ARTIKELS OOR belasting

Limpopo-premier eis duisende in reiskoste

2012-02-14 11:10

Cassel Mathale, premier van Limpopo, verkies om sy eie motor te gebruik vir ampsreise, ten spyte van die feit dat hy ‘n ampsmotor het.

SA se belastingstelsel hoog op ranglys

2011-11-15 12:48

Suid-Afrika se belastingstelsel is eerste op die ranglys van opkomende ekonomieë, maar het 12 posisies op die wêreldranglys geval.

Rykes wil meer belasting betaal

2011-08-31 08:56

Dis nie aldag dat só iets gebeur nie – ‘n groep van 50 miljoenêrs in Duitsland het aangebied om méér belasting te betaal.

Jan Taks 'skuld' miljoene

2011-05-05 07:02

Benewens boere beleef sakeondernemings, sakegebiede en dorpe in die Vrystaat én oor die land heen ’n krisis in kontantvloei.

Inkomstediens lê beslag op 2 906 onwettige voertuie

2011-02-11 09:25

Die Inkomstediens het in Durban beslag gelê op 2 906 onwettige voertuie ter waarde van R40 miljoen, het 'n woordvoerder gesê.

Prostitute moet nou ook betaal

2011-01-06 22:28

Prostitute in die Nederlandse stad Amsterdam sal hierdie jaar die aandag trek van 'n onwelkome besoeker: die belastinggaarder.

SAID - Geen genade vir laat belastingopgawes

2010-11-24 12:42

Met minder as 72 uur tot die spertyd vir die inhandiging van belastingopgawes, sal SAID geen genade met laat inhandigings toon nie.

Jan Taks gryp ontwikkelaar

2010-10-15 08:16

Nou het Jan Taks 'n bekende ontwikkelaar van Bloemfontein gegryp en een van sy beslote korporasies voorlopig bankrot laat verklaar.

Belastingfout tref miljoene in Brittanje

2010-09-07 18:42

Sowat ses miljoen mense in Brittanje het te veel inkomste belasting betaal en owerhede het begin om hulle in kennis te stel.

Belasting kan ook vir LKV’s geld

2010-08-06 14:37

Die Tesourie se plan om ligte kommersiële voertuie in te sluit by die nuwe koolsuurgas-belasting krap leiers in die bedryf om.

Middelklas dalk nóg swaarder belas

2010-05-01 09:40

Dawie Roodt, ekonoom, waarsku dat 'n voorgenome wysiging aan die Wet op Munisipale ­Eiendomsbelasting meer druk op die middelklas gaan laai.

‘Griewe van wit wanbetalers is geldig’

2010-03-11 09:16

Wit belastingbetalers wat hul dienstegeld uit protes teen swak dienslewering weerhou, se griewe is inderdaad geldig.

‘Luukse' tronk sal belastingbetaler kos

2010-02-10 11:11

Belastingbetalers het R600 miljoen méér as voorsien opgedok vir die splinternuwe tronk buite Kimberley wat “soos ’n hotel is”.

Klankingeneur tronk toe oor vals loopbaan

2010-01-12 04:18

‘n Man wat beleggers geflous het deur te maak asof hy ‘n Oscar-bekroonde klankingenieur is, gaan vir vier jaar tronk toe.

 

Miljoenêrs dok op vir geldprobleme in VSA

2011-12-10 21:22

Rykes in die VSA sal in die toekoms waarskynlik veel meer belasting betaal om dié land uit 'n ernstige finansiële verknorsing te help.

Obama vra hoër belasting vir rykes

2011-09-19 07:58

Pres. Barack Obama gaan ’n hoër belastingkoers vir miljoenêrs vra sodat hulle dieselfde belastingkoers betaal as die middelklas.

Hongarye belas ongesonde kos

2011-07-11 22:12

Die Hongaarse parlement het ten gunste van die sogenaamde “hamburger-belasting” op kos wat as ongesond beskou word, gestem.

Tolgeld = 2% meer belasting

2011-04-06 06:59

Gautengers sal sowat 2% meer persoonlike inkomstebelasting moet opdok as die buitensporige voorgestelde toltariewe in werking tree.

Ontwerper Valentino in sop oor belasting

2011-01-12 17:00

Die mode-ontwerper Valentino Garavani verskyn op ‘n lys van Italianers wat na bewering geheime bankrekeninge in ander lande het.

Jan Taks kry bloedneus in appèlhof

2010-12-28 10:28

Jan Taks het ’n bloedneus van meer as R172 miljoen in die appèlhof gekry ná 'n lang regstryd oor 'n "skenking" van miljoene rande.

Engeland: Nuwe belasting kan vlieg onbekostigbaar maak

2010-10-29 12:31

Vliegvakansies kan binnekort buite bereik van talle Engelse wees wanneer ‘n nuwe passassiersbelasting in Engeland in werking tree.

Cosatu: 'Spesiale belasting vir die baie rykes'

2010-09-14 17:17

Cosatu wil hê ‘n nuwe belasting moet gehef word op wat hulle die “baie ryk” noem, sowel as belasting op ingevoerde, luukse motors.

Russies minister moedig rokers, drinkers aan

2010-09-02 15:08

Die Russiese minister van finansies, Alexei Kudrin, moedig Russiese burgers aan om meer sigarette te rook en alkohol te drink.

Nyanda spandeer R500 000 op hotelverblyf

2010-05-02 05:45

Siphiwe Nyanda, minister van kommunikasie se jaarlange verblyf in luukse Kaapse hotelle het die belastingbetaler sowat R500 000 uit die sak uit gejaag.

Regter se huis kos R18 miljoen

2010-04-16 07:00

Belastingbetalers het inderdaad R18 miljoen opgedok vir hoofregter Sandile Ngcobo se spoghuis in Sandhurst, Johannesburg.

'Protesoptrede kan kom oor huisbelasting'

2010-02-16 08:21

Dit is heeltemal onregverdig om mense uit hul huise uit te belas, het die Wes-Kaapse minister van plaaslike regering, Anton Bredell, gesê.

Huiseienaars in ryk buurte ‘sal moet betaal of trek’

2010-02-10 10:30

Eienaars van wooneiendom in armer gedeeltes kan moontlik die volgende vier jaar minder eiendomsbelasting betaal vanweë die nuwe munisipale eiendomswaardasies.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 180i GSX MY04
2007
R 195,995.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 172,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.