ARTIKELS OOR bouwerkers

Twee beseer toe muur omval

2011-04-07 21:00

Twee werkers het ernstige beserings opgedoen toe ‘n muur op ‘n bouperseel in Prospecton bo-op hulle geval het, het paramedici gesê.

Bouwerkers beseer toe muur omval

2010-07-08 19:44

Paramedici in KwaZulu-Natal is op soek na twee mans nadat ‘n muur op hulle geval het in Umhlanga, het paramedici gesê.

Koeberg-wisselaar voltooi

2010-06-08 09:11

Bouwerk aan die Koeberg-wisselaar by die N1 is sedert gister nie meer so ’n goeie verskoning as ’n mens laat by die werk of die huis kom nie.

Man sterf toe sloot ineenstort

2010-05-20 16:37

‘n Bouwerker is in Linden dood toe die sloot wat hy gegrawe het onverwags ineengestort het, het die Johannesburgse nooddienste gesê.

Blitsbesoek by bouterreine

2009-07-24 10:27

In ‘n poging om die sterftesyfer op bouterreine te verminder het arbeidsinspekteurs 'n blitsbesoek aan bouterreine in die Wes-Kaap afgelê.

 

Werker byna lewend begrawe

2010-09-03 18:25

‘n Wes-Kaapse bouwerker is ernstig beseer toe die sloot waarin hy gewerk het, inmekaargeval en hom byna lewend begrawe het.

Bouwerkers onder beton begrawe

2010-07-01 19:12

Paramedici het op ‘n gru-toneel afgekom by die Carnival-winkelsentrum in Johannesburg nadat bouwerkers onder nat beton begrawe is.

Vragmotor ry bouwerker dood

2010-05-26 17:38

‘n 55-jarige bouwerker is dood nadat hy deur ‘n vragmotor raakgery is in Richmond, het paramedici in KwaZulu-Natal gesê.

Bouwerkers kritiek na val

2009-12-11 20:37

Drie bouwerkers in Kempton Park veg om hulle lewens nadat hulle vanaf die sewende verdieping van ‘n gebou geval het.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 180i GSX MY04
2007
R 195,995.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 172,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.