ARTIKELS OOR begroting 2012

E-tolstelsel sál in April in werking tree

2012-02-23 11:00

Pravin Gordhan, minister van finansies, sê sy aankondiging van laer toltariewe vir Gauteng se elektroniese tolstelsel is finaal.

NGV kan belastingbetalers laat steier

2012-02-23 07:01

Belastingbetalers gaan waarskynlik in 2014 deur hoër belastings sowat R6 miljard moet opdok vir nasionale gesondheidsorgversekering.

'Middelklas is grootste verloorders'

2012-02-22 20:08

Die Suid-Afrikaanse middelklas is die grootste verloorders in vanjaar se begroting, het die vakbond Solidariteit gesê ná die toespraak.

'Nie genoeg vir infrastruktuur' – DA

2012-02-22 16:54

Die geld wat bestem is vir infrastruktuur en groei is nie goed genoeg nie, het die DA gesê ná Pravin Gordhan se begrotingstoespraak.

Werkskepping kry ook hupstoot

2012-02-22 15:27

Sowat R6,2 miljard sal bestee word om op werkskepping te fokus, het Pravin Gordhan, minister van finansies, in sy begrotingsrede gesê.

Begroting in 'n neutedop

2012-02-22 14:57

Pravin Gordhan, die minister van finansies, het sy begrotingstoespraak vir 2012/13 in die parlement gelewer. Hier is die hoogtepunte.

Petrol duurder oor heffings, sê Gordhan

2012-02-22 14:29

Die algemene brandstofheffing sal vanaf 4 April met 20 c per liter diesel en petrol styg, het Pravin Gordhan, minister van finansies, gesê.

Begroting: Minder persoonlike belasting

2012-02-22 14:14

Individue kry die normale verligting in persoonlike inkomstebelasting, het minister Pravin Gordhan in sy begrotingsrede aangekondig.

Superbelasting is moontlik

2012-02-22 07:10

Welvaartbelasting kan dalk vandag in een of ander vorm sy opwagting maak in die nasionale begroting – moontlik deur ’n superbelasting.

 

Só gaan rykes nou hoes

2012-02-23 08:01

Van die welvaartbelasting waaroor druk bespiegel is, was daar in die begrotingsrede van Pravin Gordhan, minister van finansies, geen sprake nie.

Gemengde reaksie op begroting

2012-02-22 22:57

Die Federasie van Unies van Suid-Afrika het gesê hy is “versigtig optimisties” oor die minister van finansies, Pravin Gordhan, se begroting.

Mulder verwelkom besparingsplanne

2012-02-22 16:54

Die aankondiging van planne om die publiek aan te moedig om te spaar, is deur Pieter Mulder, leier van die VF+, verwelkom.

Begroting: Informele nedersettings word opgeknap

2012-02-22 15:35

R3,9 miljard sal aan die opgradering van informele nedersettings bestee word, het Pravin Gordhan, minister van finansies, gesê.

Regering sal meer as 2 000 boere oplei

2012-02-22 15:27

Die regering sal meer as 2 000 kleinboere oor die volgende jaar in koste-effektiewe boerderymetodes oplei, het minister Pravin Gordhan gesê.

R4 miljard vir treine opsygesit

2012-02-22 14:43

Ongeveer R4 miljard word deur die regering vir nuwe passasierstreinwaens opsygesit, het minister Pravin Gordhan gesê.

'Ons moet meer doen met minder' – Gordhan

2012-02-22 14:23

Die grootste persentasie van Pravin Gordhan se begroting van R1,06 biljoen word vir maatskaplike dienste (R615, 7 miljard) opsygesit.

Gordhan moet vandag groot uitdagings pak

2012-02-22 08:10

Rokers en drinkers gaan heel moontlik die meeste huil na afloop van Pravin Gordhan, minister van finansies, se begrotingsrede.

Nasionale gesondheidskema dalk deel van begroting

2012-02-21 15:56

Alle oë is tans op Pravin Gordhan, Suid-Afrika se minister van finansies, wat sy begrotingstoespraak in die parlement moet lewer.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 180i GSX MY04
2007
R 195,995.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 172,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.