ARTIKELS OOR brand

Vragmotor brand op N3

2011-12-08 11:06

Verkeer op die N3-Noord naby die Marlboro-afrit is Donderdagoggend erg ontwrig nadat 'n vragmotor op die hoofweg aan die brand geslaan het.

Twee mans in Rusland steek hulself aan die brand

2011-04-15 22:00

In twee aparte voorvalle, het twee Russe hulself in protes teen burokratiese bestluite, hulself aan die brand gesteek.

Brand in Houtbaai onder beheer

2010-12-12 16:06

Die brand op die heuwels van die Houtbaai-berge, bo Penzance-weg, is onder beheer, het die Kaapstadse brand- en reddingsdienste gesê.

Bestuurder brand dood op die N2

2010-10-09 11:46

‘n Man het op die N2 naby King Shaka Internasionale lughawe doodgebrand ná sy motor, wat deur ‘n trok getref is, aan die brand geslaan het.

Brand op skip laat bemanning skarrel

2010-10-09 06:28

’n Brand het op ’n Duitse vragskip sowat 24 seemyl (ongeveer 45km) van Kaap Columbine uitgebreek.

Vierjarige tweeling sterf in brand

2010-10-03 16:02

'n Vierjarige tweeling, wat in die sorg van 'n twaalfjarige meisie gelaat is, is dood toe 'n plakkershut aan die brand geslaan het.

Vuur ruk deur San Fransisco woonbuurt

2010-09-10 21:58

Ses mense is dood en omtrent 39 beseer toe ‘n gasontploffing ‘n massiewe vuur in ‘n woonbuurt van San Fransisco veroorsaak.

Man brand huis af toe ma speelgoed uit kot gooi

2010-08-25 20:10

‘n Japannese man het erken hy het sy gesin se huis afgebrand nadat sy ma ‘n paar van sy gunsteling robot-speelgoed weggegooi het.

Sigaret dalk oorsaak van tehuis-brand

2010-08-03 10:09

'n Werker by die tehuis waar 18 mense dood is meen ‘n inwoner wat aan die slaap geraak het met ‘n sigaret het die brand veroorsaak.

LUR se huis afgebrand

2010-06-19 18:17

Nelisiwe Moerane, Gauteng LUR vir sport, ontspanning, kuns en kultuur, se huis is tydens ‘n inbraak afgebrand.

Een dood, honderde dakloos ná brand by Du Noon

2010-05-02 15:04

Een mens is onherkenbaar verbrand en honderde is dakloos gelaat nadat ‘n brand vroeg Sondagoggend in Du Noon, naby Table View, uitgebreek het.

Ses mense sterf in brand

2010-02-22 00:44

Sowat ses mense het gesterf nadat ’n brand by ’n herwinningsentrum in Shanghai uitgebreek het, het die plaaslike media in berig.

Brand-chaos in Boland

2010-02-09 06:46

Franschhoek was teen gisteraand in chaos gedompel deur ’n bergbrand, wat reeds Vrydag waarskynlik deur werkers van Werk-vir-Water veroorsaak is.

Een dood toe plakkershutte afbrand

2009-12-20 11:56

Een mens is dood toe 13 plakkershutte in die Wallacedene-informele nedersetting naby Kaapstad afgebrand het, het nooddienste gesê.

Nege brand dood in gru-botsing

2009-11-26 21:36

Minstens tien mense het gesterf en 24 passasiers is ernstig beseer toe ’n bus weens ’n kettingbotsing in vlamme uitgebars het.

BP-brandstofwa slaan aan die brand

2009-10-24 08:03

’n BP-brandstof-tenkwa het vroegoggend op die R115 in Dainfern aan die brand geslaan en ernstige skade veroorsaak.

Brande by hof dwing regering tot aksie

2009-10-08 11:09

'n Derde brand het by die landdroshof in Pretoria ontstaan nadat iemand 'n brandende papier deur 'n oop venster gegooi het.

Vrou brand haarself, sterf

2009-09-03 21:34

‘n Vrou in Limpopo wat haarself in paraffien gedoop het en toe aan die brand gesteek het, het in die hospitaal gesterf.

 

Branson se huis brand af

2011-08-22 23:02

Kate Winslet was een van Branson se gaste wat nouliks ontsnap het toe 'n brand sy luukse woning in die Karibiese Eilande verwoes het.

Kinders, vrou sterf in brand naby Uitenhage

2010-12-12 18:07

Twee jong kinders en ‘n vrou het doodgebrand nadat ‘n brand in ‘n plakkershut in Kamesh, naby Uitenhage uitgebreek het.

Brand breek by Kaapstadse lughawe uit

2010-11-21 13:41

Passasiers moes 'n terminaal by die Kaapstadse Internasionale Lughawe Sondag ontruim ná 'n elektriese brand uitgebreek het.

Winkelsentrum buite Johannesburg brand

2010-10-09 09:51

‘n Brand het in‘China Mall’, 'n winkelsentrum net buite sentraal Johannesburg, uitgebreek, het nooddienswerkers gesê.

Vrou brand plakkershut af, beseer kêrel

2010-10-03 19:00

'n Jaloerse vrou het na bewering 'n brand begin wat haar kêrel beseer en 300 mense in 'n informele nedersetting dakloos gelaat het.

Hostel verwoes en man beseer in brand

2010-10-03 14:31

'n Man is ernstig beseer en 400 mense is dakloos gelaat toe 152 kamers van 'n hostel in Lombardy-Wes in die vroeë oggendure afgebrand het.

Staat moet betaal ná huis brand

2010-09-01 09:21

’n Egpaar moet skadevergoeding van R720 000 by die regering kry ná ’n veldbrand hul grasdakhuis en -lapa verwoes het.

Twee dood, 500 dakloos in Wes-Kaapse brand

2010-08-22 11:30

Twee mense is dood in ‘n vuur by die Overhill informele nedersetting in Kleinmond en ongeveer 500 inwoners is dakloos gelaat.

Ma en kind brand dood

2010-06-27 19:19

‘n Vrou en haar eenjarige babatjie het dood gebrand toe ‘n vuur in hul plakkershut in Lwandle buite die Strand uitbreek.

Kinders brand dood terwyl ouers sokker kyk

2010-06-16 02:00

Volgens die polisie het twee kinders in Uganda doodgebrand terwyl hul ouers êrens ‘n Wêreldbeker sokkerwedstryd gekyk het.

Twee betogers in Uganda doodgeskiet

2010-03-19 05:18

Twee betogers is in Uganda doodgeskiet nadat hulle probeer het om die president te weerhou om ‘n koninklike praalgraaf te besoek.

Veldbrande by Knysna is dalk gestig, sê kenner

2010-02-11 11:03

Die moontlikheid word ondersoek dat brande wat meer as 2 000 ha bome en ander plantegroei rondom Knysna verwoes het, doelbewus gestig is.

Baba brand dood in plakkershut

2010-02-07 12:22

‘n Baba van 18 maande het doodgebrand en haar broer en suster is ernstig beseer toe hul plakkershut in Cullinan, oos van Pretoria, afgebrand het.

Honderde dakloos ná brand

2009-12-06 04:01

Honderde inwoners van die Joe Slovo informele nedersetting het hul huise verloor toe ‘n brand verwoesting deur dié omgewing gesaai het.

Vrou aan die brand gesteek

2009-10-28 21:37

‘n Vyftig-jarige vrou van Pietermaritzburg het derde en- tweedegraadse brandwonde opgedoen nadat sy aan die brand gesteek is.

Slapende man oorleef brand in huis

2009-10-12 17:17

‘n Man het 'n brand in sy huis oorleef nadat hy geslaap het en eers toe brandweermanne die huis deursoek wakker geword het.

Twee beseer in brand in Johannesburg

2009-09-06 09:36

Twee mense is beseer nadat 'n gebou in Montrosestraat tussen Sunninghill en Kayalami Sondagoggend aan die brand geslaan het.

Brand tref skougronde

2009-09-03 18:50

Sowat 60 klein stalletjies by die Pretoria Skou is beskadig nadat ‘n brand in die Tshwane-saal uitgebreek het.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 20-26°C More sun than clouds. Mild. Pta: 18-28°C Widely scattered tstorms. Broken clouds. Mild.
Jhb: 17-26°C Widely scattered tstorms. Clearing skies. Mild. Bfn: 19-31°C Mostly sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Mostly sunny. Warm. PE: 22-26°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Plant Cost Accountant

Cape Town, South Africa
CME Recruitment
R15000 - R20000

Manager Legal Services

Johannesburg, South Africa
Evolution Recruitment
Market Related

Proposals Manager

Kya Sand, South Africa
Key Recruit
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CITROEN

C2 1.6i VTS 3-dr
2008
R 92,995.00

TOYOTA

Hilux 2400 LWB Dsl MY98
2004
R 95,995.00

FORD

Figo 1.4 Trend 5-dr
2012
R 124,500.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.