ARTIKELS OOR besnydenis

Tradisionele chirurg verskyn in hof

2011-12-05 20:53

‘n Sestigjarige tradisionele chirurg het vlugtig in die Molopo-landdroshof in Mahikeng, Noordwes, verskyn, het die SABC berig.

Kenners: Besnydenis help tóg vigs keer

2011-07-21 11:02

Die bevordering van manlike besnydenis het 'n daling van 76% in die aantal nuwe MIV-infeksies onder besnyde mans tot gevolg gehad.

Swaziland wil MIV-infeksies met besnyding bekamp

2011-02-25 23:03

Swaziland het ’n massa veldtog ten gunste van besnyding geloods om teen die wêreld se hoogste MIV infeksiekoers te veg.

Uganda begin met besnydenis-program

2010-12-01 05:25

Uganda het ‘n program geloods waarin hulle beoog om jaarliks meer as ‘n miljoen mans te besny, in ‘n poging om MIV/vigs infeksies stop te sit.

KZN-kriminele besny teen MIV

2010-10-29 11:00

Die KwaZulu-Natalse regering sal binnekort begin om gevangenes te besny om sodoende MIV-infeksies onder hulle te verminder.

Besnydenisdodetal nou op 41

2010-07-12 14:06

Die jaar se dodetal weens inisiasies in die Oos-Kaap het gestyg tot 41 nadat nóg seuns tydens tradisionele seremonies besny is.

Meer as 1000 in KZN besny

2010-07-06 15:26

Meer as 1000 jong mans is in KwaZulu-Natal besny sedert die begin van Julie, het die gesondheidsdepartement bekendgemaak.

39 seuns sterf weens besnydenisse

2010-06-29 00:35

Die besnydenis-dodetal in die Oos-Kaap as gevolg van tradisionele besnydenis-seremonies het drasties tot 39 gestyg.

Minister wil besnydenisse stop sit

2010-06-28 04:47

Die minister van tradisionele sake sê hy oorweeg om tradisionele inisiasieskole te begin reguleer om onwettige besnydenisse in te perk.

Besnydenis-dodetal styg tot 13

2010-06-17 12:29

Nog twee jong seuns het in die Oos-Kaap gesterf tydens tradisionele besnydenis-seremonies, het die departement van gesondheid gesê.

25 seuns gered ná besnydenis

2010-05-24 00:31

Sowat 25 jong seuns is na die hospitaal geneem nadat hulle glo onwettig deur 'n tradisionele dokter besny is, het die departement van gesondheid gesê.

Oos-Kaap besnydenis eis 15

2009-12-14 00:48

Die dodetal van die Oos-Kaap se somer-besnydenis het na 15 gestyg nadat nog twee seuns oor die naweek oorlede is.

 

Mugabe: Rondslapende ministers versprei MIV

2011-09-07 17:58

Robert Mugabe van Zimbabwe het manlike regeringsbeamptes daarvan beskuldig dat hulle “van een vrou na ‘n ander hardloop” en MIV versprei.

Miljoene vir seun ná verbroude besnydenis

2011-07-18 22:52

'n Regter het beslis dat ‘n seun skadevergoeding van sowat R32 miljoen moet ontvang ná die voorste gedeelte van sy penis afgesny is.

Mans neem wraak ná onwettige besnydenis

2010-12-03 01:30

Vier broers het wraak geneem op ‘n jong man wat glo hulle minderjarige broers sonder die toestemming van hul ouers besny het.

Toordokter wil blouaap glo laat besny

2010-11-11 14:29

’n Wilde blouaap, wat glo gestuur is om ’n toordokter “te vermoor”, gaan besny word sodat “bose geeste” uitgedryf kan word.

Dokter vas ná onwettige besnyding

2010-08-20 14:33

‘n Egiptiese dokter is in hegtenis geneem nadat ‘n jong meisie dood is nadat die dokter haar onwettiglik besny het.

Onwettige inisiasieskole gesluit

2010-07-07 14:24

Die Vrystaatse polisie het twee onwettige inisiasieskole gesluit nadat agt seuns wie se gesondheid agteruit gegaan het by die een skool gekry is.

40 sterf weens besnydenis

2010-06-30 11:24

Die dodetal in die Oos-Kaap as gevolg van tradisionele besnydenis-seremonies het tot 40 gestyg.

DA: Besnydenisse hoort in hospitaal

2010-06-28 14:20

Besnydenisse moet in hospitale deur bevoegde chirurge gedoen word om sodoende sterftes uit te skakel, het die DA gesê.

Besnydenis-dodetal op 33

2010-06-24 11:00

Nog ‘n seun het gesterf nadat hy onwettig besny is tydens ‘n tradisionele seremonie by ‘n inisiasie-skool in die Oos-Kaap.

Seun (14) besny glo ses ander

2010-06-04 23:53

‘n 14-jarige seun is in hegtenis geneem nadat hy glo ses jeugdiges onwettig besny het, het die departement van gesondheid gesê.

Nóg twee sterf by inisiasieskole

2009-12-22 00:00

Die dodetal van die Oos-Kaap se somer-besnydenis het na 23 gestyg nadat nog twee seuns gesterf het.

Man besny seun onwettig

2009-11-30 20:20

Inwoners van die Transkei het ’n man aan die polisie oorhandig nadat hy glo ’n 19-jarige jeugdige onwettig besny het.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 180i GSX MY04
2007
R 195,995.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 172,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.