ARTIKELS OOR bom

Bom by winkelsentrum kon grootskaalse skade aanrig

2011-11-28 22:54

Die ploftoestel wat by die Eastgate-winkelsentrum in Bedfordview naby Johannesburg gevind is, kon grootskaalse skade aangerig het.

Bom dood vier by Sufi tempel

2010-10-25 05:20

‘n Bom het by die hek van ‘n Sufi heiligdom in Pak Pattan, in die ooste van Pakistan, afgegaan en ten minste vier lewens geëis.

Bomme op Durban-strand gevind

2009-11-17 21:16

Drie bomme is op ‘n strand in Durban gevind. Dit het die aantal bomme wat in dié omgewing gevind is tot nege gebring.

Seun sterf na hy bom aktiveer

2009-09-09 09:58

‘n Vietnamese boer se seun is dood nadat hulle per ongeluk ‘n ou bom voor hul huis geaktiveer en die bom laat ontplof het.

 

‘Bom’ jaag Zuma ook uit Luthuli-huis

2010-10-31 07:47

Die ANC wil nie erken of ontken dat lede van ’n verregse groep moontlik betrokke kan wees by ’n bomdreigement by sy hoofkantoor nie.

Boks ribbetjies saai bom-paniek

2010-06-20 01:25

‘n Morsige boks ribbetjies met 'n waarskuwing op geskryf het paniek gesaai in ‘n parkeerarea toe die polisie aanneem dit is ‘n bom.

Leerlinge in hospitaal nadat chloorbom ontplof

2009-10-27 07:19

Twee leerlinge aan die Hoërskool Bloemfontein is beseer toe ’n tuisgemaakte chloorbom by die skool naby hulle ontplof het.

Polisie: ETA wou nog 100 bomme maak

2009-08-21 12:59

ETA word van nóg beplande bomaanvalle verdink ná 100kg plofstof ontdek is wat aan die Baskiese separatiste behoort het.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 180i GSX MY04
2007
R 195,995.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 172,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.