ARTIKELS OOR boeke

J.K. Rowling se nuwe boek op pad

2012-04-12 23:02

Die skrywer van die Harry Potter-reeks, J.K. Rowling, sê haar eerste boek vir volwassenes gaan The Casual Vacancy genoem word.

Boek sê Turynse kleed eg en verklaar glo opstanding

2012-04-01 07:36

Hoewel dié boek nog nie gepubliseer is nie, het dit mense reeds aan die gons met sy alternatiewe interpretasie van die opstanding van Christus.

Bekendste ensiklopedie nie meer in boekvorm beskikbaar

2012-03-14 10:08

Een van die wêreld se bekendste ensiklopedië, die Encyclopaedia Britannica, sal binnekort in boekvorm verdwyn en slegs op die internet beskikbaar wees.

Winterbach op kortlys vir Groot Afrikaanse Roman

2012-03-12 09:05

Die skrywer Ingrid Winterbach is een van die kandidate vir vanjaar se Groot Afrikaanse Romankompetisie wat deur NB-uitgewers aangebied word.

Misdaadromans winsgewend, sê Afrikaanse skrywers

2012-03-07 09:05

Drie bekende misdaadskrywers het van die redes gedeel waarom misdaadverhale lesers boei, en waarom hulle verkies om dit te skryf.

Is gedrukte boeke regtig teen die toue?

2012-02-20 08:00

Verbruikers word om die bos gelei om te dink hulle het e-boeke nodig, het die Amerikaanse skrywer Jonathan Franzen gesê.

Roodt se boek vir Engelse lesers ‘e-puttend’

2012-01-09 08:22

Dr. Dan Roodt van die webwerf Praag het ’n e-boek in Engels via Amazon.com se Kindle-stelsel gepubliseer met die titel Johannesburg in Five.

Debute, bielies en bekendes

2012-01-04 08:15

’n Paar nie-fiksiebielies, ou bekendes met opvolgstories en ’n on­gewone debuut of twee, is van die boeke wat boekwurms vanjaar kan verwag.

Deon Meyer in die sop oor resepteboek

2011-11-13 10:17

Die sop spat nou behoorlik oor die kosboek van die bekende misdaadskrywer Deon Meyer en sy vrou, Anita, wat pas bekend gestel is.

Opbloei in misdaadfiksie ook in Afrikaanse mark

2011-09-30 08:09

Daar is in die laaste jare 'n merkbare toename in skrywers wat hul hand aan die misdaad-, speur- en spanningsverhaal waag – ook in Afrikaans.

JM Coetzee help maak ’n opera van boek

2011-08-27 07:16

Vir die heel eerste keer is die skrywer JM Coetzee, 'n wenner van die Nobelprys vir letterkunde, betrokke by die aanpassing van een van sy romans.

In romans keer Hope telkens terug na SA

2011-08-08 09:05

Christopher Hope, een van ’n handjievol SA skrywers wat al ’n Whitbread-prys kon wen, bied 'n skryfskool in Greyton aan.

Benoemings vir Booker-prys laat die tonge klap

2011-08-01 07:56

’n Debuutroman wat amper nooit gepubliseer is nie, is op die langlys van die Britse Man Booker- literêre prys.

Bekende Japanse skrywer sterf

2011-07-28 20:43

‘n Japanse skrywer wat wêreldwyd beroemd geraak het vir sy boek, Japan Sinks, is in die ouderdom van 80 oorlede.

Austen-manuskrip vir R11 miljoen opgeveil

2011-07-18 16:30

‘n Onvoltooide manuskrip van die skrywer Jane Austen is vir £993 250 (bykans R11 miljoen) tydens ‘n veiling in Londen opgeveil.

Alexander Strachan wen weer

2011-06-11 12:09

Alexander Strachan het vir een van die grootste verrassings gesorg toe sy roman Dwaalpoort aangekondig is as wenner by Media24 se literêre toekennings in Kaapstad.

James Bond vaar strate van Kaapstad in

2011-05-26 13:29

James Bond keer terug in ‘n kontemporêre nuwe riller deur die outeur Jeffery Deaver, maar hierdie keer bevind die geheime agent hom in die strate van Kaapstad.

Die waarheid maak soms ongewild

2011-05-23 07:54

Jonathan Jansen se rubrieke was nog altyd daarop uit om kwessies op die man af te pak – soos die bundel Oor Bokdrolletjies en Rosyntjies bewys.

Knobel se nalatenskap ten volle geëer

2011-05-17 07:35

Die jongste toevoeging tot Deon Knobel se bydrae om sy broer se nalatenskap te eer, is 'n keur uit die werk van Wilhelm Knobel.

Skrywers uit Afrika by fees in New York

2011-05-11 10:50

Die skrywer Mike van Graan het deelgeneem aan die PEN World Voices-fees van internasionale letterkunde in New York.

De Vries bly ’n meester van die kortverhaal

2011-04-26 08:40

Wanneer ’n kortlys van die beste kortverhale in Afrikaans opgestel word, sal etlike titels van Abraham H. de Vries opgeneem moet word.

Ánderland met deernis en menslikheid vertel

2011-04-26 08:18

'n Mens besef sommer gou Ilse Swalzwedel se Seerowers, Kameelkoppe & Chillies vir Tee is geen gewone reisbundel nie.

Resensie: Wat die oog gesien het

2011-04-12 09:14

Erika de Beer resenseer Christine Barkhuizen le Roux se bundel kortverhale, Wat die oog gesien het.

Vir fynproewer én leek

2011-03-28 07:23

As ’n mens die Afrikaanse poësie met ’n rivier kon vergelyk, sou Cas Vos se oeuvre diep, sondeurdrenkte bergpoele verteenwoordig.

Resensie: Koos se rubrieke is loutere plesier

2011-03-14 07:27

Blaai ’n mens deur Koos Kombuis se jongste bundel rubrieke, is dit opmerklik hoe gemaklik hy deesdae in sy voorstedelike vel is.

Lapa-wenners bekend gemaak

2011-03-05 08:28

Die wenners van die Lapa- roman-en-jeugromankompetisie is tydens ’n luisterryke geleentheid in Stellenbosch bekend gemaak.

Groot Nederlandse skrywer op pad

2011-03-02 08:26

Die Nederlandse skrywer Arnon Grunberg gaan aan die Woordfees in Stellenbosch deelneem. Grunberg het op 23-jarige ouderdom sy debuut as romanskrywer gemaak.

Donker, vreesaanjaende stilte

2011-03-01 08:25

Dark Matter is ’n diep ontroerende spookstorie wat hom oor die Arktiese winter in die ysduisternis noord van Noorweë afspeel.

Aboe Dhabi boekeskou 'n ontmoetingspunt van kulture

2011-02-23 21:55

Hissa Hilal, kontroversiële Saoedi-Arabiese digteres, sal saam met Breyten Breytenbach by die Aboe Dhabi Internasionale Boekeskou te sien wees.

Myburgh droom groot drome vir Woordfees

2011-02-18 22:13

Melt Myburgh, bestuurder van die US Woordfees se skrywersprogram en samesteller van die Versindaba, het groot plane vir die toekoms.

Man skryf boek in tronk oor moord op onderwyseres

2011-01-26 17:00

‘n Japannese man wat daarvan beskuldig word dat hy ‘n Britse vrou in 2007 vermoor het, het in ‘n boek erken dat hy haar lewe geneem het.

Resensie: Braai Masters 'n wenresep teen vervelige vakansiebraai

2011-01-06 17:43

Wines of South Africa (WOSA) het 'n resepteboek op die rakke wat alle praatjies oor politiek, rugby en Malema se nuutste sondes sal snoer.

Obama se boek vlieg van die rakke

2010-11-24 04:21

President Barack Obama se kinderboek, “Of Thee I Sing”, het reeds 50 000 kopieë verkoop, skaars vyf dae ná dit vrygestel is.

Seldsame Harry Potter-boek gegaps

2010-11-16 11:17

Britse polisie het beeldmateriaal uitgedeel in die hoop om twee verdagtes vas te trek wat ‘n skaars Harry Potter-boek gesteel het.

Pedofiel-boek weg ná klagtes

2010-11-13 09:30

Amazon het ’n elektroniese boek oor pedofilie uit sy aanlynwinkel verwyder nadat hy klagtes ontvang het en selfs met ’n boikot gedreig is.

Waaroor die vampire-bohaai?

2010-11-10 14:05

Die top-boekverkope die wêreld heen word oorheers deur die vampier-verhale soos Vampire Diaries en Twilight, maar hoekom is tieners so mal oor hulle?

Pine Pienaar moet kophou in Tou

2010-11-03 09:06

'n Bende wat geregtigheid in eie hande neem en moordenaars teregstel is die jongste raaisel wat speurder Pine Pienaar moet oplos.

Garcia Marquez amper klaar met volgende boek

2010-11-01 10:46

Die Nobelpryswenner Gabriel Garcia Marquez is op die punt om ‘n boek, Yo no vengo a decir un discurso, te publiseer – sy eerste in ses jaar.

Blik op ‘vergete’ skilder meesleurend soos roman

2010-10-31 22:14

Ronel Nel skryf dat Alexis Preller een van Suid-Afrika se grootste kunsskatte was en tot onlangs so te sê vergete.

Madiba: Ek's g'n heilige

2010-10-11 12:13

Oudpres. Nelson Mandela onthul in sy nuwe boek, Conversations with myself, dat hy homself nooit as 'n heilige beskou het nie.

Harry Potter en maats dalk eendag terug

2010-10-02 10:38

JK Rowling, skepper van die Harry Potter-boeke, het die deur oopgelaat vir 'n moontlike volgende titel in hierdie suksesvolle reeks.

E-boeke kan kinders glo meer laat lees

2010-09-30 14:17

Die tyd wat kinders gebruik om boeke vir ontspanning te lees neem glo drasties af, maar e-boeke kan dié tendens verander.

Maal 'n bundel wat boei

2010-09-20 13:23

Dis nie aldag wat kortverhale jou so boei dat jy die boek nie wil neersit nie, maar Nicole Jaekel Strauss se debuut is ‘n uitsondering.

Obama skryf kinderboek

2010-09-15 10:51

Barack Obama, president van die VSA, sal ‘n geïllustreerde kinderboek vrystel getiteld Of Thee I Sing: A Letter to My Daughters.

Blitsgids maak dierkyk doodmaklik

2010-09-09 12:26

Burger Cillié se Sakgids tot Soogdiere van Suider-Afrika het 'n lastige probleempie vir Charles Thompson sommer gou opgelos.

Jurie praat oor Robbie, Hestrie, amper-vrou

2010-08-31 10:21

Jurie Els se outobiografie is eersdaags beskikbaar. Hy het die laaste hoofstukke voltooi ná die Robbie Klay-saak waarin hy onskuldig bevind is.

Afrikaanse woordeboek op web beskikbaar

2010-08-25 15:43

Goeie nuus vir Afrikaanssprekendes is dat die WAT (Woordeboek van die Afrikaanse Taal) nou in elektroniese formaat beskikbaar is.

Abel se ontwaking sorg vir slaaplose nagte

2010-08-18 10:37

Abel se Ontwaking deur die ervare misdaadskrywer Chris Karsten is die soort roman wat jou slaap laat verloor, vir al die regte redes.

Man in tronk oor unieke Shakespeare-boek

2010-08-03 03:13

‘n Boekhandelaar is tot agt jaar tronkstraf gevonnis nadat hy in besit was van ‘n gesteelde eerste uitgawe van Shakespeare se toneelstukke.

Waar sal die volgende Madiba vandaan kom?

2010-07-16 09:38

Hy is nie lief vir inspirerende boeke nie, maar Herman Eloff het Op pad met Mandela: 15 lewenslesse gelees en iets binne hom voel roer.

 

Boek kom binnekort oor Meredith Kercher

2012-04-10 20:03

Die pa van die vermoorde Britse student Meredith Kercher het ‘n boek geskryf oor die lewe – en verlies – van sy dogter.

Boekmerk: Afrikaanse fiksie het één herder

2012-03-26 08:26

Deon Meyer het eiehandig omtrent 'n hele generasie weer teruggebring na Afrikaanse fiksie, skryf Lili en Adeline Radloff.

Winterbach wen Romanwedstryd

2012-03-13 09:00

Ingrid Winterbach is in Kaapstad as die wenner van die Groot Afrikaanse Romanwedstryd aangewys vir haar manuskrip, Die aanspraak van lewende wesens.

Nuwe boek op pad, sê Marita

2012-03-09 08:14

’n Splinternuwe boek van Marita van der Vyver is op pad en gaan oor drie geslagte vroue met wegsteekstories en liegstories.

Riaan laat aap uit mou in boek

2012-03-07 08:05

Riaan Cruywagen het ná 37 jaar as Afrikaanse nuusleser en 47 jaar in die uitsaaiwese besluit om sy lewensverhaal neer te pen.

Tant Ina se Kook en Geniet laat rekords spat

2012-02-01 09:07

Dit was bitterlik harde werk wat haar ma die sukses gemaak het wat sy vandag steeds is, sê die dogter van die kookboek­legende Ina de Villiers.

Pryse vol verrassings

2012-01-06 09:33

Die Costa-boekpryse (wat tot 2006 bekend was as die Whitbread-pryse) het hulle nog altyd daarop geroem dat hulle lesers iets anders gee.

Meyer se '7 dae' topverkoper binne 14 dae

2011-11-20 08:56

Net twee weke nadat 7 dae, die nuwe spanningsroman van die skrywer Deon Meyer, bekendgestel is, is dit SA se fiksie-topverkoper.

Duitsland: Gratis boeke nou op straat beskikbaar

2011-10-14 14:16

In Keulen, die geboorteplek van die drukmedia, is openbare boekrakke besig om op straathoeke en stadspleine te verskyn.

Hitler-foto's in 3D beskikbaar

2011-09-16 17:58

'n Historikus en joernalis het op amper 7 000 3D-foto's van die Nazi's in Munchen se biblioteek afgekom en 'n splinternuwe foto-album saamgestel

Boeke van 19de eeu só ontsluit

2011-08-17 08:09

Die bekende Britse Biblioteek in Londen het ’n dapper stap die toekoms in geneem toe sy Apple iPad-toepassing onlangs bekend gestel is.

Kingsolver wenner van Hol­brooke-prys

2011-08-08 08:05

’n Prys wat die krag van letterkunde om vrede te bevorder vier, is ter ere van die wyle Amerikaanse ambassadeur Richard Holbrooke hernoem.

Lady Gaga pryk eersdaags op jou koffietafel

2011-07-29 11:02

Die omstrede popster Lady Gaga sal 'n fotoboek in samewerking met die modefotograaf Terry Richardson publiseer.

Boeke is 'n byproduk, sê Bakkes

2011-07-19 09:06

Hy is ‘n reisiger vóór hy ‘n skrywer is, sê Johan Bakkes, die bekroonde outeur van boeke soos Norrevøk en Moer toe die vreemde in.

Valiant praat oor sy toorwoorde

2011-06-14 11:19

Valiant Swart, die blues-sanger van Stellenbosch ook bekend as die Mystic Boer, het onlangs ‘n digbundel van al sy lirieke bekendgestel.

Twitter raak ‘n boekklub

2011-05-27 20:59

'n Amerikaanse koerant het 'n boek gekies wat Twitter in 'n boekklub sal verander waar lesers oor landsgrense literêre kuns kan bespreek.

Nesbø se Harry gaan met jou kop smokkel

2011-05-23 09:14

Jo Nesbø is ’n wêreldberoemde speurverhaalskrywer wie se jongste roman in die sogenaamde Harry Hole-reeks nou in Engels verskyn het.

SA-skrywer wen gesogte prys

2011-05-20 11:48

Die Suid-Afrikaanse toneelskrywer, draaiboekskrywer en joernalis James Whyle het die 2011 SA PEN/Studzinski Literatuur-toekenning ingepalm.

Toe spoke nog volop was...

2011-05-17 07:26

Die joernalis Johannes Bertus de Villiers het die geskiedenis van die Afrikaanse spiritisme deeglik en met skerp insig nagevors.

Ons herhaal jou (weer)

2011-05-01 11:06

Wat, vra Annemarié van Niekerk, maak dat Ingrid Jonker, met haar betreklik klein oeuvre, herhaaldelik in allerlei vorme herhaal word?

Beukes ding mee om gesogte boekpryse

2011-04-26 08:26

Die Kaapstadse skrywer Lauren ­Beukes se tweede roman, Zoo City, is op die kortlys vir die gesogte Arthur C.Clarke-prys.

Digitaal skerp verduidelik

2011-04-26 08:07

Die pragboek Decade, onder fotoredaksie van die bekroonde fotograaf Eamonn McCabe, is 'n skatkis van treffende beelde.

Laaste treë deur die oertyd

2011-04-03 08:19

Sommiges vergelyk dit met die dag toe die laaste aflewering van die Star Wars-reeks verskyn het. Ander noem dit ’n groot tree in die afsterwe van kitsch.

Gids wat jy altyd byderhand wil hê

2011-03-14 07:38

Of jy nou in jou eie tuin is, of in die wildtuin, daar is altyd plek vir 'n goeie gids oor Suid-Afrika se ryk dierelewe.

Gatsby-huis word gesloop

2011-03-08 23:00

Die herehuis wat na bewering as model gedien het vir die karakter Daisy Buchanan se tuiste in The Great Gatsby, gaan gesloop word.

Konserwatiewes bestorm boekefees

2011-03-03 18:57

Verskeie mans, wat vermoedelik lede is van ‘n polisie-eenheid wat deugsaamheid beskerm, het 'n boekefees in Saoedi-Arabië bestorm.

Tim du Plessis verduidelik oor boekeredakteur

2011-03-01 11:02

Tim du Plessis, redakteur van Beeld, het in 'n verklaring reageer op die protes teen die beplande aanstelling van 'n nasionale boekeredakteur vir Media24.

Plan om één boekeredakteur aan te stel gekritiseer

2011-02-28 22:00

Media24 se besluit om een nasionale boekredakteur aan te stel vir o.a Beeld, Die Burger en Volksblad, het wyd kritiek ontlok.

Lekker herlees aan dié boeke

2011-02-20 21:43

Daar is boeke wat ’n mens lees en weer lees – en weer wil lees. Maar daar is ook boeke wat mens nooit gelees kry nie...

Boekwinkels bedreig in die digitale era

2011-02-08 21:00

Tradisionele boekwinkels gaan al hoe meer sukkel weens die groeiende kompetisie wat elektroniese boeke sowel as internet-verkope bied.

Bob Dylan beplan nóg ses boeke

2011-01-20 20:00

Bob Dylan, die legendariese sanger wat reeds ses boeke gepubliseer het, het nóg ses boeke in die pyplyn.

Raar resepte uit veldkostuin wen toekenning

2010-12-28 00:12

Meer as 10 jaar se navorsing waarin sy by Khoi-mense oor hul kookkultuur gaan leer het, het vrugte vir die skrywer Renata Coetzee afgewerp.

Kyk met ander oë na voëls met die regte gids

2010-11-23 13:28

Dié tyd van die jaar gaan dit oral ’n bietjie dol, en dan is dit lekker om weg te breek na ’n plek soos Sanddrif vir 'n bietjie voëlkyk, met die regte boek onder die arm.

‘Darwin van mense’ bekyk SA se rasse

2010-11-14 07:58

“Die raskwessie het ’n snaakse én ’n ernstige kant. Ons moet die onplesierige aanvat, maar ’n balans vind en kan lag ook,” sê Simon Kilpatrick.

Wenkbroue lig oor pedofilie-gids op Amazon

2010-11-12 05:36

'n Selfgepubliseerde boek met raad aan pedofiele wat op Amazon beskikbaar is, sorg vir groot omstredenheid op die internet.

Bond-romans eersdaags op e-boek te kry

2010-11-03 11:38

Ian Fleming se James Bond-romans sal vanaf 4 November vir die eerste keer in die Verenigde Koninkryk op e-boek beskikbaar wees.

Verhaal laat jou huil, maar ook van verligting

2010-11-03 09:00

Mariël le Roux se boek Die naamlose is ’n hartseerstorie oor die verwoesting wat ’n pa kan saai as hy nie sy kinders en hul ma lief het nie.

Brouhaha laat jou anders na wêreld kyk

2010-10-31 22:14

“Brouhaha” beteken “kommosie”, “oproer”, “drukte” en so aan, en word dieselfde uitgespreek in Frans, Engels en Afrikaans.

Hilary Duff skryf haar eerste boek

2010-10-13 14:45

Hilary Duff is dalk ‘n jong getroude van 23, maar wanneer dit by boeke kom, is sy nog nie heeltemal gereed om groot te word nie.

Tydbom oor meer as net dáái jare

2010-10-08 13:00

In Johan Marais se Tydbom verwerk hy die gewelddadige tye wat hy tydens die Apartheidsjare moes deurmaak.

As Bakkes Parow was, noem my Juanita

2010-10-01 09:34

Drank, pyprook en wangedrag oorsee. C. Johan Bakkes se nuwe reisbundel sou nie in Charles Thompson se Huisgenoot-tent welkom wees nie.

Jurie Els: Dit moet my kinders eendag weet

2010-09-23 10:11

Al wat hy nog altyd wou doen, is musiek maak. Toe gooi aantygings van seksuele molestering Jurie Els se bestaan omver.

‘Brink se’ Spaanse ridder weer op Afrikaanse rakke

2010-09-15 15:00

André P. Brink se vertaling van Don Quijote is ná 20 jaar weer beskikbaar in 'n herdruk van dié Spaanse meesterstuk.

Uys Krige se briewe sien die lig

2010-09-13 15:28

Uys Krige sou vanjaar 100 jaar oud wees. Sy briewe vanuit Frankryk en Spanje in die jare Dertig is nou vir die eerste keer gebundel.

RESENSIE: Dis koue kos, skat

2010-09-01 09:54

Marita van der Vyver se nuutste vrouekarakter Clara ken al te goed die smaak van verdriet en bitterheid as ‘n geliefde jou verneuk.

Testikel-wat? Hier's reisplekke om te vermy

2010-08-30 12:06

Vir diegene wat al by 'n kraanwatermuseum en 'n testikel-fees opgeëindig het, is daar nou 'n boek met die 101 plekke wat reisigers liefs moet vermy.

Resensie: 'n Boek wat skop

2010-08-23 14:38

DJ Winterbach se debuutwerk, Die Begunstigde is ‘n boek wat die leser sal sal aangryp, mits jy die geduld besit.

Ou Lizzie laat mens lekker lag

2010-08-09 14:41

Welbekende aktrise Lizz Meiring se bundel rubrieke is hier, en Amy Johnson het dit met oorgawe (en 'n glimlag) aangepak.

Resensie: 'n Hemelhoë Hekkie

2010-07-21 10:41

Douwleen Bredenhann vertel in 'n Hemelhoë Hekkie van 21 jaar se smart en die pad na genesing ná die moord op haar dogtertjie.

Gaums se boek oor seksgrense verskyn

2010-07-04 10:49

Die kerk-swaargewig en sy sensasionele voorbladseun - dís hoe dr. Frits Gaum en sy seun Laurie beskryf word in hul gesament­like boek.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 180i GSX MY04
2007
R 195,995.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 172,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.