ARTIKELS OOR bier

Beierse biertuin vir 200ste bestaansjaar

2012-05-23 14:03

In 1812 is ‘n wet ingestel wat bierbrouers toegelaat het om bier en brood aan mense te verkoop en 200 jaar later is biertuine nog netso gewild.

Oktober Bierfest nou op ons voorstoep

2011-08-15 17:23

Die jaarlikse Oktoberfest in München is al vir 200 jaar ‘n kenmerkende deel van die Beierse kultuur en hierdie jaar kan jy dit saam in SA vier.

Bier-advertensies praat twak, beslis hof

2011-08-01 22:55

‘n Duitse hof het beveel dat bier-advertensies nie mag maak asof bier goed is vir jou voorkoms of allerhande kwale kan genees nie.

Nieu-Seeland kry nou bier vir ontbyt

2011-04-07 11:50

Moa Breakfast is ‘n “ontbytbier” wat deur ‘n Nieu-Seelandse brouery geloods is wat ‘n kersiegeur het en 5.5% alkohol bevat.

Minder bier vir Duitsers

2009-07-27 15:57

Duitse bierverkope het vanjaar drasties afgeneem en die industrie verwag nie om minstens voor 2012 te herstel nie.

 

Vrou mag nie bier brou

2012-01-16 08:05

Rachel Beer mag nie aan ’n bierbroukompetisie op die Lake Hayes-landbouskou in Queenstown, Nieu-Seeland deelneem nie omdat sy ’n vrou is.

Heineken koop brouerye in Ethiopië

2011-08-12 14:53

‘n Verteenwoordiger van Heineken het bevestig dat dié maatskappy twee Ethiopiese brouerye wil koop om verder te ontwikkel.

Bier, bier en nog bier in Londen

2011-04-11 14:33

Daar is niks so Engels soos ‘n goeie pint bier nie en met die Great British Beer Festival sal daar honderde tipes wees om van te kies.

Bier gaan vloei tydens toernooi

2010-03-12 06:39

Bierdrinkers sal nou wel nie hul gunsteling Suid-Afrikaanse bier by ’n Wêreldbeker-sokkerwedstryd kan geniet nie, maar daar sal genoeg wees.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 180i GSX MY04
2007
R 195,995.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 172,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.