ARTIKELS OOR beleggings

Belê in Zim, pleit minister

2012-03-27 22:16

Suid-Afrikaanse sakemense moet die verbetering in die ekonomiese situasie in Zimbabwe sien as 'n geleentheid om in dié land te belê.

Sharemax se topbestuurders leef in weelde

2011-11-13 09:07

Sharemax se twee topbestuurders omring hulself met luukshede terwyl duisende beleggers nie rente verdien nie en waarskynlik hul geld kwyt is.

Zim wil buitelandse mynmaatskappye uitskop

2011-07-21 08:37

Buitelandse mynmaatskappye moet voor September 50% van hulle aandele aan Zimbabwiërs verkoop, of hulle deure sluit.

Facebook lok nóg groot geld

2011-01-03 11:41

Die sosiale netwerk-reus Facebook het pas 'n nuwe beleggingsinspuiting van $500 miljoen (sowat R3.3 miljard) ontvang.

Zuma sal China besoek om bande te versterk

2010-08-22 13:44

President Jacob Zuma sal Dinsdag 'n amptelike besoek aan China bring om handels- en beleggingsbande met hierdie land te versterk.

 

Miljarde van SA stroom na Afrika

2012-02-07 13:25

Direkte Suid-Afrikaanse investering in Afrika groei teen 'n vinniger tempo as sy beleggingsaktiwiteite in enige ander gebied in die wêreld.

Zim-regering wil Impala Platinum dagvaar

2011-09-07 10:04

Die Zimbabwiese regering gaan Impala Platinum, die tweede grootste platinum-produsent in die wêreld, vervolg.

Zimbabwe oop vir besigheid – minister

2011-04-01 15:20

Buitelandse beleggers moet hulle nie laat afskrik deur Zimbabwe se voortdurende politieke probleme nie, het die land se minister van finansies gesê.

Wapenmaatskappy belê in Mandela-rolprent

2010-10-31 13:17

'n Duitse wapenmaatskappy het R75 miljoen gegee vir die vervaardiging van 'n rolprent oor Nelson Mandela, het die DA Sondag gesê.

Nog ’n skok vir Noite Dia se beleggers

2010-07-05 09:59

Nog ’n skok wag op van die beleggers in die Noite Dia-piramideskema van Spekkie Heckroodt en Johann Greeff van Bloemfontein.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 180i GSX MY04
2007
R 195,995.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 172,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.