ARTIKELS OOR bheki cele

Cele moet peperduur huurkontrak verduidelik

2010-08-01 19:00

Die polisie sal hierdie week met die media praat nadat genl. Bheki Cele glo by ‘n peperduur eiendomstransaksie betrokke was.

Cele: 'SA te ongevoelig oor misdaad'

2010-02-13 14:22

Polisiehoof Bheki Cele sê Suid-Afrikaners is te ongevoelig oor misdaad en geweld en eerder as normaal moet dit as ‘n krisis beskou word.

Staat verwoes vuurwapens

2009-12-18 21:57

Volgens 'n kennisgewing beoog die staat om alle vuurwapens en ammunisie wat vrywillig ingehandig of verbeurd verklaar was, te verwoes.

2010 sal veilig wees

2009-11-27 17:58

Polisiehoof Bheki Cele sê wetstoepassers is meer as voorbereid vir die 2010 Wêreldbeker en mense moet op ander dinge as veiligheid fokus.

Cele gaan dalk meer polisiebase aanstel

2009-09-08 07:21

Komm. Bheki Cele het moontlik ’n polisiehoof vir elk van die land se ses misdaadgeteisterde metrorade op die kaarte.

Cele: Sekerheid in 2010 moenie verslap

2009-09-02 15:00

Bheki Cele waarsku dat verslapte grensposbeheer tydens 2010 nie beteken dat sekerheidsmaatreëls ook moet verslap nie.

Cele wys joernaliste weg

2009-08-17 16:21

Joernaliste wat sowat twee ure gewag het om ‘n vergadering by te woon waar Bheki Cele teenwoordig sou wees is die deur gewys.

Polisiebaas: Skiet misdadigers

2009-08-05 14:35

Die polisiekommissaris, Bheki Cele, gaan vra vir ‘n wysiging wat polisielede die mag gee om gevaarlike misdadigers te skiet.

DA: Cele móét statistiek bekendmaak

2009-08-03 10:30

Die DA dring daarop aan dat die nuwe polisiehoof, Bheki Cele, sy stelling terugtrek waarin hy sê dat ‘n moratorium op misdaadstatistiek geplaas moet word.

Selebi: Polisieman was ideale opvolger

2009-07-30 06:29

Jackie Selebi, uittredende nasionale polisiehoof, sê die ideaal sou wees om ’n beroepspolisiebeampte in dié pos te hê.

 

Cele: SA se misdaad is nie ergste ter wêreld

2010-03-10 06:31

Komm. Bheki Cele, nasionale polisiehoof, het in die parlement gesê daar is geen statistiese bewyse dat meer misdaad hier as elders ter wêreld aangemeld word nie.

Cele: Kom eet, dans en stap saam

2010-01-29 17:54

“Eet, dans en stap saam,” het komm. Bheki Cele duisende polisiebeamptes aangemoedig, tydens hul polisiedag-feesvieringe.

'Vat boewe vas, vermy korrupsie' - Cele

2009-12-14 16:27

Polisiebeamptes mag nie toelaat dat misdadigers hulle lewe neem nie, het Bheki Cele, die nasionale polisiekommissaris gesê.

Polisiebase wissel glo woorde

2009-11-09 08:19

’n “Woorde-oorlog” woed glo tussen die nasionale polisieminister Nathi Mthethwa en sy adjunk, Fikile Mbalula.

Vlugteling 'n 'lafaard' en 'rassis'

2009-09-03 08:41

Bheki Cele, polisiehoof, sê misdadigers is nie rassisties nie. Hulle teiken mense oor wat hulle het en nie oor hul velkleur nie.

Cele vra hulp van vriende, familie

2009-08-24 11:14

Die nuut aangestelde polisiehoof, Bheki Cele, het ’n beroep gedoen op gesinne en kennisse van misdadigers om hulle te ontbloot.

Cele wys vinger na howe

2009-08-06 13:00

Die polisiebaas, Bheki Cele, blameer howe en vervolgingsowerhede vir die polisie se swak vervolgingsyfers.

Polisiehoof verbind in hofsaak

2009-08-05 14:10

Bheki Cele, die polisiekommissaris, het die sakeman Prince Sifiso Zulu die aand gebel na sy motor in ‘n ongeluk betrokke was.

'Cele 'n fout' - VF+

2009-07-30 13:20

Die Vryheidsfront Plus is ontevrede oor die aanstelling van Bheki Cele as die nuwe nasionale kommisaris van die polisie.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 180i GSX MY04
2007
R 195,995.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 172,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.