ARTIKELS OOR boland kavaliers

Ervare Ross op stut vir Boland

2012-02-09 09:59

Die Boland-Kavaliers het ’n ervare stut-aanwins in Ross Geldenhuys bygekry vir die vriendskaplike wedstryd teen die Sharks in Durban.

Kavaliers nes valk lus vir baie vleis

2012-01-20 07:57

Toe die Boland-Kavaliers in ’n matige 25ºC vir die Stormers voorberei het, het hul ingesteldheid alles behalwe matigheid uitgestraal.

‘Hoe pienker hoe beter’

2011-02-09 07:53

Die Bolandse Kavaliers se nuwe pienk “korporatiewe identiteit” was ’n waaghalsige stap, maar suksesvolle spanne straal glo skakerings van blinkflamink uit.

Oud-Bok draf uit vir Boland

2010-09-02 16:53

Die voormalige Springbok-losskakel Louis Koen, wat vyftien toetse vir Suid-Afrika vanaf 2000 tot 2003 gespeel het, is terug in aksie.

Boland-spens al leër ná relegasie

2009-11-10 08:59

Nadat die Bolandse Kavaliers verlede maand tot die Eerste Liga gerelegeer is, is die Boland ’n groot gros van sy beste rugbyspelers kwyt.

Griekwas oorrompel Kavaliers

2009-09-11 17:26

Die Griekwas het die Boland Kavaliers 31-16 (halftyd: 21-9) oorrompel tydens die Curriebeker-kragmeting in Wellington.

 

Stormers sit Boland Kavaliers ore aan

2012-01-21 19:30

Die Stormers het Saterdag weggestap ná hul eerste 2012 Super Rugby-opwarmingswedstryd met ‘n oorwinning oor die Boland Kavaliers.

G’n genade vir Stormers in hitte

2012-01-19 09:01

Die Stormers se kaptein Schalk Burger en sy troepe moes met die kwik op 35° Celsius ’n genadelose rugbysessie in Bellville verduur.

Kings katrol nog groot visse in

2010-09-07 07:58

Die voormalige Lions- en Leeus-slot Willem Stoltz sal binnekort vir die rugbyspan van die Oostelike Provinsie-Kings speel.

Boland het hul breier woedend

2010-08-15 13:00

Loffie Eloff is nie in sak en as nadat die Kavaliers hul derde nederlaag op ’n ry op die lyf geloop het nie, maar hy is wel “de wetter in”.

Boland-Kavaliers reik na die (oorsese) sterre

2009-10-27 11:57

Die Boland Kavaliers is in gesprekke om internasionale spelers soos die All Black-senter Pita Alatini, na Wellington te lok.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 180i GSX MY04
2007
R 195,995.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 172,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.