ARTIKELS OOR betogers

Kenia: Betoger sterf toe klip hom tref

2012-04-24 12:08

'n Betoger is dood nadat 'n klip wat deur 'n betoger in die Keniaanse kusstad van Mombasa gegooi is, hom getref het.

Borgtog toegestaan aan 'Zuma-ontwrigters'

2012-02-27 19:59

Borgtog is toegestaan aan twee mans wat daarvan beskuldig word dat hulle ‘n eeufeeslesing van President Jacob Zuma ontwrig het.

Betoger steek homself aan die brand

2011-11-10 13:37

‘n Man het homself in die Nepalese hoofstad aan die brand gesteek om teen China se beleid in die land te betoog.

Limpopo-betogers in hegtenis

2011-10-17 20:00

Sewentien mense is in hegtenis geneem nadat hulle ‘n hek versper en leerlinge daarvan weerhou het om ‘n laerskool in Polokwane by te woon.

Franse vorm menseketting teen kernkrag

2011-06-27 17:52

Duisende betogers het 'n 5 km lange menseketting buite 'n kernkragsentrale in Frankryk gevorm om te eis dat dit buite werking gestel word.

Woede bars los ná Mubarak se toespraak

2011-02-10 23:56

Pres. Mubarak het aangekondig dat hy nie sal deelneem aan die September-verkiesings nie, maar dat hy ook nie van plan is om Egipte te verlaat nie.

Vier betogers doodgeskiet

2010-08-15 03:08

Vier betogers is glo in Srinagar, Kasjmir doodgeskiet toe polisie losgetrek het tydens optogte teen Indiese beheer van die area.

Bangkok loop deur onder brande

2010-05-20 02:01

Brandstigters het altesaam 20 plekke in Bangkok aan die brand gesteek, insluistend ‘n massiewe inkopiesentrum en televisiestasie.

Transnet-betogers met rubberkoeëls geskiet

2010-05-11 04:23

Sowat 15 mense is beseer nadat die polisie met rubberkoeëls op die Transnet-betogers in Durban losgebrand het, het die polisie gesê.

Een sterf, 50 gewond in Bangkok-aanvalle

2010-04-22 20:21

’n Reeks granaataanvalle deur anti-regering betogers het Donderdag sentraal-Bankok geruk, een lewe geëis en talle gewond.

Inwoners betoog oor dienslewering

2010-03-24 02:40

Twee betogers is in hegtenis geneem vir publieke geweld, nadat hulle oor dienslewering betoog en motors en huise met klippe bestook het.

Staking kan Lufthansa vir dae verlam

2010-02-22 05:28

Die Duitse lugdiens, Lufthansa kan vir dae verlam word nadat vlieëniers weens ongelukkigheid oor salarisse ’n staking van stapel gestuur het.

Betogers: Ons is kwaad!

2009-10-15 13:05

Inwoners van die Sakhile-nedersetting het paaie afgesper en motorbande aan die brand gesteek tydens ‘n betoging.

Betoging: Polisie sluit pad

2009-10-13 20:54

Die R23 tussen Standerton en Balfour is deur polisie gesluit om motoriste teen betogers wat padbokkades opgestel het, te beskerm.

Betogers val polisie aan

2009-09-05 09:51

'n Groep van 20 jeugdige betogers het polisie in Athene met petrolbomme aangeval en motors en 'n OTM-masjien afgebrand.

65 vas na openbare geweld

2009-08-17 14:51

65 mense is in hegtenis geneem na openbare geweld gedurende dienslewering betogings naby Leeudoringstad uitgebreek het.

 

Betogers van Ogies in hof

2012-03-20 21:59

Vyf-en-dertig mense het in die Ogies-landdroshof verskyn vir openbare geweld, het SABC berig. Vyf is vrygelaat weens 'n gebrek aan bewyse.

Man sterf ná gewelddadige betogings in Senegal

2012-02-01 12:10

Die polisie moes traangas gebruik nadat betogers bymekaar gekom het uit protes dat Senegal se president vir nog 'n termyn kan staan.

Betogings dui op breuk in kerk

2011-11-02 08:05

Die breuk in die Britse Anglikaanse Kerk is blootgelê na anti-kapitalistiese betogers voor die St. Paulus-katedraal in Londen betoog het.

Betogers saai verwoesting ná verdagte se dood

2011-09-30 17:02

Inwoners het amok gesaai op die buitewyke van Colombo, Sri Lanka, in protes teen die dood van ‘n verdagte terwyl hy in aanhouding was.

Jemen verklaar noodtoestand

2011-03-18 21:00

Die president van Jemen het ‘n noodstoestand aangekondig nadat sowat 25 betogers tydens ‘n anti-regeringsoptog doodgemaak is.

Betogers brand polisiestasie af

2010-10-13 00:58

Betogers het ‘n polisiestasie in die noorde van Nigerië, waar ‘n radikale Moslem sekt bedrywig is, aan die brand gesteek.

BA-onderhandelings ontwrig

2010-05-23 04:30

Gesprekke tussen British Airways en die Unite-vakbond is gestaak nadat 'n groep betogers die gebou waar die vergadering gehou was binnegestorm het.

Noodtoestand in Bangkok dreig

2010-05-18 06:41

Hospitale in Thailand se hoofstad en meer as 20 provinsies was deurentyd gereed “om ’n reuse-noodtoes­tand te hanteer”.

Suur inwoners neem laekoste-huise oor

2010-05-05 14:27

Ongelukkige inwoners van Lamontville het sowat 20 laekoste-huise beset en weier om die huise te verlaat, het die KwaZulu-Natalse polisie gesê.

Thai-regering steek stokkie voor kanaal

2010-04-08 15:07

Thailand se owerhede het die televisiekanaal van die anti-regering betogers van die lug afgehaal, omdat dit onrus aanhits.

Jub Jub betogers breek restaurantvensters

2010-03-18 19:16

Betogende skoliere het die vensters van ‘n restaurant naby die hof waar Jub Jub verhoor word, gebreek en gevra 'wat's vir middagete?'

Betogers vasgevat oor geweld

2009-10-29 10:54

Tien persone is in hegtenis geneem vir publieke geweld tydens 'n betoging in Eldoradopark, het die polisie gesê.

Betogers versper pad na stadion

2009-10-15 10:45

Meer as 100 betogers het die paaie naby 2010 Mbombela-stadion in Nelspruit, Mpumalanga versper, sê die polisie.

Betogers slaan man dood, brand bakkie

2009-09-21 17:40

Oproerige betogers het 'n sekerheidswag doodgeslaan en sy bakkie uitgebrand nadat hy iemand tydens dié optog omgery het.

Betogers maak amok

2009-08-25 13:10

Die polisie het van rubberkoeëls gebruik gemaak om ‘n groep betogers op te breek wat ‘n pad na Ikageng blokkeer het.

'Laat ons vriende vry' - betogers

2009-08-13 10:29

Inwoners van Motherwell het by die polisiestasie betoog vir die vrylating van hul vriende wat die Ou Uitenhage pad versper het.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 180i GSX MY04
2007
R 195,995.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 172,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.