ARTIKELS OOR bp olieramp

BP soek R13 miljard van Mitsui-maatskappy ná olieramp

2010-11-02 12:32

BP het ‘n rekening van R13 miljard aan 'n Japannese handelsfirma, Mitsui, uitgemaak ná die olieramp in die Golf van Mexiko.

BP-olieramp is grootste ooit, wys nuwe syfers

2010-08-04 07:22

Hersiene syfers toon dat sowat 5 miljoen vate olie gelek het voor die gapende olieput in die middel van Julie voorlopig verseël is.

BP-olieprop lek

2010-07-20 04:53

Olie en gas lek glo van die olieprop wat BP se beskadigde olieput toegestop het, maar owerhede is nog nie te bekommerd hieroor nie.

Nuwe lekkasie belemmer BP-pogings verder

2010-07-15 12:44

'n Lekkasie in die gereedskap waarmee BP die olieramp probeer stop, kan pogings om dié natuurramp te eindig, tot stilstand bring.

 

Oliestorting beïnvloed nie Florida-toerisme

2010-09-09 14:38

Besprekings na die Karibiese eilande en Golf van Mexiko is weer goed op dreef ná die BP-olieramp miljoene vate olie in die area laat beland het.

BP vies ná VSA-kongres sy tande wil trek

2010-08-02 09:26

Die oliereus BP het sy misnoeë uitgespreek oor wetgewing wat hom sal keer om nuwe oliebore in Amerikaanse gebiedswater te bedryf.

BP: Olielekkasie gestop

2010-07-16 05:11

Die kabel wat bo-oor die olielekkasie in die Golf van Mexiko geplaas is, is suksesvol en olie het volgens BP ophou uitlek.

Bedreigde seeskilpad-eiers uitgegrawe

2010-07-12 10:03

’n Poging het begin om seeskilpad-eiers uit te grawe om dié skilpadjies ’n kans te gee om die olieramp in die Golf van Mexiko te oorleef.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 180i GSX MY04
2007
R 195,995.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 172,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.