ARTIKELS OOR bedrog

KSA ook geteiken deur 'Saru-swendelaar'

2012-02-06 17:54

Dit blyk dat twee van Suid-Afrika se grootste sportverenigings onder dieselfde swendelaar in die Wes-Kaap deurgeloop het.

John Block terug in die hof

2012-02-02 10:55

Die Noord-Kaap se ANC-voorsitter John Block sal in die hooggeregshof in Kimberley verskyn op aanklagte van bedrog.

Saak teen voormalige Landbank-hoof uitgestel

2012-01-31 11:00

Die saak teen die voormalige hoof van die Landbank, Philemon Mohlahlane, wat tereg staan op aanklagte van bedrog en vervalsing, is uitgestel.

Premier se vrou word ondersoek

2012-01-28 10:00

Die vrou van Cassel Mathale, premier van Limpopo, en nog ses direkteure word weens beweerde bedrog ondersoek, het die polisie gesê.

Sewe vas vir bedrog

2012-01-20 21:41

Vier vroue en drie mans is in hegtenis geneem nadat hulle vals dokumente gebruik het om meubels in verskeie dele van Gauteng te koop.

Besighede gewaarsku teen 'Saru'-swendelaar

2012-01-19 13:01

Minstens twee restaurante in Kaapstad het deurgeloop onder ‘n man wat beweer dat hy ‘n verteenwoordiger is van die SA Rugby-unie.

Direkteure in hof vir bedrog van R16 milj.

2012-01-13 23:08

Twee direkteure van ‘n boumaatskappy in Taung het in die Mmabatho-landdroshof verskyn op aanklagte van R16,6 miljoen se bedrog.

Polisie waarsku teen vals werkers by banke

2012-01-08 20:39

Die polisie in die Oos-Kaap het die publiek gewaarsku om op hul hoede te wees vir mense wat hulself as werknemers by banke voordoen.

Uitslae-bedrog bekyk

2011-12-29 10:18

Die uitslae van ses vakke in kursusse by kolleges vir verdere onderwys en opleiding kan weens ongerymdhede nie bekendgemaak word nie.

Sluipmoordenaar vas oor vervalsing

2011-12-29 09:11

Die veroordeelde Serwiese sluipmoordenaar wat homself aan die polisie oorgegee het, het in die Kaapstad-landdroshof verskyn.

Klopjag op Olympus-hoofkantoor uitgevoer

2011-12-21 12:03

'n Klopjag is op die hoofkantoor van die kamera-vervaardiger, Olympus, uitgevoer wat daarvan beskuldig word dat hy vir dekades reuse verliese toegesmeer het.

Twee verkeersbeamptes geskors

2011-12-13 20:54

Twee verkeersbeamptes van Mpumalanga is geskors nadat hulle aan bedrog skuldig bevind is, het die plaaslike regering gesê.

Top polisiebeampte vas vir bedrog

2011-12-02 18:39

‘n Polisiebeampte wat vervalsde eise ingdien het vir die hoeveelheid kilometers wat hy met sy gesubsidieerde motor afgelê het, is afgedank.

Maak só as beamptes omkoopgeld vra

2011-11-30 09:05

As ’n Vrystaatse verkeersbeampte jou hierdie feestyd op die pad probeer omkoop, bel jy sy grootbaas sommer op sy selfoon.

Talle KZN-kontrakte word ondersoek

2011-11-21 20:21

Die spesiale ondersoekeenheid (SIU) ondersoek 558 kontrakte waarin R1,9 miljard betrokke is, het die KZN-premier Zweli Mkhize gesê.

F1-baas erken hy't bankier omgekoop

2011-11-10 15:47

Die baas van Formule Een-baas het in 'n hof erken dat hy miljoene euro aan 'n bankbestuurder betaal het om belastinggaarders op 'n afstand te hou.

Maand oue Nigeriese babatjie kry salaris

2011-11-03 17:49

‘n Babatjie van een maand oud, wat glo ‘n diploma het, is op die Nigeriese regering se betaalstaat en het elke maand 'n salaris gekry.

'Dooie' Britse man in Sydney vasgetrek

2011-11-03 14:29

'n Britse man wat daarvan aangekla word dat hy sy eie dood in ‘n lewensversekering-bedrogspul vervals het, is deur die polisie vasgetrek.

Malema daag Valke uit

2011-10-31 12:05

Julius Malema, omstrede president van die ANC-jeugliga, het die Valke uitgedaag om hom aan te kla, berig die Daily Sun.

Tenderbedrog glo bewys teen Malema

2011-10-31 07:00

Die Valke het glo bewyse van tenderbedrog gevind in hul ondersoek na die sake­belange van Julius Malema, leier van die ANC-jeugliga.

Rower wat vennoot beroof vir eers weer vry

2011-10-26 19:17

‘n Man wat daarvan beskuldig word dat hy sy vennoot se besigheid in Pretoria beroof het, se saak is van die hofrol geskrap.

Slinkse motorhandelaar vas oor bedrog

2011-10-19 14:30

‘n Handelaar in luukse motors is in hegtenis geneem na hy kliënte bedrieg het en hul geld geneem het sonder om hul motors af te lewer.

Verkeersbeampte, motoris in hof oor korrupsie

2011-10-17 16:51

'n Verkeersbeampte en 'n motoris is die afgelope naweek in Pretoria-Oos in hegtenis geneem op aanklag van omkopery en korrupsie.

Skool wil uitvind hoeveel gesteel is

2011-10-12 07:06

’n Interne forensiese ondersoek word gedoen om vas te stel presies hoeveel geld die rekenmeester 'n skool in Pretoria na bewering gesteel het.

Krejcir weer in hof

2011-10-11 10:05

Tsjeggiese voortvlugtige en vermeende mafia-baas Radovan Krejcir verskyn op aanklag van bedrog in die Johannesburgse landdroshof.

Nigerië: Drie vas vir miljarde se bedrog

2011-10-07 18:07

Drie voormalige Nigeriese goewerneurs is op aanklagte van magsmisbruik en bedrog van meer as R4 miljard in hegtenis geneem.

Skool se rekenmeester vas weens R5 m.-bedrog

2011-10-07 09:08

Nadat ’n Pretoriase skool vir gestremde kinders vanjaar sy skoolgeld drasties moes verhoog, is dié skool se rekenmeester in hegtenis geneem.

€1 miljoen se vervalste geld gevind

2011-10-06 17:58

Die polisie in Pole het beslag gelê op meer as €1 miljoen se vals kontantnote in die grootste vonds van sy soort in die land se geskiedenis.

Drie in hof oor bedrog van miljoene

2011-10-04 15:38

Drie voormalige werknemers van die departement van arbeid, wat glo die vergoedingsfonds uit R3,8 miljoen bedrieg het, verskyn in die hof.

Polisieman vas vir bedrog, verkragting

2011-09-29 16:28

'n Polisieman is op aanklag van regsverydeling, die gebruik van 'n staatsvoertuig sonder toestemming, korrupsie en bedrog in hegtenis geneem.

Vier in hegtenis vir OTM-bedrog

2011-09-26 20:03

Vier mans wat in verband met OTM-bedrog in hegtenis geneem is, het in die Rustenburg-landdroshof verskyn, het die polisie gesê.

Padfonds-bedrieërs: Polisie vind nóg eiendom

2011-09-24 23:00

Die polisie vermoed daar kan nog versteekte eiendom wees wat behoort aan die verdagtes wat na bewering die Padongelukkefonds bedrieg het.

Bewyse teen hoë 'per ongeluk' gevind

2011-09-22 08:03

Terwyl die polisie die moordsaak teen lt.genl. Richard Mdluli ondersoek het, het hulle “per ongeluk” afgekom op bewyse van bedrog.

Paartjie vas wat padfonds bedrieg

2011-09-17 14:45

Die polisie in Noordwes en die Valke het 'n egpaar in hegtenis geneem wat hulle as dokters voorgedoen het om die padongelukkefonds te bedrieg.

Korrupsie in polisie só vasgevat

2011-09-14 07:03

Eenhede wat deur Jackie Selebi, veroordeelde voormalige nasionale polisiehoof, gesluit is, gaan teruggebring word om korrupsie te ondersoek.

Amerikaanse medici vas weens bedrog

2011-09-08 11:20

Altesaam 91 mense, waaronder dokters en ander mediese deskundiges, word daarvan aangekla dat hulle aan bedrogskemas deelgeneem het.

Goudhandelaar vas oor bedrog van R30 miljoen

2011-08-26 08:06

'n Goudhandelaar van Sandton wat met die Tsjeggiese sakeman Radovan Krejcir verbind word, is in hegtenis geneem op aanklag van bedrog.

ANCYL swyg oor Valke-ondersoek

2011-08-21 10:15

Die ANC-jeugliga het Sondag geweier om kommentaar te lewer oor die Valke se ondersoek na sy leier, Julius Malema, se finansiële sake.

Mans vas met vervalste betaalstrokies, ID-boekies

2011-08-13 13:58

Twee mans is in Oos-Londen in hegtenis geneem op aanklagte van bedrog ná vervalste betaalstrokies en ID-boekies in hulle besit gevind is.

Mubarak en seuns pleit onskuldig

2011-08-03 13:00

Hosni Mubarak, voormalige president van Egipte, en sy twee seuns, Gamal en Alaa, het onskuldig gepleit op alle aanklagte teen hulle.

ANC-leiers kry elk R100 000 borgtog

2011-08-01 12:16

Die KwaZulu-Natalse LUR vir ekonomiese ontwikkeling en die speaker in die wetgewer is elk borgtog van R100 000 toegestaan in 'n bedrogsaak.

Wendy Machanik-saak uitgestel

2011-07-21 16:22

Die eiendomsbaas Wendy Machanik en haar voormalige hoof-finansiële beampte Bruce Bernstein se verhoor is tot Oktober uitgestel.

Polisieman vasgetrek vir bedrog

2011-07-19 12:08

'n Polisiekonstabel is in hegtenis geneem vir bedrog en omdat hy 'n staatsvoertuig sonder toestemming gebruik het.

Machanik se spoghuis kom onder die hamer

2011-07-15 10:09

Die berugte eiendomsagent Wendy Machanik se spoghuis op 'n dubbele erf in Sandton sal onder die hamer kom.

Kaartjies na Twickenham toe 'n gróót fout

2011-07-12 10:05

Twee senior amptenare se bywoning van ’n wedstryd op Twickenham het drie Bloemfonteiners op 'n bedrogaanklag in die hof laat beland.

Oud-polisiehoë skuldig aan bedrog

2011-07-09 18:06

Die voormalige hoof van die Krugersdorp-familiegeweld, -kinderbeskerming en seksuele misdade-eenheid het skuldig gepleit op 'n bedrogklag.

Simkaarte op swartmark ondermyn Rica-wetgewing

2011-07-04 10:20

Diensverskaffers en die regering het gesê hulle is verbaas oor die bestaan en verkoop van onwettige Rica-geregistreerde simkaarte.

Vrou besteel skool van R1 miljoen

2011-06-29 07:13

Die finansiële bestuurder van ’n skool is skuldig bevind daarvan dat sy meer as R1 miljoen van die skool gesteel het.

Polisie slaan toe op petrolkaart-sindikaat

2011-06-27 10:22

Die polisie het toegeslaan op 'n petrolkaart-sindikaat wat vermoedelik die Gautengse departement van vervoer uit meer as R1 miljoen bedrieg het.

VK aan Kenia: 'Betaal ons gesteelde geld terug'

2011-06-23 09:09

Onthullings dat miljoene dollars wat vir Keniaanse skoolkinders geskenk is, gesteel is, is besig om in Kenia in 'n politiese tameletjie te ontaard.

 

Saak van bedrog kom teen Lekota

2012-02-05 09:54

‘n Saak van bedrog is teen die leier van die Congress of the People, Mosiuoa Lekota, geopen, het die Sunday Times berig.

Twee vas wat prysetikette aan klere ruil

2012-02-01 18:55

Twee mans is in Jabulani in Soweto in hegtenis geneem nadat hulle die prysetikette op kledingstukke omgeruil het, het die polisie gesê.

Balju van die hof vas vir belastingontduiking

2012-01-30 16:04

‘n Balju van die hof is in Durban in hegtenis geneem nadat hy glo saam met ‘n sindikaat, wat pryse by veilings beïnvloed, gewerk het.

Dokter in hof vir bedrog

2012-01-23 20:56

‘n Noord-Kaapse dokter sal na verwagting in die hof verskyn nadat hy na bewering die departement van arbeid se Vergoedingsfonds bedrieg het.

8 vas oor bedrog van R6 m. by padfonds

2012-01-20 08:07

Ses prokureurs, ’n dokter en ’n agent is in hegtenis geneem nadat hullo glo die Padongelukkefonds (POF) uit R6 miljoen geswendel het.

Kubersindikaat steel R42 miljoen by Postbank

2012-01-15 11:30

Die Nasionale Intelligensie-agentskap het 'n hoëvlak ondersoek van stapel gestuur nadat 'n kubersindikaat R42 miljoen van Postbank gesteel het.

2016 Spele: Hoë aangekla van bedrog

2012-01-13 23:08

Die direkteur van sekuriteit vir die 2016 Spele het glo bedrog gepleeg toe hy dieselfde pos tydens die Pan-Amerikaanse Spele beklee het.

Klagte nadat Malema man se erf 'steel'

2012-01-08 08:42

Die polisie ondersoek nuwe klagtes van korrupsie, bedrog en diefstal teen Julius Malema in verband met die “verkoop” van ’n erf in 2007.

'Ontvoerde' Nuwejaar agter tralies

2011-12-29 09:59

Die “ontvoerde” sakeman wat op Kersdag by ’n braai by Hartbeespoortdam gearresteer is, sal Nuwejaarsdag agter die tralies sit.

Borgtog vir beweerde korrupte amptenare

2011-12-21 14:00

Drie senior amptenare wat beskuldig word van R12 miljoen se bedrog, het 'n aand in die tronk deurgebring, toe hulle nie hul borgtog kon betaal nie.

Swendelaar in Durban vasgetrek

2011-12-19 14:48

'n Vermeende swendelaar, wat 'n vrou na bewering met R50 000 bedrieg het, is in La Mercy in KwaZulu-Natal in hegtenis geneem.

Dokumente in Krejcir-saak gereed

2011-12-06 13:09

Alle dokumente wat benodig word om Radovan Krejcir te verdedig, is ontvang, het die Johannesburgse landdroshof gehoor.

'DRK-verkiesing moet nietig verklaar word'

2011-11-30 09:05

‘n Mededinger in die verkiesing in die DRK het versoek dat dié verkiesing nietig verklaar moet word en sê dat owerhede skuldig is aan bedrog.

Korrupte makelaar en sy medepligtige in hof

2011-11-28 21:55

Die vonnisoplegging van ‘n man en vrou wat 10 mediese dokters uit duisende rande bedrieg het is tot middil Desember uitgestel.

Sharemax se topbestuurders leef in weelde

2011-11-13 09:07

Sharemax se twee topbestuurders omring hulself met luukshede terwyl duisende beleggers nie rente verdien nie en waarskynlik hul geld kwyt is.

Vroue se vals eisplan van miljoene gefnuik

2011-11-06 11:06

Twee vroue se plan dat die een dood sou speel sodat ’n lewenspolis van R3 miljoen aan die ander een uitbetaal kon word, het lelik skeefgeloop.

Nederlandse psigiater het data opgemaak

2011-11-03 17:47

‘n Prominente Nederlandse psigiater wat gesê het as mense aan vleis dink raak hulle meer selfsugtig, is uitgevang vir bedrog.

40 korrupte beamptes afgedank

2011-10-31 13:08

Die Limpopo-regering het 40 beamptes wat van misdaad en korrupsie beskuldig word, afgedank, het Tebatso Mabitsela, 'n woordvoerder, gesê.

Malema dalk in hegtenis geneem

2011-10-31 10:04

Die Valke en die ANC-jeugliga het geswyg te midde berigte dat Julius Malema, president van die jeugliga, binnekort in hegtenis geneem gaan word.

Madoff wanhopig omdat familie hom haat

2011-10-27 17:56

Bernard Madoff gee nie veel om oor die talle mense wat hy uit miljoene uit bedrieg het nie, maar dat sy eie familie hom haat, pla hom wel.

Noordkaapse dokter vas vir bedrog

2011-10-21 19:01

‘n Noordkaapse dokter wat die vergoedingsfonds uit meer as R660 000 bedrieg het, het in kommersiële hof in Pretoria verskyn.

Polisiebeamptes skuldig aan dwelmhandel

2011-10-17 22:56

Drie voormalige polisiebeamptes is skuldig bevind aan handel in dwelms, waarvan sommige gekonfiskeerde dwelms was, het die NVG gesê.

Shiceka ‘het gelieg en bedrieg’

2011-10-15 07:16

Sicelo Shiceka het volgens die openbare beskermer meer as ’n miljoen rand se belastinggeld vir sy uitspattige leefstyl verkwis.

Krejcir-bedrogverhoor begin volgende jaar

2011-10-11 10:38

Die bedrogverhoor van die Tsjeggiese sakeman Radovan Krejcir sal in April aanstaande jaar in die Johannesburg-landdroshof begin.

Opposisie beskuldig president van bedrog

2011-10-10 21:58

Opposisiekandidate in die Kameroense verkiesing het ‘n dag na die verkiesing gesê daar is gerugte van bedrog by die verkiesingsbusse.

Priester kry borgtog

2011-10-07 17:04

Die verhoor van 'n 73-jarige priester wat teregstaan op aanklagte van korrupsie en bedrog is uitgestel, het sy prokureur gesê.

Priester vas vir bedrog van miljoene

2011-10-06 17:59

'n Priester (73) is in hegtenis geneem nadat hy iemand wou omkoop om korrupsie van miljoene weg te steek, het die Valke gesê.

Wendy Machanik se verhoor uitgestel

2011-10-05 16:05

Wendy Machanik en haar voormalige hoof-finansiële beampte Bruce Bernstein het in die gespesialiseerde hof vir handelsmisdaad verskyn.

Swendelaar vas wat dooie se geld probeer trek

2011-09-29 22:17

‘n Man is in hegtenis geneem nadat hy glo toegang probeer kry het tot die bankrekening van ‘n man wat twee maande gelede gesterf het.

Kunstenaar wat versamelaars flous vas vir bedrog

2011-09-27 23:04

‘n Duitser wat van bedrog aangekla word, het erken dat dit vir hom heerlik was om versamelaars met 14 nagemaakte skilderye te flous.

Berlusconi se bedrogsaak word hervat

2011-09-26 15:57

'n Verhoor sal hervat word in die bedrogsaak teen die Italiaanse eerste minister, Silvio Berlusconi, wat verband hou met sy maatskappy.

MTN-werkers vas oor bedrog van R200 miljoen

2011-09-22 11:23

Tien MTN-werknemers is in Fairland in die noordweste van Johannesburg in hegtenis geneem oor bedrog wat sowat R200 miljoen beloop.

Hoë van Valke gedreig oor skandaal

2011-09-19 11:00

Johan Booysen van die Valke, wat 'n ondersoek na reis- en akkomodasie-bedrog van R60 miljoen in die polisie lei, ontvang doodsdreigemente.

Pastoriepaar in hof oor huwelike

2011-09-15 09:01

’n Pastoriepaar het op aanklagte van bedrog en korrupsie in 'n hof verskyn nadat hulle glo mense onwettig in die huwelik bevestig het.

Bok-haker verloor duisende in bedrogskema

2011-09-13 07:02

Chiliboy Ralepelle is een van sowat 750 mense wat geld verloor het in ’n vervoerskema waarin mense uit miljoene rande gekul is.

Talle ingeloop met 'dieetplan'

2011-08-28 11:00

'n Vrou wat in ses maande 66 kg verloor het, kruip nou glo weg nadat sy haar eiesoortige verslankingsmetodes aan mense verkwansel het.

Vier in Pta vasgetrek oor vervalste tjek

2011-08-21 15:37

Vier mans is in Silverton, Pretoria, in hegtenis geneem nadat hulle glo rekenaars ter waarde van R220 000 met 'n vervalste tjek wou koop.

Cele moet dalk in parlement antwoord

2011-08-18 07:03

Genl. Bheki Cele, polisiehoof, sal dalk in die parlement lig moet werp op ’n ondersoek na meer as R500 miljoen se beweerde bedrog.

Bedrogklag oor Mosambiek-erwe

2011-08-12 09:06

'n Man is van bedrog aangekla nadat hy geld vir deposito's van mense geneem het vir erwe in Mosambiek wat glo nooit ontwikkel is nie.

Kragbedrog in Windhoek ontbloot

2011-08-02 13:10

'n Forensiese oudit moet gedoen word nadat bewerings van bedrog in die hooggeregshof teen Windhoek se koopkrag-middelman gemaak is.

Swendelaars van Noord-Kaap vas

2011-07-29 21:01

Twee mans van die Noord-Kaap is tronk toe gestuur ná hulle hulself as staatsamptenare voorgegee het om kontrakteurs te bedrieg.

Vroue tronk toe oor vliegkaartjie-sameswering

2011-07-20 21:17

Twee vroue is drie jaar tronkstraf elk opgelê nadat hulle saamgesweer het om debiet- en kredietkaarte te kloon om vliegkaartjies te koop.

Machanik se spoghuis haal R7,8 miljoen

2011-07-15 14:17

'n Johannesburgse sakeman het R7,8 miljoen op 'n veiling opgedok vir die spoghuis van die bedrogbeskuldigde-eiendomsagent Wendy Machanik.

Krejcir-borgtog nie verminder

2011-07-14 13:45

Die Tsjeggiese sakeman Radovan Krejcir se aansoek om sy borgtogbedrag te verminder, is in die Johannesburgse landdroshof verwerp.

Lasbrief vir LUR se inhegtenisneming uitgereik

2011-07-11 21:01

Lasbriewe is uitgereik vir die inhegtenisneming van Mike Mabuyakhulu, KwaZulu-Natalse LUR, en die speaker in die wetgewer, Peggy Nkonyeni.

Vonnis vir bedrieër-sersant

2011-07-05 22:26

‘n Polisiesersant wat op bedrieglike wyse borgtoggeld ontvang het om ‘n dronkbestuur-verdagte vry te laat, word eersdaags gevonnis.

Metrobeamptes dissiplinêr verhoor vir korrupsie

2011-06-30 13:13

Drie metropolisiebeamptes sal dissiplinêr verhoor word vir beweerde wangedrag en korrupsie, het 'n woordvoerder gesê.

Tronkbeampte self tronk toe vir bedrog

2011-06-28 18:56

‘n Tronkbeampte van KwaZulu-Natal is agt jaar tronkstraf opgelê nadat hy die regering oor vyf jaar uit R1,1 miljoen bedrieg het.

Munisipale hoë verkla oor R7 miljoen

2011-06-25 10:15

R7 miljoen wat nie op die balansstate van 'n munisipaliteit verskyn nie, het tot strafregtelike klagte teen die munisipale bestuurder gelei.

Sutcliffe lag bewerings van arres af

2011-06-20 11:07

Dr. Mike Sutcliffe, stadsbestuurder van die eThekwini-metroraad, het bewerings dat hy in hegtenis geneem is, afgelag.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 20-26°C More sun than clouds. Mild. Pta: 18-28°C Widely scattered tstorms. Broken clouds. Mild.
Jhb: 17-26°C Widely scattered tstorms. Clearing skies. Mild. Bfn: 19-31°C Mostly sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Mostly sunny. Warm. PE: 22-26°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Project Manager

Bryanston, Sandton, South Africa
Key Recruit
Market Related

Business Analyst

Bryanston, Sandton, South Africa
Key Recruit
Market Related

IT Support Consultant

Bryanston, Sandton, South Africa
Key Recruit
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 1.9 TDi Trendline MPV Dsl
2006
R 185,500.00

JEEP

Cherokee Country 4.0i 4x4 AT
1999
R 49,990.00

HYUNDAI

i20 1.4 GL 5-dr
2011
R 134,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.