ARTIKELS OOR bekendes

Sanger 'depressief' ná huweliksbootjie sink

2012-05-24 07:30

Die Boyzone-ster Ronan Keating het onthul dat hy gewig verloor en baie begin drink het sedert hy en sy vrou, Yvonne, uitmekaar is.

J.Lo se kêrel kry sy eie realiteitsreeks

2012-05-23 18:02

Die sangeres en aktrise Jennifer Lopez het 'n televisieprogram oor haar nuwe kêrel, die danser Casper Smart, aan Oxygen verkoop.

My huwelik was 'pret' - Perry

2012-05-23 13:00

Die sangeres Katy Perry het gesê haar huwelik aan die Britse komediant Russel Brand was "pret" hoewel dit nie uitgewerk het nie.

Johnny Depp, meisie wil glo verhouding laat werk

2012-05-23 10:00

Die akteur Johnny Depp is glo besig om dinge uit te sorteer met sy meisie, Vanessa Paradis, omdat hy die verhouding wil maak werk.

Pitt, Jolie het nog nie troudatum

2012-05-22 22:00

Die akteur Brad Pitt het gerugte ontken dat hy en sy lewensmaat, die aktrise Angelina Jolie, beplan om in Augustus te trou.

Gibb se laaste woorde

2012-05-22 21:01

In Robin Gibb se laaste woorde het hy ‘n roerende huldeblyk aan sy ontslape tweelingbroer Maurice, wat in 2003 oorlede is, gebring.

Gaga kan voortgaan met tweede konsert in Filippyne

2012-05-22 12:00

Die Amerikaanse popster Lady Gaga kan voortgaan met haar konsert in die Filippyne nadat haar eerste vertoning nie enige wette oortree het nie.

Nóg vonke spat in Travolta-saak

2012-05-22 09:45

Die prokureur wat 'n dagvaarding namens twee onbekende masseuse teen John Travolta ingedien het, dagvaar nou hul nuwe prokureur.

Charlize het 'altyd geweet' sy gaan aanneem

2012-05-22 07:30

Die Oscar-bekroonde aktrise Charlize Theron, wat 'n babaseuntjie aangeneem het, het glo nog altyd geweet sy gaan eendag 'n kind aanneem.

Travolta-skandaal kring uit

2012-05-21 14:31

Die Pulp Fiction-ster John Travolta is deur nóg twee mans van seksuele teistering beskuldig, het Bang Showbiz berig.

Bollywood-ster 'n seuntjie ryker

2012-05-21 12:30

Shilpa Shetty, wat bekendgeword het nadat rassistiese aanmerkings oor haar op Brittanje se Celebrity Big Brother gemaak is, is 'n seuntjie ryker.

Terminator-ster boek in by rehabilitasiesentrum

2012-05-21 10:30

Nick Stahl, die Terminator 3-akteur, wat spoorloos verdwyn het, het homself by 'n rehabilitasiesentrum ingeboek, het sy vervreemde vrou gesê.

'Musikale reus' Robin Gibb sterf

2012-05-21 07:15

Die Bee Gees-ster Robin Gibb het ná 'n lang stryd met kanker in die ouderdom van 62 gesterf, het sy familie gesê.

Mila Kunis se bekruiper pleit onskuldig

2012-05-19 21:44

'n 27-jarige man wat daarvan beskuldig word dat hy die Black Swan-aktrise Mila Kunis by haar gimnasium bekruip, het onskuldig gepleit.

Gedenkdiens vir Summer in Nashville gehou

2012-05-19 14:30

Aanhangers van Donna Summer is genooi om tydens 'n openbare gedenkdiens in Nashville hul laaste respek aan die koningin van disko te betoon.

Lopez nie seker of sy American Idol-kontrak gaan hernu

2012-05-18 23:00

Die sangeres en aktrise Jennifer Lopez het gesê sy is nie seker of sy weer haar kontrak met American Idol gaan hernu nie.

'Kim, Kanye perfek vir mekaar'

2012-05-18 18:00

Die realiteitstelevisiester Khloe Kardashian het gesê haar suster Kim en haar nuwe kêrel, Kanye West, is perfek vir mekaar.

Sanger lig sluier oor 'pynlike hoofstuk'

2012-05-18 12:53

Die Afrikaanse sanger Rudi Claase en sy pa, Sakkie, vertel van die gruwelike skietongeluk wat soveel swaarkry gebring het.

9/11-aanvalle glo oorsaak van Summer se kanker

2012-05-18 10:31

Donna Summer, die sogenaamde “koningin van disco,” het geglo die 9/11 terroriste-aanvalle het bygedra tot haar longkanker.

Travolta 'het nie klaers betaal'

2012-05-18 08:30

John Travolta se prokureur, Marty Singer, hou vol die akteur het nie die masseuse betaal om hul dagvaardings te laat vaar nie.

Russell 'steeds lief vir Katy'

2012-05-17 23:03

Russell Brand het op Ellen DeGeneres se program, Ellen, gesê hy is glad nie spyt oor sy kort huwelik met die sangeres Katy Perry nie.

The Voice 'probeer X Factor na-aap'

2012-05-17 16:01

Die televisie-persoonlikheid en musiekvervaardiger Simon Cowell dink die sangkompetisie The Voice is ‘n kopie van The X Factor.

J.Lo wêreld se invloedrykste ster - Forbes

2012-05-17 13:30

Die sangeres en aktrise Jennifer Lopez is deur Forbes-tydskrif as die wêreld se invloedrykste glanspersoonlikheid aangewys.

Smith opgewonde oor Men In Black 3

2012-05-17 11:30

Will Smith het tydens die bekendstelling van Men In Black 3 in Londen gesê dit is wonderlik om na vier jaar weer na die silwerdoek terug te keer.

Jennifer Lopez groet American Idol

2012-05-17 08:33

Die sangeres en aktrise Jennifer Lopez gaan die gewilde werklikheidsprogram American Idol vaarwel toeroep.

OneRepublic-musikant in hegtenis geneem

2012-05-16 22:03

Die polisie in Denver, Colorado, sê hulle het die tromspeler van die wêreldberoemde groep OneRepublic in hegtenis geneem.

Tiger Woods se 'skelmpie' skenk geboorte

2012-05-16 17:00

Die werklikheidstelevisie-ster Rachel Uchitel en haar man, Matt Hahn, is die trotse ouers van ‘n babadogtertjie, Wyatt Lilly.

Bohaai oor gebrek aan vroue-regisseurs by Cannes

2012-05-16 13:32

Die 65ste Cannes-filmfees sal in Frankryk afskop te midde van kritiek dat daar geen vroulike regisseurs in die kompetisie is nie.

Masseuse laat vaar dagvaarding teen Travolta

2012-05-16 10:35

Een van die twee manlike masseuse wat John Travolta van seksuele teistering beskuldig het, het sy dagvaarding van $2 miljoen laat vaar.

Bob Marley se seun raak verloof

2012-05-15 18:59

Bob Marley se seun, Rohan, en die Brasiliaanse model Isabeli Fontana het aangekondig hulle is verloof en wil in Ethiopië trou.

Charlize steeds angstig op rooi tapyt

2012-05-15 14:00

Charlize Theron erken sy raak steeds senuweeagtig wanneer sy op die rooi tapyt moet verskyn en al die aandag op haar gevestig is.

Kutcher se beursie bult ná salarisverhoging

2012-05-14 22:02

Ashton Kutcher het ooreengestem om sy tweede seisoen van die gewilde televisiereeks Two and a Half Men te skiet.

Hof moet sê of J.Lo kinders op toer kan neem

2012-05-14 13:15

Die sangeres en aktrise Jennifer Lopez sal nie haar vierjarige tweeling, Max en Emme, saam op toer kan neem indien 'n hof dit nie goedkeur nie.

Babadogter vir Chris Hemsworth

2012-05-14 11:00

Die Avengers-ster Chris Hemsworth het vir die eerste keer pa geword nadat sy vrou aan 'n babadogter geboorte geskenk het.

Familielid wou Stevie Wonder afpers oor 'bloedskande'

2012-05-14 08:45

Stevie Wonder se susterskind wou 'n storie aan koerante verkoop waarin hy beweer die sanger en sy suster het seks gehad.

Jessica verkoop babafoto's vir R6,4 milj.

2012-05-13 07:40

Jessica Simpson het volgens berigte die eerste foto's van haar pasgebore dogter, Maxwell Drew, vir sowat R6,4 miljoen verkoop.

Derde man beskuldig Travolta van seksuele teistering

2012-05-11 22:55

'n Derde man beweer die Pulp Fiction-ster John Travolta het hom seksueel geteister terwyl hy op 'n boot gewerk het.

Depp ontken dat sy verhouding op die rotse is

2012-05-11 19:02

Die akteur Johnny Depp het ten spyte van verskeie gerugte ontken dat hy en sy meisie, Vanessa Paradis, se paadjies geskei het.

Komediant glo gesmeek om nie kat se kop af te kap

2012-05-11 12:59

Die DBV het meer inligting bekendgemaak oor 'n voorval waarin die komediant Mark Sampson glo ‘n kat se kop afgekap het.

Carmen Electra verbreek verlowing

2012-05-11 10:30

Die smeulende 40-jarige aktrise Carmen Electra het haar vier jaar lange verlowing aan die kitaarspeler Rob Patterson verbreek.

John Cena se huweliksbootjie sink

2012-05-11 07:30

Die professionele rofstoeier en akteur John Cena het sy vrou, Liz Huberdeau, om 'n egskeiding gedagvaar, berig TMZ.

Nòg drama in dagvaarding teen John Travolta

2012-05-10 21:01

'n Prokureur het gesê daar is "baie mans" met stories dat hulle deur die akteur John Travolta seksueel geteister is.

Britney maak sakke vol geld met X Factor-kontrak

2012-05-10 11:00

SImon Cowell het 'n fortuin betaal om die popprinses Britney Spears te oorreed om 'n beoordelaar op die Amerikaanse weergawe van The X Factor te wees.

Brad Pitt nou die gesig van Chanel nr. 5

2012-05-10 07:25

Die sexy akteur Brad Pitt het geskiedenis gemaak toe hy as die gesig van die bekende Chanel nr. 5-parfuum aangewys is.

Russel Brand reik uit na Katy Perry

2012-05-09 22:02

Die komediant Russel Brand het glo 'n e-pos aan sy vervreemde vrou, Katy Perry, gestuur waarin hy gesê het dat hy "te gou opgegee het".

Karlien van Jaarsveld se troudatum bekend

2012-05-09 18:03

Die sangeres Karlien van Jaarsveld en die rugbyspeler Derick Hougaard, met wie sy verloof is, gaan op 24 November ewige trou aan mekaar sweer.

Jessica Leandra 'bring die land op sy knieë'

2012-05-09 11:35

Die voormalige FHM-model Jessica Leandra dos Santos sê sy het “die land op sy knieë gebring” met haar rassistiese Twitter-boodskap.

Mila Kunis red man se lewe

2012-05-08 23:03

Die aktrise Mila Kunis het die lewe van 'n onbekende 50-jarige man gered nadat hy stuiptrekkings by haar huis gekry het.

Model en miljardêr skik ná stryd oor toelaag

2012-05-08 13:01

Die supermodel Linda Evangelista en ‘n Franse miljardêr het ‘n ooreenkoms bereik in hul stryd oor finansiële ondersteuning vir hul kind.

Harry en Chelsy koer wéér

2012-05-08 07:15

Prins Harry en Chelsy Davy, wat al langer as 'n jaar uitmekaar is, se romanse het opnuut opgevlam, berig Brittanje se Daily Mail.

 

Robin Gibb se familie beplan gedenkdiens

2012-05-23 21:01

Die Bee Gees-ster Robin Gibb se familie beplan om vir hom 'n gedenkdiens by die St. Paul-katedraal te hou, het Bang Showbiz berig.

Lohan ongelukkig oor die akteurs in nuwe film

2012-05-23 14:00

Die omstrede aktrise Lindsay Lohan is glo ongelukkig oor die akteurs wat moontlik die rol van Richard Burton in haar nuwe film gaan speel.

Ryan Gosling wil glo nie saam meisie nesskop

2012-05-23 11:02

Die akteur Ryan Gosling het glo 'n aanbod om saam met sy meisie, Eva Mendes, in te trek van die hand gewys en wil hul verhouding stadiger neem.

Usher bars in trane uit in die hof

2012-05-22 23:00

Die 33-jarige sanger Usher het in trane uitgebars nadat bewerings dat hy 'n slegte pa is, in 'n hof in Atlanta gemaak is.

Naomi Campbell vier haar verjaardag in Heilige Land

2012-05-22 21:51

Naomi Campbell het haar 42ste verjaardag in die Heilige Land gevier nadat sy met 'n privaat vliegtuig in Tel Aviv aangekom het.

Bobbi Kristina dobbel by casino

2012-05-22 14:30

'n Ondersoek is aan die gang nadat Whitney Houston se minderjarige dogter, Bobbi Kristina, by 'n casino gesien is.

Houston se laaste liedjie vrygestel

2012-05-22 10:45

Whitney Houston se laaste liedjie, 'n duet met Jordin Sparks, is vrygestel voor die vertoning van die sangeres se film Sparkle.

Lady Gaga rock Filippyne, ten spyte van kritici

2012-05-22 08:46

Lady Gaga het in die Filippyne opgetree en kritici en sensors uitgedaag terwyl duisende aanhangers hul goedkeuring uitgebasuin het.

Bekendes bring huldeblyke aan Gibb

2012-05-21 15:54

Verskeie bekendes in die musiekwêreld het huldeblyke gebring aan die Bee Gees-ster Robin Gibb, wat sy stryd teen kanker verloor het.

Katy Perry wéér enkellopend

2012-05-21 13:31

Katy Perry en die kitaarspeler Robert Ackroyd is glo nie meer saam nie weens hul besig skedules, het Bang Showbiz berig.

Jackie Chan kondig uittrede aan

2012-05-21 11:30

Die Hongkongse akteur Jackie Chan het aangekondig dat sy nuutste film Chinese Zodiac sy laaste aksiefliek sal wees.

Basetsana Kumalo nóg 'n seuntjie ryker

2012-05-21 08:31

Die voormalige Mej. Suid-Afrika Basetsana Kumalo en haar man, Romeo, het die trotse ouers van 'n babaseun geword.

Tromspeler van Crowded House sterf

2012-05-19 23:00

‘n Voormalige tromspeler van die Australiese rockgroep Crowded House is volgens mediaberigte aan breinkanker dood.

Jeugdiges in Filippyne sê ook nee vir Lady Gaga

2012-05-19 18:40

Christelike jeugdiges in die Filippyne het vir 'n tweede dag teen Lady Gaga se opkomende konserte in die land betoog.

Will Smith klap joernalis op rooitapyt

2012-05-19 13:32

Die Hollywood-ster Will Smith het 'n manlike TV-joernalis, wat hom probeer soen het, op die rooitapyt in Moskou geklap.

Bariton Dietrich Fischer-Dieskau oorlede

2012-05-18 20:00

Die bekende bariton Dietrich Fischer-Dieskau is in die ouderdom van 86 oorlede, het die Duitse DPA-nuusagentskap berig.

Pres. Obama bring hulde aan Summer

2012-05-18 14:45

Die Amerikaanse pres. Barack Obama het hulde gebring aan die sangeres Donna Summer wat in die ouderdom van 63 oorlede is.

Zsa Zsa se huis wéér in die mark

2012-05-18 11:30

Die 95-jarige aktrise Zsa Zsa Gabor se huis is wéér in die mark omdat dit "te groot geraak het om te onderhou", het 'n agent gesê.

Sean Penn en Tsjeggiese model weer saam

2012-05-18 09:30

Die akteur Sean Penn en die Tsjeggiese model Petra Nemcova, wat in 2008 'n kortstondige verhouding gehad het, is weer saam.

Kardashian-suster se kêrel in seksvideo-skandaal

2012-05-18 07:31

Scott Disick, Kourtney Kardashian se kêrel, was volgens 'n vriend "behep" met seks en het "agt of nege" seksvideos gemaak.

'Koningin van disco' sterf

2012-05-17 19:00

Donna Summer, die sogenaamde “koningin van disco,” het in die ouderdom van 63 aan kanker gesterf, het TMZ berig.

50 Cent is 'verskriklik siek'

2012-05-17 14:30

‘n Vriend van 50 Cent sê aanhangers moet die kletsrymer in hul gebede hou, aangesien hy in die hospitaal is en “verskriklik siek” is.

Kim Kardashian 'weet wat sy doen'

2012-05-17 12:30

Kim Kardashian se ma dink nie sy het te gou in 'n verhouding betrokke geraak nadat sy en haar man, Kris Humphries, uitmekaar is nie.

Nóg 'n man praat oor seksklagtes teen Travolta

2012-05-17 10:30

'n Vierde man beweer die akteur John Travolta het onvanpas opgetree deurdat hy hom gegryp en teen 'n muur betas het.

Tiger Woods se eks weer op die rak

2012-05-17 07:30

Die voormalige Sweedse model Elin Nordegren, Tiger Woods se eksvrou, is al vir 'n geruime tyd weer enkellopend, het 'n bron onthul.

Terminator-ster 'vermis'

2012-05-16 21:01

Nick Stahl, wat beter bekend is as John Connor in Terminator 3, het spoorloos verdwyn, het die akteur se bekommerde vrou gesê.

Jay-Z wil hê Obama moet by fees sing

2012-05-16 14:30

Die kletsrymer Jay-Z wil hê die Amerikaanse president, Barack Obama, moet by sy tweedaagse Made in America-fees in Philadelphia sing.

Robin Gibb kan nie meer praat

2012-05-16 11:35

Die Bee Gees-ster Robin Gibb het 'n week gelede gepraat nadat dokters 'n trageotomiebuis in sy keel geplaas het.

Baldwin-bekruiper verdedig haar dade

2012-05-15 22:01

‘n Kanadese aktrise wat daarvan beskuldig word dat sy Alec Baldwin agtervolg het, sê sy het ‘n “geldige rede” gehad om hom te kontak.

Naakfoto van Madonna vir duisende verkoop

2012-05-15 18:03

‘n Swart en wit naakfoto van Madonna wat verleidelik op 'n bed lê is vir byna $24 000 (R 196 550) in New York verkoop.

Obamas as ereburgers benoem

2012-05-15 08:40

Pres. Barack Obama en sy vrou, Michelle, is deur die stad Kaapstad as ereburgers benoem vir die inspirerende voorbeeld wat hulle stel.

Bekende baskitaarspeler sterf

2012-05-14 14:30

Die legendariese baskitaarspeler Donald 'Duck' Dunn, wat saam met groot name soos Eric Clapton en Bob Dylan gespeel het, is in sy slaap dood.

Kenny Kunene 'verpletter' oor egskeiding

2012-05-14 12:00

Die sakeman en sushi-koning Kenny Kunene het aangekondig dat hy en sy vrou van die afgelope 16 jaar, Mathato, gaan skei.

Travolta-seksskandaal: Prokureur vat die pad

2012-05-14 10:00

Die eerste man wat die akteur John Travolta van seksuele teistering beskuldig het, se prokureur het hom aan die saak onttrek.

Arno Carstens word pa

2012-05-13 10:45

Die gewilde rocker en Springbok Nude Girls-sanger Arno Carstens en sy vrou, Melanie, se eersteling, Hayden, is gebore.

Jennifer Hudson se eks-swaer skuldig

2012-05-12 09:02

Die gewese swaer van die Grammy-sanger Jennifer Hudson, is deur 'n jurie in Chicago skuldig bevind aan die moord op drie van die sanger se familielede.

Realiteitsreeks vir Houston se familielede beplan

2012-05-11 20:06

'n Realiteitsreeks word vir die familielede van die ontslape sangeres Whitney Houston insluitend haar dogter, Bobbi Kristina, beplan.

'Bennie Griessel' vas oor teistering

2012-05-11 14:47

Sean Bean, wat binnekort die rol van die baasspeurder Bennie Griessel gaan vertolk is in hegtenis geneem nadat hy glo sy eksvrou geteister het.

Britse akteur speel Deon Meyer-karakter

2012-05-11 11:30

Die akteur Sean Bean sal die rol van die baasspeurder Bennie Griessel vertolk in 'n rillerreeks wat op Deon Meyer se speurverhale gebaseer is.

Nóg ‘n terugslag vir Darren Scott se seun

2012-05-11 09:14
116 menings

Darren en Sarah Kate Scott het gedink die ergste is verby nadat hul seun Mark maande se chemoterapie verduur het.

Rihanna na hospitaal gehaas

2012-05-10 23:04

Die sangsensasie Rihanna is glo kortliks by 'n onbekende hospitaal opgeneem nadat sy by die eksklusiewe Met Gala te sien was.

Whitney se eks trou gou weer

2012-05-10 15:30

Bobby Brown, eksman van die ontslape sangeres Whitney Houston, en sy verloofde, Alicia Etheridge, gaan in Hawaii in die huwelik bevestig word.

Justin Bieber wil aksieheld wees

2012-05-10 08:38

Die popster Justin Bieber het by die akteur Mark Wahlberg aangeklop om hulp om 'n aksieheld te wees, het 'n bron bekendgemaak.

Michael Jackson wou sy broer glo laat vermoor

2012-05-09 23:00

Michael Jackson se voormalige lyfwag, Matt Fiddes, beweer die ster het opdrag aan sy lyfwagte gegee om sy jonger broer Randy te vermoor.

Tweede masseuse dagvaar John Travolta

2012-05-09 19:10

Die Pulp Fiction-ster John Travolta word glo deur 'n tweede manlike masseuse gedagvaar vir beweerde seksuele teistering.

Kris soek Kim se verloofring terug

2012-05-09 12:35

Die 27-jarige Kris Humphries wil hê Kim Kardashian moet haar verloofring, wat glo 'n 20-karaat diamant bevat, teruggee.

Naakfoto's van Marilyn verkoop nie op veiling

2012-05-09 09:30

Naakfoto’s van Marilyn Monroe se laaste formele fotosessie kon nie op ‘n veiling in New York verkoop word nie.

Amy Winehouse-selfportret te koop

2012-05-08 22:12

'n Selfportret van die ontslape sangeres Amy Winehouse, wat met haar eie bloed geteken is, sal deur haar vriend Pete Doherty opgeveil word.

Lost-ster vas vir dronkbestuur

2012-05-08 11:56

Die akteur Matthew Fox, ster van die televisiereeks Lost, is aangekla van dronkbestuur in Oregon nadat hy nie tussen die lyne kon bly nie.

Babavrae laat Megan Fox warm onder die kraag

2012-05-07 22:59

Megan Fox het haar onderhoud met 'n korrespondent van Entertainment Tonight kortgeknip nadat hy haar uitgevra het oor haar swangerskap.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

330i E90 AT
2007
R 329,000.00

AUDI

A4 1.8 Turbo
2007
R 199,995.00

TOYOTA

Avanza 1.5 SX MPV
2007
R 109,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.