ARTIKELS OOR bomdreigement

Mans aangehou oor fopbom op vliegtuig

2012-05-11 21:08

Die polisie in Spanje het twee Britse mans aangehou wat valslik beweer het dat hulle 'n bom op 'n vlug vanaf Manchester na Tenerife het.

Frankfurt-effektebeurs sluit weens bomdreigement

2011-10-05 20:25

Volgens die polisie was dit "uiters vaag", maar tog het die effektebeurs in Frankfurt tot stilstand gekom weens 'n bomdreigement.

Vliegtuig land veilig na bomdreigement

2010-09-08 15:12

'n Vliegtuig wat onderweg was na Los Angeles het veilig geland nadat bemaningslede 'n skriftelike bomdreigement tydens dié vlug gekry het.

Geen bom by stadion

2010-05-22 01:15

Die situasie by die Kaapstad-stadion in Groenpunt is onder beheer en geen bom is op die perseel gevind nie, het die polisie gesê.

Botswana: Bom agter president se kantoor gevind

2010-03-11 09:49

‘n Ondersoek is steeds aan die gang nadat ‘n ploftoestel in ‘n motor, agter pres. Ian Khama se kantoor gevind was

Man op vliegtuig sê hy't 'n bom

2010-01-15 20:38

‘n Man is in hegtenis geneem nadat hy homself in die badkamer van ‘n vliegtuig toegesluit het en volgehou het dat hy ‘n bom in sy besit het.

Fotograaf kry borgtog na 2010-bomdreigement

2009-12-07 20:10

Die hof het ‘n Duitse fotograaf op R5 000 borgtog vrygelaat nadat hy glo 'n bomdreigement in Kaapstad gemaak het.

2010-bomdreigement in Kaapstad

2009-12-04 13:26

Kaapstad polisie het pas bevestig dat 'n bomdreigement by die Kaapstad konferensie-sentrum (Kiks) ontvang is.

 

Polisiehoof sê jammer oor 'bom'-verwarring

2011-11-29 13:00

Die Gautengse polisiehoof het om verskoning gevra vir die wankommunikasie oor die bomdrama by die Eastgate-winkelsentrum.

‘Bom’ jaag Zuma ook uit Luthuli-huis

2010-10-31 07:47

Die ANC wil nie erken of ontken dat lede van ’n verregse groep moontlik betrokke kan wees by ’n bomdreigement by sy hoofkantoor nie.

Joernalis in hof oor bom-grap

2010-05-28 14:49

Brendt Jurgen Fischer, wat spottenderwys gesê het dat hy ‘n bom aan hom het tydens ‘n Fifa-geleentheid, se saak is nou geskuif na die streekshof.

Bomdreigement by SABC-kantore

2010-04-14 15:10

‘n Bomdreigement by die SABC se hoofkantore in Aucklandpark het daartoe gelei dat alle werknemers die gebou moes ontruim.

Menlyn ontruim ná bomdreigement

2010-03-06 22:10

Die Menlyn-park-winkelsentrum in Pretoria is ontruim nadat ‘n bomdreigement by die Imax-teater in dié sentrum gemaak is.

Fotograaf weer in hof na 2010-bomdreigement

2010-01-15 16:43

'n Fotograaf het vir die tweede keer in die hof verskyn nadat hy verlede jaar glo 'n bomdreigement gemaak het tydens die 2010-loting.

Joernalis maak 2010-bomdreigement

2009-12-04 14:46

Dit was glo 'n joernalis wat die bomdreigement by die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum gemaak het.

Bom-vrees by ambassade

2009-08-31 15:39

Drie verdagte voorwerpe wat buite die Suid-Afrikaanse ambassade in Oostenryk gevind is, het groot bom-vrese veroorsaak, sê polisie.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 180i GSX MY04
2007
R 195,995.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 172,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.