.

Brand by Addington onder beheer gebring

2012-03-06 12:42

Die brand wat by die Addington-hospitaal in Durban uitgebreek het was by 'n verpleegsterstehuis en nié in die hospitaal self nie.

Brand by mark in Nepal dood ses

2012-03-04 13:00

Ses mense is dood en een beseer nadat 'n brand by die grootste groentemark in die Nepalese hoofstad uitgebreek het.

Families eis oorskot van gevangenes

2012-03-01 10:00

Familielede van die 361 gevangenes wat in 'n tronkbrand in Honduras gesterf het betoog nadat hulle nog nie die oorskotte teruggekry het nie.

Ma sterf ná woonstel brand

2012-02-25 17:59

'n Vrou is dood nadat 'n brand by haar woonstel in Pietersestraat in Alberton, oos van Johannesburg, uitgebreek het.

150 katte brand dood in ouma se huis

2012-02-18 23:00

Sowat 150 rondloper katte wat deur 'n bejaarde vrou versorg is, het doodgebrand toe 'n brand in haar huis in Beijing uitgebreek het.

Amerikaanse span na Honduras gestuur ná brand

2012-02-17 11:03

Die Verenigde State van Amerika sal 'n span kenners stuur om owerhede met die ondersoek na 'n brand by 'n gevangenis in Honduras te help.

Brand in tronk eis 357 in Honduras

2012-02-16 08:10

Minstens 357 mense – insluitend talle gevangenes wat in hul selle vasgekeer is – is dood toe ’n yslike brand in ’n tronk in Honduras gewoed het.

Kind wat ná brand verdwyn se lyk gevind

2012-02-15 14:15

Die lyk van 'n tweejarige seun, wat ná 'n brand in Valhalla Park op die Kaapse Vlakte verdwyn het, is gevind, het die rampbestuureenheid gesê.

Oekraïne: Sewe kinders sterf aan rookinaseming

2012-02-13 18:53

Sewe kinders is aan rookinaseming dood en hul ma is gehospitaliseer nadat ‘n brand in hul huis in die suide van die Oekraïne uitgebreek het.

Kind sterf ná pa petrol oor huis uitgooi

2012-02-12 13:21

'n Kind het gesterf en nog een is in ‘n kritieke toestand nadat hul pa glo petrol oor hul huis uitgegooi en dit aan die brand gesteek het.

Talle dakloos ná brande in Kaapstad

2012-02-11 14:45

Sowat 90 mense is dakloos gelaat ná drie brande in die Wes-Kaap, het die stad Kaapstad se rampbestuureenheid gesê.

Nepal se internasionale lughawe weens brand gesluit

2012-02-09 10:01

'n Grasbrand het veroorsaak dat Nepal se enigste internasionale lughawe sy deure moes sluit met vlugte wat na Indië herlei word.

Man vas oor brandstigting by vrou se huis

2012-02-06 10:00

‘n Vyf-en-vyftigjarige man is in Mooihoek, Mecklenburg, in hegtenis geneem in verband met brandstigting, het die polisie in Limpopo gesê.

60 mense verplaas ná brand in Milnerton

2012-02-02 16:01

Sestig mense is verplaas ná ‘n brand Donderdagoggend naby Milnerton uitgebreek het, het Kaapstad se rampbestuursentrum gesê.

Munisipale kantore brand af, dokumente vernietig

2012-02-02 09:55

Belangrike dokumente wat benodig word vir ‘n forensiese ondersoek is vernietig toe munisipale kantore in KwaZulu-Natal afgebrand het.

Veldbrand woed in Boland

2012-01-29 21:56

Twee strukture is verwoes deur ‘n veldbrand wat buite beheer woed in die Slanghoek-vallei naby Worcester in die Boland.

Brand beskadig winkelsentrum in PE

2012-01-26 09:02

‘n Brand het in die vroeë oggendure in die Greenacres-sentrum in Port Elizabeth uitgebreek. Niemand is in die voorval beseer nie.

Veldbrande woed in Wes-Kaap

2012-01-19 14:01

Brandbestryders in die Suid-Kaap het geswoeg om ‘n veldbrand langs ‘n 20 km brandlyn onder beheer te kry, het Working on Fire (Wof) gesê.

Ma ondervra ná kinders in brand sterf

2012-01-16 17:00

Die ma van die twee kleuters wat gesterf het toe ‘n brand by ‘n woonstel in Durban uitgebreek het, sal vandeesweek ondervra word.

2 kleuters brand dood

2012-01-14 08:39

Twee kleuters het doodgebrand nadat hul ma hulle in ’n kamer in ’n woonstel toegesluit en gaan inkopies doen het.

Brand in Boland is grootste in tien jaar

2012-01-12 08:51

Die wind en weer laat brandbestryders in die versengende hitte in die Boland ná meer as vier dae steeds bontstaan.

Weghol-veldbrand woed in sterk wind in Boland

2012-01-10 09:06

Brandbestryders spook reeds drie dae om ’n weghol-veldbrand naby Wolseley in die Boland te blus wat deur 'n sterk wind aangeblaas word.

Brand verwoes 25 wonings in Kosovo

2012-01-08 16:00

Altesaam 72 mense is dakloos nadat ‘n brand 25 plakkershutte in Kosovo naby Phillipi verwoes het, het die Stad Kaapstad se rampbestuur gesê.

Een sterf ná veldbrand in Ceres

2012-01-04 20:20

Een persoon het in ‘n veldbrand buite Ceres in die Wes-Kaap gesterf, het ‘n verkeersbeampte in die gebied gesê.

Duitser vas oor brande in Los Angeles

2012-01-03 18:03

Die polisie het 'n Duitse man wat in Hollywood woon in hegtenis geneem in verband met 'n rits brandstigting-insidente in Los Angeles.

 

30 plakkershutte in Alex verwoes

2012-05-20 11:50

Altesaam 30 plakkershutte het oornag in Alexandra afgebrand, het ‘n woordvoerder vir die Johannesburgse nooddienste gesê.

Vrou dood ná plakkershut brand

2012-05-19 07:30

'n Vrou is dood nadat die plakkershut in Ivory Park Extension Two waarin sy gewoon het, aan die brand geslaan het, het nooddienste gesê.

Brandstigting oorsaak van 6 kinders se sterftes

2012-05-16 21:00

Die ouers van ses kinders wat in ‘n brand by hul huis in die sentrale deel van Engeland gesterf het, het openlik oor hul verdriet gepraat.

Sesde kind sterf ná huisbrand in Engeland

2012-05-14 12:00

'n Sesde kind het aan sy beserings beswyk nadat 'n brand by 'n huis in Derby, sentraal Engeland uitgebreek het, het die polisie gesê.

Tweede verdagte in verband met huisbrand gearresteer

2012-05-11 22:54

'n Man (38) is in hegtenis geneem nadat vyf kinders in ‘n huis in Derby, Engeland, doodgebrand het, het Sky News berig.

Skok ná vyf kinders sterf toe huis brand

2012-05-11 13:35

'n Tragedie het hom in die vroeë oggendure in Sentraal-Engeland afgespeel toe vyf jong kinders in 'n brand in 'n huis in Derby dood is.

Brand by Kaapse hospitaal onder beheer

2012-05-09 17:02

‘n Brand wat op die bouperseel van die Mitchells Plain Hospitaal uitgebreek het, is grootliks onder beheer, het die owerhede gesê.

Twee kinders brand dood in plaashuis

2012-05-07 07:15

Twee jong kinders is dood in 'n brand wat Sondagaand 'n huis op 'n plaas naby Steynsrus in die Vrystaat in puin gelê het, het paramedici gesê.

Kaapstadse man sterf in brand

2012-05-02 13:30

‘n Man het gesterf en twee hutte is verwoes nadat 'n brand in Khayelitsha uitgebreek het, het die rampbestuureenheid gesê.

Vier sterf ná hut in Barcelona afbrand

2012-04-09 14:34

Vier mense is dood nadat ‘n tydelike hut wat hulle in Barcelona in die noordooste van Spanje gehuisves het afgebrand het.

Man sterf in brand

2012-04-08 22:01

‘n Man het gesterf nadat sy huis in Parkwood, Johannesburg, gebrand het, het 'n woordvoerder van nooddienswerkers gesê.

Dief sterf toe winkel afbrand

2012-04-07 22:01

'n Man is dood nadat 'n brand uitgebreek het by die winkel waar hy besig was om goedere te steel.

R1,7 milj. vir Durban-brandslagoffers

2012-04-05 14:13

Die eThekwini-munisipaliteit het R1,7 miljoen opsy gesit vir die slagoffers van ‘n brand wat 176 hutte in 'n informele nedersetting verwoes het.

Geringe skade ná brand by The Star-kantoor

2012-04-03 10:30

‘n Brand het by die hoofkantoor van The Star-koerant in Johannesburg se middestad uitgebreek, het nooddienste gesê.

Man beseer in brand by ouetehuis

2012-04-01 10:13

‘n Bejaarde man het brandwonde opgedoen toe sy kamer by ‘n ouetehuis in Turfontein aan die brand geslaan het, het nooddienste gesê.

13 dood ná brand by tronk in Honduras

2012-03-30 09:04

Minstens 13 mense is dood in 'n brand by 'n gevangenis in Honduras – minder as twee maande nadat 350 mense in 'n tronk doodgebrand het.

Kleuter (2) brand dood

2012-03-25 13:05

'n Tweejarige kleuter is dood toe 'n brand by 'n huis in Ravensmead uitgebreek het, het 'n woordvoerder van die brand- en reddingsdienste gesê.

Brand in Kenia geblus

2012-03-23 13:00

Die brande wat die laaste week teen die hange van Kenia se hoogste berg gewoed het, is geblus, het Keniaanse beamptes gesê.

Olifante vlug van brande op Berg Kenia

2012-03-19 20:55

Verskeie brande teen die hange van Kenia se hoogste berg het groot diere soos olifante vir hul lewe laat vlug, het amptenare gesê.

Groep vasgetrek ná hul huise aan die brand steek

2012-03-19 11:01

Agt mense is in hegtenis geneem nadat hulle na bewering vier huise in Soshanguve aan die brand gesteek het, het die polisie gesê.

Man brand dood in sy huis

2012-03-13 10:00

‘n Man is in Dunoon, Kaapstad, dood nadat hy in sy brandende huis vasgekeer was en nie die deur kon oopkry nie.

Bejaarde vrou brand dood

2012-03-11 11:12

'n Vyf-en-tagtig-jarige vrou is in 'n brand dood wat by haar huis in North Riding, Johannesburg uitgebreek het, het paramedici gesê.

Rusland: Sewe kinders sterf toe huis afbrand

2012-03-09 12:33

Nege mense, insluitend sewe kinders, is dood nadat ‘n brand by ‘n huis in die Russiese stad Perm uitgebreek het.

Ma, kinders verkool in huis

2012-03-08 12:05

‘n Vrou en haar twee jong kinders het in hul huis in Dzingidzingi buite Giyani verkool, het die polisie in Limpopo gesê.

Een sterf in Kaapse brand

2012-03-06 15:45

Een persoon het gesterf in ‘n brand wat sowat 120 plakkershutte in Langa op die Kaapse Vlaktes verwoes het, het reddingsdienste gesê.

480 gestrand ná trein se enjin brand

2012-03-05 17:49

Sowat 480 mense is gestrand gelaat op ‘n sneltrein wat Amsterdam en Parys met mekaar verbind ná ‘n brand in die enjin uitgebreek het.

Twee sterf, 55 dakloos ná brande in Kaap

2012-03-03 12:58

Twee mense is dood en meer as 50 is dakloos gelaat nadat brande in twee plakkerskampe in die Kaapse Skiereiland uitgebreek het.

Toerskip met 1 000 passasiers slaan aan die brand

2012-02-27 17:59

‘n Skip van dieselfde vloot as die Costa Concordia dryf in die Seychelle met meer as 1 000 passasiers aan boord ná ‘n brand uitgebreek het.

Honderde huise vernietig deur brand in vlugtelingkamp

2012-02-23 18:57

Honderde huise is vernietig nadat ‘n brand deur ‘n Thaise grenskamp, wat die tuiste van duisende vlugtelinge van Mianmar is, gewoed het.

53 babas gered ná brand by hospitaal

2012-02-17 21:51

Altesaam 53 vroeggebore babas is uit die Dora Nginza hospitaal in Port Elizabeth gered nadat 'n brand by hul afdeling uitgebreek het.

Honduras: Brandslagoffers nog nie skuldig bevind

2012-02-16 21:59

Die meeste van die gevangenes wie se lyke ná die brand by 'n tronk in Honduras uitgedra is, is nog nie aangekla of skuldig bevind nie.

Meer as 270 gevangenes brand dood

2012-02-15 17:30

Minstens 272 gevangenes is dood nadat 'n brand deur 'n tronk in sentraal-Honduras gewoed het. Die oorsaak is nog nie bekend nie.

Kind vermis ná brand

2012-02-14 16:52

‘n Tweejarige seun word vermis nadat ‘n brand in ‘n informele nedersetting in Valhalla Park in Kaapstad uitgebreek het.

SAID-kantoor sluit ná brand

2012-02-12 14:28

Die Durbanse hoofkwartiere van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens is gesluit as gevolg van ‘n brand wat in die gebou uitgebreek het.

SAID-gebou in ligte laaie

2012-02-11 20:44

Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) se gebou in Mt Edgecomb naby Umhlanga, KwaZulu-Natal, is deur 'n brand beskadig.

Treinwaens in Kaap aan die brand gesteek

2012-02-10 20:19

Drie treinwaens is in Kuilsrivier in Kaapstad aan die brand gesteek en opsetlike brandstigting word vermoed, het Metrorail gesê.

Bejaardes vlug van vlamme

2012-02-06 17:55

Nooddienswerkers was besig om inwoners van ‘n aftree-oord te ontruim weens rook wat deur ‘n brand in Houtbaai veroorsaak is.

Boland nou 'rooi gebied'

2012-02-04 08:46

Die brandgevaar in die Boland is nog lank nie iets van die verlede nie en die publiek is gemaan om versigtig te wees.

Brandstigting by munisipale kantore vermoed

2012-02-02 14:55

Die munisipale streekkantore in Mkuze, KwaZulu-Natal, is dalk met opset aan die brand gesteek, het amptenare gesê.

Vrou, kinders sterf in brand

2012-01-31 18:34

‘n Vrou en haar twee kinders het gesterf en ‘n man is beseer toe hul huis aan die brand geslaan het, het die owerhede in KwaZulu-Natal gesê.

Brand by winkelsentrum geblus

2012-01-26 20:55

‘n Verwoede brand by die Greenacres-winkelsentrum in Port Elizabeth is geblus nadat meer as 26 winkels beskadig is, het beamptes gesê.

25 haweloos ná brande in Kaapstad

2012-01-22 16:54

Altesaam 10 plakkershutte is verwoes en 25 mense is dakloos ná twee brande in Kaapstad, het die stad se rampbestuur gesê.

Polisiekantoor aan die brand gesteek

2012-01-17 21:55

Die polisie in Noordwes ondersoek ‘n saak van brandstigting nadat die satelliet-polisiekantoor in Bethani aan die brand gesteek is.

Swellendam-brand onder beheer

2012-01-14 21:13

Brandbestryders by Swellendam in die Overberg sê die ergste van die brand wat reeds meer as twee dae in die gebied woed, is verby.

Twee kinders verbrand in Durbanse middestad

2012-01-13 16:03

Twee jong kinders het in ‘n brand in een van Durban se oudste en bekendste strate gesterf, het paramedici gesê.

Brandweer spook om Tulbagh-brand te blus

2012-01-10 14:25

Brandbestryders spook nog om ‘n brand, wat reeds amper vier dae lank woed, buite Tulbagh in die Wes-Kaap te blus.

Twee dood, honderde verplaas ná brande

2012-01-09 22:06

Twee mense is dood en tot 200 mense moes verplaas word ná sinkhuis-brande oor die afgelope twee dae in Kaapstad gewoed het.

Veldbrande eis 6 brandbestryders in Chili

2012-01-06 11:29

Minstens ses Chileense brandbestryders het gesterf nadat hulle een van ‘n reeks veldbrande in die land probeer blus het.

Niger: Justisie-kantore lê in puin

2012-01-04 09:41

Die kantoor van die departement van justisie in Niger is ernstig beskadig in 'n brand wat die regering vermoed kwaadwillig gestig is.

Sowat 100 dakloos ná brand

2012-01-01 11:02

Die nuwe jaar het sleg begin vir byna 100 Kapenaars wat hul huise in ‘n brand by die Du Noon informele nedersetting verloor het.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Java Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Java Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

IT Manager

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

330i E90 AT
2007
R 329,000.00

AUDI

A4 1.8 Turbo
2007
R 199,995.00

TOYOTA

Avanza 1.5 SX MPV
2007
R 109,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.