ARTIKELS OOR barack obama

Obama nooi Afrikaleiers na G8-beraad

2012-05-04 08:06

Barack Obama het die leiers van Benin, Ethiopië, Ghana en Tanzanië genooi om deel te wees van 'n sessie oor voedselsekuriteit by die G8-beraad.

Obama vol lof vir SA

2010-07-15 07:43

Hy het nie getwyfel dat Suid-Afrika die Wêreldbeker-sokkertoernooi suksesvol sou aanbied nie, het pres. Barack Obama van die VSA gesê.

Obama: G20 beraad verloop goed

2010-06-28 02:53

President Barack Obama het ‘n internasionale toevertrouing tydens die G20 beraad deur ryk lande om hul begrotingstekorte te verminder, verwelkom.

Indonesië skuif Obama-standbeeld

2010-02-15 17:02

Die Amerikaanse president Barack Obama se standbeeld is in Indonesië se hoofstad verwyder, en na ‘n laerskool geskuif, wat hy as ‘n kind bygewoon het.

Obama sal moontlik Nasa-begroting sny

2010-02-01 19:31

President Barack Obama sal waarskynlik heelwat moet sny om die VSA se begrotingstekort te laat krimp, en Nasa se geld kan in die slag bly.

Obama bel radiostasie

2009-12-23 02:01

President Barack Obama het die goewerneur van Virginia, Tim Kaine, verras deur in te bel op ‘n radioprogram.

Obama na Noorweë vir Nobel-vredesprys

2009-12-10 05:02

Die Amerikaanse president Barack Obama en sy vrou Michelle, het na Oslo vetrek om sy Nobel-vredesprys in ontvangs te neem.

VN loof Obama oor MIV-reisverbod

2009-11-01 06:59

Ban Ki-moon, sekretaris-generaal van die VN het pres. Barack Obama geloof ná hy 'n reisverbod op mense wat MIV-positief is, opgehef het.

Dit was amper nee vir Obama

2009-10-15 14:05

Drie uit die vyf lede van die Nobelkomitee was glo eers daarteen gekant dat Barack Obama die Nobelprys moes ontvang.

Nobel-prys vir Obama 'te gou'

2009-10-09 14:26

Lech Walesa, Nobel-pryswenner en eerste demokratiese president van Pole, sê pres. Barack Obama se verering met dié prys is te gou.

Obama beloof reaksie in tsoenami-gebiede

2009-09-30 13:27

Die Amerikaanse president Barack Obama het 'n "spoedige" en "aggressiewe" reaksie van dié regering aan tsoenami-slagoffers beloof.

Obama waarsku Iran

2009-09-26 12:36

Barack Obama het ’n waarskuwing aan Iran gerig ná dit aan die lig gekom het dat dié land ’n tweede uraanverrykingsaanleg bou.

Clinton: Ras nie faktor in Obama-teenstand

2009-09-22 15:28

Bill Clinton dink nie ras is ’n bepalende faktor in die weerstand teen pres. Barack Obama se hervormingsplan nie.

VSA 'rassisties teenoor Obama'

2009-09-16 09:12

Volgens die oudpres. Jimmy Carter is rassisme te blameer vir die onlangse kritiek en uitbarstings teenoor Barack Obama.

Obama blus vure oor gesondheid

2009-09-13 12:03

Pres. Barack Obama staan bont om die vure te blus onder sekere ontevrede Amerikaners oor sy nuut beplande gesondheidsplan.

Duisende groet Ted Kennedy

2009-08-28 10:00

Duisende Amerikaners het afskeid geneem van die gewilde politikus Edward Kennedy, wat hierdie week afgesterf het.

Obama skep nuwe ondersoekeenheid

2009-08-24 16:47

Barack Obama se administrasie het ‘n eenheid wat die ondervraging van hoë-profiel aangehoudenes sal behartig, geskep.

Obama die berg

2009-08-04 22:08

Die hoogste berg op Antigua in die Karibiese Eilande is amptelik na president Barack Obama vernoem.

Obama-vakansie lig wenkbroue

2009-07-31 10:34

Die Amerikaanse president, Barack Obama, se vakansie na ‘n luukse Atlantiese-eiland, het mense na hul asems laat snak.

 

Obama probeer nog ’n laaste keer Virginia red

2010-11-01 10:09

Barack Obama het harde woorde gehad vir verwaande Republikeine in 'n poging om 'n nederlaag vir sy Demokratiese Party te verhoed.

Obama: korrupsie hou Afrika terug

2010-07-15 05:19

President Barack Obama het tydens 'n eksklusiewe onderhoud gesê korrupsie bly die grootste probleem wat ontwikkeling in Afrika strem.

Dalai Lama ontmoet Obama

2010-02-17 10:21

Die Dalai Lama, geestelike leier van Tibet, wat vir die afgelope 50 jaar in ballingskap lewe, het na Amerika vertrek vir ‘n vergadering saam met pres. Barack Obama.

Obama móét Dalai Lama ontmoet

2010-02-05 10:04

Al toets dit die VSA se verhouding met China, het Barack Obama nie veel van 'n keuse nie en sal hy die Dalai Lama ontmoet.

Withuis nou ook op iPhone

2010-01-21 11:36

Die Withuis het 'n iPhone-program bekendgestel waarmee gebruikers kraakvars nuus van die Obama-administrasie kan ontvang.

Obama moet miljarde gee om Aarde te red

2009-12-10 17:19

Ontwikkelende lande het ‘n beroep gedoen op pres. Barack Obama om miljarde dollars beskikbaar te stel om klimaatsveranderinge te help beveg.

Toe eet paartjie saam met grootkoppe

2009-11-26 09:09

‘n Paartjie van Virginië het dit reggekry om verby die sekuriteit van die Withuis te glip en 'n eksklusiewe staatsete by te woon.

Obama verklaar H1N1-noodtoestand

2009-10-24 17:59

Die Amerikaanse president Barack Obama het die H1N1-virus as 'n "nasionale noodtoestand" in dié land verklaar.

Zuma trots op Obama

2009-10-10 17:04

Jacob Zuma het die Amerikaanse president Barack Obama gelukgewens nadat hy die Nobelprys vir vrede ontvang het.

Obama wen Nobel-vredesprys

2009-10-09 11:24

Die Nobel-komitee het die uitgesproke Amerikaanse president, Barack Obama, in Oslo met die Nobel-vredesprys bekroon.

Peiling: Moet Obama vermoor word?

2009-09-29 10:19

'n Peiling wat deur 'n gebruiker op Facebook gedoen is, het stemmers gevra om te besluit of Barack Obama vermoor moet word.

Ghaddafi loof Obama

2009-09-23 22:59

Kol. Moeammar Ghaddafi, het die Amerikaanse president Barack Obama geloof oor hy die eerste swart president van die VSA is.

VSA tree terug oor missiele

2009-09-22 09:16

Iran het Barack Obama se besluit om hul beplande stelsel vir missielverdediging in Oos-Europa te kanselleer, verwelkom.

Obama sê West is 'n uilskuiken

2009-09-16 05:50

Pres. Barack Obama se eerlike opinie oor Kanye West het 'n herrie ontketen oor die standaarde van joernalistiek in die Twitter-era.

Obama maan tieners oor Facebook

2009-09-09 09:02

Pres. Barack Obama het tieners gewaarsku om bedag te wees op persoonlike inligting wat hulle op sosiale netwerke publiseer.

Obamas se harte 'gebreek'

2009-08-26 13:24

President Barack Obama en sy vrou is baie hartseer oor senator Ted Kennedy se dood ná hy sy stryd teen kanker verloor het.

Die stylvolle Obama's

2009-08-05 06:44

President Barack Obama en sy vrou, Michelle, is volgens die tydskrif Vanity Fair onder die mees stylvolles in die wêreld.

Obama dank links en regs af

2009-08-04 08:57

President Barack Obama is nie bang om tydens sy eerste ses maande as leier van Amerika mense links en regs af te dank nie.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 180i GSX MY04
2007
R 195,995.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 172,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.