Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR batman-skietery

Batman-skieter wil kranksinnig pleit

2013-05-08 16:35

Die man wat daarvan beskuldig word dat hy 12 mense vermoor en 70 beseer het tydens ‘n vertoning van 'n Batman-film wil sy pleit verander.

Weduwee dagvaar Batman-skieter se sielkundige

2013-01-17 14:30

Die weduwee van een van die slagoffers van die Batman-skietery, gaan die sielkundige van die skieter vir nalatigheid dagvaar.

Vier dood naby toneel van Batman-skietery

2013-01-06 09:32

Vier mense is dood in ‘n skietery in Aurora, Colorado, waar talle mense verlede jaar by ‘n plaaslike fliekteater afgemaai is.

Ma fnuik aanval by Twilight-vertoning

2012-11-17 11:30

'n Ma het haar seun se plan, om mense by 'n vertoning van die nuutste Twilight-film dood te skiet, gefnuik toe sy die polisie in kennis gestel het.

Batman-skieter 'nie mal nie, net boos'

2012-09-21 14:15

James Holmes, wat in Julie na bewering 12 mense by 'n rolprentteater in Colorado doodgeskiet het, het weer in die hof verskyn.

Batman-skieter het glo vroeër reeds dreigemente gemaak

2012-08-24 23:01

Nuwe hofdokumente beweer dat die sogenaamde Batman-skieter glo vier maande voor die skietery aan ‘n klasmaat gesê het hy wil mense doodmaak.

Batman-skieter 'emosieloos' in hof

2012-08-17 11:31

James Holmes het geen emosie getoon terwyl ‘n prokureur gepraat het oor ‘n skenking van R32 miljoen wat die slagoffers ontvang het nie.

Batman-skieter 'het geestesversteuring'

2012-08-10 08:33

Die man wat na bewering verlede maand 12 mense tydens 'n Batman-première doodgeskiet het, het glo 'n geestesversteuring.

Polisie is gevra om Batman-skieter te ondersoek

2012-08-08 11:48

‘n Psigiater wat die vermeende Colorado-skieter behandel het, het die polisie glo ses weke voor die aanval gevra vir ‘n agtergrond-ondersoek.

Batman-skieter nou 'n internet-held

2012-08-01 11:43

Terwyl talle mense vra vir die doodstraf vir die sogenaamde Batman-skieter, James Holmes, het hy nou ook heelwat aanhangers.

Nóg 'n slag tref slagoffer van Batman-skietery

2012-07-29 14:45

'n Vrou wat vroeër vandeesmaand gewond is tydens 'n skietery by die première van die nuwe Batman-film in Colorado, het 'n miskraam gehad.

Batman-skietery: Man se rekords teruggehou

2012-07-27 10:05

‘n Regter het ‘n hofbevel uitgereik wat die Universiteit van Denver verbied om rekords oor die vermeende Batman-skieter uit te reik.

Sekuriteit by SA-fliekteaters opgeskerp

2012-07-25 17:17

Sekuriteit by Nu Metro-flilmteaters regoor die land sal opgeskerp word ná 'n skietery by 'n flilmteater in Aurora, Colorado.

Batman-skietery: Verdagte gee nie samewerking

2012-07-23 08:50

Die polisie het gesê die verdagte in een van die ergste aanvalle in die Amerikaanse geskiedenis gee nie sy samewerking aan owerhede nie.

Batman-sterre 'in trane' oor skietvoorval

2012-07-22 23:01

Die sterre van The Dark Knight Rises is terug in die VSA ná die gruwelike skietery by ‘n openingsaand van die nuwe fliek.

Batman-skietery: Verdagte het alleen opgetree

2012-07-22 11:30

James Holmes het alleen die aanval, wat die lewe van 12 mense geëis het tydens die première van die nuwe Batman-film, uitgevoer, sê die polisie.

Batman-skietery is 'maande lank beplan'

2012-07-22 07:31

Die man wat na bewering 12 fliekgangers in Colorado doodgeskiet het, het die aanval met "berekening" beplan, het die polisie gesê.

Batman-skietery: Polisie wil nie bespiegel oor motief

2012-07-20 23:01

Die polisie in Aurora, Colorado, weet nog nie hoekom ‘n gemaskerde man op fliekgangers in ‘n teater losgebrand het nie.

FOTO: Batman-skieter 'was mediese student'

2012-07-20 19:00

‘n Gemaskerde man wat minstens 12 mense by ‘n openingsaand van The Dark Knight Rises afgemaai het, was swaar gewapen.

Batman-skietery: Obama knip veldtog kort

2012-07-20 17:03

Pres. Barack Obama het sy verkiesingsveldtog in Florida kortgeknip om na die Withuis terug te keer ná die massa-skietery in Colorado.

Obama 'bedroef' ná skietery by Batman-première

2012-07-20 14:00

Die Amerikaanse president, Barack Obama, het gesê hy is "geskok en bedroef" oor die skietery by 'n filmteater in Denver, Colorado.

10 doodgeskiet by première van nuwe Batman-film

2012-07-20 10:53

Minstens 10 mense is dood nadat 'n man tydens die première van die nuwe Batman-film naby Denver, Colorado op fliekgangers losgebrand het.

 

Batman-skietery: Rolprentteater heropen

2013-01-18 08:09

Die rolprentteater in Colorado waar 12 mense in Julie doodgeskiet en 58 gewond is, het heropen ten spyte van kritiek deur gemeenskapslede.

Batman-skieter geskik om verhoor te word, sê hof

2013-01-11 12:06

Die sogenaamde Batman-skieter sal teregstaan op al die aanklagte teen hom ná die hof bevind het dat hy geestelik geskik is om verhoor te word.

Batman-skieter: Sielkundige weet vooraf van moordfantasie

2012-12-07 10:06

‘n Sielkundige wat die sogenaamde Batman-skieter behandel het, het maande voor sy aanval 'n kans van die hand gewys om hom te laat opneem.

Batman-skieter in tronk beseer

2012-11-15 09:06

‘n Regter het ingestem om ‘n hofsitting uit te stel in die saak van die sogenaamde Batman-skieter omdat hy in die tronk beseer is.

Nóg 10 aanklagte kom teen Batman-skieter

2012-09-20 08:30

Nóg 10 aanklagte is gebring teen die man wat daarvan beskuldig word dat hy vroeër vanjaar op fliekgangers in Colorado losgebrand het.

Batman-skieter was kampus belet ná hy druip

2012-08-24 09:35

Die verdagte in die sogenaamde Batman-skietery het dreigemente gemaak en is toegang tot die universiteit se kampus verbied.

Regter beperk inligting oor Batman-skieter

2012-08-14 10:30

Die Universiteit van Colorado word nie toegelaat om enige inligting bekend te maak oor die man wat glo op fliegkangers losgebrand het nie.

Rockers skenk geld aan families van Batman-skietslagoffers

2012-08-10 07:31

Die rockgroepe Motley Crue en Kiss het 'n ruim skenking gemaak aan die families van slagoffers van die sogenaamde Batman-skieter.

Psigiater het gewaarsku oor Batman-skieter

2012-08-02 08:45

‘n Psigiater wat die sogenaamde Batman-skieter behandel het, het ander glo voor sy aanval gewaarsku omdat sy bekommerd was oor sy gedrag.

142 aanklagte teen Batman-skieter

2012-07-30 22:45

James Holmes, die man wat tydens 'n Batman-première losgebrand het, staan tereg op 140 aanklagte van moord of poging tot moord.

Colorado-skieter het psigiater gesien

2012-07-27 23:45

Die pakkie wat die sogenaamde Colorado-skieter aan sy psigiater gestuur het, kan sy se kanse op ’n regverdige verhoor belemmer.

Batman-skieter het glo waarskuwingspakkie gestuur

2012-07-26 11:33

Die vermeende Colorado-skieter, James Holmes, het glo ‘n waarskuwingspakkie aan ‘n psigiater by sy voormalige universiteit gestuur.

Batman-skieter maak eerste hofverskyning

2012-07-24 13:35

Amerikaners sien vir die eerste keer hoe die gewapende man James Holmes lyk wat 12 mense by 'n filmteater in Colorado doodgeskiet het.

Batman-bloedbad: Jongste slagoffer 6 jaar oud

2012-07-22 23:02

Die polisie in Aurora, Colorado, het besonderhede oor die slagoffers van ‘n massaskietery by ‘n fliekteater bekendgemaak.

Batman-skietery: Kritieke pasiënte 'gaan dalk nie oorleef'

2012-07-22 22:00

Die burgemeester van Aurora sê sommige slagoffers van die massaskietery by ‘n Batman-openingsaand is nog in ‘n kritieke toestand.

Obama besoek Aurora ná Batman-bloedbad

2012-07-22 10:02

Pres. Barack Obama sal die stad in Colorado besoek waar 12 mense dood is en verskeie ander gewond is tydens die première van die nuwe Batman-film.

Batman-skietery: Polisie spook met bomlokvalle

2012-07-21 20:21

Colorado-polisie het bomlokvalle ontlont by die woonstel van James Holmes, wat na bewering 71 mense by 'n rolprentteater geskiet het.

Talle kritiek ná Batman-skietery, sê polisiehoof

2012-07-20 21:03

Altesaam 71 mense is in ‘n fliekteater in Aurora, Colorado, by ‘n openingsaand van The Dark Knight Rises geskiet, het die stad se polisiehoof gesê.

Skieter stel lokval by woonstel voor Batman-skietery

2012-07-20 18:02

‘n Man wat ná ‘n skietery by 'n openingsaand van die nuutste Batman-fliek in hegtenis geneem is, het ‘n lokval by sy woonstel gestel.

Batman-skietery: Verdagte se naam bekend

2012-07-20 14:58

Die verdagte wat in aanhouding is ná hy na bewering minstens 12 mense in 'n Amerikaanse rolprentteater doodgeskiet het, is geïdentifiseer.

Dodetal styg ná skietery by Batman-première

2012-07-20 12:01

Altesaam 12 mense is reeds dood nadat 'n gewapende man op fliekgangers tydens die première van die nuwe Batman-film in Colorado losgebrand het.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Weltevreden Park - 10:54 AM
    Road name: Hendrik Potgieter Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Weltevreden Park
  • Saturday Pretoria - 10:28 AM
    Road name: Madiba Street
    ROAD CLOSED for roadworks from Lilian Ngoyi Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Manager

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R720000 - R800000

Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R300000 - R450000

Financial Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R250000 - R350000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.