ARTIKELS OOR borgtog

Landbou-direkteur kry R20 000 borgtog

2011-04-08 23:00

'n Direkteur in die departement van landbou in Noordwes het borgtog van R20 000 ontvang in die landdroshof in Mafikeng.

Geen borgtog vir kinderporno-beskuldigdes

2011-01-04 11:40

Agt familielede wat teregstaan op aanklagte van onder andere die vervaardiging van kinderpornografie, se aansoek om borgtog is geweier.

Block spandeer nóg ‘n nag agter tralies

2010-11-09 19:38

John Block, wat vir beweerde tenderbedrog in hegtenis geneem is sal nóg ‘n nag in die polisie se aanhoudingselle moet deurbring.

Iran gereed om VSA vrou op borgtog vry te laat

2010-09-12 10:31

Die staats-televisiekanaal in Iran sê die senior aanklaer is gereed om 'n Amerikaanse vrou, wat hier aangehou word, op borgtog vry te laat.

Borgtog kan premier se lewe in gevaar stel, hoor hof

2010-07-30 05:09

Zweli Mkhize, KwaZulu-Natal se premier, se lewe kan in gevaar wees as die mans wat saamgesweer het om hom te vermoor, op borgtog vrygelaat word.

Hof weier siek man borgtog

2009-10-01 01:24

Abdul Mutalied Rudolph (30) van die Wes-Kaap is Woensdag borgtog in 'n appélhof geweier, ongeag hartversaking en 'n beroerte.

 

Vier SA trokdrywers in Zimbabwe in hegtenis geneem

2011-02-25 20:51

Vier Suid Afrikaanse trokdrywers is in Zimbabwe in hegtenis geneem op aanklagte van bedrog. Hulle is borgtog geweier.

Tenderbedrog: Block kry borgtog

2010-11-10 11:25

Noord-Kaapse ANC-leier John Block, wat vir beweerde tenderbedrog in hegtenis geneem is, is borgtog van R100 000 toegestaan.

LUR John Block sal borgtog vra

2010-11-09 12:36

Die Noord-Kaapse ANC-leier John Block, wat vir beweerde tenderbedrog in hegtenis geneem is, sal na verwagting om borgtog aansoek doen.

Voormalige minister vrygelaat op borgtog

2010-09-01 04:03

Niger se voormalige minister van finansies, Ali Lamine Zene wat van korrupsie en geldverduistering aangekla is, is vrygelaat op borgtog

43 in Jhb vasgetrek

2009-10-02 18:33

Sowat 43 verdagtes is tussen Donderdag en Vrydagoggend in Johannesburgse woonbuurte in hegtenis geneem in ’n teen-misdaad veldtog.

Seksmisdadiger uit op borgtog

2009-09-21 18:23

Een van die drie mans wat van seksuele kindermolestering aangekla is, is op borgtog van R40 000 in Krugersdorp vrygelaat .

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Business Analyst

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

.Net Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Systems Engineer

CPT - CBD
Communicate Cape Town IT
R45000 - R54000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

330i E90 AT
2007
R 329,000.00

AUDI

A4 1.8 Turbo
2007
R 199,995.00

TOYOTA

Avanza 1.5 SX MPV
2007
R 109,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.