Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR blues

Crusaders wen in nat Christchurch

2013-05-18 12:03

Die Crusaders het die Blues behoorlik op hulle plek gesit in dié twee spanne se Superrugby-kragmeting by die Christchurch-stadion.

Blues net te sterk vir Rebels

2013-05-11 11:54

Die Blues het reeds in die eerste helfte van hul Superrugby-stryd teen die Rebels vyf drieë gedruk om 'n oorwinning te verseker.

Etzebeth op bank teen Blues

2013-05-02 09:27

Die Stormers-afrigter Allister Coetzee het drie veranderings gemaak aan die 15-tal wat die Blues in die Super-stryd in Albany sal aandurf.

Wallaby-haker terug vir Reds

2013-04-25 12:58

Die Queensland Reds het twee veranderings in die voorry gemaak vir die Super-kragmeting met die Auckland Blues in Brisbane.

Ranger op vleuel vir stryd teen 'Canes

2013-04-11 09:55

Rene Ranger is na die vleuel-posisie geskuif vir die Blues se Super-wedstryd teen die Hurricanes op Edenpark in Auckland.

Blues terug op wenpad

2013-04-05 11:36

Die Blues het die Highlanders, wat nog nie 'n enkele oorwinning in vanjaar se Super-seisoen kon behaal nie, op Edenpark in Auckland geklop.

Nóg Kiwi-spelers maak skuif na Japan

2013-04-02 09:31

Die slot van die Blues Anthony Boric en die Hurricanes se stut Ben May het albei aangekondig dat hulle klubrugby in Japan gaan speel.

'Tahs veg terug vir wen teen Blues

2013-03-24 10:17

Nieu-Suid-Wallis se Waratahs het 'n agterstand van 14 punte uitgewis om hul wenrekord teen die Blues in Sydney voort te sit.

Blues verander aan wenspan

2013-03-08 12:46

Die Blues se afrigter, John Kirwan, het ses veranderings aan sy wenspan gemaak vir die Super-stryd teen die Bulls op Edenpark in Auckland.

Blues kasty Crusaders op Edenpark

2013-03-01 10:37

Die Blues het vyf drieë ingeryg om die sewemalige Super-rugbykampioene die Crusaders oortuigend op Edenpark in Auckland te klop.

Bonuspunt-wen vir Blues

2013-02-23 10:50

Die Blues het die teleurstelling van laas seisoen agter hulle gesit met 'n oorwinning oor die Hurricanes in die Super-rugbyreeks se openingsronde.

Ali Williams lei Blues in 2013

2012-12-10 09:46

Ali Williams is as die Blues se nuwe kaptein onthul met die afrigter wat sê dit is 'n geleentheid vir die toetsveteraan om sy kritici verkeerd te bewys.

Ma'a Nonu speel nou vir Highlanders

2012-10-16 07:39

Die All Black-senter Ma'a Nonu sal sy Super-rugby aanstaande jaar vir die Highlanders speel nadat hy sy kontrak met die Blues beëindig het.

Graham Henry gaan sukkelende Blues help

2012-08-22 08:00

Die breier wat die All Blacks tot Wêreldbeker-glorie in 2011 gelei het, Graham Henry, het by die Blues se afrigtingspan aangesluit.

Brumbies gly teen Blues

2012-07-14 09:46

Die Blues, wat vanjaar 'n sukkelseisoen beleef het, het een van hul beste vertonings in die Super-reeks gelewer om die Brumbies te klop.

Piri Weepu terug vir Blues

2012-07-05 13:25

Die All Black-skrumskakel Piri Weepu sal vir die Blues uitdraf in die Super-rugbywedstryd teen die Western Force in Auckland.

Chiefs-vleuel drie weke geskors oor boorvat

2012-06-04 07:37

Die Chiefs-vleuel Maritino Nemani is drie weke geskors vir 'n boorvat op Rene Ranger in die Super-rugbywedstryd teen die Blues.

Highlanders te sterk vir Blues

2012-05-26 11:34

Die Highlanders moes 'n laat terugvegpoging deur die Blues afweer om die Super-rugbykragmeting op Eden Park in Auckland te wen.

Crusaders stoomroller sukkelende Blues

2012-05-19 11:30

Die Crusaders het die Blues gestoomroller in die spanne se Super-rugbywedstryd in die AMI-stadion in Christchurch.

Lions struikel in sukkelstryd teen Blues

2012-05-11 11:30

Die Blues het hul tweede oorwinning in vanjaar se Super-rugbyreeks behaal toe hulle die Lions op Eden Park in Auckland geklop het.

All Black-stut kan Blues versterk

2012-05-07 14:35

Die All Black-stut, Tony Woodcock, behoort betyds fiks te wees vir die Blues se Super-rugbykragmeting met die Lions in Auckland.

Ione terug vir Reds

2012-04-23 10:26

Digby Ione is terug vir die Reds ná sy skorsing van vier weke, maar sal waarskynlik op senter eerder as sy gewone vleuel-posisie uitdraf.

Braid lei Blues teen Highlanders

2012-04-18 07:50

Die Blues se flank, Luke Braid, sal die kapteinsarmband teen die Highlanders dra nadat Keven Mealamu weens 'n kuitbesering moes onttrek.

Sharks-haker met voorwerp by Eden Park gegooi

2012-04-16 11:26

Personeel by Eden Park kyk steeds na beeldmateriaal in 'n poging om die toeskouer wat 'n voorwerp na 'n Sharks-speler gegooi het, te identifiseer.

Blues-breier: 'Kritiek is rassisties'

2012-04-11 15:25

Die Blues se afrigter, Pat Lam, sê sommige van die kritiek wat hy en sy span tans weens 'n sukkelseisoen verduur, is rassisties gemotiveerd.

 

Mealamu terug vir Blues teen Crusaders

2013-05-16 12:21

John Kirwan, afrigter van die Blues, het op ervaring besluit vir die span se groot wedstryd teen die Crusaders in Christchurch.

Ook maar net-net vir Blues

2013-05-03 11:46
110 menings

Die Blues moes harde bene kou om die Stormers met 'n enkele punt in die Super-kragmeting op die North Harbour-stadion in Albany te klop.

Reds wen stryd in Brisbane

2013-04-26 13:56

Die Queensland Reds het die Auckland Blues met 'n enkele punt in die Super-kragmeting op die Suncorp-stadion in Brisbane geklop.

Blues bo teen Hurricanes

2013-04-13 11:49

Die Blues het die Hurricanes tydens hul Superrugby-kragmeting op Eden Park in Auckland oortuigend geklop.

Blues se vleuel vir vuilspel uitgewys

2013-04-05 15:03

Die vleuel van die Auckland Blues George Moala sal voor 'n tugkomitee moet verskyn nadat hy vir beweerde vuilspel uitgewys is.

Blues pak Hane in Auckland

2013-04-04 12:36

Die Blues sal die eerste Nieu-Seelandse franchise word om teen 'n internasionale span uit te draf wanneer hulle gasheer speel vir Frankryk in Junie.

Chiefs behaal rekordsege oor Blues

2013-03-30 10:35

Die verdedigende Super-rugbykampioene, die Chiefs, het die Blues in die spanne se wedstryd in die BayPark-stadion geklop.

Bulls klop Blues op Eden Park

2013-03-10 07:51
75 menings

Die Bulls het die Blues tydens hul Super-rugbykragmeting op Eden Park in Auckland geklop.

Spies: 'Ons styl kán Blues stuit'

2013-03-07 08:14

Die Bulls se kaptein, Pierre Spies, glo sy span se speelstyl sal goed te pas kom wanneer die Pretorianers teen die Blues in Auckland uitdraf.

All Black-heelagter op vleuel teen Blues

2013-02-27 07:36

Die All Black-heelagter Israel Dagg sal op vleuel vir die Crusaders in die Super-rugbystryd teen die Blues op Edenpark uitdraf.

Ses Wallabies in 'Tahs-groep

2013-02-07 11:57

Ses Wallabies is in die Waratahs se groep opgeneem wat in 'n opwarmwedstryd teen die Blues in Whangarei, Nieu-Seeland speel.

Só lyk Kiwi's se Super-spanne vir 2013

2012-10-31 13:09

Die Nieu-Seelandse franchises het hul spanne vir aanstaande jaar se Super-reeks onthul met die Highlanders wat met 10 All Blacks in hul groep spog.

Tony Woodcock klaar met Blues

2012-09-10 08:15

Die All Black-stut Tony Woodcock het onthul dat hy die Blues ná 113 wedstryde en 10 seisoene, gaan verlaat om vir die Highlanders te speel.

Blues kry nuwe breier

2012-07-17 07:32

Die voormalige All Black-vleuel John Kirwan, is as die nuwe hoofafrigter van die sukkelende Super-franchise die Blues aangestel.

Blues bo in Auckland

2012-07-07 11:30

Die Blues het in Auckland oor die Force geseëvier en boonop 'n bonuspunt ingepalm vir hulle moeite.

Blues-slot geskors ná vuisslanery

2012-06-15 10:45

Die Blues-slot Filo Paulo is geskors nadat hy vuis geslaan het tydens 'n wedstryd om geld vir die sukkelende Otago rugbyklub in Dunedin in te samel.

Chiefs klop Blues in naelbyt-stryd

2012-06-02 11:27

Die Blues het hard teruggeveg, maar kon eenvoudig nie die Chiefs se verdediging deurdring om die wedstryd te red nie.

Harsingskudding hou Blues-senter op kantlyn

2012-05-21 09:30

Die Blues is bekommerd oor Benson Stanley se gesondheid nadat die senter vir die soveelste keer vanjaar 'n ernstige stamp teen die kop gekry het.

Braid teen McCaw in Christchurch

2012-05-17 08:33

Die Blues se kaptein, Luke Braid, is vir die soveelste keer vanjaar geskuif om op agsteman teen die Crusaders in Christchurch uit te draf.

Killian draf uit teen Blues

2012-05-08 11:07

Die Lions het slegs een verandering gemaak aan hul span wat in die Super-rugbywedstryd teen die Blues op Eden Park in Auckland uitdraf.

Reds bo, Blues sukkel steeds

2012-04-27 13:29

Digby Ioane het 'n drie in die eerste minuut van sy 50ste Super-rugbywedstryd gedruk in die Reds se sege oor die Blues op Eden Park in Auckland.

Highlanders wen naelskraap teen Blues

2012-04-20 12:00

Die Highlanders moes voluit in die laaste vyf minute verdedig om hul Super-rugbykragmeting met die Blues in Dunedin te wen.

Mealamu op kantlyn teen Highlanders

2012-04-16 21:59

Die Blues-kaptein, Keven Mealamu, se kuitbesering sal hom op die kantlyn hou vir sy sukkelende span se Super-wedstryd teen die Highlanders.

Sharks wen op Eden Park

2012-04-13 11:40

Die Sharks het hul agste agtereenvolgende Super-oorwinning oor die Blues behaal toe hulle die Kiwi-span op Eden Park in Auckland geklop het.

Lambie terug vir stryd teen Blues

2012-04-11 12:01

Die Sharks se losskakel, Patrick Lambie, is weer fiks en sal teen die Blues uitdraf nadat hy twee wedstryde weens 'n mondbesering misgeloop het.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.