ARTIKELS OOR blou bulle

Bulle dalk gou sonder daisy

2012-02-11 08:30
79 menings

Die Barbertonse madeliefie en die ligblou van Pretoriase sportspanne is opnuut in politici se visier. 'n Nuwe embleem word voorgestel.

Loftus sê nee vir sy Liefling

2011-11-30 09:03

Die “liefdesverhouding” tussen die Bulls en Derick Hougaard is weer op die rotse nadat gesprekke om hom terug te kry in Pretoria onsuksesvol was.

Pretorius hang stewels op

2011-10-25 13:43

Die Blou Bul-veteraan en voormalige Springbok-senter Jaco Pretorius, het sy uittrede uit rugby aangekondig.

Van den Heever dra nou Streeptrui

2011-10-24 11:04

Die Blou Bulle se veelsydige agterspeler Gerhard van den Heever gaan voortaan vir die span van die Westelike Provinsie uitdraf.

Dawie Steyn nou ‘n Bul

2011-10-14 14:12

Die Poemas se stut, Dawie Steyn, het ‘n kontrak van twee jaar onderteken en sal volgende jaar die Bulle-trui met trots oor sy kop trek.

Bulle kan een Bok inspan

2011-10-11 11:05

Die Blou Bulle het te min tyd vir voorbereiding om hul terugkerende Springbokke deel van die wedstryd teen die Luiperds te maak.

Blou Bulle gee Bees trekpas

2011-10-06 09:16
105 menings

Die Blou Bulle het die stut Bees Roux die trekpas gegee. Hy is in ’n tugverhoor skuldig bevind dat hy sonder toestemming by die Pumas geoefen het.

WP verplaas druk effe na Blou Bulle

2011-10-03 08:00

Die WP het die druk om die laaste plek in die Curriebeker-halfeindronde effens na die Blou Bulle verskuif deur die Haaie in Durban te klop.

Bulle se Potgieter uit Curriebeker

2011-09-27 13:17

Dewald Potgieter, flank van die Blou Bulle, sal nie verder aan vanjaar se Curriebeker-seisoen deelneem nie nadat hy 'n enkelbesering opgedoen het.

Leeus eindelik uit Bulle se skadu?

2011-09-24 09:01

Daar is diegene wat vandeesweek gesê het vandag is die dag dat die Goue Leeus die Blou Bulle moet terugbetaal.

Van den Heever terug vir Bulle

2011-09-21 14:34

Die vleuel Gerhard van Heever is in die Blou Bulle se span vir hul Curriebeker-kragmeting met die Goue Leeus in Johannesburg ingesluit.

Bulle ook mank na hul WP-wen

2011-09-19 14:09

Slegte nuus vir die Bulle is dat hul vleuel Akona Ndungane die Ligbloues se volgende twee Curriebeker-wedstryde weens beseerde ribbes sal misloop.

Drie veranderinge vir WP

2011-09-15 20:59

Allister Coetzee, WP-afrigter, het drie veranderinge gemaak aan sy begin-vyftiental wat teen die Blou Bulle op Loftus sal uitdraf.

Flou Bulle ‘gevaarliker as hul voorgangers’

2011-09-14 08:02

Curriebeker-ligaposisies raak irrelevant wanneer die Westelike Provinsie en Blou Bulle teen mekaar rugby speel.

Bulle moet Coenie-hulle dophou

2011-09-10 09:17

Die Cheetahs se gevaarlikste wapen by die afbreekpunte hang nie aan die kant van ’n skrum om eerste by die volgende losskrum uit te kom nie.

Bul-breier bly hoop

2011-09-05 09:00

Hy gaan vasbyt met die spelers wat hy nou het, het die Bulle se breier, Pine Pienaar, gesê nadat die Haaie sy span op Loftus Versfeld geklop het.

Bulle se mankes terug vir stryd teen Haaie

2011-08-31 13:42

Die Blou Bulle het die losvoorspeler Dewald Potgieter in die beginspan gekies vir die Curriebeker-kragmeting teen die Natalse Haaie op Loftus.

Lig in Blou Bulle se rugbytonnel

2011-08-29 09:31

Daar is steeds ’n tou by die siekeboeg, maar die Bulle begin die tweede ronde van hul Curriebeker-verpligtinge in ’n beter luim as sewe weke gelede.

Kuün tree uit rugby

2011-08-24 19:33

Die Bloubul-voorspeler Derick Kuün het sy onmiddellike uittrede uit rugby aangekondig. Hy het besigheidsredes vir sy besluit aangevoer.

Fudge dalk in prentjie ná Juandré-besering

2011-08-23 08:50

Die Bulle sal minstens een, maar dalk twee weke sonder die slot Juandré Kruger moet klaarkom nadat hy ’n enkelbesering teen Griekwas opgedoen het.

Sarel sê Bulle stryd aan

2011-08-18 09:09

Sarel Pretorius sal op Loftus Versfeld sy langverwagte terugkeer maak wanneer hy vir Griekwas in hul Curriebeker-stryd teen die Bulle op die veld draf.

Bulle lank sonder Springbok-flank

2011-08-15 08:57

Terwyl die Bulle sonder Deon Stegmann moet klaarkom, is hulle straks ook nog sonder ’n antwoord oor wie die kitaar in die nr.10-trui moet slaan.

Bulle laat Pumas grom

2011-08-11 09:03

Die Blou Bulle het die Pumas sommer al voor die Curriebeker-ontmoeting in Nelspruit ’n knou toegedien wat die manne van Mpumalanga omgekrap het.

Vermaak kan dadelik vir Bulle speel

2011-08-08 12:05

Die skrumskakel Jano Vermaak is deur die Goue Leeus van sy kontrak vrygestel en is dadelik beskikbaar om vir die Bulle in die Curriebeker te speel.

Bulle kom tweede teen Leeus

2011-08-06 19:08
106 menings

Die Blou Bulle moes tevrede wees met 'n teleurstellende nederlaag op hulle tuisveld teen die Goue Leeus.

Basson sit Saterdag uit

2011-08-04 19:01

Die Bulle se vleuel Bjorn Basson sal weens harsingskudding nié Saterdag in die Absa Curriebeker rugbywedstryd teen die Leeus speel nie.

OP Kings-ster word 'n Bul

2011-08-03 19:29

Die OP Kings se talentvolle losvoorspeler, Jacques Potgieter, het 'n kontrak van twee jaar met die Blou Bulle gesluit.

Potgieter lei Bulle teen Leeus

2011-08-03 13:19

Die Springbok-flank Dewald Potgieter is gekies om die Blou Bulle in hul Curriebeker-kragmeting teen die Leeus in Pretoria aan te voer.

Leeus ‘ontnugter’ ná Vermaak by Bulle aansluit

2011-08-03 10:06

Jano Vermaak is verlore vir die Goue Leeus. Dit volg nadat hy ’n kontrak gesluit het om ná vanjaar se Curriebeker-reeks vir die Blou Bulle te speel.

Tiaan lei teen ‘fisieke’ Bulle

2011-07-29 10:00

Tiaan Liebenberg is terug as haker vir die Westelike Provinsie en sal dié rugbyspan teen die Blou Bulle op Nuweland aanvoer.

Bulle se Dunlop word 'n Luiperd

2011-07-26 15:01

Tukkies se Varsitybeker-kaptein, Wesley Dunlop, is van sy kontrak met die Blou Bulle vrygestel om vir die Luiperds in die Curriebeker te speel.

Dié WP-haker lei dalk teen Bulle

2011-07-25 09:10

Verwater se dinges. Dit is vir wedstryde soos die een op Nuweland – tussen die WP en die Blou Bulle – dat die Curriebeker ’n saak van hartsbelang bly.

VS maak ons gelukkig – Sias

2011-07-22 10:08

Vir die meeste Cheetahs is Loftus nie ’n veld waar hulle graag uitdraf nie, maar Sias Ebersohn keer met goeie herinneringe na Pretoria terug.

Só lyk Bulle vir stryd teen Vrystaat

2011-07-20 15:21

Die Blou Bulle het hul span aangekondig wat die Vrystaat Cheetahs in die tweede ronde van die Curriebeker-reeks op Loftus Versfeld pak.

Plumtree wil nie té opgewonde raak

2011-07-18 10:47

Hierdie was maar die eerste Curriebeker-wedstryd en daarom gaan John Plumtree nie té opgewonde raak oor die Haaie se oorwinning oor die Blou Bulle nie.

Só lyk Haaie vir Bulle-stryd

2011-07-14 11:12

Die Natalse Haaie het hul span aangekondig wat op Kingspark in hul eerste Curriebeker-wedstryd van die seisoen teen die Blou Bulle uitdraf.

Gary Botha lei Bulle

2011-07-13 15:09

Die Springbok-haker Gary Botha is as kaptein van die Blou Bulle gekies vir die Pretorianers se Curriebeker-wedstryd teen die Haaie.

Bulle hoor gou wie lei CB-trop

2011-07-11 09:05

Gary Botha, Derick Kuün, Juandré Kruger of Dewald Potgieter? Een van dié vier spelers gaan as die Bulle se kaptein vir die Curriebeker aangewys word.

Bulle se dae van Twitter verby

2011-06-30 09:34

Die Blou Bulle se nuwe uitvoerende hoof van rugby, Heyneke Meyer, het gesê groter klem gaan gelê word op individuele vaardigheidsontwikkeling.

Bulls: Morné gaan nêrens

2011-05-17 20:58

Morné Steyn en die Blou Bulle het bevestig daar is “absoluut geen waarheid” aan berigte uit Engeland dat Steyn na Bath op pad is nie.

Bulls troef Hurricanes

2011-04-02 10:40

Die Blue Bulls het Saterdag Nieu-Seeland se Hurricanes op hul eie veld laat les opsê met ‘n 26-14 Super Rugby-oorwinning.

Seuns 'weggeraap' vir Blou Bul-rugby

2011-02-27 07:14

Bolandse skoolhoofde en rugby-amptenare is ontstoke oor die Blou Bulle hul beste kalwers na spogskole in Pretoria lok.

Oud-Bul Casper Steyn ná lang terapie huis toe

2010-12-16 07:15

Hy moes so hard werk op sy pad na herstel dat hy soms gevoel het hy moet matriek oorskryf, maar vandag kan hy uiteindelik huis toe gaan.

Bok help met kamma-moord

2010-11-19 06:40

'n Vrou het twee Nigeriërs glo maande terug gekontak om ’n huurmoord op die Blou Bul- en Bulls-rugbyspeler Deon Helberg uit te voer.

Só lyk Bulle in 2011

2010-11-02 12:10

Die Blou Bulle rugbyunie het die spelers wat vir aanstaande jaar se Curriebeker- en Super15-seisoen gekontrakteer is, bekend gemaak.

Bul-legende kritiek beseer in ongeluk

2010-10-20 07:30

Die oud-Bul Casper Steyn is in ’n bedenklike toestand nadat hy erge gesig- en kopbeserings opgedoen het toe sy bakkie in Centurion gerol het.

WP, Haaie en bye!

2010-10-17 07:13

Dit was so hittete of die rugby was ’n bysaak, maar diegene wat van drama hou, is beslis nie in die steek gelaat nie.

Bye pla Curriebeker-halfeind in Durban

2010-10-16 14:52

Die Curriebeker-halfeindstryd in Durban tussen die Haaie en die Blou Bulle is onderbreek, weens 'n swerm bye wat op die veld toegesak het.

Hougaard ‘kan kitaar vir Bulle slaan’

2010-10-15 07:13

Die Bulle-leier, Victor Matfield, glo dat sy span in Francois Hougaard ’n waardige plaasvervanger het wat ook self die kitaar in ’n wendeuntjie kan slaan.

Jantjes in nr.15-trui teen Vrystaat

2010-10-13 15:33

Conrad Jantjes sal vir die WP op heelagter uitdraf wanneer die Streeptruie die Vrystaat in die Curriebeker-halfeindstryd op Nuweland pak.

 

Bulle verbreek swye oor Meyer

2012-01-25 12:20

Die Blou Bulle sê alhoewel dit nie in hul beste belang is nie, sal die span nie in Heyneke Meyer se pad staan as hy die Bok-pos aanvaar nie.

Spies lei nou die Bulls

2011-11-16 13:48

Die Blou Bulle-rugbyunie het aangekondig die Springbok-agsteman Pierre Spies sal die span se kaptein vir die komende seisoen wees.

Naas Botha Waterkloof se nuwe breier

2011-10-25 12:25

Die voormalige Springbok-losskakel Naas Botha het by Waterkloof Hoërskool aangesluit as afrigter van die eerste rugbyspan.

Bulle se Watermeyer van kontrak vrygestel

2011-10-21 14:25

Die Blou Bulle Maatskappy het bekendgemaak dat Stefan Watermeyer van sy kontrak vrygestel is om vir die Ospreys in Wallis te gaan speel.

Dit moet punte reën...

2011-10-14 11:30

Die Blou Bulle moet die Luiperds met sowat 60 of 80 punte klop as hulle die halfeindronde van die Curriebekerpunteverskil wil haal.

Griekwas wen drieëfees teen Bulle

2011-10-08 17:06

Die Bulle se kanse om die uitklopronde van vanjaar se Curriebeker te haal, lyk skraal nadat die Griekwas net-net in Kimberley geseëvier het.

Bulle verander drie vir stryd teen Griekwas

2011-10-05 13:34

Die Blou Bulle het drie veranderinge gemaak aan hul span wat in die Curriebeker-wedstryd met die Griekwas in Kimberley sal kragte meet.

Bulle sonder Greyling na ongeluk met mes

2011-09-30 14:27

Die Blou Bul Dean Greyling moes hom aan die span onttrek wat in die Curriebeker-stryd teen die Pumas uitdraf nadat hy sy hand met 'n mes gesny het.

Bulle se verdediging hou vir wen teen Leeus

2011-09-24 18:03

Die Bulle kan steeds bly hoop op 'n plek in die Curriebeker-halfeindronde nadat hulle die Goue Leeus in 'n klipharde stryd in Johannesburg geklop het.

Leeus verander twee vir stryd teen Bulle

2011-09-21 15:26

Die Goue Leeus het twee veranderinge en een posisionele skuif gemaak vir hul Curriebeker-kragmeting met die Blou Bulle in Johannesburg.

WP se Lionel word 'n Bul

2011-09-19 15:23

Die Blou Bulle maatskappy het aangekondig dat Lionel Cronjé, agterspeler van die WP, 'n kontrak van twee jaar met die Ligbloues gesluit het.

Blou Bulle vertrap WP op Loftus

2011-09-17 19:08

Die Blou Bulle het hul aartsvyande die Westelike Provinsie in hul Curriebeker-kragmeting op Loftus Versfeld met 28-20 geklop.

Twee Potties teen WP ingespan

2011-09-15 09:12

Twee Potgieters, die een so aggressief en toegewyd op die rugbyveld soos die ander, draf op Loftus Versfeld vir die Blou Bulle teen die WP uit.

Fouché red Bulle in doodsnikke

2011-09-10 18:53

'n Reuseskop deur Louis Fouché in die laaste sekondes van die wedstryd het die Blou Bulle van 'n nederlaag teen die Cheetahs gered.

Kommer oor 'krisis in Bulle se rugby'

2011-09-06 09:07

Die Bulle is besig "om roekeloos met hul wenkultuur te werk", het 'n oud-Bul oor dié span se onlangse spelpeil gesê.

Haaie voer die botoon op Loftus

2011-09-03 18:59

Die Haaie het rede gehad om tevrede te wees ná hulle die Blou Bulle voor hulle tuisskare op Loftus Versfeld geklop het.

Flank van die Kings maak skuif na Bulle

2011-08-30 18:58

Die Blou Bulle maatskappy het aangekondig dat die OP Kings se losvoorspeler Jacques Potgieter 'n kontrak van twee jaar met die Bulle gesluit het.

Pynlik, dog Bulle wen

2011-08-27 08:01

Dit was pynlik, maar die Blou Bulle is steeds aan die terugveg om aan die regte kant van die puntelys in Absa se Curriebeker-reeks te kom.

Bulle verklap wie nie WB toe gaan

2011-08-23 15:18

Die Blou Bulle se span vir die Curriebeker-stryd teen die Luiperds gee ’n aanduiding watter spelers nie saam na die Wêreldbeker sal reis nie.

Bulstormloop op Loftus

2011-08-19 19:06

Die Griekwas het hul rieme styfgeloop toe hulle hul Curriebeker-kragmeting teen 'n vasberade Blou Bul-span op Loftus Versfeld in Pretoria verloor het.

Jong Bulle pak Griekwas

2011-08-17 08:41

Die Blou Bulle moes drie gedwonge skuiwe maak, maar het ook besluit om ’n nuwe losskakel vir die Curriebeker-stryd teen die Griekwas te kies.

Blou Bulle klop Pumas

2011-08-12 20:02

As dit nie vir 'n paar strafskoppe tydens die tweede helfte was nie, sou die Pumas sonder 'n enkele punt aangeteken moes huis toe

Bulle lê snoeiskêr in vir stryd teen Pumas

2011-08-09 14:37

Die Blou Bulle het sewe veranderinge gemaak aan die span wat in die Curriebeker-kragmeting teen die Pumas in Nelspruit uitdraf.

Leeu-plesier ... en toe die suur

2011-08-08 07:55

Die nuus oor die geskeurde knieligamente van Waylon Murray is die enigste demper op die Goue Leeus se vreugde nadat hulle die Bulle geklop het.

Bulle moet wys hul hét wenresep

2011-08-06 10:00

Die Leeus weet reeds watter bestanddele daar in hul Curriebeker-brousel moet wees om vanjaar die Goue Beker omhoog te kan hou.

Dewald se Bulle het één doelwit

2011-08-04 07:17

Die Blou Bulle wat op Loftus Versfeld teen die Goue Leeus uitdraf, is níé ’n span vol verwerpte toetsspelers nie.

Jantjies in, Jano uit vir Jukskei-derby

2011-08-03 15:10

Byna ses weke nadat hy sy laaste wedstryd gespeel het, sal Elton Jantjies vir die Leeus uitdraf in hul Curriebeker-stryd teen die Bulle in Pretoria.

Bulle sonder Olivier teen Leeus

2011-08-03 11:11

Die Springbok-senter Wynand Olivier sal nie vir die Bulle in hul Curriebeker-stryd teen die Leeus kan speel nie, nadat hy sy skouer beseer het.

WP leer Bulle 'n rugby-les

2011-07-31 10:00

WP-ondersteuners het ’n heel onverwagse meevallertjie beleef toe hul span ’n das vir die aartsvyand van Pretoria aangesit het.

Vrystaat-slot terug by die Bulle

2011-07-27 14:15

Die veteraan-slot Wilhelm Steenkamp trek terug na Pretoria nadat hy 'n kontrak van twee jaar by die Blou Bulle geteken het.

Bulle se beseringslys word langer

2011-07-25 20:01

Die Blou Bulle het nóg ‘n terugslag beleef toe dit bekend geword het Ruan Snyman sal drie weke buite aksie wees weens ‘n borsspier-skeur.

Afrigter prys Bulle

2011-07-24 20:15

Die Blou Bulle se afrigter het sy span geprys vir die karakter wat hulle getoon het in hul oorwinning met 33-30 oor Die Cheetahs.

Cheetahs skrik nie vir lynstane

2011-07-21 08:06

Die Vrystaat doen sy voorbereiding asof die Blou Bulle se lynstaanspel steeds van “A-span”-gehalte in die afwesigheid van verskeie Bokke sal wees.

Bulle wil weer op Loftus begin

2011-07-19 09:12

Loftus is ’n plek waar kritici al menige kere op hul neus gekyk het en nou gaan die Bulle hul sukkelbegin in die Curriebeker weer daar probeer omswaai.

Haaie skop seisoen af met oorwinning

2011-07-16 18:53

Die Haaie se Curriebeker-seisoen het op 'n hoë noot afgeskop met 'n oorwinning oor die Blou Bulle in Durban.

Cheetahs Bulle se tier

2011-07-14 09:54

Uitstekende verdediging, en nie aanskoulikheid nie, is wat die Vrystaat straks in sy agtste Cravenweek-hoofwedstryd in 10 jaar gaan laat speel.

Krisis in land van Blou Bulle

2011-07-12 08:02

Met drie stutte op Drienasies-diens en nog drie mank hoop die Bulle dat hul drie beskikbare stutte niks oorkom voor die eerste Curriebeker-stryd nie.

WP staan Johann Sadie aan Bulle af

2011-07-09 07:00

Die WP het die nuus verwag, maar dit het steeds seergemaak om te hoor dat die puik jong senter Johann Sadie ’n kontrak met die Blou Bulle gesluit het.

Heyneke Meyer bly by Bulle

2011-06-29 14:23

Die Blou Bulle Maatskappy het in 'n verklaring op hul webtuiste die langtermyn-aanstelling van Heyneke Meyer as direkteur van rugby aangekondig.

Bulle se vierde sege op ’n streep

2011-04-09 10:07

Die Blou Bulle het ná ’n sukkelbegin in die Vodacombeker-reeks hul vierde agtereenvolgende sege behaal deur die Grens Bulldogs 34-8 geklop.

Kan Bulls bloeding stop?

2011-03-26 11:05

Dit was minder as ’n dekade gelede, herinner die gewese Bulls-vaskop Richard Bands ’n mens, dat die Blou Bulle ’n bankrot-unie was.

Nam wys staal teen Blou Bulle

2011-02-14 12:02

Namibië se nasionale rugbyspan het die verdedigende Vodacombeker-kampioen, die Blou Bulle, in 'n opwarmingswedstryd in Windhoek geklop.

Blou Bul-vleuel hang stewels op

2010-12-02 11:30

Die veelsydige agterspeler en veteraan van die Blou Bulle, John Mametsa, het na 'n rugbyloopbaan van 10 jaar, sy uittrede aangekondig.

Vrou wou Blou Bul glo vermoor

2010-11-18 18:30

'n Vrou is by 'n inkopiesentrum in hegtenis geneem nadat sy glo saamgesweer het om die Blou Bul-rugbyspeler Deon Helberg te vermoor.

Oud-Bul se toestand nog sleg ná ongeluk

2010-10-21 12:08

Die voormalige Blou Bul-heelagter, Casper Steyn, se toestand is steeds so onstabiel dat dokters nog nie ’n breinskandering kan doen nie.

Die koning is dood

2010-10-17 10:02

In ’n epiese stryd het die voormalige kampioene – wat laas in 2008 die Goue Beker omarm het – die verdedigende kampioene van hul titel ontneem.

Haaie in Curriebeker-eindstryd

2010-10-16 16:59

Die Haaie is deur na die Curriebeker-eindstryd nadat hulle op dominerende wyse met die Blou Bulle in Durban afgereken het.

WP en Blou Bulle lei benoemings

2010-10-15 10:00

Die strydlyne tussen Noord en Suid is reeds getrek vir die Suid-Afrikaanse Rugbyunie se toekenningsaand in Midrand, Johannesburg.

Haaie kies sterkstes vir Bul-stryd

2010-10-14 13:25

Die breier van die Haaie, John Plumtree, het sy sterkste moontlike span gekies vir die Curriebeker-halfeindstryd teen die Blou Bulle in Durban.

Spies op bank vir Durban-stryd

2010-10-13 14:00

Frans Ludeke, het die Springbok-agsteman Pierre Spies op die plaasvervangersbank gekies vir die Curriebeker-halfeindstryd teen die Haaie in Durban.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 180i GSX MY04
2007
R 195,995.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 172,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.