ARTIKELS OOR besoedeling

Meeste stede in China erg besoedel

2012-03-02 12:30

China het self erken dat twee derdes van sy stede tans erg besoedel is, en nie voldoen aan nuwe lugsuiwerheidsregulasies nie.

Lugbesoedeling kan geheueverlies veroorsaak

2012-02-15 11:06

Indien jy naby 'n besige hoofweg woon waar die lugkwaliteit nie goed is nie kan jy 'n beroerte kry of aan geheueverlies lei.

Olie lek by Diaz-strand

2011-12-30 08:50

'n Olielekkasie wat op Diaz-strand deur inwoners van Mosselbaai opgemerk is se oorsprong is nog nie bekend nie, het die munisipaliteit gesê.

China wil nie nou ooreenkoms teken

2011-12-06 08:01

China, die wêreld se grootste besoedelaar, weier om voor 2020 enige oorweging te gee aan ’n klimaatooreenkoms.

Studie: Besoedeling van Fukushima in see

2011-11-18 09:05

Die meeste van die radioaktiewe afval van die ramp by die Fukushima-kernaanleg het in die see beland en reeds begin versprei.

Besoedeling kan hartaanvalle veroorsaak

2011-09-21 11:12

Die inaseming van swaar dampe besoedeling in die verkeer kan hartaanvalle veroorsaak, het Britse navorsers gesê.

Olie uit skeepswrak besoedel Bloubergstrand

2011-09-03 16:01

Olie uit die gestrande Seli 1-vragskip lek uit op Bloubergstrand in Kaapstad, het die stad se rampbestuurowerhede gesê.

HRW: China stil oor loodvergiftiging

2011-06-15 12:35

Miljoene Chinese kinders ly aan loodvergiftiging en regeringsbeamptes probeer dié feit verdoesel, beweer die menseregtegroep Human Rights Watch (HRW).

See by Melkbosstrand giftig

2011-04-19 22:17

Honderde dooie perlemoene het op Melkbosstrand uitgespoel wat moontlik aandui dat die see in daardie area giftig is.

Foto: Japan se waterfilter op 'n fiets

2011-02-17 11:18

Trap trap, sluk sluk. Só lyk die eerste filtreringstelsel wat met die trap van 'n fiets vuil water in drinkwater kan verander.

Rioolvuil, fabriekafval stoot op by grafte

2011-01-04 07:32

’n Grootskaalse opruimingsaksie is begin om duisende liters rioolafval op te ruim wat by 'n begraafplaas buite Sasolburg opgestoot het.

Tehran vat vakansie weens besoedeling

2010-11-24 05:07

Hoë vlakke van besoedeling het Iranese owerhede genoodsaak om ‘n publieke vakansiedag in Tehran aan te kondig.

Toksiese modder bereik Donau-rivier

2010-10-08 04:24

Die toksiese modder wat dorpe in Hongarye oorstroom het, het die Donau-rivier bereik en dreig om die waterweg se ekosisteem te besmet.

Plastiese waterbottels langs Italiaanse kus verban

2010-09-24 00:16

Mense wat Cinque Terre, een van Italië se mooiste kuslyne besoek, word nou verbied om plastiese waterbottels by hulle te dra.

Só hoes jy vir nuwe groen taks

2010-09-01 06:56

Die nuwe “groen” belasting, wat gehef word op voertuie wat meer as 120 g koolstofdioksied per kilometer vrystel, tree vandag in werking.

Regering: Hartebeesdam-besoedeling historiese probleem

2010-06-28 16:09

Die besoedeling van die Hartbeespoortdam is 'n historiese probleem, het die ministerie van waterwese in reaksie teen regsdreigemente gesê.

Ministers aangekla weens besoedeling

2010-05-07 19:05

Kriminele aanklagte is aanhangig gemaak teen drie kabinetministers weens die besoedeling van Suid-Afrika se waterbronne.

Miljoene liters riool daagliks in Hartbeespoortdam gestort

2010-01-22 09:54

Minstens 2,2 miljoen liter rioolafval word al sowat ’n maand lank elke dag deur 'n munisipaliteit in die Hartbeespoortdam gestort.

Gauteng-water erg besoedel

2009-12-17 15:05

Inwoners in die Oos-Vrystaat is bekommerd oor beweerde rioolstortings in riviere wat water aan Gauteng voorsien.

Visvang verban ná skip sink

2009-09-04 01:10

Visvang is verbied weens moontlike chemiese besoedeling in ‘n area waar ‘n Turkse skip verlede week gesink het.

 

Studie: Almal wen met belasting op uitlaatgasse

2012-02-16 15:01

Planne in verskeie dele van die wêreld om kragaanlegte te belas vir hul uitlaatgasse kan heelwat ekonomiese en maatskaplike voordele inhou.

China: Waterbesoedeling saai paniek

2012-01-26 10:09

‘n Mynmaatskappy wat giftige kadmium in ‘n rivier in Guangxi in die suide van China gestort het, het paniek gesaai in 'n Liuzhou.

Hondemis is goud werd in Taiwan

2011-12-07 22:41

New Taipei City se strate is gewoonlik bevuil met hondemis, maar deesdae is stadsbewoners tog te gretig om agter hul diere skoon te maak.

Honderde Beijing-vlugte gekanselleer oor erge besoedeling

2011-12-05 10:22

Amptenare in Beijing het honderde vlugte gekanselleer en snelweë gesluit as gevolg van digte rookmis wat oor die stad neergesak het.

Pratende asblikke binnekort in Londen te sien

2011-09-27 21:11

Die Britte het besluit om 'n nuwe benadering tot die stryd teen rommelstrooi in te neem: asblikke wat jou bedank as jy iets weggooi.

Maak jou motor vol met ‘boorgatwater'

2011-09-08 08:11

Inwoners oorweeg regstappe teen die land se grootste petroleummaatskappye weens petrol wat verskeie boorgate op Beaufort-Wes besoedel.

SA sal binnekort minder besoedel

2011-08-03 10:51

Suid-Afrika sal drastiese stappe moet doen om sy kweekhuisvrystellings in te perk, meen die minister van waterwese en omgewingsake.

Tree op oor waterbesoedeling, eis TLU

2011-06-01 18:58

Die Transvaalse Landbou-Unie (TLU) eis dat die direkteur van openbare vervolging stappe moet neem teen ministers oor waterbesoedeling.

Water in Loskopdam baie besmet

2011-03-31 14:43

Die water in die Loskopdam in Mpumalanga is besig om “vinnig agteruit” te gaan, met permanente bakterieë wat op die oppervlak sigbaar is.

Hotel uit 12 ton rommel in Madrid opgerig

2011-01-20 16:10

Ons is besig om ons planeet só erg te besoedel, dat daar kompleet 'n hotel uit 12 ton se rommel in Madrid, Spanje, opgerig is.

Myne moet dalk opdok vir suur water

2010-12-05 07:04

Die regering gaan moontlik myne dwing om te help betaal om die suurmynwaterkrisis aan die Witwatersrand te beredder.

Gifmodder-ramp: Danube gespaar

2010-10-08 14:14

Dit wil voorkom of besoedelingsvlakke afgeneem het en dat die Danube-rivier nie deur die toksiese modder in Hongarye geraak is nie.

'SA se water oor 5 jaar ondrinkbaar'

2010-09-29 05:47

Teen 2015 sal sowat 80% van Suid-Afrika se varswater so erg besoedel wees dat dit glad nie gesuiwer kan word nie.

Omgewingskrisis dreig by Grootvlei-myn

2010-09-12 07:57

Die Grootvlei-myn by Springs kan steeds weens suur mywater ’n omgewingsramp veroorsaak wanneer die reënseisoen hier aanbreek.

Jesus-rivier nou besoedel en 'gevaarlik'

2010-07-22 12:46

‘n Omgewingsgroep sê mense kan nie meer in die Jordaanrivier, waar Jesus glo gedoop is, gedoop word nie, aangesien dit té erg besoedel is.

Algeskuim peil op ooskus van China af

2010-06-22 22:05

‘n Massiewe wolk groen algeskuim is besig om al nader aan China se ooskus te dryf en kan moontlik groot skade aan dié land se toerisme en natuurlewe aanrig.

WGO sal moet help met SA se vrot water

2010-04-28 09:27

’n Groep het die WGO se hulp ingeroep om druk op die regering te plaas om teen die besoedelaars van SA se waterbronne op te tree.

Atlete stap eerder as om vuil Dusi te roei

2010-01-19 09:43

Twee deelnemers aan die Dusi-kanowedvaart gaan eerder hul kajak dra as om in die besoedelde water van die rivier te roei.

Lugbesoedeling kos regering R4 miljard

2009-10-12 14:50

Lugbesoedeling kos die departement van gesondheid meer as R4 miljard, het die departement van omgewingsake gesê.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 180i GSX MY04
2007
R 195,995.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 172,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.